# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2022-mg-afr/d8744a2b-d978-4b56-a2a0-cf70efe17973
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2022-mg-afr/d8744a2b-d978-4b56-a2a0-cf70efe17973)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           LEWENSWETENSKAPPE V2

                                         2022

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         2                                  DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                                       DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          4                          DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        D
         1.1.2        A
         1.1.3        C
         1.1.4        C
         1.1.5        C
         1.1.6        B
         1.1.7        B
         1.1.8        A
         1.1.9        A
         1.1.10       C                                               (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Sitokinese
         1.2.2        Ribose
         1.2.3        Lokus
         1.2.4        (DNS/DNA) replisering
         1.2.5        Stamselle
         1.2.6        Segregasie
         1.2.7        Gepunte ewewig/gepunkte ewewig
         1.2.8        Chromatiennetwerk
         1.2.9        Dubbele heliks
         1.2.10       Interfase                                        (10 x 1)        (10)

1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Beide A en B                                      (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1       Dihibried kruising                                                (1)
         1.4.2       TTrr                                                             (2)
         1.4.3       TR, Tr, tR, tr                                                 (4)
                     (Merk slegs eerste VIER)                                           (7)

1.5      1.5.1       Mans                                                              (1)

         1.5.2       (a) 3/Drie                                                        (1)
                     (b) 3/Drie                                                        (1)

         1.5.3       (a) T
                         U                                                             (2)

                     (b) XHXh                                                         (2)
                                                                                        (7)

                                                             TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             5                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1        Metafase II                                                                (1)

         2.1.2        Individuele chromosome rangskik hulself op die ewenaar van
                      die sel                                                                     (2)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         2.1.3       (a) Selmembraan                                                             (1)

                     (b) Spoelvesel/spoeldraad                                                   (1)

         2.1.4        -     Dit trek saam/verkort om die
                      -     om die chromosome/dogterchromosome/chromatiede
                            te trek na teenoorgestelde pole van die sel                          (2)

         2.1.5
                          Struktuur C in die finale fase van Meiose/ Telofase II
                                            (ongerepliseerde) chromosoom/
                                            chromatied/ dogterchromosoom
                                             sentromeer

                                                        OF

                                            (ongerepliseerde) chromosoom/
                                            chromatied/ dogterchromosoom
                                             Sentromeer

              Riglyn vir die assessering van die diagram
           KRITERIA               UITBREIDING                                       PUNT
           Opskrif            (H) - Struktuur C in die finale fase van                1
                                     meiose/Telofase II
           Korrekte diagram (D) - Dogterchromosome/ ongerepliseerde
                                     chromosome/enkel chromatiede van                 1
                                     struktuur C geteken
           Korrekte dele          - Een nie ingekleur nie            OF Een nie       1
           ingekleur          (S) - Een met 'n ingekleurde punt       ingekleur nie
           Byskrifte          (L) - Enige 1 korrekte byskrif                          1
                                                                                                  (4)
                                                                                                  (11)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                                 DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.2      2.2.1       (a) Transkripsie                                                          (1)
                     (b) Translasie                                                            (1)

         2.2.2       (a) Nukleus/selkern                                                       (1)
                     (b) bRNS/mRNA                                                             (1)

         2.2.3       Chloroplaste
                     Mitochondria
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (2)

         2.2.4        -   Die dubbele heliks DNS/DNA draai af
                      -   en (dubbele stringe van DNS/DNA) rits los/swak
                          waterstofbindings breek
                      -   om twee aparte stringe te vorm
                      -   Een string dien as templaat
                      -   om bRNS/mRNA te vorm
                      -   deur vrye (RNS/RNA)-nukleotiede van die nukleoplasma te
                          gebruik
                      -   Die bRNS/mRNA is 'n komplement van die DNS/DNA/
                          (A-U, G-C)
                      -   bRNS/mRNA het nou die gekodeerde boodskap vir
                          proteïensintese                                     Enige            (7)

         2.2.5       (a) TCG                                                                   (1)

                     (b) Tirosien
                         Valien (in die volgorde)                                              (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)

