# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2016-memo-afr/7beb8a61-7411-4328-9f78-95cd967aef91
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2016-memo-afr/7beb8a61-7411-4328-9f78-95cd967aef91)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                         2016

                                   MEMORANDUM

                                                                      PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         2                                   DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.      Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
        Hou op nasien nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
        'maks'-punte in die regterkantlyn aan.

2.      Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
        Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.      Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
        Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.      Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
        Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.      Indien tabulering vereis word, maar paragrawe gegee word
        Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.      As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
        word
        Kandidate sal punte verbeur.

7.      Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
        Kandidate sal punte verbeur.

8.      Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
        Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
        nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
        korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.      Onherkenbare afkortings
        Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
        omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
        die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.     Verkeerd genommer
        Indien die antwoord by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
        verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.     Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
        Moenie aanvaar nie.

12.     Spelfoute
        Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
        beteken nie of as dit buite konteks is.

13.     Indien gewone name in terminologie gegee word
        Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.     Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
        andersom)
        Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                                      DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

15.     As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

16.     Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word.

17.     Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.     Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
        aangebied word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
        die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
        amptelike tale.

19.     Veranderinge aan die memorandum
        Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
        word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie,
        wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
        moderatore indien nodig) sal beraadslaag.

20.     Amptelike memorandums
        Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
        moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
        Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
        gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         4                 DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A
         1.1.2        D
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        A
         1.1.6        C
         1.1.7        D
         1.1.8        C
         1.1.9        C
         1.1.10       C                                    ( 10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        Dihibriede
         1.2.2        Biodiversiteit
         1.2.3        Foramen magnum
         1.2.4        Bevolking/Populasie
         1.2.5        Hipotese
         1.2.6        Hemofilie
         1.2.7        Uitwissing/Uitsterwing
         1.2.8        Geen
         1.2.9        Bipedalisme/Tweevoetigheid              (9 x 1)       (9)

1.3      1.3.1        Yen Z                                                (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         1.3.2        Y – Tau
                      Z – Chaka                                             (2)

         1.3.3        IAIA
                      IAi                                                   (2)
                      (Enige volgorde)                                       (6)

1.4      1.4.1        (a) 46                                                (1)

                      (b) 44                                                (1)

                      (c) 2                                                 (1)

         1.4.2        23                                                    (1)

         1.4.3        Man                                                   (1)
                                                                             (5)

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         5                                    DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

1.5      1.5.1        (a)   Profase I                                                          (1)

                      (b)   Metafase II                                                        (1)

         1.5.2        (a)   Sentriool                                                          (1)

                      (b)   Nukleusmembraan/Kernmembraan (nukleus/kern)                        (1)

                      (c)   Homoloë paar/Bivalent                                              (1)

         1.5.3        (a)   Vorm spoelvesels                                                  (2)

                      (b)   Dra genetiese materiaal/oorerwingsmateriaal                        (1)

         1.5.4        Haploïed                                                                 (1)

         1.5.5        Oorkruising                                                              (1)
                                                                                                (10)

                                                             TOTAAL AFDELING A:                 50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         6                                      DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1    (a) Wit pels                                                                      (1)

               (b) Swart pels                                                                    (1)

      2.1.2    (a)    1 en 3                                                                    (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

               (b)    1                                                                          (1)
                     (Merk slegs eerste EEN)

      2.1.3     P1             Fenotipe              Swart     x     Wit
                               Genotipe                BB      x     bb
                Meiose
                               G/gamete              B, B      x     b, b
                Bevrugting
                F1             Genotipe              Bb;     Bb,    Bb;      Bb 

                               Fenotipe               Almal swart
                                                      *0% wit
                P 1 en F 1 
                Meiose en bevrugting
                                                               (* Verpligte punt + 5)

                                                     OF

                P1             Fenotipe              Swart     x     Wit
                               Genotipe                BB      x     bb

                Meiose
                                           Gamete              B               B
                Bevrugting                    B                Bb              Bb
                                              B                Bb              Bb

                                               1 punt vir korrekte gamete
                                               1 punt vir korrekte genotipes

                F1             Fenotipe             Almal swart
                                                    * 0% wit
                P 1 en F 1 
                Meiose en bevrugting
                                                               (* Verpligte punt + 5)             (6)
                                                                                                  (11)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

2.2      2.2.1        Die twee tipes garnale/tipe A en B behoort nie aan dieselfde spesie
                      nie/was verskillende spesies
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                    (1)

         2.2.2        -  Individue wat aan dieselfde spesie behoort kan
                         inteel
                      - die twee tipes garnale kan nie met mekaar paar nie en
                         kan dus nie inteel nie                       Enige (1 x 2)             (2)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         2.2.3        Om seker te maak die resultate is betroubaar                              (1)
                                                                                                 (4)

