# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2022

              LEWENSWETENSKAPPE V2
                  NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2022)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      ‘maks.’-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer word nie.

6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
      gaan voort om te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie
      omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
      die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                     3

15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif
       Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
       leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
       aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
       die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
       amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          LEWENSWETENSKAPPE V2                (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING A
 VRAAG 1
 1.1   1.1.1     A ✓✓
       1.1.2     C ✓✓
       1.1.3     B ✓✓
       1.1.4     C ✓✓
       1.1.5     C ✓✓
       1.1.6     A ✓✓
       1.1.7     A ✓✓
       1.1.8     D ✓✓
       1.1.9     A ✓✓
       1.1.10    D ✓✓                                            (10 x 2)    (20)
 1.2   1.2.1     Chiasma ✓/ chiasmata
       1.2.2     Geen ✓
       1.2.3     Interfase ✓
       1.2.4     Mitochondriale DNS ✓
       1.2.5     DNS-profiel ✓
       1.2.6     Gepunte ewewig ✓
       1.2.7     Populasie/Bevolking ✓
       1.2.8     (Biologiese) evolusie ✓                          (8 x 1)      (8)

 1.3   1.3.1     Slegs A ✓✓
       1.3.2     Slegs B ✓✓
       1.3.3     Slegs B ✓✓                                        (3 x 2)     (6)
 1.4   1.4.1     4✓                                                            (1)

       1.4.2     (a)    Manlik sonder albinisme ✓                              (1)
                 (b)    nn ✓✓                                                  (2)
                 (c)    Nn ✓✓                                                  (2)

       1.4.3     75 ✓✓%                                                        (2)
 1.5   1.5.1     (Dubbel) Heliks ✓                                             (1)

       1.5.2     (a)    Deoksiribose ✓                                         (1)
                 (b)    Adenien ✓                                              (1)
                 (c)    Waterstof ✓ -binding                                   (1)

       1.5.3     • Dubbelstring ✓
                 • Bevat timien ✓ nie urasiel nie
                 • Stikstofbasisse is in pare ✓             (Enige 2 x 1)
                 (Merk slegs eerste TWEE)                                      (2)

       1.5.4     Nukleus/selkern ✓
                 Mitochondrion ✓
                 (Merk slegs eerste TWEE)                                      (2)

                                                    TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                   5

VRAAG 2

2.1    2.1.1    GGG - CCA- AGU ✓✓                                 (ALMAL of GEEN punt)         (2)

       2.1.2    Glisien ✓ - Prolien ✓ - Serien ✓                                               (3)

       2.1.3    •     Die kodon sal na UGG ✓ verander
                •     Die antikodon met ACC ✓
                •     sal die triptofaan ✓ bring
                •     inplaas van glisien ✓
                •     volgorde van aminosure sal verander ✓ / ŉ ander proteïen sal vorm
                                                                           (Enige 4 x 1)       (4)

       2.1.4    •     Elke tRNS dra 'n spesifieke aminosuur ✓
                •     na die kodon op die mRNA ✓/ ribosoom                                     (2)

       2.1.5            DNS-replisering                         Transkripsie
                Twee DNS-stringe word              as Een DNS-string word as templaat
                template gebruik ✓                    gebruik ✓
                Vry DNS-nukleiotiede heg              Vrye RNS nukleiotiede heg aan ✓
                aan ✓ die DNS-template                die DNS-templaat
                Hele DNS draai los ✓                  ŉ Gedeelte van DNS draai los ✓
                A verbind met T ✓                     A verbind met U ✓
                                                                 Tabel ✓
                Merk slegs eerste TWEE                                 (Enige 2 x 2 +1)        (5)

2.2    2.2.1    Die aantal en tipe/voorkoms van chromosome in die sel van ŉ
                organisme. ✓✓                                                                  (2)

       2.2.2    8✓                                                                             (1)

       2.2.3    •     Vroue is XX ✓
                •     en mans is XY ✓                                                          (2)

2.3    2.3.1    •     Wanneer twee homosigotiese organismes met kontrasterende
                      eienskappe gekruis word, ✓
                •     sal al die individue van die F1-generasie die dominante eienskap
                      toon ✓
                                                      OF

                •     ŉ Individu wat heterosigoties is vir ŉ bepaalde eienskap ✓
                •     sal die dominante eienskap as die fenotipe hê          (Enige 1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                                       (EC/SEPTEMBER 2022)

