# Life Sciences Grade 11 P2 2013 Memo (Afr)

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/a19d8f5e-5838-4ff0-9de4-d191c91a5980
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/a19d8f5e-5838-4ff0-9de4-d191c91a5980)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 11

                          LEWENSWETENSKAPPE V2

                                   MODEL 2012

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 150

                     Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye..

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           2                                  DBE/2013
                       NSS – Graad 11 Model - Memorandum

BEGINSELS BY DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2013

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien nadat die maksimum punte behaal is, trek 'n kronkellyn en
         skryf 'maks' regterkantse kantlyn.

2.       Indien byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
         nie.

3.       Indien 'n hele proses gegee word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien hulle nie 'n tabel gee nie.

6.       As beskrywings vereis word, maar diagramme met byskrifte word gegee
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings gegee word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waardie volgorde en
         skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onerkende afkortings
         Aanvaar as dit eers in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
         moenie die afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
         indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, op voorwaarde dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken of buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, indien dit volgens die kurrikulum korrek is.

14.      Indien slegs 'n letter vereis word en slegs 'n naam word gegee (en
         andersom)
         Geen krediet.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           3                               DBE/2013
                       NSS – Graad 11 Model - Memorandum

15.      As eenhede nie in afmetings aangedui word nie
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit
         reeds in die vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Krediet word gegee vir opskrifte van alle illustrasies (diagramme, grafieke,
         tabelle ens.), behalwe waar dit reeds in die vraag gegee is.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in sy/haar antwoorde in enige ander amptelike
         taal as die assesseringstaal aangebied word, moet gekrediteer word, indien
         dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is,
         behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                          DBE/2013
                       NSS – Graad 11 Model - Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       B
         1.1.2       D
         1.1.3       C
         1.1.4       B
         1.1.5       B
         1.1.6       C
         1.1.7       C
         1.1.8       C
         1.1.9       B
         1.1.10      D                                                (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1       Indringer/Eksotiese spesie
         1.2.2       Biodiversiteit
         1.2.3       Fungus/Gisselle
         1.2.4       Ongewerweldes
         1.2.5       Volhoubare/Volhoubaarheid
         1.2.6       Ongeslagtelikevoortplanting
         1.2.7       Koolstofvoetspoor
         1.2.8       Verwoestynering
         1.2.9       Dubbele bevrugting
         1.2.10      Sorus                                                             (10)

1.3      1.3.1       Slegs B 
         1.3.2       Slegs A 
         1.3.3       Beide A en B
         1.3.4       Geeneen
         1.3.5       Slegs B 
         1.3.6       Beide A en B 
         1.3.7       Beide A en B 
         1.3.8       Beide A en B 
         1.3.9       Slegs B 
         1.3.10      Slegs B                                          (10 x 2)        (20)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                5                              DBE/2013
                            NSS – Graad 11 Model - Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       Multisellulêr/Veelsellig                                                   (1)

         2.1.2        (a)      B                                                                (1)
                      (b)      B                                                                (1)
                      (c)      C                                                                (1)
                      (d)      B                                                                (1)
                      (e)      C                                                                (1)
                      (f)      D                                                                (1)
                      (g)      A                                                                (1)

         2.1.3        Dit skei die dermkanaal van die liggaamswand
                      Laat meer ekstensiewe groei van organe en stelsels toe                    (2)

         2.1.4        Annelida
                      Arthropoda                                                                (2)

         2.1.5        Seloom in Arthropoda is kleiner en bevat hemosele
                      Seloom in Annelida bevat selomitiese vloeistof
                                                                                                 (2)
         2.1.6        Hulle is bestuiwers
                      Word gebruik in biologiese beheer van plae
                      Belangrik vir saadverspreiding                           (Enige 1)        (1)
                                                                                                 (15)

2.2      2.2.1        D – Helmknop
                      E – Stempel
                      F – Kroonblare                                                             (3)

         2.2.2        B                                                                         (1)

         2.2.3        Helmdrade en helmknoppe word omsluit/bedek
                      Het groot kroonblare                                (Enige 1)             (1)

         2.2.4        B                                                                         (1)

         2.2.5        A: angiosperme
                      Dennebolle: gimnosperme                                                   (2)

         2.2.6        Gimnosperm se sade is naak
                      Angiosperm se sade word bedek/omsluit in 'n vrugbeginsel/vrug             (2)

         2.2.7        Na bestuiwing ontwikkel 'n stuifmeelbuis - dra manlike gamete
                      direk na die ovum in die saadknop                (Enige 2)                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                                 DBE/2013
                       NSS – Graad 11 Model - Memorandum

