# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/92e6ed32-cc62-4d00-9cc9-04e73d0c2463
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/92e6ed32-cc62-4d00-9cc9-04e73d0c2463)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2024

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                             (EC/SEPTEMBER 2024)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk wanneer maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
       'maks'-punte in die regterkantste kantlyn aan.

2.     Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
       Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.     Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.     Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.     As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
       word
       Kandidate sal punte verbeur.

7.     As vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

8.     Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is, krediet. Waar volgorde en
       skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakelings weer
       korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.     Onherkenbare afkortings
       Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
       is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
       die antwoord indien dit korrek is.

10.    Verkeerd genommer
       Indien die antwoord die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
       word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.    Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

12.    Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
       beteken nie of as dit buite konteks is.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   LEWENSWETENSKAPPE P2                                     3

 13.    Indien gewone name gegee word in terminologie
        Aanvaar, mits dit by die provinsiale nasienriglynbespreking aanvaar is.

 14.    Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
        andersom)
        Moenie krediteer nie.

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
        maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders as die
        leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied,
        moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
        amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1      B ✓✓
    1.1.2      D ✓✓
    1.1.3      A ✓✓
    1.1.4      A ✓✓
    1.1.5      B ✓✓
    1.1.6      C ✓✓
    1.1.7      C ✓✓
    1.1.8      D ✓✓
    1.1.9      C ✓✓                                                         (9 x 2)      (18)

1.2 1.2.1      Kariotipe ✓
    1.2.2      Chloroplast ✓
    1.2.3      Chiasma ✓/chiasmata
    1.2.4      (Bloedgroep) O ✓
    1.2.5      Lokus ✓/loci
    1.2.6      Templaat ✓
    1.2.7      Downsindroom ✓/trisomie 21
    1.2.8      (Swak) ✓ waterstofbindings
    1.2.9      Haploïed ✓                                                   (9 x 1)        (9)

1.3 1.3.1      Slegs B ✓✓
    1.3.2      Slegs A ✓✓
    1.3.3      Slegs A ✓✓                                                    (3 x 2)       (6)

     1.4.1     Genetiese manipulasie ✓/ ingryping/modifikasie/manipulasie                  (1)

     1.4.2     Plasmied ✓                                                                  (1)

     1.4.3     Ensiem ✓                                                                    (1)

     1.4.4     (a)   Bevordering van skelet en spiergroei ✓                                (1)

               (b)   Produseer insulien ✓                                                  (1)

     1.4.5     Bakterieë:
               -   Se voortplanting vind baie vinnig ✓plaas
               -   Se voortplanting is ongeslagtelik ✓/deur mitose
               -   Bestaan oral ✓
               -   Is eenvoudige organismes ✓
               -   Se DNA is in die vorm van ŉ plasmied ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                                    (2)

     1.4.6     Heg geen vir menslike groeihormoon aan struktuur X ✓/ plasmied              (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   LEWENSWETENSKAPPE P2                                     5

1.5    1.5.1      Gepunte ekwilibrium/ewewig ✓                                                (1)

       1.5.2      - (Niles) Eldredge ✓
                  - (Stephen) Gould ✓                                                         (2)

       1.5.3      (a)   1✓                                                                    (1)
                  (b)   2✓                                                                    (1)
                  (c)   1✓                                                                    (1)

       1.5.4      A ‒ organismes ontwikkel nie/verander nie ✓/ bly dieselfde
                  B ‒ organismes ontwikkel vinnig/verander ✓                                 (2)

       1.5.5      Biologiese ✓evolusie                                                        (1)

                                                             TOTAAL AFDELING A:               50

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Profase I ✓                                                                  (1)

      2.1.2    (a) Sentriole/ ✓sentrosoom                                                   (1)
               (b) Homoloë ✓ chromosome                                                     (1)
               (c) Anafase II ✓                                                             (1)

      2.1.3    6✓                                                                           (1)

      2.1.4    DNS bestaan uit:
               - deoksiribose suiker ✓
               - fosfaat ✓ en
               - stikstofbasis ✓                                         (Enige 2 x 1)      (2)

      2.1.5    -     DNS-replisering ✓*
               -     Chromosome wat enkelstringe was, word dubbel ✓
               -     Elke chromosoom sal nou uit twee chromatiede wat deur ŉ
                     sentromeer verbind word, bestaan
               -     Genetiese materiaal verdubbel ✓
                                                       Verpligte punt ✓* 1 + Enige 2        (3)

      2.1.6    -     Deel D/spoeldraad heg aan homoloë chromosome ✓
               -     In die middel ✓/by ewenaar van die sel
               -     wat ewekansige rangskikking ✓ van homoloë chromosome
                     veroorsaak
               -     en tot verdere genetiese variasie ✓ /nuwe kombinasies lei
                                                                         (Enige 3 x 1)      (3)