         2.2.6        Geenmutasie                                                              (1)

         2.2.7        -   Die antikodon sal wees GGA/nie GAA nie
                      -   Die laaste aminosuur sal wees prolien in plaas van leusien
                      -   wat lei tot 'n ander proteïen/geen proteïen nie                      (3)
                                                                                                (20)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            7                                 DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        -   Beide man 1 en man 2 kan die vader wees van die seun
                      -   omdat beide mans besit die alleel IB / man 1 IAIB en man 2
                          IBIB of IBi
                      -   Die moeder se bloedgroep is O en moet die genotipe ii
                          hê/homosigoties resessief
                      -   Die seun sou die resessiewe alleel van die moeder oorgeërf
                          het                                                                    (5)
                      -   en hy sou die genotipe IBi hê

         2.3.2        Man 2                                                                     (1)

         2.3.3        -   Vier/sommige bande van die seun se DNS/DNA profiel
                      -   stem ooreen met die moeder se profiel
                      -   Die oorblywende bande van die seun stem ooreen met die
                          bande van man 2 se DNS/DNA profiel/minder bande stem
                          ooreen met man 1 se DNS/DNA profiel                                    (3)

         2.3.4        -   Om vermiste persone op te spoor
                      -   Identifisering van genetiese afwykings
                      -   Om familieverwantskappe te bewerkstellig
                      -   Versoen weefseltipes vir orgaanoorplantings
                      -   Identifisering van dooie personekriminele/verdagtes     Enige         (1)
                          (Merk slegs eerste EEN)                                                (10)

2.4      2.4.1        Onvolledige dominansie                                                    (1)

         2.4.2        -   Die pienk blomkleur is 'n intermediêre fenotipe/ 'n mengsel
                          van rooi en wit
                      -   wat aandui dat nie een van die allele dominant is nie                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          8                                      DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         2.4.3         P1/ P2       Fenotipe                 Pienk    x      Pienk
                                    Genotipe                   RW     x      RW
                       Meiose
                                    G/gamete                 R, W     x      R, W
                       Bevrugting
                       F1/ F2       Genotipe              RR;   RW;   RW; WW

                                    Fenotipe             1 Rooi: 2 Pienk: 1 Wit*

                       P1 & F1/
                       P2 & F2
                       Meiose en bevrugting

                                                     OF

                       P1/ P2       Fenotipe                 Pienk    x      Pienk
                                    Genotipe                   RW     x      RW

                       Meiose
                                                   Gamete              R               W
                       Bevrugting                     R               RR              RW
                                                      W               RW              WW

                                                     1 punt vir korrekte gamete
                                                     1 punt vir korrekte genotipes

                       F1/ F2       Fenotipe      1 Rooi: 2 Pienk: 1 Wit*

                       P1 & F1/
                       P 2 & F2                                                                   (6)
                       Meiose en bevrugting                                                      (9)

                                                                1* verpligtend + Enige 5

                                                                                                  [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            9                                    DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1       B                                                                             (1)

         3.1.2       - Die foramen magnum is in 'n meer voorwaartse posisie                       (2)
                     (Merk slegs eerste EEN)

         3.1.3                       A                                      B
                      1 Groter slagtande/tande           1    Kleiner slagtande/tande
                      2 Kakebene met tande in 'n          2    Kakebene met tande in 'n
                         reghoekige/U vorm                    meer geronde vorm
                      3 Meer uitstaande                   3    Minder uitstaande
                         kakebeen/prognaties                  kakebeen/nie-prognaties
                      4 Diasteme aanwesig                4    Diasteme afwesig
                     (Merk slegs eerste TWEE)                        Tabel 1 + Enige (2 x 2)        (5)

         3.1.4            -   Die ruggraat is S-vormig*
                          -   ondersteun die boonste liggaamsmassa
                          -   vir skokabsorbering
                          -   vir buigsaamheid                 * verpligtend + Enige 1             (2)
                                                                                                    (10)

3.2       3.2.1      -    Die glifosaat-weerstand verhoog
                     -    van 2009 tot 2015
                     -    en konstant gebly in 2016
                                                                                                    (3)

          3.2.2          45                         65 – 20
                         20     x 100 OF            20          x 100

                         = 225%                                                                    (3)

          3.2.3      -    Die glifosaat sal nie die mielies doodmaak nie
                     -    'n Groter opbrengs mielies
                     -    beteken 'n groter wins
                                                           OF
                     -    Toediening van die glifosaat hoef nie selektief te wees nie
                     -    Dit sal besparend wees op arbeid/tyd/koste en
                     -    'n groter wins beteken                                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                           10                                      DBE/2022
                                                                     SS/NSS – Nasienriglyne

