# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/e81202d9-e07f-4346-9082-b87defa4943b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/e81202d9-e07f-4346-9082-b87defa4943b)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2023

             LEWENSWETENSKAPPE V2
                 NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.   Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
      Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek
      is nie.

 3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.   Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.   As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
      wat vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

 7.   Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

 8.   Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort
      om te krediteer.

 9.   Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
      nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
      die antwoord indien dit korrek is.

 10. Verkeerd genommer
     Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

 12. Spelfoute
     Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
     Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13. Indien gewone name gegee word in terminologie
     Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee
     (en andersom)
     Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                    3

 15. As eenhede van mate nie aangedui word
     Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede
     aandui.

 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
     verskillende maniere aangebied kan word

 17. Opskrif
     Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ŉ
     opskrif voorsien word.

 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
     ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder
     se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
     word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die
     relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
     amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                             LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2023)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1     B ✓✓
       1.1.2     C✓✓
       1.1.3     A ✓✓
       1.1.4     B ✓✓
       1.1.5     D ✓✓
       1.1.6     A ✓✓
       1.1.7     B ✓✓
       1.1.8     D ✓✓
       1.1.9     A ✓✓
       1.1.10    C ✓✓                                                        (10 x 2)     (20)

 1.2   1.2.1     Chromosome ✓
       1.2.2     Gene ✓
       1.2.3     (Gregor) Mendel ✓
       1.2.4     Peptied ✓ binding
       1.2.5     Nukleotiede ✓
       1.2.6     Stamselle ✓
       1.2.7     Prognaat ✓
       1.2.8     Gepunte ewewig ✓/ Gepunktueerde ekwilibrium                  (8 x 1)       (8)

 1.3   1.3.1     Slegs A ✓✓
       1.3.2     Slegs B ✓✓
       1.3.3     Slegs A ✓✓                                                   (3 x 2)       (6)

       1.4.1     Oorkruising ✓                                                              (1)

       1.4.2     Profase 1 ✓                                                                (1)

       1.4.3     (a)       Sentromeer ✓                                                     (1)
                 (b)       Chromatied ✓                                                     (1)
                 (c)       Homoloë chromosome ✓                                             (1)

       1.4.4

                             Puntetoekenning

                             Enkel chromatied geteken ✓

                             Chromatied wit ongeskakeerd bo en geskakeerd onder ✓
                       p
                       q     Korrekte letters (p q R S T) op chromatied ✓
                       C

                       R
                       S

                       T

                                                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                            5

 1.5   1.5.1     Dihibriede kruising ✓                                             (1)

       1.5.2     GB Gb gB gb ✓ (1–3 korrek) ✓✓ (al 4 korrek)                       (2)

       1.5.3     (a)   Grys ✓                                                     (1)
                 (b)   ggbb ✓✓                                                    (2)
                 (c)   Grys hare ✓ Swart oë ✓                                     (2)
                                                                                 [50]

                                                         TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1   2.1.1    (a) DNS ✓ (DNA)                                                               (1)
               (b) bRNS ✓ (mRNA)                                                             (1)

      2.1.2    Transkripsie ✓                                                                (1)

      2.1.3    Nukleus selkern ✓                                                             (1)

      2.1.4    ACG✓ GCG✓ UGG✓                                                                (3)

      2.1.5    Sisteïen ✓ – Valien ✓ – Treonien ✓                                            (3)

      2.1.6    -     Die bRNS (mRNA)/kodon/basis is GCG/C in plaas van GUG/U op
                     molekule 2 ✓
               -     Daarom sal die oRNS (tRNA)/antikodon CGC ✓ in plaas van CAC
                     wees
               -     Daarom sal die aminosuur Alanien ✓ in plaas van Valien wees
               -     Daar sal dus vir ŉ ander proteïen gekodeer word. ✓                      (4)

2.2   2.2.1    (a)    Xn ✓                                                                   (1)
               (b)     Xn Xn ✓✓                                                              (2)

      2.2.2    - Hulle sukkel om snags duidelik te sien ✓
               - Hulle ervaar visuele probleme soos bysiendheid ✓
               - Verlies aan visuele skerpte ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                   (Enige 2 x 1)      (2)

      2.2.3    (a)    Normale nagvisie ✓                                                     (1)
               (b)    - ŉ Man/seun het net een X-chromosoom ✓
                      - Die seun sal sy X-chromosoom van sy ma kry ✓
                      - As die ma se X-chromosome albei vir normale nagvisie kodeer
                         ✓ dan sal die seun nie aan nagblindheid ly nie.                     (3)

2.3   2.3.1    -     Al die swart strepies van die DNS (DNA)-profiel van die kind ✓
               -     wat nie ooreenstem met die DNS (DNA)-profiel van die moeder
                     nie ✓
               -     pas by die DNA-profiel van pa 2 ✓                                       (3)

