# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/1f63f14c-3801-4c8f-a8fc-445b843696ca
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2021-afrikaans/1f63f14c-3801-4c8f-a8fc-445b843696ca)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2021

              LEWENSWETENSKAPPE V2
                  NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2021)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.   As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

 9.   Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
      omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
      die res van die antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
     nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
     beteken nie of as dit buite konteks is.

 13. Indien gewone name gegee word in terminologie
     Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
     andersom)
     Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                   3

 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
     Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
     aandui.

 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
     maniere aangebied kan word.

 17. Opskrif
     Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
     ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
     leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
     aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
     die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
     amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/SEPTEMBER 2021)

 AFDELING A
 VRAAG 1
 1.1   1.1.1    C ✓✓
       1.1.2    D ✓✓
       1.1.3    A ✓✓
       1.1.4    B ✓✓
       1.1.5    D ✓✓
       1.1.6    A ✓✓
       1.1.7    C ✓✓
       1.1.8    B ✓✓
       1.1.9    B ✓✓
       1.1.10   B ✓✓                                                       (10 x 2)   (20)
 1.2   1.2.1    Fenotipe ✓
       1.2.2    Outosome ✓
       1.2.3    Chiasmata ✓/chiasma
       1.2.4    Geen ✓
       1.2.5    Transkripsie ✓
       1.2.6    Kloning ✓
       1.2.7    Homoloë ✓ chromosome
       1.2.8    Lokus ✓                                                                 (8)
 1.3   1.3.1    Slegs B ✓✓
       1.3.2    Beide A en B ✓✓
       1.3.3    Slegs B ✓✓                                                              (6)
 1.4   1.4.1    Meiose ✓                                                                (1)
       1.4.2    Metafase 1 ✓                                                            (2)
       1.4.3    (a)    B✓                                                               (1)
                (b)    F✓                                                               (1)
                (c)    D✓ en E ✓
                       (Merk slegs die eerste TWEE)                                     (2)
       1.4.4    4 ✓/ vier                                                               (1)
       1.4.5    Sperm ✓ / (nie gameet)                                                  (1)
 1.5   1.5.1    Miljoen jaar gelede ✓                                                   (1)
       1.5.2    (a)    C ✓/A                                                            (1)
                (b)    A✓                                                               (1)
                (c)    B✓                                                               (1)
       1.5.3    Verskeie hipoteses rakende evolusie is mettertyd getoets en
                geverifieer ✓/het verskeie toetse ondergaan en word ondersteun
                deur bewyse                                                             (1)
       1.5.4    - Biogeografie ✓
                - Genetika ✓
                - Modifikasie deur afstamming ✓ /homoloë strukture   (Enige 3 x 1)      (3)
                (Merk slegs eerste DRIE)                                                (7)
                                                          TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                                 5

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      A – Sentromeer ✓                                                              (1)

       2.1.2    DNS Replisering ✓                                                             (1)

       2.1.3    -     Die DNS -molekuul draai af ✓
                -     En rits los✓ / die swak waterstofbindings breek
                -     Elke string dien as templaat ✓
                -     Vrydrywende nukleotiede in die nukleoplasma ✓
                -     Sluit aan by hul komplementêre string/ basispaar ✓/ (T-A; C-G)
                -     Vorm twee identiese DNS-stringe ✓                    (Enige 4 x 1)      (4)

       2.1.4    -     Maak twee presiese kopieë van die selle/ DNS ✓/ chromosome
                -     Sodat elke nuwe sel wat deur mitose gevorm word, die presiese
                      genetiese materiaal/ dieselfde hoeveelheid DNS het as die
                      moedersel ✓/ chromosome                                                 (2)

 2.2 2.2.1      Stel/groep 2 ✓                                                                (1)

       2.2.2    Al die strepies van die baba wat nie by vader 2 pas nie, pas by
                moeder 2 ✓✓
                                                  OF
                Al die DNA-strepies van die baba stem ooreen met die van vader 2 en
                moeder 2 ✓✓
                                                  OF
                Die strepies van die ander ouers pas nie by al die strepies van die baba
                nie ✓✓                                                                        (2)

       2.2.3    bloed ✓
                velweefsel ✓
                haarselle ✓
                speeksel ✓
                Merk slegs eerste TWEE                                     (Enige 2 x 1)      (2)

       2.2.4    Biologiese bewyse in forensiese ondersoeke ✓/ misdaadtonele/
                identifiseer misdadigers
                Opsporing van vermiste persone ✓
                Identifiseer dooie persone ✓/diere
                Identifisering van genetiese afwykings ✓
                Ooreenstemming van weefsels vir orgaanoorplantings ✓
                Die vasstel van gesinsverwantskappe ✓
                Merk slegs eerste TWEE                               (Enige 2 x 1)            (2)

 2.3 2.3.1      Die sekelvormige rooibloedselle veroorsaak blokkasies in die
                bloedvate wat lei tot skade aan lewensbelangrike organe ✓/ vervoer
                minder suurstof wat tot minder energie/ bloeding lei                          (1)

