# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2018-memo-afr/0f4a9b80-19f8-42ed-808f-98fb9dd21678
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2018-memo-afr/0f4a9b80-19f8-42ed-808f-98fb9dd21678)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                          2018

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                                     DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is
         nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                                     DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                       DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B
         1.1.2        D
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        D
         1.1.6        B
         1.1.7        A
         1.1.8        B
         1.1.9        D                                             (9 x 2)        (18)

1.2      1.2.1        Filogenetiese stamboom/kladogram
         1.2.2        Sitokinese
         1.2.3        (DNA/DNS) Replisering
         1.2.4        Kontinue/deurlopende variasie
         1.2.5        Biogeografie
         1.2.6        Nie-disjunksie
         1.2.7        Homoloë strukture
         1.2.8        Heterosigoties                                (8 x 1)         (8)

1.3      1.3.1        Geeneen
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Geeneen                                      (3 x 2)         (6)

1.4      1.4.1        (a) Ribosoom                                                  (1)
                      (b) W – mRNA/bRNS
                          Y – tRNA/oRNS                                             (2)
                      (c) Nukleotied                                                (1)

         1.4.2        (a) Sitoplasma/endoplasmiese retikulum                        (1)
                      (b) Nukleus/selkern /nukleoplasma                             (1)
                                                                                     (6)

1.5      1.5.1        Hominidae                                                     (1)

         1.5.2        600 cm3                                                       (1)

         1.5.3        1,6 miljoen jaar gelede/mjg                                   (1)

         1.5.4         Taung kind/
                                          A. africanus
                       Mev Ples/
                       Karabo/A. sediba
                       Little foot/A. prometheus                   Enige 2          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         1.5.5        Homo sapiens                                                  (1)
                                                                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            5                             DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

1.6      1.6.1        (a) Metafase I                                                       (1)
                      (b) Telofase I                                                       (1)

         1.6.2        (a) B                                                                (1)
                      (b) C                                                                (1)
                      (c) D                                                                (1)

         1.6.3        Testis                                                               (1)
                                                                                            (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          6                                     DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2
2.1      2.1.1        DNA/DNS-profiel                                                            (1)

         2.1.2        Q                                                                          (1)

         2.1.3        Al die DNA/DNS bande stem ooreen met die DNA/DNS bande van
                      die bloed op die gebreekte glas                                            (1)

         2.1.4        - Menslike foute kan verkeerde resultate gee
                      - Slegs 'n klein hoeveelheid DNA/DNS is gebruiken mag dalk nie
                        betroubaar wees nie
                      - Inkriminering(valslik beskuldig) /plant van vals bewyse
                      - Verdagte kan deel wees van 'n identiese tweeling met dieselfde
                        DNA profiel                                              Enige 2          (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (5)
2.2      2.2.1        Proteïensintese                                                            (1)

         2.2.2        Peptied binding                                                            (1)

         2.2.3        63                                                                         (1)

         2.2.4        (a) Guanien                                                                (1)
                      (b) (i) CAG                                                                (1)
                          (ii) CCT                                                               (1)
                      (c) CAU                                                                    (1)
                                                                                                  (7)

2.3      -   Die dubbelheliks DNA/DNS draai los
         -   Die dubbelstring DNA/DNS rits los/swak waterstofbindings breek
         -   om twee aparte stringe te vorm
         -   Die een string word gebruik as 'n templaat
         -   om mRNA/RNS te vorm
         -   deur vry RNA/RNS nukleotiede vanuit die nukleoplasma te gebruik
         -   Die mRNA/RNS is komplimentêr aan die DNA/DNS
         -   mRNA/RNS dra nou die gekodeerde boodskap vir proteïensintese
                                                                           Enige 6                (6)

2.4      2.4.1        (a)   Outosome                                                             (1)
                      (b)   Gonosome /geslagschromosome                                          (1)

         2.4.2        Manlik                                                                     (1)

         2.4.3        - Daar is ‘n Y-chromosoom/XY
                      - by chromosoompaar 23                                                     (2)
                      (Merk slegs eerste EEN )

         2.4.4        Een kom van die manlike ouer en die ander een kom van die
                      vroulike ouer
                                                   OF
                      Een kom van die sperm en die ander een kom van die ovum                   (2)
                                                                                                  (7)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               7                                            DBE/2018
                                           SSE – Nasienriglyne

2.5
                      P1           Fenotipe                  Manlik         x     Vroulik
                                   Genotipe                    XY           x     XX