2.3      -   Die oorspronklike bevolking word verdeel in twee bevolkings
         -   deur 'n geografiese hindernis
         -   Daar is nie geenvloei/ nie inteling tussen die bevolkings nie
         -   Elke bevolking word aan verskillende omgewingstoestande blootgestel 
         -   Natuurlike seleksie vind onafhanklik  in elke bevolking plaas
         -   oor 'n tydperk raak die individue van die bevolkings verskillend van
             mekaar
         -   genotipies en fenotipies
         -   Selfs wanneer die bevolkings dan weer meng 
         -   sal hulle nie in staat wees om met mekaar in te teel nie
                                                                            (Enige 5)            (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             8                                 DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

2.4      2.4.1        -     Damme 1 en 2 moet identies weest.o.v. omgewing- /
                            biologiese-/fisiese toestande /voorbeelde
                      -     Gelyke hoeveelhede roofvisse in beide damme
                                                                         (Enige 2 x 1)           (2)

         2.4.2        (a) Die tipe predatore                                                    (1)

                      (b) Die hoeveelheid kolle                                                 (1)

         2.4.3        -     As 'n kontrole/om die resultate van die twee damme met
                            mekaar te vergelyk
                      -     Om te verseker dat enige verandering wat plaasvind die
                            gevolg is van die
                      -     teenwoordigheid van die predator/onafhanklike veranderlike          (3)

         2.4.4        -     Daar is variasie tussen die manlike guppies
                      -     Sommige het meer kolle
                      -     terwyl ander minder kolle het
                      -     Dié met meer kolle lok die predatore
                      -     en word deur predatore geëet/doodgemaak
                      -     Dié met minder kolle oorleef en plant voort
                      -     om die geen vir minder kolle aan die volgende
                            generasie oor te dra

                      Oor ‘n periode sal dam 1 met die predatore guppies met minder
                      kolle he.                                                 Enige            (5)
                                                                                                 (12)

2.5      2.5.1        Filogenetiese stamboom                                                    (1)

         2.5.2        4                                                                         (1)

         2.5.3        (a)     Paranthropus                                                      (1)

                      (b)     Ardipithecus                                                      (1)

                      (c)     Paranthropus robustus                                             (1)

         2.5.4        Mev Ples
                      Taung Kind
                      Little Foot
                      (Merk slegs eerste EEN)                                  (Enige 1)         (1)

         2.5.5        H. habilis
                      H. erectus
                      H. naledi
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                 (Enige 2)         (2)
                                                                                                 (8)
                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          9                                    DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        Hoë opbrengs
                      Kort stam                                                                 (2)

         3.1.2        hT                                                                        (1)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.1.3        HHtt , Hhtt                                                              (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.1.4        Breek nie maklik in winderige toestande/kan 'n groter
                      opbrengs dra/makliker om te oes                              Enige         (1)

         3.1.5        Die kweker moet plante van variëteit A (HHtt) kruis met plante
                      van variëteit A (HHtt)                                                    (2)
                                                                                                 (8)

3.2
                                               T
                      Lamarckisme                           Darwinisme
          1   Variasie in die nageslag vind     1 Variasie in die nageslag is
              plaas wanneer individue in die      oorgeërf
              bevolking verander
          2   Verandering vind plaas as         2 Natuurlike seleksie – individue wat
              gevolg van die aanpassing in        gunstigste kenmerke het vir die
              die omgewing/Wet van               omgewing, oorleef
              gebruik en ongebruik /
              Deterministiese teorie
          3   Individue in die bevolking        3 Die bevolking verander as 'n
              verander                           geheel
          4   Verworwe kenmerke word            4 Kenmerke oorgedra van generasie
              deur die nageslag oorgeërf         na generasie maak dit vir individue
                                                  moontlik om in die omgewing te
                                                  oorleef

         (Merk slegs eerste DRIE)                            (Enige (3 x 2) + 1 vir tabel)       (7)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            10                                   DBE/2016
                                         SSE – Memorandum