      2.3.2    -     Die baba dra twee resessiewe allele ✓/ is ii
               -     Pa 1 dra die alleel vir bloedgroep A/IA en die alleel vir
                     bloedgroep B/IB. ✓
               -     Daarom kan hy nie die alleel vir bloedgroep O ✓/i aan die kind
                     oordra nie
                                                     OF

               -     Die baba dra twee resessiewe allele ✓ (een van elke ouer)
               -     Die moeder het een resessiewe alleel ✓
               -     Pa 1 het geen resessiewe alleel nie ✓
               -     Daarom kan hy nie die alleel vir bloedgroep O/I aan die kind
                     oordra nie                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                                           7

       2.3.3
                 P1             Fenotipe     Bloedgroep A                   x Bloedgroep B
                                             man/pa                           vrou/ma
                                Genotipe         IA i ✓                     x    IB i ✓
                 Meiose
                                G/gamete     IA ,          i                x           IB ,     i ✓

                 Bevrugting

                 F1             Genotipe     IA IB ;           IA i ;           IBi ;          ii✓

                                Fenotipe     1 AB : 1 A : 1 B : 1O

                      Hulle het ’n 25% ✓* kans om ’n kind met bloedgroep O te hê.

                                                    OF

                 P1             Fenotipe     Bloedgroep A               x   Bloedgroep B
                                             man/pa                         vrou/ma
                                Genotipe         IA i ✓                 x      IB i ✓
                 Meiose
                                G/gamete     IA ,      i                x         IB ,          i ✓

                 Bevrugting                   Gamete     IA     i
                 F1                           I B        IA IB IB i
                                              i          IA i   ii
                                              Korrekte genotipe ✓

                                Fenotipe     1 AB : 1 A : 1 B : 1O

                      Hulle het ’n 25% ✓* kans om ’n kind met bloedgroep O te hê.

                         P1 en F1 ✓
                         Meiose en bevrugting ✓                     Enige 5 + *1 Verpligtend                        (6)

                2.3.4    -    Baie mense het dieselfde bloedgroepe ✓
                         -    Daarom kan bloedgroepe net vir ons sê wie nie die pa is
                              nie ✓                                                                                 (2)

                2.3.5    -  Bepaal die waarskynlikheid of oorsake van genetiese
                            defekte ✓
                         - Stel die verenigbaarheid van weefseltipes vir
                            orgaanoorplantings vas ✓
                         - Identifiseer familie ✓
                         - Identifiseer misdaadverdagtes in forensiese ondersoeke ✓
                         (Merk eerste slegs TWEE)                        (Enige 2 x 1)                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

8                             LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

2.4   2.4.1    Anafase 1 ✓                                                                      (1)

      2.4.2    -     Homoloë chromosome skei ✓ en beweeg na die pole

                                                     OF

               -     Heel/dubbeldraad chromosome ✓ beweeg na die pole ✓
                     (Merk slegs eerste EEN)                       (Enige 1 x 2)                (2)

      2.4.3    (a)      Vorm die spoelvesel ✓                                                   (1)
               (b)      Trek die chromosome na die pole ✓                                       (1)

      2.4.4    Nie-disjunksie ✓                                                                 (1)

      2.4.5    -     Ewekansige rangskikking ✓/ moederlike en vaderlike
                     chromosome rangskik ewekansig op die ewenaar
               -     Dit lei tot ŉ “mengsel” van moederlike en vaderlike inligting in die
                     gamete wat vorm ✓

               -     Nie-disjunksie ✓/homologe chromosome skei nie/chromosomale
                     mutasie
               -     Daarom sal een gameet ŉ ekstra chromosoom hê en die ander
                     gameet een chromosoom minder ✓

               -     Oorkruising ✓ het plaasgevind
               -     Daarom het chromosome ŉ “mengsel” van moederlike en
                     vaderlike genetiese inligting ✓
                     (Merk slegs eerste TWEE)                      (Enige 2 x 2)                (4)

      2.4.6    3 ✓✓                                                                            (2)
                                                                                              [50]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                     9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    Kunsmatige Seleksie ✓/Selektiewe teling                                         (1)

       3.1.2    -     Korter en wyer ✓
                -     Ligbruin pels met swart strepe ✓
                -     Strepe slegs aan die voorkant van hul lyf ✓             (Enige 2 x 1)     (2)

       3.1.3    -     As hulle kan kruisteel ✓
                -     en vrugbare nakomelinge ✓ kan voortbring                                  (2)

       3.1.4    -     Uitwissing van sommige spesies maak nuwe ekologiese nisse oop ✓
                -     wat tot die vorming van nuwe spesies kan lei. ✓                           (2)

3.2    3.2.1    Homo naledi ✓                                                                   (1)

       3.2.2    Dit behoort aan dieselfde genus as moderne mense ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                                         (1)

