# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2015-afr-final/48d6c278-e430-44b4-b17e-89d909af3a11
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2015-afr-final/48d6c278-e430-44b4-b17e-89d909af3a11)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2015

               LEWENSWETENSKAPPE V2

PUNTE:   150

TYD:     2½ uur

                               *LFSCA2*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LEWENSWETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2015)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.     Beantwoord AL die vrae.

 2.     Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK neer.

 3.     Begin elke VRAAG op ŉ NUWE bladsy.

 4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik word.

 5.     Indien antwoorde NIE volgens instruksies van elke vraag aangebied word
        NIE, sal kandidate punte verloor.

 6.     Maak ALLE sketse met potlood en byskrifte met blou of swart ink.

 7.     Teken diagramme, tabelle en vloeidiagramme SLEGS wanneer dit gevra
        word.

 8.     Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal
        geteken NIE.

 9.     Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE.

 10.    Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer
        gebruik.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             LEWENSWETENSKAPPE V2                                           3

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
        Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
        vraagnommer (1.1.1–1.1.10), byvoorbeeld 1.1.11 D.

        1.1.1     Wat is die genotipe van egtelende plante?

                  A    Homosigoties
                  B    Heterosigoties
                  C    Dihibried
                  D    Monohibried

        1.1.2     Watter van die volgende is die wetenskaplike naam vir die
                  moderne mens?

                  A    Homo erectus
                  B    Homo africanus
                  C    Homo sapiens
                  D    Homo habilis

        1.1.3     Watter van die volgende dui die proses van DNS/DNA-replisering
                  in die korrekte volgorde aan?

                  A    DNS/DNA dubbele heliks      string skei      komplimentêre
                       basisse paar af    twee DNS/DNA dubbele helikse
                  B    Twee DNS/DNA dubbele helikse         stringe skei
                       komplimentêre basisse paar af       DNS/DNA dubbele
                       heliks
                  C    Stringe skei    twee dubbele helikse       komplimentêre
                       basisse paar af    DNS/DNA dubbele heliks
                  D    DNS/DNA dubbele heliks        stringe skei      twee
                       DNS/DNA dubbele helikse        komplimentêre basisse paar
                       af

        1.1.4     Die teenwoordigheid van sproete is ŉ dominante kenmerk. ŉ
                  Moeder van ŉ kind het geen sproete en die vader is
                  heterosigoties vir sproete.

                  Wat is die waarskynlikheid dat hierdie kind sproete sal hê?

                  A    25%
                  B    75%
                  C    100%
                  D    50%

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  LEWENSWETENSKAPPE V2                (EC/SEPTEMBER 2015)

       1.1.5     Watter wet/te word deur die diagram hieronder uitgebeeld?

                 (i)     Wet van gebruik en onbruik
                 (ii)    Wet van oorerwing van verkrygde kenmerke
                 (iii)   Wet van dominansie

                 A       i, ii en iii
                 B       slegs i en ii
                 C       slegs i
                 D       slegs i en iii

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              LEWENSWETENSKAPPE V2                                         5

        1.1.6     Die stamboomdiagram hieronder toon die oorerflikheid van ŉ
                  geslagsgekoppelde siekte wat deur ŉ geen met twee allele, A en B,
                  beheer word. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat
                  volg.

                  Watter Punnettdiagram is ŉ korrekte voorstelling van die kruising
                  tussen die P1 ouers?

                  A             A     B
                         A     AA    AB
                         B     AB    BB

                  B             B      b
                         A     AB     Ab
                         a     aB     ab

                  C             B     B
                         A     AB    AB
                         A     AB    AB

                  D             B     B
                         B     BB     Bb
                         b     Bb     Bb

        1.1.7     Identiese tweeling kinders het dieselfde genotipe. Waarom is daar
                  klein verskille tussen die fenotipes van identiese tweeling kinders?

                  A     Die omgewing beïnvloed die uitdrukking van gene.
                  B     Sommige gene is nie dominant nie.
                  C     Beide ouers is homosigoties vir hierdie fenotipes.
                  D     Beide ouers is heterosigoties vir hierdie fenotipes.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LEWENSWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2015)

       1.1.8     Watter van die volgende is ŉ korrekte identifisering van die
                 verwantskap tussen allele, chromosome en gene?

                 A     Gene bevat chromosome en allele.
                 B     Chromosome bevat gene maar nie allele.
                 C     Allele word in chromosome aangetref maar nie in gene nie.
                 D     Gene is deel van chromosome en het verskillende allele.

