# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2019-memo-afr/0a60e95d-fb7f-4553-ae06-021e4e013f24
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2019-memo-afr/0a60e95d-fb7f-4553-ae06-021e4e013f24)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                          2019

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                                      DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                                      DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         4                                     DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1

1.1      1.1.1        D
         1.1.2        A
         1.1.3        B
         1.1.4        B
         1.1.5        D
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        B                                                        (8 x 2)      (16)

1.2      1.2.1        DNA profilering
         1.2.2        Ribose
         1.2.3        Sentriool/Sentrosoom
         1.2.4        Stamselle
         1.2.5        Sitokinese
         1.2.6        Filogenetiese stamboom/kladogram                          (6 x 1)      (6)

1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Slegs A                                                  (3 x 2)      (6)

1.4      1.4.1        Sitosien                                                               (1)

         1.4.2        20% OF 0%                                                             (2)

         1.4.3       G A A U G U                                                            (2)

         1.4.4       Glutamiensuur - Sisteïen (in hierdie volgorde)                         (2)

         1.4.5       UAC                                                                     (1)
                                                                                              (8)

1.5      1.5.1       (a) Downsindroom/ Trisomie 21                                           (1)

                     (b) Anafase I/ II                                                       (1)

                     (c) Chromosoom mutasie                                                  (1)

         1.5.2       Outosome                                                                (1)
                                                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        5                                 DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

1.6      1.6.1       (a) - Sahelanthropus
                         - Australopithecus
                         - Homo                                         Enige 2         (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)

                     (b) - Taung kind
                         - Mev Ples
                         - Little foot                                  Enige 2         (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)

                     (c) Sahelanthropus                                                 (1)

         1.6.2       Homo neanderthalensis                                              (1)

         1.6.3       650cm3                                                             (1)

         1.6.4       2,0 mjg/2 000 000 jaar gelede                                      (1)

         1.6.5       Genetiese bewyse
                     Kulturele bewyse
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                            (2)
                                                                                         (10)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             6                                       DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        B – Stikstofbasis
                      C – Fosfaat                                                                  (2)

         2.1.2        (a) Nukleotied                                                               (1)

                      (b) - (James) Watson
                          - (Francis) Crick
                          - (Maurice) Wilkins                                       Enige 2        (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)

                      (c) Nukleus/Selkern/Mitochondrium/Chloroplas                  Enige 1        (1)
                         (Merk slegs eerste EEN)

         2.1.3        -     Die DNA/DNS kode sal verander
                      -     wat lei tot ander mRNA/bRNS/kodons
                      -     wat sal pas by ander tRNA/oRNS/antikodons
                      -     wat ander aminosure tot gevolg sal hê wat na die ribosoom
                            gebring word en lei tot 'n ander proteïen                               (4)

         2.1.4
                            Monomeer van RNA/RNS             Monomeer van DNA/DNS
                          Bevat die suiker ribose         Bevat die suiker deoksiribose
                          Bevat die stikstofbasis urasiel Bevat die stikstofbasis timien
                           (Merk slegs eerste TWEE)                                   tabel        (5)
                                                                                                    (15)

2.2      2.2.1        2                                                                            (1)
         2.2.2        -     Vir A om sonder PKD te wees, moet dit homosigoties
                            resessief/hh wees
                      -     A sal dan 'n resessiewe alleel van elke ouer ontvang
                      -     Elke ouer het PKD
                      -     dus het elke ouer een dominante alleel/H/genotipe Hh
                                                         OF
                      -     Elke ouer het PKD
                      -     Indien die ouers homosigoties is
                      -     sal al die nakomelinge PKD hê
                      -     en sal daar geen kans wees vir die genotipe A nie
                            /nakomelinge is sonder PKD/homosigoties resessief                       (4)
                                                                                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             7                                     DBE/2019
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        Organismes wat in staat is om te kruisteel en vrugbare nageslag te
                      produseer                                                                 (2)

         2.3.2        Helmknoppe
                      Vrugbeginsel/ Saadknop                                                     (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)

         2.3.3        (a)     9                                                                  (1)

                      (b)     36                                                                 (1)

         2.3.4        -     Die spoeldrade trek saam
                      -     Die sentromeer van elke chromosoom verdeel in twee
                      -     Die chromatiede beweeg na teenoorgestelde pole                       (3)
         2.3.5        -     Minder oeste sal deur insekte en siektes vernietig word wat
                      -     die oesopbrengs sal verhoog/voedselsekerheid verhoog/
                            uitgawes op insekdoders verminder                                     (2)
                                                                                                  (11)

2.4      2.4.1       -      Onvolledige dominansie*
                     -      Nie een van die allele is dominant nie/nie een van E of S is
                            dominant nie
                     -      wat lei tot 'n intermediêre fenotipe/nakomelinge met medium
                            vinne                                      1 verpligtend* + 2         (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        8                                               DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