                      Meiose
                                                      Gamete                 X              Y
                      Bevrugting                         X                  XX             XY
                                                         X                  XX             XY

                                                       1 punt vir gamete
                                                       1 punt vir korrekte genotipes

                      F1           Fenotipe          *50% mans/ 50% vrouens

                      P 1 en F 1 
                      Meiose en bevrugting                           *Verpligtend 1 + Enige 5

                                                           OF
                      P1           Fenotipe                  Manlik         x     Vroulik
                                   Genotipe                    XY           x     XX
                      Meiose
                                   G/gamete                  X, Y           x     X, X 
                      Bevrugting

                      F1           Genotipe                  XX;      XX;        XY   XY

                                   Fenotipe                *50% mans/ 50% vrouens
                      P 1 en F 1 
                      Meiose en bevrugting                             *Verpligtend 1 + Enige             (6)
                                                                                             5

2.6      2.6.1       Dihibried kruising                                                                   (1)

         2.6.2       (a) Swart                                                                            (1)
                     (b) Swart sonder wit vlekke                                                          (1)
                     (c) Grys met wit vlekke                                                              (1)

         2.6.3       - Hulle kan homosigoties dominant wees vir pelskleur /die genotipe
                       BBtt hê
                     - of hulle kan heterosigoties wees vir pelskleur  /die genotipe Bbtt
                       hê                                                                                  (2)

         2.6.4       - Allele van 'n geen vir een eienskap segregeer (skei) onafhanklik
                     - van die allele van 'n geen vir 'n ander eienskap
                     - Die allele vir elke geen sal dus ewekansig (lukraak) by mekaar
                       uitkom tydens gameetvorming                                                        (3)
                                                                                                           (9)
                                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                                        DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1        - Stamselle is ongedifferensieerd
                      - en het die potensiaal om in enige tipe sel te ontwikkel
                      - om die beskadigde senuweeselle te vervang                                   (3)
                      - 'n Embrio is 'n potensiële lewe/kan in 'n baba ontwikkel
         3.1.2        - Dit veroorsaak morele of etiese kwessies
                                                     OF
                      - Naelstringe word weggegooi
                      - Dit veroorsaak nie 'n morele of etiese kwessie nie
                                                                                                     (2)
                                                                                                     (5)

3.2      3.2.1        Een/ 1                                                                        (1)
         3.2.2        Mev Thomas                                                                    (1)
         3.2.3        - Die kind het die genotipe ii/is homosigoties resessief en
                      - as beide ouers heterosigoties is/die genotipe IAi of IBi het
                      - sal sy een resessiewe alleel van elke ouer oorerf                           (3)
                                                                                                     (5)

3.3      3.3.1        Bipedaal/tweevoetig                                                           (1)
         3.3.2        A en B                                                                       (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
         3.3.3        Beide het 'n korten breë bekken                                              (2)

         3.3.4        Minder gekromde (geboë) werwelkolom /C-vormige werwelkolom
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                        (1)
                                                                                                     (6)
 3.4                                    Verskille tussen die skedels      T
                                  Die mens                         Afrika-ape
                       Groot kranium                   Klein kranium
                       Geen kraniale riwwe (boë)       Kraniale rif (boog) strek oor die
                                                        bokant van die kranium
                       Wenkbrou-riwwe (boë) nie Wenkbrou-riwwe (boë) goed
                       goed ontwikkeld                 ontwikkeld
                       Foramen      magnum      in   'n Foramen magnum in 'n
                       vorentoe posisie/nader aan agtertoe                posisie/aan
                       voorkant van skedel              agterkant van skedel
                       Kake minder uitstaande/          Kake meer uitstaande/
                       gereduseerde prognatisme        meer prognatisme
                       Kleiner kake                    Groter kake
                       Verhemelte meer gerond          Verhemelte meer reghoekig
                       Tandboog       meer      gerond Tandboog        minder     gerond
                       gerangskik                      gerangskik
                       Kleiner spasies tussen tande Groter spasies tussen tande
                       Klein slagtande                  Groot slagtande
                      (Merk slegs eerste DRIE)                     Tabel 1+ Enige 3 x 2              (7)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              9                                   DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

3.5      3.5.1        - Verkry toestemming van die toepaslike owerheid
                      - Beplan wanneer om die ondersoek te doen
                      - Kry al die toerusting
                      - Besluit waar om garnaal siste te kry
                      - Besluit watter verskillende konsentrasies van die oplossing
                        gebruik gaan word
                      - Besluit hoe om die data op te teken
                      - Besluit waar om die ondersoek te doen                    Enige 2           (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