       1.1.9     Veranderinge wat belangrik is in menslike evolusie teenoor
                 tweevoetigheid:

                 1.    Vergroting van die brein
                 2.    Maak van werktuie
                 3.    S-vormige werwelkolom
                 4.    Foramen magnum meer na ŉ vorentoe-posisie

                 A     1, 2, 3 en 4
                 B     slegs 1, 2 en 3
                 C     slegs 1, 2 en 4
                 D     slegs 1, 3 en 4

       1.1.10    Die wetenskaplike wat die Taungskedel (Australopithecus
                 africanus) in 1924 ontdek het:

                 A     Robert Broom
                 B     Raymond Dart
                 C     Phillip Tobias
                 D     Mary Leakey                                         (10 x 2)     (20)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               LEWENSWETENSKAPPE V2                                         7

 1.2    Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.
        Skryf slegs die term langs die vraagnommer
        (1.2.1–1.2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer.

        1.2.1     Die struktuur wat gevorm word wanneer baie aminosure aan
                  mekaar verbind

        1.2.2     Die struktuur waarop die antikodon vir proteïensintese aangetref
                  word

        1.2.3     Die verbindings tussen stikstofbasisse in ŉ DNS/DNA

        1.2.4     ŉ Proses waardeur nuwe spesies in ŉ kort tydjie gevorm word,
                  waar vinnige veranderinge deur natuurlike seleksie plaasvind

        1.2.5     Die organel in ŉ sel waarop proteïensintese plaasvind

        1.2.6     Die stikstof basis wat slegs in RNS/RNA aangetref word

        1.2.7     Die sintese van bRNS/bRNA vanaf DNS/DNA

        1.2.8     Die soort suiker wat in RNS/RNA aangetref word               (8 x 1)     (8)

 1.3    Dui aan of elk van die stellings in KOLOM Ι van toepassing is op SLEGS
        A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie.
        Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
        in die ANTWOORDEBOEK neer.

                               KOLOM Ι                                KOLOM ΙΙ
        1.3.1     ŉ Verduideliking vir iets wat in die natuur   A:   Teorie
                  waargeneem is en ondersteun word              B:   Hipotese
                  deur feite, modelle en wette
        1.3.2     Die aantal chromosome in ŉ normale            A:   23 Chromosome
                  mens se liggaam                               B:   46 Chromosome
        1.3.3     Hulle werk het ons bewus gemaak van           A:   Darwin
                  hoe gene oorgeërf word                        B:   Mendel
        1.3.4     Die DNS/DNA in die nukleus van ŉ nie          A:   Chromatien
                  verdelende sel                                B:   Chromosoom
        1.3.5     Die bewyse wat gebruik word om die            A:   Mitochondriese
                  ‘Uit-Afrika-hipotese’ te ondersteun deur           DNS/DNA
                  die navolging van die vroulike geslag         B:   Y-chromosoom
        1.3.6     Beïnvloed die oorerflikheid van               A:   Kodominansie
                  bloedgroepe                                   B:   Veelvuldige allele
                                                                                 (6 x 2)   (12)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LEWENSWETENSKAPPE V2                    (EC/SEPTEMBER 2015)

 1.4   Bestudeer die filogenetiese boom hieronder en beantwoord die vrae wat
       volg.

       1.4.1    Definieer ŉ filogenetiese boom.                                       (2)

       1.4.2    Watter organisme word gesien as die gemeenskaplike voorouer?          (1)

       1.4.3    Watter organisme het die grootste kraniale grootte?                   (1)

       1.4.4    Noem TWEE spesies wat tussen 1,5 en 2 miljoen jaar gelede geleef
                het.                                                                  (2)

       1.4.5    Bereken die tydverskil tussen die evolusie van Homo erectus en
                Homo sapiens. (Toon al jou bewerkings.)                               (3)

       1.4.6    Watter organisme – Homo erectus of Homo habilis − is die naaste
                verwant aan die moderne mens?                                         (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              LEWENSWETENSKAPPE V2                                         9

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1     Die grafiek hieronder toon inligting oor die beweging van chromatiede in ŉ
         sel wat net begin het met metafase II.

        2.1.1     Noem EEN verskil tussen metafase I en metafase II.                      (1)

        2.1.2     Wat is die tydsduur van metafase II in die sel?                         (1)

        2.1.3     Gebruik lyn X om die tydsduur van anafase II in die sel te
                  bereken.                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2015)

 2.2    Lees die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                                  MISTERIEUSE DNS/DNA

        Die genoom is die totale DNS/DNA van alle mense. Die menslike genoom
        het 20 000−25 000 gene en die gemiddelde geen het ongeveer 3 000
        basisse.