       2.3.2    Stamselle is ongedifferensieerde selle ✓ wat die potensiaal het om
                enige weefsel ✓ of orgaan te vorm                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                               (EC/SEPTEMBER 2021)

      2.3.3    (a)    CUU ✓                                                                        (1)
               (b)    Glisien ✓                                                                    (1)
               (c)    As Timien na Adenien verander
                      - sal die mRNS/kodon GUG ✓ wees in plaas van GAG
                      - sal die tRNS/antikodon CAC ✓ wees in plaas van CUC
                      - Daarom sal die aminosuur Valien ✓ wees
                      - in plaas van Glutamien ✓                                                   (4)

      2.3.4    P1             Fenotipe    Normale            x     Normale vrou ✓
                                          man
                              Genotipe        HH ✓           x          Hh ✓
               Meiose
                              G/gamete    H,     H           x          H,     h✓

               Bevrugting

               F1             Genotipe    HH ;       HH ;        Hh ;        Hh ✓

                              Fenotipe    Almal Normaal

               Hulle het 'n 0% ✓* kans om 'n kind met sekelselsiekte te hê

                P1 en F1 ✓
                Meiose en bevrugting ✓                       Enige 5 + *1 Verpligtend

                                                 OF

                P1             Fenotipe    Normale man x           Normale vrou ✓
                               Genotipe       HH ✓     x              Hh ✓
                Meiose
                               G/gamete   H,     H           x          H,     h✓

                Bevrugting
                F1                         Gamete     H     h
                                           H          HH Hh
                                           H          HH Hh
                                           Korrekte genotipes ✓

                               Fenotipe   Almal Normaal

                Hulle het 'n 0% ✓* kans om 'n kind met sekelselsiekte te hê

                        P1 en F1 ✓
                        Meiose en bevrugting ✓              *1 Verpligtend + Enige 5              (6)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                                7

 2.4 2.4.1      Kariogram ✓ / Kariotipe                                                      (1)

       2.4.2    - Chromosoom paar 23 ✓ het
                - twee X -chromosome ✓/ XX/ chromosome is dieselfde grootte                  (2)

       2.4.3    - Omdat daar 'n dubbele stel chromosome is ✓/ 46 chromosome/ is
                  diploïed/ homoloë pare
                - en nie 'n enkele stel chromosome ✓/ nie 23 chromosome/ nie
                  haploïed nie                                                               (2)

       2.4.4    Downsindroom ✓/ trisomie 21                                                  (1)

       2.4.5    - Homoloë chromosoom paar 21 ✓
                - skei nie ✓/nie-disjunksie
                - Dit sal daartoe lei dat een gameet twee kopieë van
                 chromosoom 21 ✓ het
                - As hierdie gameet versmelt met 'n normale gamete ✓
                - sal die sigoot gevolglik 'n ekstra kopie van chromosoom 21 ✓ hê /
                  3 kopieë van chromosoom 21                             (Enige 3 x 1)       (3)

 2.5 2.5.1      Dihibriede ✓ kruising                                                        (1)

       2.5.2    Daar is twee verskillende eienskappe ✓ wat gekruis word                      (1)

       2.5.3    (a)    bbtt ✓✓                                                               (2)

                (b)    Beide swart en geen wit kolle nie ✓✓
                       OF
                       Ouer 1 - Swart en geen wit kolle nie ✓
                       Ouer 2 – Swart en geen wit kolle nie ✓                                (2)

       2.5.4    - Aangesien swart pels beheer word deur 'n dominante alleel ✓
                - die katjie kan homosigoties/ BBtt of heterosigoties ✓/ Bbtt wees           (2)

       2.5.5    - Die alleelpaar op homoloë chromosome skei ✓
                - tydens meiose ✓/ anafase/ gameet vorming, sodat
                - slegs een alleel van elke paar in die gamete ✓ teenwoordig is /
                  nageslag kan een alleel van elke ouer verkry                               (3)

                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     Grafiek wat die aantal koningvlinderkolonies toon van 1994 tot 2010 ✓      (1)

      3.1.2    (a)    Gebruik van onkruiddoder ✓                                          (1)
               (b)    Aantal koningvlinderkolonies ✓                                      (1)

      3.1.3    - Die aantal koningvlinderkolonies het vanaf 1996 ✓afgeneem
               - voordat onkruiddoders in 1998 gebruik is. ✓                              (2)

      3.1.4    - ŉ Organisme waarvan die DNA/genoom verander is ✓
               - om 'n gewenste eienskap uit te druk ✓                                    (2)

      3.1.5    - Minder mededinging van gewas met onkruid ✓/ daar sal meer
                 opbrengs wees
               - wat lei tot 'n toename in die boere se wins ✓                            (1)

 3.2 3.2.1     Daar was nie genoeg kos om te eet nie ✓                                    (1)