         2.2.8       Sade het 'n taaier omhulsel wat uitdroging verhoed
                     Sade het voedselreserwes vir die ontwikkelende embrio
                     Sade het 'n volledig ontwikkelde embrio wat onmiddellik begin
                     groei indien toestande gunstig raak
                     Sade oorleef langer  as spore
                     Sade kan langer dormant bly (en is steeds kiemkragtig)  as spore
                     (Sien slegs eerste TWEE na)                              (Enige 2)        (2)
                                                                                               (14)

2.3      2.3.1       Protista                                                                 (1)

         2.3.2       Neem medikasie wat malaria voorkom
                     Gebruik insekweermiddels op ontblote vel
                     Slaap onder nette oor beddens
                     Maak staande water leeg om te voorkom dat musiekte daarin
                     broei                                    (Enige 2)                       (2)

         2.3.3       'n Wyfie Anopheles-muskiet byt 'n besmette persoon; die
                     parasiet word opgesuig  en ontwikkel verder in die vektor; die
                     muskiet byt 'n ander persoon en dra die parasiete oor. (Enige 2)         (2)

         2.3.4       Antibiotika kan slegs gebruik word om siektes wat deur bakterieë
                     veroorsaak word, te behandel en die malaria word oorgedra deur 'n
                     muskiet.                                                                 (2)

         2.3.5       Die ekonomie sal negatief beïnvloed word             omdat die
                     behandeling van malaria duur is/laer werksproduktiwiteit                 (2)

         2.3.6       Uit hospitaalrekords                                                     (1)

         2.3.7       Nie alle mense wat besmet is besoek hospitale nie  in sommige
                     areas                                                                     (1)
                                                                                               (11)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            7                                  DBE/2013
                        NSS – Graad 11 Model - Memorandum

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Voedselvermorsing in Sub-Sahara Afrika

               5/160 X 100 = 3.1%                                                              (3)

      3.1.2    Omdat voedsel skaars is as gevolg van armoede, is daar geen voedsel
               oor nie                                                                           (2)

      3.1.3    In ontwikkelde streke is voedsel wat gekoop word soms te veel vir hul
               vereistes en mense sal ongebruikte voedsel weggooi 

               In ontwikkelende streke kan baie mense nie kos bekostig nie  en
               gewoonlik sal hulle nie voedsel in oormaat van hul behoeftes hê nie.              (4)

      3.1.4    Moontlike maniere om voedselafval te verminder insluitend:

               •     Beplan wat jy benodig voordat jy dit koop en verminder impulsiewe
                     en spontane aankope
               •     Verstaan hoe om voedsel te stoor en te preserveer
               •     Verseker dat ongebruikte voedsel op 'n manier gebruik word - bv.
                     gee aan die armes, voer vir diere, maak komposhope
               •     Opvoeding  oor die behoefte om afval te voorkom
                                                                              (Enige 2)           (2)
                                                                                                  (11)

3.2    3.2.1   Daar was 'n toename in die menslike bevolking                                    (1)

       3.2.2   (a) Insekdoders maak plae wat gewasse vernietig, dood                            (1)
               (b) Kunsmisstowwe verhoog die voedingstowwe in die grond                         (1)

       3.2.3   Verbruikers kan doodgaan indien hulle plae eet wat deur insekdoders
               vergiftig is 

               Indien die plae uitsterf deur die toedien van insekdoders sal daar nie
               voedsel beskikbaar wees vir die volgende vlak verbruiker nie
                                                                (Enige 1 x 2)                    (2)

       3.2.4   Verlies van flora- en faunabiodiversiteit deur inteling van GGO's.
               Totale spesies kan uitgewis word  indien hulle blootgestel word aan
               nuwe siektes /nuwe omgewingstoestande                                            (3)

       3.2.5   • Stikstofryke verbindings in kunsmisstowwe
               • Veroorsaak oormatige groei van alge
               • Dit lei tot 'n afname in die hoeveelheid lig wat die water binnedring
               • As gevolg hiervan begin die plante sterf
               • Toename in die hoeveelheid bakterieë wat hierdie plante ontbind
               • Dit lei tot 'n afname in die hoeveelheid suurstof  omdat dit deur die
                 bakterieë opgebruik word
               • Ander akwatiese organismes sal ook doodgaan as gevolg van 'n
                 tekort van suurstof                               (Enige 5)           (5)
                                                                                        (13)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                                    DBE/2013
                       NSS – Graad 11 Model - Memorandum

