# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                         2015

                                   MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                                    DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
         Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
         korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
         wat vereis word.
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
         voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings.
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer.
         Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute.
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie.
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders
         om).
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                                    DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

15.      As eenhede van mate nie aangedui word nie.
         Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
         vraag gegee is.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
         moet van 'n opskrif voorsien word.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).
         Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
         geld vir alle amptelike tale.

19.      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met
         die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator
         waar nodig).

20.      Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
         Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van
         Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word tydens
         opleiding en tydens die nasienperiode.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          4                               DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A
         1.1.2        C
         1.1.3        A
         1.1.4        C
         1.1.5        B
         1.1.6        A/B
         1.1.7        B
         1.1.8        A                                                    (8 x 2)        (16)

1.2      1.2.1        Onvolledige dominansie/(kodominansie)
         1.2.2        Geslagsgekoppelde
         1.2.3        Homoloë chromosome
         1.2.4        Aminosure
         1.2.5        Kodominansie
         1.2.6        Stamselle /(meristematiese)
         1.2.7        Oorgangs(fossiel) 
         1.2.8        Resessiewe
         1.2.9        Monohibriede                                           (9 x 1)       (9)

1.3      1.3.1        Geen
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Slegs A
         1.3.4        Beide A en B                                          (4 x 2)       (8)

1.4      1.4.1        (a) RrTT                                                             (1)

                      (b) rrtt                                                             (1)

         1.4.2        RT rT                                                               (2)

         1.4.3        (a) Rooi vrugte, kort                                                (1)
                      (b) Rooi vrugte, hoog                                                (1)

         1.4.4        RRTT                                                                (2)
                                                                                            (8)

1.5      1.5.1        Profase II/Telofase I                                                (1)

         1.5.2        (a) D- sentriool/sentrosoom                                         (2)
                      (b) B- chromosoom                                                   (2)
                      (c) E- sentromeer                                                   (2)

         1.5.3        (a) 4                                                                (1)
                      (b) 2                                                                (1)
                                                                                            (9)

                                                               TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                                  DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        'n Groep organismes van dieselfde spesie
                      wat kan kruisteel om vrugbare nakomelinge te produseer                   (2)

         2.1.2        -  Oorkruising
                      -  Ewekansige rangskikkingvan chromosome
                      -  Onafhanklike sortering/ ewekansige segregasie/      Meiose
                         ewekansige sortering
                      - Mutasies
                      - Toevallige bevrugting /ewekansige bevrugting
                      - Ewekansige paring
                      (Sien slegs eerste VIER na)                              (Enige 4)        (4)
         2.1.3
                      (a) Spesiasie                                                            (1)

                      (b)
                      - Die rotsagtige eiland* / geografiese versperring
                      - het die visse in twee bevolkings verdeel
                      - met verskillende omgewingstoestande aan elke kant
                      - elke groep ondergaan onafhanklik natuurlike seleksie
                      - en ontwikkel verskillend
                      - Elke groep word genotipies
                      - en fenotipies verskillend
                      - wat kruistelingtussen hulle voorkom wat lei tot die
                          vorming van 'n nuwe spesie
                                                                  *1 verpligte + enige 5        (6)
                                                                                                (13)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          6                                      DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

2.2              P2            Fenotipe     Grys mannetjie    x      Albinowyfie
                               Genotipe                Gg     x      gg
                 Meiose
                               G/gamete              G, g     x       g, g
                 Bevrugting
                 F2            Genotipe              Gg;    Gg;   gg; gg 
                               Fenotipe           2 grys konyne : 2 albinokonyne 

                 Fenotipiese verhouding van nageslag is *1 : 1
                 P 2 en F 2 
                 Meiose en bevrugting
                                                            *1 verpligte + enige 6

                                                  OF

                 P2            Fenotipe      Grys mannetjie   x      Albinowyfie
                               Genotipe                Gg     x      gg
                 Meiose
                                             Gamete            G                g
                 Bevrugting                     g              Gg               gg
                                                g              Gg               gg

                                               1 punt vir korrekte gamete
                                               1 punt vir korrekte genotipe