2.2   Translering ✓*
      - Elke oRNS/tRNA dra ŉ spesifieke aminosuur ✓
      - Wanneer die antikodon op die oRNS/tRNA ooreenstem ✓
      - by die kodon van die b-RNS/mRNA pas ✓
      - dan bring o-RNS/tRNA die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom ✓
      - Aminosure word aan mekaar verbind deur peptiedbindings ✓
                                                 Verpligte punt ✓* 1 + Enige 4              (5)

2.3   2.3.1    - Menslike embrio’s ✓
               - Naelstring ✓
               - Beenmurg ✓
               - Plasentale weefsel ✓
               - Volwasse stamselle ✓
               - Tande ✓
               - Vel ✓
               - Amniotiese vloeistof ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                                     (2)

      2.3.2    Makulêre degenerasie ✓                                                       (1)

      2.3.3    4 ✓/vier                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     LEWENSWETENSKAPPE P2                                   7

       2.3.4    (a) Valien ✓                                                                  (1)

                (b) - die DNS-drietal sal ACG wees ✓ in plaas van ACC
                    - die kodon sal UGC wees ✓ in plaas van UGG
                    - die aminosuur sal sisteïen wees ✓ in plaas van triptofaan               (3)

                (c)                  b-RNS/mRNA

                                         mRNA

                               Riglyne vir die nasien van die tekening.

                Kriteria                                              Punt
                Korrekte opskrif (H)                                     1
                            Kriteria                   Merk
                Een string geteken (D)                                   1
                            Opskrif (H)                   1
                3 nukleotiede geteken in korrekte posisie (N)            1
                            Een string getrek (D)         1
                Korrekte kodon / 3 korrekte stikstofbasisse (C)          1
                            Korrekte kodons (C)
                                                                                              (4)
                            1-5 kodons korrek             2
                             Riglyne vir die nasien van die tekening.
       2.4.1    - ŉ Geen ✓
                - geleë op chromosome 1‒22 ✓/ nie-geslagschromosome
                - Twee kopieë van die gemuteerde geen/alleel veroorsaak die
                   toestand ✓                                          (Enige 2 x 1)          (2)

       2.4.2    H✓                                                                            (1)

       2.4.3    -     Kind H het een resessiewe alleel ✓/b geërf
                -     Van elke ouer ✓                                                         (2)

       2.4.4    Volledige ✓ dominansie                                                        (1)

       2.4.5    -     K, L, M is heterosigoties ✓/Bb
                -     En word dus nie geaffekteer ✓ deur Leigh-sydrome nie
                -     Die dominante alleel/B maskeer die uitdrukking van die
                      resessiewe alleel ✓/b                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

      2.5.1    Vroulik ✓ met brose X-sindroom ✓                                                   (2)

      2.5.2    - Brose X-sindroom word veroorsaak deur ŉ dominante alleel op die
                 X-chromosoom ✓/XR
               - Beide mans en vroue het slegs een dominante alleel / ✓XR nodig
                 om geaffekteer te word                                                           (2)

      2.5.3     P1             Fenotipe     Man met brose         x Vrou sonder brose
                                            X✓                      X✓
                               Genotipe         XRY               x    XrXr
                Meiose
                               G/gamete     XR , Y                x       Xr , Xr ✓

                Bevrugting

                F1             Genotipe     XRXr ;     X R Xr ;       XrY ;   XrY ✓

                               Fenotipe     2 vroue met brose X : 2 mans sonder
                                            brose X-sindroom ✓

                     Hulle het ŉ 0% ✓*kans om ŉ seun met brose X-sindroom te hê.

                                                 OF

                P1             Fenotipe    Man met          x     Vrou sonder brose
                                           brose X ✓              X✓
                               Genotipe         XRY         x        XrXr
                Meiose
                               G/gamete    XR , Y           x          Xr , Xr ✓

                Bevrugting                  Gamete      XR       Y
                F1                            X r       R
                                                       X X r    Xr Y
                                              Xr       XR Xr    Xr Y
                                              Korrekte genotipes ✓

                               Fenotipe     2 vroue met brose X : 2 mans
                                            sonder brose X-sindroom ✓

                       Hulle het ŉ 0% ✓*kans om ŉ seun met brose X-sindroom te hê.

                P1 en F1 ✓
                Meiose en bevrugting ✓                     Enige 6 + *1 Verpligtend              (7)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   LEWENSWETENSKAPPE P2                                    9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    Daar is twee eienskappe wat gekruis word ✓                                    (1)

       3.1.2    Kunsmatige seleksie ✓/ Selektiewe teling                                      (1)

       3.1.3    Om ŉ gewenste eienskap te verkry ✓                                            (1)

       3.1.4    (a) bbhh ✓✓                                                                   (2)

                (b) BH Bh Bh bh ✓(1‒3 korrek) ✓✓ (Al 4 korrek)                                (2)

