# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/e82ebd18-714e-4c4b-a240-1d21844bcb0d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/e82ebd18-714e-4c4b-a240-1d21844bcb0d)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                             LEWENSWETENSKAPPE V2

                                          2017

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                                    DBE/2017
                                    SSE – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
         nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                                    DBE/2017
                                    SSE – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                                    DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        A
         1.1.2        B
         1.1.3        A
         1.1.4        C
         1.1.5        C
         1.1.6        GEEN KORREKTE ANTWOORD
         1.1.7        D
         1.1.8        C
         1.1.9        D
         1.1.10       C                                                          (9 x 2)       (18)
1.2      1.2.1        Lokus
         1.2.2        Australopithecus
         1.2.3        Stamboom diagram
         1.2.4        Peptied binding
         1.2.5        Interfase
         1.2.6        (Homo) habilis
         1.2.7        Stam/ meristematiese selle
         1.2.8        Kunsmatige seleksie/selektiewe teling                       (8 x 1)       (8)
1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Geeneen                                                    (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1        B- Kranium 
                      C- Oogbankrif/wenkbrouboog                                                (2)

         1.4.2        Oogtand/hoektand                                                          (1)

         1.4.3        (a) I ; II                             (Merk slegs eerste TWEE)          (2)
                      (b) II                                    (Merk slegs eerste EEN)         (1)
                      (c) III                                   (Merk slegs eerste EEN)         (1)
                      (d) III                                   (Merk slegs eerste EEN)         (1)

         1.4.4        C                                                                         (1)

         1.4.5        III  I  II                                                             (2)
                                                                                                 (11)

1.5      1.5.1        100%                                                                      (1)

         1.5.2        Vroulike individu met normale bloedstolling /Normale vrou                 (1)

         1.5.3        (a) XhY                                                                   (1)
                      (b) XH Xh                                                                (2)
                                                                                                 (5)
                                                                   TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                                   DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1      2.1.1        bRNS/mRNA/boodskapper RNS/RNA                                             (1)

         2.1.2        (a) Stikstofbasis                                                         (1)
                      (b) Ribose                                                                (1)

         2.1.3        -   Die dubbelstring DNS/DNA draai af 
                      -   en rits los/skei
                      -   wanneer die waterstof bindings breek
                      -   Een string word gebruik as 'n templaat
                      -   om bRNS/mRNA te vorm
                      -   Vrye RNS/RNA nukleotiedes vanuit die nukleoplasma word
                          gebruik
                      -   Die bRNS/mRNA is komplimentêr aan die DNS/DNA/
                          A-U, C-G
                      -   Hierdie proses word beheer deur ensieme           Enige 5             (5)
                                                                                                 (8)

2.2      2.2.1        - Oorkruising
                      - Ewekansige/lukrake rangskikking van chromosome /       OF
                        Onafhanklike/ewekansige sortering van chromosome        meiose
                      - Ewekansige/lukrake bevrugting
                      - Ewekansige/lukrake paring                               Enige 3         (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)

         2.2.2        - Kontinue variasie vind plaas wanneer daar 'n reeks fenotipes is
                        vir dieselfde eienskap/ dit het intermediêre vorme
                      - waar diskontinue variasie plaasvind wanneer fenotipes pas by
                        aparte of spesifieke kategorieë/ met geen intermediêre vorme            (2)
                                                                                                 (5)

2.3      2.3.1        (a) GGT                                                                   (1)
                      (b) AAA                                                                   (1)
                      (c) UCA                                                                   (1)

         2.3.2        (a) 1                                                                     (1)
                      (b) 198                                                                   (1)
                      (c) 66                                                                    (1)

         2.3.3        - Een van die basisdrietalle op die DNS/DNA het verander
                      - van ACG na ACC
                      - Die drietal ACG kodeer vir die aminosuur sisteïen
                      - terwyl die drietal ACC kodeer vir die aminosuur triptofaan
                      - wat lei tot 'n verandering in die volgorde van aminosure Enige 4        (4)
                                                                                                 (10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                                     DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

2.4      2.4.1        (a)   Temperatuur                                                           (1)
                      (b)   Getal klawerplante wat oorleef/ persentasie oorlewing                 (1)

         2.4.2        - Herhaal die ondersoek
                      - Stel meer kweekhuise op by elke temperatuur
                      - Gebruik 'n groter monster klawerplante
                      - Vermeerder die tydperk van die ondersoek                   Enige 2        (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.4.3        Hulle het die getal klawerplante wat oorleef het getel en dit deur die
                      oorspronklike getal gedeel/200
                      dit toe met 100 vermenigvuldig                                              (2)