         2.4.2       P1           Fenotipe       Medium vinne             x         Medium vinne
                                  Genotipe           ES                   x         ES

                     Meiose
                                                 Gamete                   E                S
                     Bevrugting                     E                     EE               ES
                                                    S                     ES               SS

                                                   1 punt vir korrekte gamete
                                                   1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe      25% kort vinne*; *Verpligtend
                                                50% medium vinne; 25% verlengde vinne
                     P 1 en F 1                               1 Verpligtend + Enige 5
                     Meiose en bevrugting
                                                     OF

                     P1           Fenotipe        Medium vinne x Medium vinne
                                  Genotipe            ES       x ES
                     Meiose
                                  G/gamete                  E S       x         E     S

                     Bevrugting

                     F1           Genotipe                  EE;     ES;        ES     SS

                                  Fenotipe            25% kort vinne*; *Verpligtend
                                                50% medium vinne; 25% verlengde
                                                vinne
                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting                        1 Verpligtend + Enige 5              (6)
                                                                                                       (9)
                                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                    9                                                 DBE/2019
                                                               SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1                             -     Die paringsroep kan maklik gehoor word/oor 'n afstand
                                                 gehoor word
                                           -     om te verseker dat 'n maat aangetrek word                                          (2)

         3.1.2                             -     Die ondersoek is oor 'n lang tydperk uitgevoer/6 jaar
                                           -     Baie opnames is elke jaar gedoen/ 'n gemiddeld is bereken
                                                                                                        Enige 1                      (1)

         3.1.3                             Soos die verkeersgeraas toegeneem het, het die hardheid van die
                                           paddas se paringsroepe toegeneem                                                        (2)

         3.1.4                             - Tipe apparaat wat gebruik is
                                           - Tyd van opnames
                                           - Afstand waarvan die opnames gemaak is
                                           - Persoon wat afmetings doen                                             Enige 2         (2)
                                           (Merk slegs eerste TWEE)
         3.1.5

                                                 Vergelyking van die gemiddelde hardheid van
                                               verkeersgeraas en paringsroepe vir 'n periode van
                                                            vier jaar/van 2006-2009
                                      60

           Gemiddelde hardheid (dB)
                                                                                            48
                                      50                                                               Paringsroepe
                                            36            38               40
                                      40                                                               Verkeersgeraas
                                                                                            40
                                      30                                   36
                                            30            32
                                      20
                                      10
                                       0
                                        2006             2007            2008             2009
                                                               Jaar

 KRITERIUM                            UITBREIDING                                                             PUNTE
 TIPE                                 Twee lyngrafieke op dieselfde assestelsel            (T)                  1
 SLEUTEL                              'n Sleutel of byskrifte vir elke grafiek is aanwesig (K)                  1
 OPSKRIF                              Opskrif van grafiek sluit 3 veranderlikes in                              1
 SKAAL                                Korrekte skaal vir X-as en Y-as                      (S)                  1
 BYSKRIFTE                            Korrekte byskrif en eenheid vir X-as en Y-as         (L)                  1
 STIP VAN                             Korrekte stip van punte                                    1:   1 tot 7 punte korrek
 PUNTE                                                                                                gestip
                                                                                                 2:   Grafiek geteken slegs
                                                                                                      vir verlangde jare met
                                                                                                      al 8 punte korrek gestip     (7)
                                                                                                                                   (14)

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              10                                   DBE/2019
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

3.2      3.2.1        (a)       RRLL                                                             (1)

                      (b)       Rooi vrugte en stekelrige blare                                 (2)

         3.2.2             3
                          �16�  x 128 = 24                                                     (3)

         3.2.3        -        rrLL
                                                        OF
                      -     Een ouer is rrLL en die ander ouer is rrLl                          (2)
                                                                                                  (8)

3.3      3.3.1        -     Die manipulasie van genetiese materiaal
                      -     om 'n geneties verskillende/identiese organisme te produseer/
                            om weefsels en organe te herstel
                                                         OF
                      -     Die manipulasie van genetiese materiaal
                      -     om iets tot voordeel van die mens/mensdom te produseer               (2)

         3.3.2        -     'n Plasmied/ringvormige DNA/DNS is van die bakteriumsel
                            verwyder
                      -     Dit word gesnydeur ensieme te gebruik
                      -     Die insuliengeen word van 'n menslike sel verwyder en
                      -     in die plasmied ingevoegom die rekombinante DNA/DNS te
                            vorm                                                                  (4)