       3.1.5    9 : 3 : 3 : 1 ✓✓

                                                   OF
                9 rooi haarpels met gladde hare
                3 rooi haarpels met krullerige hare
                                                           ✓✓
                3 swart haarpels met gladde hare
                1 swart haarpels met krullerige hare                                          (2)

3.2    3.2.1    Teen 2035 sal dit nie bestaan nie. ✓                                          (1)

       3.2.2    (a) - Habitatverlies ✓
                    - Oorbevissing van hul belangrikste kos: sardientjies ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                                      (2)

                (b) - Teling op verskillende tye van die jaar ✓
                    - (Spesie-spesifieke) hofmakery gedrag ✓
                (Merk slegs eerste TWEE)                                                      (2)

       3.2.3    (a) - Minder sardientjies sal verkoop word ✓/afname in wins wees
                    - lei tot werkloosheid ✓/werksverliese
                                                OF
                   - Geld sal bestee word aan ander duur bronne van proteïen ✓/ vleis
                   - Wat die besteding aan ander voedselitems sal verminder ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                       (1 x 2)         (2)

                (b) - Meer sardientjies/kos sal beskikbaar wees ✓
                    - Meer Afrika-pikkewyne sal oorleef ✓/nie vrek nie
                (Merk slegs eerste EEN)                                           (1 x 2)     (2)

3.3    - As ŉ bevolking wat uit ŉ enkele spesie bestaan deur ŉ geografiese
         versperring ✓ (see, rivier, berg, meer) geskei word
       - dan verdeel die bevolking in twee. ✓
       - Daar is nou geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie. ✓
       - Omdat elke bevolking aan verskillende omgewingstoestande blootgestel kan
         word ✓/die seleksiedruk anders mag wees
       - vind natuurlike seleksie onafhanklik in elk van die twee bevolkings plaas ✓
       - in so ŉ mate dat die individue van die twee bevolkings baie van mekaar begin
         verskil ✓
       - genotipies en fenotipies. ✓
       - Selfs al sou hierdie twee bevolkings weer met mekaar meng, ✓
       - sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel nie. ✓
       - Die twee bevolkings is nou verskillende spesies. ✓               (Enige 7 x 1)       (7)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

3.4   3.4.1    Australopithecus Africanus ✓                                                     (1)

      3.4.2    (a) C ✓                                                                          (1)

               (b) D ✓                                                                          (1)

               (c) A ✓                                                                          (1)

      3.4.3    - Vorm van B/bekken is korter en wyer as dié van primitiewe ape ✓
               - en effens langer en smal in vergelyking met die menslike ✓ bekken.             (2)

      3.4.4    -     Die skedelgrootte het ✓ by moderne mense toegeneem
               -     Om meer intelligensie toe te laat ✓ / meer inligting te verwerk            (2)

      3.4.5    (a) Geneties ✓/ mtDNA                                                            (1)

               (b) - Fossiele van Australopithecus is SLEGS in Afrika gevind ✓
                     dit dui daarop dat voorouers van homo sapiens in Afrika ontstaan
                     het ✓                                                                      (2)

3.5   3.5.1    Om vas te stel of die individue wat die Laetoli-voetspore gemaak het,
               met behulp van ŉ mensagtige tweevoetigheid of ŉ meer aapagtige
               beweging (gebuigde knie, gebuigde heup), ✓ geloop het.                           (1)

      3.5.2    Toon diepte ✓                                                                    (1)

      3.5.3    -     Verkry toestemming van deelnemers. ✓
               -     Besluit oor steekproefgrootte. ✓
               -     Besluit oor die meetinstrument✓/materiale wat gebruik gaan word.
               -     Besluit hoe resultate aangeteken sal word. ✓
               -     Besluit op tyd✓/datum om die ondersoek te doen.
                     (Merk slegs eerste DRIE.)                                                  (3)

      3.5.4    -     Ondersoek is een keer gedoen ✓/nie herhaal nie
               -     Steekproefgrootte bestaan uit 8 deelnemers ✓                               (2)

      3.5.5    Aapagtige beweging ✓                                                             (1)

      3.5.6    2,2
                     ✓ 2 ✓keer
               11
                                                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                  LEWENSWETENSKAPPE P2                          11

       3.5.7             TIPE VOETSPOOR                 TOONDIEPTE (CM)
                 Aapagtige beweging                            6
                 Mensagtige tweevoetigheid                    2,2
                 Laetoli                                      1,1

                Kriteria vir die nasien van die tabel
                 Kriteria                                    Puntetoekenning
                 Korrekte tabelformaat (T)
                 (Skeiding van kolomme)                            1
                 Kolomopskrifte (H)                                1
                 Data opgeteken (E)
                 1–2 datastelle word korrek opgeteken              1
                 Al 3 datastelle is korrek opgeteken               2
                                                                                   (4)
                                                                                  [50]

                                                          TOTAAL AFDELING B:       100
                                                              GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-gr12-memo-june2023-afrikaans/13160f50-20e6-4826-ae63-e352a478afd3) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