      2.3.2     P1             Fenotipe   Rooioog wyfie x Witoog mannetjie ✓
                               Genotipe       XR Xr ✓   x    Xr Y ✓
                Meiose
                               G/gamete XR ,        Xr         x          Xr ,     Y✓

                Bevrugting

                F1             Genotipe   XR Xr ;        XR Y ;         Xr Xr ;     Xr Y ✓*

                               Fenotipe   1 Rooioog wyfie: 1 Rooioog mannetjie:
                                          1 witoog wyfie : 1 witoog mannetjie ✓*

                 P1 en F1 ✓
                 Meiose en Bevrugting ✓                  (Enige 5 + *2 Verpligtend)

                                                 OF

                P1            Fenotipe    Rooioog-wyfie             x Witoog-mannetjie ✓
                              Genotipe        XR Xr ✓               x    Xr Y ✓
                Meiose
                              G/gamete    XR,    Xr                 x        Xr,   Y✓

                                           Gamete           Xr           Y
                Bevrugting                 XR
                                                            XR Xr       XR Y
                F1                         Xr               Xr Xr       Xr Xr
                                           Korrekte genotipes ✓*

                              Phenotype   1 Rooioog-wyfie: 1 rooioog-mannetjie:
                                          1 witoog-wyfie: 1 witoog-mannetjie ✓*

                       P1 en F1 ✓
                       Meiose en bevrugting ✓                 (Enige 5 + *2 Verpligtend)                (7)

2.4   2.4.1    Deurlopende/kontinue ✓ variasie                                                          (1)

      2.4.2    Daar is ŉ reeks intermediêre fenotipes ✓✓/hoogtes.                                       (2)

      2.4.3    • Planttelers/mense selekteer ✓ kenmerke en
               • en nie natuur geselekteerde ✓ kenmerke nie
               • Hulle kies daardie kenmerke wat wenslik is vir hulle ✓/mense
               • en nie voordelig is vir oorlewing nie                       (2 x 2)                    (4)

      2.4.4    Onvolledige ✓ dominansie                                                                 (1)

      2.4.5    Ja ✓
               • Die oranje blomme dra een rooi alleel ✓/ is heterosigoties
               • As beide plante een rooi alleel oordra ✓ sal die nageslag rooi
                  wees                                                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                               7

 2.5 2.5.1      Anafase 1 ✓                                                              (1)

       2.5.2    Chromosomale ✓ mutasie                                                   (1)

       2.5.3    •     'n Gameet met 'n ekstra kopie van chromosoom 21 ✓ sal gevorm
                      word
                •     As hierdie gameet met 'n normale gameet ✓/ gameet met 23
                      chromosome saamsmelt, sal
                •     ŉ Sigoot met 47 chromosome ✓/ ŉ ekstra kopie van chromosoom
                      21 vorm
                •     Dit sal dan tot Down-sindroom lei. ✓                               (4)

       2.5.4

                •     Drie enkelstringe chromosome geteken ✓
                •     Korrekte grootte van drie chromosome ✓                             (2)

       2.5.5    •     Spermselle ✓                                                       (1)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                                         LEWENSWETENSKAPPE V2                               (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     Baie embrio’s is na die surrogaatmoeders oorgeplaas ✓/ groot
               steekproefgrootte van embrio’s is gebruik                                                                     (1)

      3.1.2    Suksessyfer/sukseskoers van kloning ✓                                                                         (1)

      3.1.3
                                                        Grafiek wat die persentasie sukseskoers (%) in

                     Persentasie sukseskoers (%)
                                                                     verskeie diere toon
                                                   50      46

                                                   40
                                                                                       31
                                                                        28
                                                   30
                                                   20
                                                                                                     8
                                                   10
                                                   0
                                                            skape        beeste       bokke           varke
                                                                              Tipe dier

               Riglyn vir die assessering van grafiek

                           KRITERIA                                                 UITBREIDING                 PUNT
                   Korrekte tipe grafiek (T)                                 Staafgrafiek                         1
                   Opskrif van grafiek (C)                                   Beide veranderlikes ingesluit
                                                                                                                   1
                   Asse byskrifte (L)                                        x- en y-as korrek benoem              1
                   Skaal vir x-as en y-as                                    Gelyke spasie tussen stawe
                                                                             en breedte van stawe vir x-as
                                                                             -korrekte skaal vir y-as              1
                   Trek van stawe                                            1 tot 3 stawe korrek getrek           1
                                                                             Al 4 stawe korrek getrek              2         (6)