         3.5.2        (a)   Soutkonsentrasie                                                       (1)
                      (b)   Getal siste wat uitgebroei het/persentasie siste wat
                            uitgebroei het                                                         (1)

         3.5.3                        1
                      % Hatched = � �  × 100 
                                     53

                                   = 1,9% (aanvaar 1,88 to 2)                                      (3)

         3.5.4        - Temperatuur
                      - Die volume oplossing gebruik/30ml oplossing is gebruik
                      - Tydsduur/ los die bekers vir 48uur/tydperk gebruik
                      - Siste van dieselfde tipe garnaal                       Enige 3             (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)

         3.5.5        1%soutoplossing                                                              (1)

         3.5.6        - Daar was variasie tussen die pekelgarnale
                      - Sommige het oor die vermoë beskik om siste te vorm
                      - en ander nie
                      - Wanneer die soutkonsentrasie ongunstig raak
                      - sal die pekelgarnale wat nie in staat is om siste te vorm nie,
                        doodgaan
                      - Dié wat in staat is om siste te vorm oorleef
                      - en plant voort
                      - Die alleel vir die vorming van siste is oorgedra na die
                        nageslag 
                      - Die volgende generasie het dus 'n groter proporsie pekelgarnale
                        met die vermoë om siste te produseer                       Enige 6         (6)
                                                                                                    (17)
                                                                                                    [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:                80

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            10                                            DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING C
VRAAG 4
     Mutasies (Mu)
   - 'n Mutasie is 'n verandering in die DNA/geen /nukleotied volgorde of
   - 'n verandering in die aantal/grootte van 'n chromosoom
   - Mutasies veroorsaak nuwe allele wat
   - nuwe genotipes en dus
   - nuwe fenotipes van een generasie na die volgende generasie tot gevolg het
                                                                            Enige 4                      (4)
     Meiose (M)
   - In profase I van meiose
   - vind oorkruising plaas
   - tussen homoloë chromosome
   - wat die uitruil van genetiese materiaal tot gevolg het
   - en lei tot chromosome met 'n mengsel van moederlike en vaderlike
     genetiese materiaal
   - In metafase van meiose
   - geskied die ewekansige (lukrake) rangskikking van chromosome
   - wat daartoe lei dat chromosome in verskillende kombinasies na gamete
     beweeg                                                                                             (5)
                                                                            Enige 5
     Rol van variasie in spesiasie (S)
   - Spesiasie het plaasgevind deur geografiese isolasie
   - Die oorspronklike bevolking is geskei deur die see/'n watermassa
   - en daar was geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie
   - Daar was variasie in neklengte in elke bevolking *
   - Elke bevolking was blootgestel aan verskillende omgewingstoestandeen
   - het natuurlike seleksie onafhanklik ondergaan 
   - Oor 'n lang tydperk het die twee bevolkings genotipies en fenotipies
   - verskillend geraak
   - Wanneer die twee bevolkings weer gemeng is
   - was hulle nie in staat tot kruisteling en produsering van vrugbare nakomelinge
     nie                                                                                                (8)
   - wat dus die vorming van 'n nuwe spesie aandui           *Verpligtend + Enige 7                     (17)
                                                                              Inhoud:                    (3)
                                                                             Sintese:                    (20)
                  ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
 Kriterium    Toepaslikheid (R)                Logiese volgorde (L)           Volledigheid (C)
 Algemeen Alle inligting verskaf is            Idees is in 'n                 Alle aspekte vereis deur
          relevant tot die vraag.              logiese/oorsaak-gevolg         die opstel is volledig
                                               volgorde gegee.                aangespreek
 In hierdie   Slegs inligting van toepassing   Al die inligting rakende die   Korrekte punte as volg:
 opstel in    op die beskrywing van            beskrywing van mutasies         - 2/4 vir mutasies
 V4           mutasies en meiose as            en meiose as bronne van        - 3/5 vir meiose en
              bronne van variasie en die rol   variasie en die rol van        - 6/8 vir die rol van
              van variasie in spesiasie is     variasie in spesiasie is op       variasie in spesiasie
              gegee. Daar is geen              'n logiese wyse aangebied
              irelevante inligting nie
 Punt                         1                               1                           1

                                                                        TOTAAL AFDELING C:               20
                                                                            GROOTTOTAAL:                 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2018-memo-eng/7028d3e4-e3bb-4329-9cb4-8e3f45808a77) — Life Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