      3.2.2    - Akkedisse is deur water geskei ✓
               - en daarom was daar geen kruisteling nie ✓                                (2)

      3.2.3    - Op die eiland was daar variasie in die grootte van Gymnodactylus
                 amarali ✓/akkedisse
               - Sommige akkedisse het kleiner koppe terwyl ander groter koppe het ✓
               - Toe daar meer groter termiete op die eilande was✓
               - het die akkedisse met kleiner koppe uitgesterf, ✓ aangesien hulle net
                 klein termiete kon eet
               - akkedisse met groter koppe het oorleef ✓ aangesien hulle groot
                 termiete kon eet
               - hulle het voortgeplant en hul kenmerk van groter koppe aan hul
                 nageslag oorgedra ✓
               - Uiteindelik was daar oor tyd meer akkedisse met groter koppe ✓
                                                                         (Enige 5 x 1)    (5)

      3.2.4    - As die eilandspesies met die vastelandspesies kan paar (kruisteel) ✓
               - en vrugbare nageslag produseer, is hulle dieselfde spesie ✓ /as hulle
               nie vrugbare nageslag produseer nie, is hulle nie dieselfde spesie nie     (2)

 3.1 3.3.1     Homo sapiens ✓                                                             (1)

      3.3.2    - om rou kos ✓
               - te kan skeur ✓/ byt/ kou                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                9

       3.3.3    Tabel ✓

                              Mense                              Gorilla
                 1. Groter kranium ✓/ brein        1.   Kleiner kranium ✓/ brein
                 2. Plat gesig ✓/ voorkop nie      2.   Skuins (prognaat) gesig ✓/
                     skuins na agter                    voorkop skuins na agter
                 3. Wenkbrou-riwwe minder          3.   Wenkbrou-riwwe meer
                     prominent ✓                        prominent ✓
                 4. Minder uitstaande kake ✓/      4.   Meer uitstaande kake ✓/
                     nie-prominent of nie-prognaat      prominent of prognaat
                 5. Onderkaak het ‘n goed          5.   Onderkaak het ‘n swak
                     ontwikkelde ken ✓                  ontwikkelde ken ✓
                (Merk slegs eerste DRIE)                          Tabel + (Enige 3 x 2)     (7)

       3.3.4    - Opponerende duime ✓
                - Vrylik roterende arms ✓
                - Elmbooggewrigte maak rotasie van voorarms moontlik ✓
                - Roteer hande ten minste 180° ✓
                - (Plat) naels in plaas van kloue ✓/kaal vingerpunte
                - Vyf vingers ✓/pentadaktiele ledemaat
                (Merk slegs eerste TWEE)                               (Enige 2 x 1)        (2)

 3.4 3.4.1      - Australopithecus ✓
                - Ardipithecus ✓                                                            (2)

       3.4.2    4 ✓ mjg                                                                     (1)

       3.4.3    (4.5 – 1) = 3.5 ✓✓ mjg                                                      (2)

       3.4.4    -  Die foramen magnum het na die basis van die skedel geskuif/
                   beweeg ✓/ is in 'n meer vorentoe posisie sodat die kop vertikaal
                   gehou kan word, ✓/ rugmurg in lyn met die brein kan wees/ vir
                   ruggraat om die skedel vertikaal binne te gaan
                - Die posisie van die bekkengordel het na onder/onderkant van die
                   liggaam beweeg ✓ dus is dit geskik om die gewig van die bolyf ✓ te
                   dra
                - Die bekken het meer komvormig/wyer en korter geword, wat dit
                   geskik maak om die kern/gewig van die bolyf te dra ✓/vir 'n beter
                   verspreiding van die gewig van die bolyf
                - Die ruggraat het S-vormig geword ✓/ groter lumbale kromming van
                   die ruggraat vir beter balans ✓/om die gewig van die bolyf te
                   ondersteun
                  Merk slegs eerste TWEE                                  (Enige 2 x 2)     (4)

       3.4.5    (a) Australopithecus africanus ✓                                            (1)
                (b) Sterkfontein ✓ grotte                                                   (1)
                (c) Robert Broom ✓/ John T Robinson                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          LEWENSWETENSKAPPE V2                       (EC/SEPTEMBER 2021)

 3.5 3.5.1     Moderne mense het hul oorsprong in Afrika ✓ en het daarna migreer
               na ander vastelande ✓                                                   (2)

      3.5.2    Fossielbewyse ✓
               mitochondriale DNS ✓/ mtDNS
               Merk slegs eerste TWEE                                                  (2)

      3.5.3    Amerikas ✓                                                              (1)

      3.5.4    (200 000 – 45 000) ✓ jaar = 155 000 ✓ jaar                              (2)

                                                            TOTAAL AFDELING B:        100
                                                                GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Life Sciences P2 Sept2021 Prep Errata](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-sept2021-prep-errata/489c9171-931e-4a91-a798-55846a1144ba) — Life Sciences · Errata · 2021

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