         2.4.4        - Die hipotese sal aanvaar word
                      - omdat daar meer klawerplante/hoër persentasie oorlewing
                      - by hoër temperature was
                                              OF
                      - Die hipotese sal aanvaar word 
                      - omdat daar minder klawerplante/laer persentasie oorlewing
                      - by laer temperature was                                                   (3)

         2.4.5        - Die bitter smaak van sianied in die klawerplante
                      - voorkom dat herbivore/predatore daarop voed                               (2)

         2.4.6        - Die mutasie veroorsaak variasie by die klawerplante
                      - Sommige produseer sianied en
                      - ander produseer nie sianied nie
                      - Die sianiedproduserende plante word doodgemaak by laer
                        temperature
                      - Die niesianiedproduserende plante oorleef by lae temperature
                        en plant voort
                      - Die alleel vir sianiedproduksie word nie na die volgende
                        generasie oorgedra nie
                      - wat die getal sianiedproduserende klawerplante in die
                        volgende generasie verminder                            Enige 6           (6)
                                                                                                   (17)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           7                                   DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        - 'n Chromosoompaar wat dieselfde lengte het
                      - Dra gene vir dieselfde eienskappe
                      - Het allele by dieselfde lokusse
                      - Het dieselfde sentromeer posisie
                      - Een word verkry van elke ouer                           Enige 2          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         3.1.2        Spoelvesel                                                                (1)

         3.1.3        (a) 8                                                                     (1)
                      (b) 4                                                                     (1)

         3.1.4
                 chromatied                                                 selmembraan

                                                                            kernmembraan

                                                                           sentrosoom

         kernplasma
                                                                           chromosoom

                                                                          sitoplasma

                                                                    sentromeer

                                              Telofase I

Riglyne vir die assessering van die diagram
     Enkele sel is geteken                                   (S)      1
     Slegs 2 gerepliseerde chromosome in diagram             (T)      1
     Een gerepliseerde chromosoom langer as die ander         (L)     1
     Opskrif                                                          1
     Enige TWEE korrekte byskrifte                                    2
                                                                                                 (6)
         3.1.5        (a)   RrTt                                                                (1)

                      (b)   RT, rt                                                             (2)
                                                                                                 (14)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          8                                                        DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

3.2
                     P1           Fenotipe      Bloedgroep A              x            Bloedgroep B*
                                  Genotipe                IAi             x            IBi*
                     Meiose
                                  G/gamete              IA, i             x            IB, i 
                     Bevrugting
                     F1           Genotipe              IAIB;     IA i;          IBi       ii

                                  Fenotipe           Bloedgroep AB                     Bloedgroep O 

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                                                 Enige 6

                                                      OF

                     P1           Fenotipe      Bloedgroep A              x            Bloedgroep B*
                                  Genotipe                IAi             x            IBi*

                     Meiose
                                                 Gamete                    IA                     i
                     Bevrugting                     IB                    IAIB                   IBi
                                                     I                    IA i                    ii

                                                  1 punt vir korrekte gamete
                                                  1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe      Bloedgroep AB en Bloedgroep O 

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting                                                                        (6)
                                                                *verpligtend 2 + enige 4

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          9                                   DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        DNS/DNA profilering/profielsamestelling
                      (DNS/DNA vingerafdrukke)                                                  (1)

         3.3.2        Man 3                                                                    (1)

         3.3.3        - Die bande van die kind se DNS/DNA is 'n kombinasie van die
                        DNS/DNA van elke ouer
                      - Drie bande is identies aan dié van die moeder
                      - Die oorblywende (drie) bande stem ooreen met dié van man 3             (3)

         3.3.4        - Om misdade te ondersoek/dispute op te los
                      - Om organismes vanaf hulle oorblyfsels te identifiseer
                      - Om familie verwantskappe anders as vaderskap te identifiseer
                      - Om vermiste persone te identifiseer
                        bv. sibbe of neefs/niggies
                      - Om te toets vir die teenwoordigheid van spesifieke allele/gene
                        wat 'n genetiese afwyking veroorsaak
                      - Om bypassende weefsel te kry vir orgaanoorplantings Enige 2            (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                                  (7)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          10                                    DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

3.4      3.4.1        Genetiese manipulasie/modifikasie/ rekombinante DNA-
                      tegnologie                                                                  (1)