          3.2.4
                                                                 Glifosaat weerstand by onkruide oor
                                                                        4 jaar/van 2009 to 2012

                          Glifosaat weerstand onkruid (%)
                                                            45                                            42
                                                            40
                                                            35                                 32
                                                            30
                                                            25                   20
                                                            20
                                                            15       10
                                                            10
                                                             5
                                                             0
                                                                   2009         2010          2011      2012
                                                                                       Jaar

        Riglyne vir die assessering van die grafiek

                       KRITERIA                                                          UITBREIDING                  PUNT
           Korrekte tipe grafiek                                     (T)   Staafgrafiek getrek                          1
           Opskrif van grafiek                                       (C)   Beide veranderlikes ingesluit                1
           Byskrifte van asse                                        (L)   X- en Y-as korrek benoem met eenhede         1
           Skaal vir X- en Y-as                                      (S)   - Dieselfde spasies en breedte vir
                                                                               stawe en                                  1
                                                                           - Korrekte skaal vir Y-as
           Trek van koördinate                                       (P)   1 tot 3 koördinate korrek getrek              1
                                                                           Slegs die 4 vereiste koördinate korrek        2
                                                                           getrek

                                                                                                                                    (6)
                                                                                                                                    (15)
3.3      3.3.1       -                    Hulle het die kaakgrootte van die akkedisse op albei eilande
                                          gemeet en
                     -                    die gemiddelde kaakgrootte vir elke bevolking vasgestel
                     -                    Hulle het die verskil vergelyktussen die twee                                            (3)

         3.3.2        -                       ‘n Groter kaak laat beter spieraanhegting toe/meer tande/
                                              /groter tande
                      -                       Daardeur word die bytkrag/bytvermoë verbeter
                      -                       om die veselagtige plantmateriaal af te breek                                        (3)

         3.3.3        -                       Hulle het die akkedisse van die twee eilande toegelaat om te
                                              paar
                      -                       en vasgestel dat hulle in staat was om te kruisteel en
                      -                       oorsprong te gee aan vrugbare nageslag                 Enige                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe /V2                        11                                    DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

         3.3.4        -   Biodiversiteit bly dieselfde/daar is geen invloed nie
                      -   omrede die aantal spesies dieselfde bly/’n nuwe spesie is nie
                          gevorm nie
                                                        OF
                      -   Biodiversiteit neem af
                      -   omrede sommige spesies plante wat op Eiland B geëet word
                          kan uitsterf                                                       (2)

         3.3.5        -   Daar is variasie in die kaakgrootte van die akkedisse
                      -   Sommige het klein kake en ander het groot kake
                      -   As gevolg van die groter hoeveelheid (veselagtige) plante/
                          minder insekte
                      -   sal dié met kleiner kake nie in staat is om te voed nie
                      -   en doodgaan
                      -   Die akkedisse met die groter kake sal meer voedsel hê
                      -   en oorleef
                      -   om voort te plant
                      -   Die alleel vir groter kake sal aan die nageslag oorgedra word
                      -   Die volgende generasie sal ‘n groter verhouding akkedisse hê
                          met groter kake                                          Enige     (7)
                                                                                              (17)

3.4      3.4.1        -   Die (moderne) mens het sy oorsprong in Afrika gehad en
                      -   het toe na ander kontinente migreer                                (2)

         3.4.2        Hominidae                                                              (1)

         3.4.3        Mitochondriale DNS/DNA                                                 (1)

         3.4.4        -   Fossiele van Ardipithecus is slegs in Afrika gevind
                      -   Fossiele van Australopithecus is slegs in Afrika gevind 
                      -   Fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind
                      -   Die oudste fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind
                      -   Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind
                                                                                    Enige     (4)
                                                                                              (8)
                                                                                              [50]

                                                                  TOTAAL AFDELING B: 100
                                                                      GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2022-afr/2641aa96-c0ce-4429-9802-4b9c58c65274) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (English) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-english-sep-2022-possible-answers/17f73f27-a44f-41f5-b5d9-656090338f3e) — Life Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [Limpopo Life Sciences Grade 12 SEPT 2022 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-life-sciences-grade-12-sept-2022-p2-and-memo/a14d1ac1-f20f-44b6-9531-44480fcf1d4c) — Life Sciences · Memo · 2022
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