3.3      3.3.1       -      Olfaktoriese breinsentrum verklein/ verminder reukvermoë
                     -      Oë voor in kop/ binokulêre visie / stereoskopiesevisie
                     -      Oë met keëltjies/ kleurvisie
                     -      Vrylik roterende arms
                     -      Elmbooggewrigte laat rotering van voorarm toe
                     -      Plat naels in plaas van kloue/ kaal sensitiewe vingerpunte
                     -      Opponerende duime
                     -      Bipedalisme / regop postuur/twee-voetig/foramen magnum
                            meer na vore
                     -      Geslagsdimorfisme/ duidelike verskille tussen manlike en
                            vroulike organismes
                     -      Twee spene/tepels
                     -      Dele van die brein wat inligting vanaf die hande en
                            oë interpreteer, is vergroot
                     -      Langer bo-arms
                     -      Groot brein/ skedel in vergelyking met liggaamsmassa
                     -      Vyf vingers tone per ledemaat                          Enige          (5)
                            (Merk slegs eerste VYF)

         3.3.2       (a)     Meer gekromde ruggraat/S-vormig in die mens maar                     (2)
                             minder gekrom/C-vormig in ape

                     (b)     Kort en wye pelvis in die mens                                       (2)
                             maar lang en nou pelvis in ape

         3.3.3       -      Slagtande/tande het verander van groot na klein
                     -      Dit is as gevolg van die verandering om rouvoedsel te eet             (4)
                     -      na sagte, gaarvoedsel                                                 (13)

3.4      3.4.1        2                                                                           (1)

         3.4.2        (a)     Albino vrou                                                         (1)

                      (b)     Aa                                                                 (2)

         3.4.3        (a)     50%                                                                 (1)

                      (b)     25%                                                                 (1)
                                                                                                   (6)

3.5      -   'n Geenmutasie affekteer die volgorde van die stikstofbasisse/
             verandering in die individuele stikstofbasisse
         -   in DNA
         -   Dit verander transkripsie
         -   wat veroorsaak dat die mRNA/kodon verander
         -   wat die volgorde van kodeop die DNA en die RNA verander/die volgorde
             van die stikstofbasisse
         -   'n Verskillende aminosuur kan voor gekodeer word
         -   deur tRNA wat lei na die vorming van 'n ander proteïen         (Enige 6)             (6)
                                                                                                   [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               11                                            DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

AFDELING C
VRAAG 4
Ligging, bou en funksies
-   Die DNA word in die nukleus gevind/chromosome/gene/mitocondriums

-   DNA is 'n nukleïensuur
-   Dit is 'n dubbelestring
-   in 'n heliks vorm
-   bestaan uit boustene genoem nukleotiede
    Die drie komponente van 'n nukleotied is soos volg:
-   Stikstofbasisse
-   Fosfaatgedeelte
-   Deoksiribose-suiker deel(in DNA)
-   4 stikstofbasisse is A,T,C,G van DNA:
-   adenien (A) bind met timien (T)
-   sitosien (C) bind met guanien (G)
-   deur waterstofbindinge

-   Gedeeltes van DNA dra oorerflike inligting
-   DNA bevat gekodeerde inligting vir proteïensintese                                          Maks       (10)
Replisering
-   Die dubbelheliks draai los
-   En die twee stringe DNA rits los
-   soos die swak waterstofbindinge breek
-   Elke oorspronklike DNA-string dien as 'n templaat
-   Vrye nukleotiedebou
-   'n nuwe DNA-stringop elk van die oorspronklike DNA-stringe
-   deur die vashegting van komplementêre stikstofbasisse (A aan T, en C aan G)
-   die gevolg is twee identieseDNA-molekule                                Maks                           (7)
                                                                                            Inhoud:         (17)
                                                                                            Sintese:        (3)
                                                                                                            (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriterium           Relevansie (R)                Logiese volgorde (L)                Volledigheid (C)
Algemeen      Alle inligting verskaf, hou   Idees is nie in 'n logiese/       Alle aspekte wat vir die opstel
              verband met die               oorsaak-gevolg- volgorde          benodig word, is voldoende
              onderwerp.                    gerangskik nie.                   aangeraak.
Vir hierdie   Al die inligting gegee is     Al die inligting gegee rakende    Ten minste die volgende punte
opstel        relevant rakende die          die ligging, bou, funksies, van   moes verkry word vir:
              ligging, bou, funksies van    DNA en die repliseringsproses     - ligging,bou en funksie van
              DNA en die                    is in 'n logiese volgorde           DNA (7/10)
              repliserinsproses             bespreek.                         - DNA replisering (4/7)

              Geen irrelevante inligting
Punt                       1                               1                                 1

                                                                              TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                  GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2016-eng/a7003e52-d0ba-4e5e-b91b-a71927b224ec) — Life Sciences · QP · 2016 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/80ae57fa-61cd-4936-b62f-64e842dcda27) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-eng/f26c26e8-9a6f-40ce-9cdf-2296b0af028f) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-afr/53779821-f25b-4aba-9f2a-b868578454de) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