         3.3.3        -     Bakterieë plant baie vinnig voort 
                      -     om baie kopieë van die geen in 'n kort tydperk te produseer
                                                           OF
                      -     Bakterieë plant ongeslagtelik voort /deur mitose
                      -     om presiese kopieë van hulself te produseer
                                                           OF
                      -     Die bakteriële DNA/DNS is in die vorm van 'n plasmied
                      -     vir die maklike invoeging van gene
                                                           OF
                      -     Bakterieë bestaan orals
                      -     dus kan dit sonder moeite/uitgawe verkry word
                                                           OF
                      -     Bakterieë is eenvoudige organismes
                      -     dus is hul gebruik nie veronderstel om etiese kwessies aan te
                            roer nie                                          Enige 1 x 2        (2)

         3.3.4        -  Dit is duur/navorsingsgeld kon gebruik word vir ander
                         behoeftes
                      - Meng in met die natuur/immoreel
                      - Potensiële gesondheidsinvloed
                      - Nie seker van die langtermyn effekte nie       Enige 3                   (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                                    (11)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          11                                    DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.4      3.4.1        -   Omdat die vlerke minder gebruik word
                      -   het hul grootte afgeneem/minder ontwikkel
                      -   en kon dit nie vir vlieg gebruik word nie
                      -   Hierdie verworwe eienskap is aan die nageslag oorgedra              (4)

         3.4.2        - Teling/broei op verskillende tye van die jaar
                      - Spesie-spesifieke hofmakery
                      - Aanpassing by verskillende bestuiwers
                      - Onvrugbare nageslag
                      - Voorkoming van bevrugting                            Enige 3          (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                                 (7)
                                                                                               [40]
                                                                TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                       12                                    DBE/2019
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Natuurlike seleksie
- Organismes produseer 'n groot aantal nakomelinge
- Daar is variasie onder die nakomelinge
- Sommige besit gewenste eienskappe en sommiges nie
- Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is/of kompetisie
   ontstaan
- sal organismes met eienskappe wat hul meer geskik maak
   tydens die veranderde toestande, oorleef
- terwyl organismes met ongewenste eienskappe, wat hul minder geskik maak,
   uitsterf
- Die organismes wat oorleef plant voort
- en dra die alleel vir die gunstige toestand oor aan hul nakomelinge
- Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding van die individue met die
   gewenste eienskap hê                                               Enige 7              (7)

Gepunte ewewig
- Gepunte ewewig verduidelik die spoed waarteen evolusie plaasvind
- Dit behels lang periodes
- waartydens spesies nie verander nie/geleidelik deur natuurlike seleksie verander
- bekend as ewewig
- afgewissel met kort periodes
- waartydens vinnige verandering plaasvind deur natuurlike seleksie       Enige 4          (4)

Verskille tussen natuurlike en kunsmatige seleksie
- By natuurlike seleksie kies die natuur die eienskappe terwyl
- by kunsmatige seleksie kies die mens 'n geskikte eienskap

-   By natuurlike seleksie gee die eienskap die bevolking evolusionêre voordeel
    /verbeter oorlewing terwyl
-   by kunsmatige seleksie, word 'n menslike behoeftebevredig

-   By natuurlike seleksie is teling ewekansig/lukraak
-   By kunsmatige seleksie selekteer mense organismes om mee te teel

-   Natuurlike seleksie betrek slegs een spesie terwyl
-   kunsmatige seleksie kan meer as een spesie betrek

-   By natuurlike seleksie verander die eienskappe van die bevolking
-   By kunsmatige seleksie verander die eienskappe van die bevolking nie
    noodwendig nie                                                      Enige 3 x 2        (6)
    (Merk slegs eerste DRIE)
                                                                             Inhoud:        (17)
                                                                             Sintese:       (3)
                                                                                            (20)
LET WEL:       GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van tabelle,
               vloeidiagramme of diagramme nie.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            13                                       DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

  Kriteria             Relevant (R)          Logiese volgorde (L)              Volledigheid (C)
Algemeen      Alle inligting verskaf hou   Idees is in 'n               Alle aspekte wat vir die opstel
              verband met die              logiese/oorsaak gevolg       benodig word is voldoende
              onderwerp                    volgorde gerangskik          aangespreek
Vir hierdie   Slegs inligting rakende      Al die inligting rakende     Ten minste:
opstel in     - natuurlike seleksie,       - natuurlike seleksie,       - 5/7 vir die beskrywing van
V4            - gepunte ewewig en          - gepunte ewewig en              natuurlike seleksie (N)
              - verskille tussen           - verskille tussen           - 2/4 vir die beskrywing van
                  natuurlike en                natuurlike en                gepunte ewewig (P)
                  kunsmatige seleksie          kunsmatige seleksie is   - 4/6 vir verskille tussen
                  is verskaf                   logies en ordelik            natuurlike en kunsmatige
                                                                            seleksie (D)
Punt                       1                            1                              1

                                                                        TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                            GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P1 May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/7c21e1cc-ca52-4afb-839e-d881e2995812) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