                 F2            Fenotipe     2 grys konyne : 2 albinokonyne 

                 Fenotipiese verhouding van die nageslag is *1 : 1
                 P 2 en F 2 
                 Meiose en bevrugting
                                                            *1verpligte + enige 6                  (7)
2.3      2.3.1        (a) DNS/DNA -molekule                                                       (1)

                      (b) Aminosuur                                                               (1)

         2.3.2        Transkripsie                                                                (1)

         2.3.3        -   Die volgorde van die stikstofbasisse op molekule W/DNS/DNA
                          sal verander
                      -   Dit sal 'n ooreenstemmende verandering op die molekule X
                          /mRNS/mRNA
                      -   Die aminosuur wat deur die tRNS/tRNA gebring word sal
                          verskil                                                                 (4)
                      -   En 'n ander proteïen word gevorm
                                                                                                   (1)
         2.3.4        (a) UCU

                      (b) Arginien ; Metionien ; Glisien
                          (Moet in korrekte volgorde wees)                                         (3)
                                                                                                   (11)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           7                                DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

2.4      2.4.1        Die gebruik/nie gebruik van DNS/DNA-bewyse verhoog/verlaag die
                      getal persone wat skuldig bevind word aan misdade
                                                      OF
                      Die gebruik/nie gebruik van DNS/DNA-bewyse het geen effek op
                      die skuldig- bevinding van persone aan misdade nie                    (2)

         2.4.2        Getal persone skuldig bevind/gevang                                    (1)

         2.4.3        44 – 25 = 19                                                          (2)

         2.4.4        -   Meer kriminele word skuldig in die ondersoek bevind wanneer
                          DNS/DNA-bewyse gebruik word
                      -   DNS/DNA gevind op die misdaadtoneel
                      -   kan vergelyk word met die DNS/DNA-databasis
                      -   wat dit makliker/vinniger
                      -   maak om verdagtes vir die misdaad te identifiseer    enige         (4)
                                                                                              (9)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                                    DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

VRAAG 3
3.1      3.1.1       -   Predatore kan dit verwar
                     -   met A. ochlea
                     -   wat ‘n slegte smaak het                                                 (3)

         3.1.2       -   Daar was variasie tussen H. deceptor vlinders
                     -   Sekere vlinders het nie dieselfde vertoon as A. ochlea nie
                     -   Die wat nie dieselfde gelyk het as A. ochlea nie is deur die
                         predatore geëet/sterf
                     -   Sommige het dieselfde voorkoms as A. Ochlea vlinder gehad
                     -   Minder van hierdie vlinders is deur predatore geëet
                     -   en meer van hulle het oorleef
                     -   Die geen is oorgedra na hulle nageslag
                     -   Meer vlinders het in die volgende geslag dieselfde
                         voorkoms as A. ochlea gehad                              Enige 6        (6)

         3.1.3       -  In natuurlike seleksie is die omgewing/natuur die
                        dryfkrag/seleksiekrag terwyl in kunsmatige seleksie is die mens
                        die dryfkrag
                     - Natuurlike seleksie vind plaas in reaksie op aanpasbaarheid by
                        die omgewing terwyl kunsmatige seleksie 'n reaksie is op die
                        bevrediging van menslike behoefte 
                     - Natuurlike seleksie vind plaas binne in 'n spesie terwyl
                        kunsmatige seleksie een of meer spesies kan insluit
                     (Sien slegs eerste EEN na)                             (Enige 1 x 2)         (2)
                                                                                                  (11)

3.2      3.2.1       Filogenetiese stamboom                                                      (1)

         3.2.2       (a) 2                                                                       (1)

                     (b) 7                                                                       (1)

         3.2.3       -   A. boisei en A. robustus deel 'n meer onlangse
                     -   gemeenskaplike voorouer                                                 (2)

         3.2.4       Homo habilis                                                                (1)

         3.2.5       Taung-kind A. africanus
                     Mev. Ples
                     Karabo/A. sediba
                     Little foot/A. prometheus
                     (Sien slegs eerste TWEE na)                                  Enige 2         (2)