       3.2.3    - Australopithecus sediba sal tweevoetig wees as:
                - Dit ŉ S-vormige ruggraat ✓ gehad het
                - Die heupe breër en korter ✓ was
                - Die foramen magnum in ŉ vorentoe posisie ✓ was
                (Merk slegs eerste DRIE)                                                        (3)

       3.2.4    Australopithecus africanus ✓                                                    (1)

       3.2.5    -     die terrein het ŉ groot aantal hominienfossiele ✓
                -     van die menslike “afstamming” ✓ opgelewer                                 (2)

       3.2.6    -     mtDNS word van moeder na kind oorgedra ✓
                -     Deur mutasies in mtDNA te volg ✓
                -     kan ons die vroulike afkomslyn naspoor ✓
                -     wat lei tot ŉ vroulike voorouer wat ongeveer 150 000 jaar gelede in
                      Oos-Afrika gewoon het ✓                                                   (4)

3.3    3.3.1    Biologiese evolusie is die verandering in die eienskappe van spesies oor
                                                                                                (2)
                tyd ✓✓

       3.3.2    Teorie van evolusie word as ŉ wetenskaplike teorie beskou omdat:
                - verskeie hipoteses met betrekking tot evolusie het ✓
                - hulle oor tyd getoets en geverifieer ✓is                                      (2)

       3.3.3                 HIPOTESE                           TEORIE
                    Moontlike voorspelling/        Wetenskaplike verduideliking van
                    verduideliking van verskynsels gebeure ondersteun deur resultate ✓
                    na waarneming ✓
                 Gebaseer op beperkte data ✓ Dit word deur baie bewyse
                                             ondersteun ✓
                 Hipotese kan óf aanvaar óf  Teorieë is betroubaar en die basiese
                 verwerp word ✓              idees bly voorbestaan in die
                                             wetenskap ✓
                                                             Enige 1 x 2 + Tabel ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                                         (3)
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

10                           LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2023)

      3.3.4   - genetika
              - biogeografie
              - fossiele
              - vergelykende anatomie
              (Merk slegs eerste TWEE)                                       (Enige 2 x 1) (2)

3.4   3.4.1    Genetiese manipulasie ✓/Genetiese modifikasie                                  (1)

      3.4.2    Rekombinante DNS ✓ (DNA)                                                       (1)

      3.4.3    -  Hulle sal minder insekdoder ✓ gebruik
               -  En spaar dus geld ✓
                                                OF
               - Hulle sal ŉ groter oesopbrengs hê ✓
               - En verdien dus meer geld ✓
               (Merk slegs eerste EEN)                                       (Enige 1 x 2)    (2)

      3.4.4    - Die geen kan ander organismes doodmaak ✓
               - wat nuttig vir die omgewing is / en daarom biodiversiteit verminder ✓
               (Merk slegs eerste EEN)                                                        (2)

3.5   3.5.1    behandeling ✓ / mondeling of inspuitbare                                       (1)

      3.5.2    Hulle het 200 deelnemers gebruik ✓
               (Merk slegs eerste EEN)                                                        (1)

      3.5.3    100 ✓ – (28+12+2) ✓          OF    100 ✓ – 42 ✓
               = 58 ✓ deelnemers                                                              (3)

      3.5.4    - Hulle hou op om kliniek toe te gaan ✓*
               - omdat hulle bang is vir inspuitings ✓
               - omdat hulle nie vervoer het nie ✓
               - omdat hulle vergeet ✓
               - omdat hulle weg trek ✓
               (Merk slegs eerste EEN)                                       ✓* + Enige 1     (2)

      3.5.5    -     Sommige TB-bakterieë is weerstandig teen rifampisien/middels en
                     sommige nie ✓
               -     Wanneer rifampisien/middel toegedien word, ✓
               -     oorleef die TB-bakterieë wat weerstandig is teen rifampisien ✓
               -     Terwyl die TB-bakterieë wat geen weerstand teen rifampisien het
                     nie,sterf. ✓
               -     Die TB-bakterieë wat oorleef, plant voort ✓
               -     en dra sodoende die alleel vir weerstandigheid teen rifampisien aan
                     hul nageslag oor ✓
               -     Die volgende generasie sal dus 'n hoër proporsie individue wat
                     rifampisien/middelweerstandig is, hê ✓                   (Enige 5 x 1) (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                 11

       3.5.6    Pasiënte moet … wees
                - dieselfde ouderdom ✓
                - dieselfde ekonomiese vlak ✓
                - dieselfde gesondheid ✓ hê/ nie ander siektes hê nie
                   (Merk slegs eerste TWEE)                              (Enige 2 x 1)      (2)

       3.5.7    -     Om te verseker dat die tuberkulose-bakterie heeltemal doodgemaak
                      word ✓
                -     En die TB nie weer voorkom/verskyn nie ✓                             (2)
                                                                                          [50]

                                                               TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                  GROOTTOTTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans/4a6384bb-d099-47ae-9fde-15f096079e67) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