        Die gene vorm slegs 2% van die menslike genoom en die res van die
        DNS/DNA bestaan uit nie-koderende streke. Sommige van hulle word
        gebruik om chromosoomstrukture en die kwantiteit en kwaliteit van
        proteïene wat gemaak is, te reguleer. Die funksie van die 50% van die
        DNS/DNA, bestaande uit herhaalde rye en wat bekend is as ‘junk
        DNS/DNA’, is nog nie bekend nie.

        Sommige wetenskaplikes verskil van bostaande siening. Volgens dr.
        Carolyn Hancock, maak gene 5% van die menslike genoom uit.

                                                    [Bron: Aangepas uit: http://www.ornl.gov]

        2.2.1    Definieer die term genoom.                                                     (2)

        2.2.2    Wat is ŉ geen?                                                                 (2)

        2.2.3    Lys TWEE funksies van nie-koderende DNS/DNA.                                   (2)

        2.2.4    (a)   Watter persentasie van DNS/DNA, volgens dr. Carolyn
                       Hancock, word as ‘junk (rommel) DNS/DNA’ beskou?                         (1)

                 (b)   Waarom word dit ‘junk (rommel) DNS/DNA’ genoem?                          (1)

        2.2.5    John se genoom bestaan uit 24 000 gene. Indien sy eerste
                 chromosoom 2 965 gene het en sy Y chromosoom het 231 gene,
                 bereken die totale aantal gene op sy ander chromosome. (Toon
                 alle bewerkings.)                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)             LEWENSWETENSKAPPE V2                                     11

 2.3    Die diagram hieronder verteenwoordig ŉ proses wat tydens meiose
        plaasvind. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

        2.3.1     Voorsien byskrifte vir die dele genommer A, B, C en D.               (4)

        2.3.2     Noem die proses in meiose wat in die diagram geïllustreer word.      (1)

        2.3.3     Noem EEN belangrikheid van die proses genoem in VRAAG
                  2.3.2.                                                               (2)

        2.3.4     Teken ŉ diagram van struktuur gemerk A, om sy voorkoms
                  onmiddellik na die proses soos in VRAAG 2.3.2 genoem te wys.         (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2015)

 2.4    Die diagram hieronder verteenwoordig ŉ molekuul van oordrag RNS/RNA
        waaraan ŉ aminosuur, lisien geheg is.

                      Molekuul van oRNS/tRNA waaraan lisien geheg is

                                                           Lisien
                                                           (amino-
                                                           suur)

                                    U        U         S

        Verduidelik die funksie van oRNS/tRNA-molekuul in bostaande diagram.                (3)

 2.5    Vroulike-vrugte vlieë is ongeveer 2,5 mm lank. Manlike vlieë is kleiner en
        besit ŉ kenmerkende swart kol op hul liggame. Vroulike vlieë lê tot soveel
        as 400 eiers, wat tot volwassenes binne 7 tot 14 dae ontwikkel.

        Vrugte-vlieë sal oorleef en voortplant in klein flesse wat ŉ eenvoudige
        voedingsmedium met baie suikers bevat.

        2.5.1    Gebruik die inligting hierbo om TWEE redes te verduidelik
                 waarom die vlugte-vlieë ŉ nuttige organisme is om genetiese
                 kruisings mee te bestudeer.                                                (4)

        2.5.2    Manlike vrugte-vlieë het die geslagschromosoom XY en die
                 vroulike vlieë het die XX. In vrugte-vlieë word die geen vir
                 oogkleur op die X chromosoom gedra.

                 Die alleel vir rooi oë (R) is dominant oor die alleel vir wit oë (r). ŉ
                 Wit-oog mannetjie word met ŉ homosigotiese rooi-oog wyfie
                 gekruis. Gebruik ŉ genetiese kruising om die nageslag van die F1
                 aan te dui.                                                                (6)

        2.5.3    Verduidelik waarom manlike vrugte-vlieë meer geneig as vroulike
                 vrugte-vlieë is om ŉ fenotipe wat deur ŉ resessiewe alleel gevorm
                 word aan te toon.                                                          (2)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  LEWENSWETENSKAPPE V2                                     13

 VRAAG 3

 3.1    In marmotte is swart pels teenwoordig as gevolg van ŉ dominante geen B
        en wit pels as gevolg van ŉ resessiewe geen b. Kort pels is as gevolg van
        ŉ dominante geen S en lang pels as gevolg van ŉ resessiewe geen s.
        ŉ Teler doen die volgende kruising: BbSs x bbss.