         3.4.2        - Kan ander nuttige insekte doodmaak
                      - Kan besoedeling veroorsaak
                      - Mag nadelig wees vir die verbruikers van produkte
                      - Ontwikkeling van insekdoder-weerstandbiedende effekte
                                                                             Enige 1              (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.4.3        - Gebruik dieselfde veld/kweekhuis
                      - Gebruik dieselfde getal plante
                      - Gebruik dieselfde koringspesie
                      - Meet die oesopbrengs oor dieselfde tydperk
                      - Gebruik dieselfde tegnieke om oesopbrengs te bepaal Enige 2
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                                    (2)

         3.4.4        50                                                                         (1)

         3.4.5        Verskil in opbrengs: (70 – 45) = 25                                       (2)

         3.4.6        - In die kweekhuise hoë opbrengs
                      - In die velde lae opbrengs                                                (2)

         3.4.7        - Die toestande in die kweekhuis kan gekontroleer word 
                        terwyl daar baie variasies in toestande in die veld  kan voorkom
                                                        OF
                      - Die omgewingstoestande/ (voorbeelde) in die kweekhuis en in
                        die veld kan verskil                                                     (2)

         3.4.8        - Duur/ navorsingsgeld kon vir ander behoeftes gebruik word
                      - Potensiële gesondheidsimpak
                      - Meng in met die natuur
                      - Onseker van langtermyn effekte
                      - Het nie die opbrengs verhoog nie                 Enige 2                 (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                                                  (13)
                                                                                                  [40]

                                                                      TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                 11                                             DBE/2017
                                              SSE – Nasienriglyne

AFDELING C
VRAAG 4
Verskille
- 'n Spesie is 'n groep organismes met dieselfde eienskappe D
- wat kan voortplant D
- om 'n vrugbare nageslag te produseer D
- 'n Bevolking is 'n groep organismes van dieselfde spesie D
- wat in dieselfde habitat gevind word D
- op dieselfde tyd D

Spesiasie deur geografiese isolasie
- 'n Bevolking van organismes word geskei S
- deur 'n geografiese hindernis S/voorbeeld van 'n geografiese hindernis.
- Die twee bevolkings kan nie kruisteel nie S/daar is nie geenvloei tussen
  bevolkings nie
- Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas S in elke bevolking.
- A.g.v. verskillende omgewingstoestande S aan beide kante van die hindernis,
- word die twee spesies genotipies en fenotipiesS
- verskillendS van mekaar.
- Selfs wanneer die geografiese hindernis verwyder word, sal die individue nie
  kruisteel nieS
- Ons sê die oorspronklike bevolking het nou twee aparte spesies gewordS

Invloed van spesiasie en uitsterwing op biodiversiteit
- Omrede daar 'n toename in spesies is B
- sal spesiasie biodiversiteit laat toeneem B
- Uitsterwing het die vermindering in getal spesies B tot gevolg
- daarom het dit 'n afname B in biodiversiteit tot gevolg                                      Enige 17
                                                                                                 Inhoud:         (17)
                                                                                                 Sintese:         (3)
                                                                                                                 (20)
 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
 Kriterium    Toepaslikheid (R)                Logiese volgorde (L)                 Volledigheid (C)
 Algemeen     Alle inligting verskaf is        Idees is in 'n logiese/oorsaak-      Alle aspekte vereis deur die
              relevant tot die vraag.          gevolg volgorde gegee.               opstel is volledig aangespreek
 In hierdie   Slegs inligting van              Al die inligting rakende die         Ten minste:
 opstel in    toepassing op verskille          verskille tussen bevolking en         - 4 korrekte punte vir
 V4           tussen bevolking en spesie,      spesie, beskrywing van                  verskille,
              beskrywing van spesiasie         spesiasie en invloed van             - 5 vir die beskrywing van
              en invloed van spesiasie en      spesiasie en uitsterwing op             spesiasie en
              uitsterwing op biodiversiteit    biodiversiteit is aangebied op 'n    - 2 vir die invloed van
              is beskryf. Geen irrelevante     logiese wyse.                           spesiasie en uitsterwing op
              inligting.                                                               biodiversiteit
 Punt                         1                                1                                    1

                                                                                   TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                       GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P1 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2017-memo-afr/6ce6aa26-87f0-4faa-a5ac-3e80605e1582) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-preparatory-2017-possible-answers/7cdfe52c-6c5b-4229-879b-4720a39713a9) — Life Sciences · Memo · 2017
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