3.3      • Ondersoek maniere om metaangas te versamel en as 'n brandstof te
           gebruik
         • Moedig inwoners van die stad aan afval te sorteer in verskillende
           afvalhouers
         • Vorm vennootskappe met herwinningsmaatskappye vir beter versameling
           van verskillende afval
         • Beboet  mense wat nie hul afval in verskillende houers sorteer nie
         • Voed mense op om organiese afval te gebruik bv. om kompos te maak
         • Moedig herwinning  van items soos papier, blikkies en glas aan
         • Moedig inwoners aan om items soos glas weer te gebruik ens.
         • Kla aan/Beboet mense ekstra indien hulle meer afval genereer
         (Sien slegs eerste VIER na)                                    (Enige 4)                 (4)

3.4      3.4.1       Veranderinge in die vlakke van chloor en osoonkonsentrasie
                     vanaf 1950 tot 1990                                                         (2)

         3.4.2       'n Toename in die vlak van chloor  lei tot 'n afname in die
                     osoonkonsentrasie                                                           (2)

         3.4.3       Chloorvlakke
                     Osoonkonsentrasie                                                           (2)

         3.4.4       Tussen 1970 en 1980                                                         (1)

         3.4.5       CFC's kan vir 'n lang tydperk in die atmosfeer voortbestaan
                     Ander lande kan langer neem om die protokol te implementeer
                     Huishoudings gebruik steeds die bestaande items met CFC's
                                                                               (Enige 2)          (2)

         3.4.6       Spuitkannetjies
                     Yskaste
                     Voedselverpakkings                                 (Enige 1)                (1)

         3.4.7       Osoonlaag verskaf beskerming teen ultraviolet strale
                     Verminder dus die kanse om velkanker te kry                                 (2)
                                                                                                  (12)
                                                                                                  [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:                 80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           9                                DBE/2013
                       NSS – Graad 11 Model - Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Verstedeliking – grond word skoongemaak vir behuising, industrieë en paaie wat
lei tot habitatfragmentering, wat uiteindelik kan lei tot 'n afname in genetiese
diversiteit wat veroorsaak dat bevolkings uitsterf

Swak boerderymetodes – monokultuur laat slegs enkele spesies diere toe om te
oorleef, 'n groot hoeveelheid plante en diere gaan verlore wat sou oorleef het indien
die verskeidenheid gewasse teenwoordig was

Oorbeweiding lei tot die verlies van die bolaag van grond/ erosie verlaag
grondvrugbaarheid

Gebruik van insekdoders wat sekondêre verbruikers doodmaak  en
kunsmisstowwe wat in riviere afvloei en die ekosisteem van die rivier versteur wat die
uitwissing van sommige bevolkings veroorsaak

Golflandgoed verbruik baie water en groot hoeveelhede plantegroei word verwyder
om plek te maak vir die grasperke, waarin slegs enkele spesies kan voortbestaan

Mynbou - veroorsaak die degradering van grondwater en die verandering in die pH
van die water in die area, vrystelling van toksiese gasse in die atmosfeer en
veroorsaak ook gronderosie. Die omgewing word so verander dat organismes nie
langer in die area kan voortbestaan nie

Ontbossing – die vraag na houtprodukte veroorsaak dat baie bome ontwortel
word, dit vernietig die ekosisteme in die woude wat lei tot uitwissing van sommige
bevolkings

Vernietiging van vleilande en grasvelde – hierdie areas is skoongemaak vir
menslike bewoning  ; dit verlaag die biodiversiteit van organismes wat heeltemal
afhanklik van vleilande en grasvelde is 
                                                                        (Enige 6)          maks
                                                                                           (17)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Punte                                   Beskrywing
  3   Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip van die vraag
  2   Geringe gapings in die logika en vloei van die antwoord
  1   Wend poging aan maar met beduidende gapings in die logika en vloei van die
      antwoord
  0   Geen poging aangewend nie/niks geskryf behalwe vraagnommer/slegs
      irrelevante inligting

                                                                              Sintese      (3)

                                                              TOTAAL AFDELING C:           (20)
                                                                  GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/c098be16-37df-4f9c-9809-8b0d9d87a18f) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P2 Grade 11 Exemplar 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-afr/459e053f-5183-480c-8cec-8830632b7999) — Life Sciences · QP · 2013 · Afr
- [Life Sciences P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-eng/44b15832-6571-451a-af4f-fff87c48fa93) — Life Sciences · QP · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Grade 11 Exemplar 2013 Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/f2c5216a-cab4-41b1-8433-278629091b5c) — Life Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [Life Sciences P1 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/8801a013-9dcd-47d6-beec-5bc82c6dbf99) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [LFSC P2 GR11 NOV2013-MEMO (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr11-nov2013-memo-afr/9af7e827-a70d-49e8-bc80-27fcfd2cf2ff) — Life Sciences · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