        3.1.1         Gebruik ŉ genetiese kruising en bepaal die fenotipe van die
                      ouers en moontlike genotipes en fenotipes van die nageslag.           (6)

        3.1.2         Gee die fenotipe en verhouding van die nageslag.                      (2)

 3.2    ŉ Wetenskaplike navorsing was in ŉ stedelike gemeenskap gedoen.
        Mense was gevra om hul kennis ten opsigte van geneties gemodifiseerde
        voedsel op ŉ skaal van 1 tot 5 te beoordeel. ŉ Telling van 1 beteken dat
        hulle kennis swak is en ŉ telling van 5 beteken dat hulle kennis goed is ten
        opsigte van geneties gemodifiseerde voedsel. Die tabel hieronder dui die
        data aan wat versamel was.

        Vlakke van              1         2         3             4           4
        kennis                 Swak             Gemiddelde               Uitstekend
                              kennis              kennis                      e
                                                                           kennis
        % mense wat
        ondervra was            40       31          22           5              2

        3.2.1     Watter gevolgtrekking kan gemaak word uit die data wat
                  ingesamel was?                                                            (3)

        3.2.2     Voorspel die gevolgtrekking indien dit in ŉ landelike gebied
                  gedoen was.                                                               (2)

        3.2.3     Skryf ŉ verduideliking neer wat die wetenskaplikes kon gegee het
                  vir geneties gemodifiseerde voedsel.                                      (2)

        3.2.4     Gee TWEE argumente elk:

                  (a)      Ten gunste vir die gebruik van geneties gemodifiseerde
                           voedsel                                                          (2)

                  (b)      Teen die gebruik van geneties gemodifiseerde voedsel             (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                               LEWENSWETENSKAPPE V2                    (EC/SEPTEMBER 2015)

 3.3    Bestudeer die twee skedels hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        3.3.1    Watter skedel (A of B) is die van ŉ nie-menslike primaat?                (1)

        3.3.2    Lys VYF waarneembare eienskappe/redes vir jou antwoord in
                 VRAAG 3.3.1.                                                             (5)

        3.4      Lys DRIE voordele vir tweevoetigheid.                                    (3)

        3.5      Die tabel hieronder toon die gemiddelde breinvolume van
                 verskeie homoniede. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae
                 wat volg.

                            HOMINIED              GEMIDDELDE BREINVOLUME
                                                           (CM3)
                     Australopithecus afarensis             440
                     Australopithecus africanus             450
                           Homo habilis                     575
                           Homo erectus                    1 100
                           Homo sapiens                    1 450

        3.5.1    Teken ŉ staafgrafiek om die gemiddelde breinvolumes van die
                 verskeie homoniede te toon.                                              (6)

        3.5.2    Watter homonied het die grootste breinvolume?                            (1)

        3.5.3    Beskryf die verhouding tussen die hominiedevolusie en
                 breinvolume.                                                             (3)

        3.5.4    Noem TWEE voordele van ŉ groter breinvolume.                             (2)
                                                                                         [40]

                                                          TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              LEWENSWETENSKAPPE V2                                    15

 AFDELING C

 VRAAG 4

 4.1    Beskryf hoe mutasies en die gevolge daarvan die variasie verhoog, sowel
        as die impak wat dit op natuurlike seleksie het.                               (17)
                                                                         Sintese        (3)

        LET WEL:       GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van
                       vloeidiagramme of diagramme nie.

                                                           TOTAAL AFDELING C:           20
                                                               GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-english-final/48fd8634-2e51-4ca1-b7e3-df271e86c9ec) — Life Sciences · QP · 2022 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2021 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2021-afr-d/b7cdfe9c-5e90-4696-bc67-e8fca24f68fe) — Life Sciences · QP · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2021 XHOSA D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr12-sept2021-xhosa-d/f43645b2-00fd-4ad4-bdbe-7bc3201c5a62) — Life Sciences · QP · 2021

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMO GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-memo-gr12-sept-2025-watermark/ee8ac4d1-8b43-4b2a-87fc-d07277b88025) — Memo · 2025
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/be114f07-9b13-48d1-9cae-e0ae8aec035b) — Memo · 2025 · Afr
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/ba194139-8ff7-481e-92f4-d961a5c8d23a) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-free-state/470ae841-15a4-4ab3-a87b-abd2294edc20) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/bbdf9d27-c483-4cd4-af9f-287e699f482e) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-kzn/f412416e-57d1-473d-886a-87c9fbb8823c) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