         3.2.6       -   Die oudste fossiele van Homo/Homo habilis/Homo erectus
                     -   word slegs in Afrika gevind 
                     -   Die jonger fossiele van Homo/Homo erectus
                     -   is gevind in Afrika en ander dele van die wêreld
                     -   Dit impliseer dat die vroegste Homo sp. in Afrika geëvolueer
                         het/Homo erectus het uit Afrika gemigreer                Enige 3        (3)
                                                                                                  (11)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            9                                     DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

3.3      3.3.1        A en D                                                                      (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)

         3.3.2        -     Die pelvis is wyd/bekervormig
                      -     Om die gewig van die organisme wat regop loop te
                            ondersteun                                                             (2)

         3.3.3        Diagram A
                      - Die foramen magnum is sentraal geleë/meer vorentoe
                         geposisioneer onder die skedel
                      - sodat die werwelkolom onder die skedel uitkom
                      - vir tweevoetigheid                                 enige 2

                      Diagram B
                      - Die foramen magnum is geleë aan die agterkant van die
                         skedel
                      - sodat die werwelkolom van agter die skedel uitkom
                      - vir viervoetige beweging                          enige 2                  (4)

         3.3.4
                                     Diagram A                     Diagram B
                          Geleidelike buiging /C-         Reghoekige/U-vormige kaak
                          vormige kaak
                          Klein kake                      Groot kake
                          Klein slagtande /(tande)        Groot slagtande/(tande)
                          Geen diastema/Minder spasies     Diastema teenwoordig/Groter
                          tussen die tande                spasies tussen die tande
                                                                           Tabelformaat 1
                      (Sien slegs eerste DRIE na)                          Enige 3 x 2 = 6          (7)

         3.3.5        Vrylik roterende arm
                      Rotasie rondom die elmbooggewrig
                      Rotasie rondom die handgewrig
                      Kaal vingerpunte/naels in plaas van kloue
                      Lang boarms
                      Opponerende duime
                      Vyf vingers
                      (Sien slegs eerste DRIE na)                                   Enige 3         (3)
                                                                                                    (18)
                                                                                                    [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        10                                     DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

AFDELING C

VRAAG 4

Mutasies

•   'n Mutasie verwys na 'n vinnige verandering
•   in die genetiese samestelling van 'n individu

•   'n Geen mutasie
•   veroorsaak 'n verandering in die struktuur van die DNS/DNA in 'n geen

•   'n Chromosoomafwyking
•   veroorsaak 'n verandering in die normale struktuur/getal chromosome

•   Skadelike/dodelike mutasie
•   veroorsaak genetiese afwykings/kenmerke wat die oorlewing van 'n organisme
    verlaag                                                               Enige 5                (5)

Genetiese afwykings
• Hemofilie
• Bloed stol nie
• Omdat die proteïen vir bloedstolling nie gevorm word nie

•   Kleurblindheid
•   Die persoon kan nie tussen verskillende kleure onderskei nie
•   As gevolg van die afwesigheid van die proteïen in die fotoreseptore 

•   Albinisme
•   Die afwesigheid van pigment in die vel
•   as gevolg van die afwesigheid van die proteïen wat melanien vervaardig

•   Down-sindroom 
•   Die persoon het 'n ekstra kopie van chromosoom 21
•   as gevolg van nie-verdeling gedurende meiose.                                (4 x 3)        (12)

                                                                                 Inhoud:         (17)
                                                                                 Sintese:        (3)
                                                                                                 (20)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        11                                  DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

   Kriteria         Relevansie (R)       Logiese volgorde (L)       Volledigheid (C)
Algemeen         Alle inligting         Idees is in 'n           Alle aspekte is
                 voorsien is relevant   logiese/oorsaak-effek    voldoende
                 aan die onderwerp      volgorde                 aangespreek
In die opstel    Slegs inligting        Inligting aangaande      Minstens twee tipes
                 aangaande              mutasies en verwante     mutasie; en twee
                 mutasies en die        genetiese afwykings is   genetiese afwykings is
                 verwante genetiese     logies verduidelik.      ten volle bespreek.
                 afwykings is gegee.
                 (geen irrelevante
                 inligting).
Punt                         1                    1                        1

                                                                  TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                      GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2022-afr/2641aa96-c0ce-4429-9802-4b9c58c65274) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