      3.1.4    • Produseer organismes met gewenste eienskappe ✓ bv.
                 gesondheid; voorkoms; voedsaam; opbrengs; raklewe; ens.
               • Bewaring van bedreigde spesies ✓
               • Om weefsels/organe vir oorplanting te skep ✓
               • Vervang beskadigde weefsel ✓
               • Voorkom genetiese siektes ✓
               • Verbeter voedselvoorsiening/kwaliteit ✓
               Merk slegs eerste EEN                              (Enige 1 x 1)                                              (1)

      3.1.5    Die koste van kloning is baie hoog ✓/ kos R300 000
               Die vleis sal te duur wees ✓
               Die sukseskoers is laag ✓/sukseskoers is 28%
               Dit sal lank/inspanning neem om elke koei te produseer ✓                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                         LEWENSWETENSKAPPE V2                                    9

3.2    3.2.1    •        Olifante eet gewoonlik gras, blare, vrugte, bas van bome en die
                         wortels van peulgewasse. ✓                                                (1)

       3.2.2        33
                          ✓x    91 ✓ = 30 ✓ vroulike olifante                                      (3)
                 100

       3.2.3    •        Daar is ŉ groot mate van variasie onder die olifante ✓ populasie
                •        Sommige het slagtande, en sommige nie ✓
                •        Toe daar ŉ toename in stropery was ✓
                •        Het die olifante sonder slagtande, oorleef ✓
                •        terwyl olifante met slagtande doodgemaak is ✓
                •        Die olifante wat oorleef het, het voortgeplant ✓
                •        en die alleel vir die gunstige eienskap aan hulle nageslag
                         oorgedra ✓
                •        Die volgende generasie het dus 'n hoër proporsie van individue
                         sonder slagtande. ✓                                    (Enige 5 x 1)      (5)

       3.2.4    • Daar sal meer peulgewasse en bome wees ✓
                • en minder gras ✓
                • aangesien olifante nou meer gras eet ✓/minder peulgewasse/
                  minder boombas                                      (Enige 2 x 1)                (2)

3.3    3.3.1    • Is meer prognaat ✓
                • Het ŉ kleiner skedel ✓
                • Het groter kake ✓
                • Het ŉ meer U-vormige kakebeen ✓
                • Het prominente wenkbrou-riwwe ✓                              (Enige 2 x 1)       (2)
                (Merk slegs die eerste TWEE)

       3.3.2    •        Hulle het meer rou kos geëet ✓
                •        en daarom het hulle groot tande ✓ om kos te skeur en te breek             (2)

       3.3.3    Die opening aan die basis van die skedel waardeur die werwelkolom
                gaan. ✓                                                                            (1)

       3.3.4    •        By Homo sapiens is die foramen magnum in ŉ vorentoe posisie ✓
                •        en is hulle dus tweevoetig ✓
                •        By die gorilla is die foramen magnum meer na agter ✓ geleë
                •        en hulle is dus viervoetig ✓/nie tweevoetig nie                           (4)

       3.3.5    •        Homo sapiens het ŉ groter brein ✓
                •        en is dus meer intelligent ✓                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/SEPTEMBER 2022)

 3.4 •    Oudste fossiele van Ardipithecus word SLEGS in Afrika aangetref ✓
     •    Australopithecus-fossiele word SLEGS in Afrika aangetref ✓
     •    fossiele van Homo habilis word SLEGS in Afrika aangetref ✓
     •    Oudste fossiele van Homo erectus word in Afrika aangetref ✓
     •    Oudste fossiele van Homo sapiens word in Afrika aangetref ✓
     •    terwyl die jonger fossiele van Homo erectus / Homo sapiens in
     •    ander dele van die wêreld ✓ aangetref word.                 (Enige 5 x 1)      (5)

 3.5 3.5.1     Filogenetiese boom ✓                                                      (1)

      3.5.2    5✓                                                                        (1)

      3.5.3    1 mjg ✓                                                                   (1)

      3.5.4    Australopithecus africanus ✓                                              (1)

      3.5.5    •     Daar is geen direkte lyn van Homo erectus na Homo sapiens ✓
                     nie omdat
               •     Homo erectus en Homo sapiens het albei uit ŉ gemeenskaplike
                     voorouer ✓ ontwikkel het                                            (2)

      3.5.6    Homo neanderthalensis ✓                                                   (1)

      3.5.7    Prof. Lee Burger ✓                                                        (1)

      3.5.8    Sterkfontein grotte ✓/Wieg van die Mensdom
               Taung ✓                                                                  (2)
                                                                                       [50]

                                                            TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
