# Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2023-mg-afr/693c33ce-ac26-41ec-a50d-976096a5a900
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2023-mg-afr/693c33ce-ac26-41ec-a50d-976096a5a900)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         2                                   DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee
         (en andersom)
         Moenie krediteer nie

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            4                         DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       B
         1.1.2       C
         1.1.3       C
         1.1.4       A
         1.1.5       D
         1.1.6       C
         1.1.7       B
         1.1.8       D
         1.1.9       B                                                 (9 x 2)        (18)

1.2      1.2.1       Onvolledige dominansie
         1.2.2       Chiasma/chiasmata
         1.2.3       Transkripsie
         1.2.4       Deoksiribose
         1.2.5       Waterstof (binding)
         1.2.6       Genetiese manipulasie
         1.2.7       Kariotipe                                           (7 x 1)       (7)

1.3      1.3.1       Beide A en B
         1.3.2       Geeneen
         1.3.3       Slegs B                                           (3 x 2)        (6)

1.4      1.4.1       (a) Profase I                                                     (1)

                     (b) Ses/6                                                          (1)

                     (c) Drie/3                                                        (1)

         1.4.2       (a) Kernmembraan                                                  (1)

                     (b) Selmembraan/plasmalemma/plasmamembraan                        (1)

                     (c) Kernplasma/nukleoplasma                                       (1)

         1.4.3       -   Testes                                                        (1)
                     -   Ovariums                                                      (1)
                     (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                                        (8)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5                           DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         1.5.1       Dihibriede kruising                                               (1)

         1.5.2       (a)   Gladde stingel                                              (1)

                     (b)   Verlengde vrugte                                            (1)

         1.5.3       (a)   nnrr/nrnr/rrnn                                             (2)

                     (b)   Gladde stingel ronde vrugte                                (2)
                                                                                        (7)

1.6      1.6.1       Karabo                                                            (1)

         1.6.2       Australopithecus africanus                                        (1)

         1.6.3       (a)   (Lee) Berger                                                (1)

                     (b)   (Raymond) Dart                                              (1)
                                                                                        (4)

                                                             TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       (a)   Aminosuur                                                              (1)

                     (b)   bRNS/mRNA                                                              (1)

         2.1.2       (a)   TAC                                                                   (2)

                     (b)   GUA                                                                    (1)

         2.1.3       Translasie*
                     - Elke oRNS/tRNA dra 'n spesifieke aminosuur
                     - Wanneer die antikodon op die oRNS/tRNA/GUA
                     - pas by die kodon op die bRNS/mRNA/CAU
                     - dan bring oRNS/tRNA die aminosuur wat benodig word na die
                       ribosoom
                     - Aminosure word aan mekaar gebind deur peptiedbindings
                     - om die verlangde proteïen te vorm      1* verpligtend + 6                  (7)
                                                                                                   (12)

2.2      -   Kodon GAC (op die bRNS/mRNA)
         -   het verander na GAU
         -   Beide hierdie kodons kodeer vir dieselfde aminosuur/Aspartiensuur
         -   daarom sal daar geen effekop die gevormde proteïen wees nie                          (4)

2.3                  DNS/DNA                               RNS/RNA
          Het deoksiribose suiker             Het ribose suiker
          Het timien/stikstofbasis T          Het urasiel/stikstofbasis U
         (Merk slegs eerste TWEE)                                       Tabel 1 + (2 x 2)          (5)

2.4      2.4.1       (a)   Chromosoommutasie                                                      (1)
                     (b)   Nie-disjunksie                                                         (1)
                     (c)   Mitose                                                                 (1)
         2.4.2       -     Die chromosoompaar/chromatiede skei nie
                     -     by posisie 21
                     -     gedurende anafase nie (I of II)
                     -     wat lei tot een dogtersel met 'n ekstra chromosoom/
                            24 chromosome
                     -     Versmelting van 'n gameet met 24 chromosome
                     -     en 'n normale gameet/gameet met 23 chromosome
                     -     lei tot 'n sigoot met 47 chromosome/ekstra chromosoom
                            by posisie 21                                       Enige              (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         2.4.3       - By Trisomie 21 is daar 'n ekstra chromosoom/drie kopieë van
                        chromosoom 21 in elke somatiese sel
                        By Mosaïek Down-sindroom is daar 'n ekstra chromosoom
                        slegs in sommige selle
                     - Trisomie 21 vind plaas tydens meiose/voor bevrugting
                        Mosaïek Down-sindroom vind plaas tydens mitose/na
                        bevrugting                                             (2 x 2)         (4)
                        (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                                               (12)

2.5      2.5.1       - Die afwyking word beheer deur allelegene wat
                     - geleë is op die outosome                                               (2)

         2.5.2       - Een/1                                                                  (1)

         2.5.3       - Individue 3 en 4 is beide sonder Tay-Sachs-siekte
                     - Die kind het Tay-Sachs/Individu 7 het Tay-Sachs
                     - wat slegs in die fenotipe uitgedruk word in die homosigotiese
                       toestand
                     - Elke ouer moet 'n resessiewe alleel dra/heterosigoties wees
                     - Die kind het twee resessiewe allele
                     - Een is ontvang van van elke ouer 

                                                    OF

                     - Individue 3 en 4 is beide sonder Tay-Sachs-siekte
                     - Indien dit veroorsaak is deur 'n dominante alleel
                     - dan sal individue 3 of 4 Tay-Sachs siekte hê
                     - en steeds 'n kind met Tay-Sachs hê/individu 7 het Tay-
                       Sachs
                     - wat heterosigoties kan wees                            Enige           (5)

         2.5.4       TT
                     tt                                                                       (2)
                                                                                               (10)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        8                                                DBE/2023
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

2.6       P1           Fenotipe       Vrou sonder                         Man met
                                                             x
                                       hemofilie                          hemofilie
                       Genotipe          XHXh                x              XhY
          Meiose
                       G/gamete        XH,      Xh           x           Xh,     Y

          Bevrugting

          F1           Genotipe         XHXh,        XHY,        XhXh,     XhY

                       Fenotipe     1 dogter sonder hemofilie, 1 dogter met
                                    hemofilie, 1 seun sonder hemofilie, 1 seun
                                    met hemofilie

                                    0%* kans vir 'n dogter homosigoties vir
                                    normale bloedstolling

          P1 en F1
          Meiose en bevrugting
                                                       *1 verpligte punt + enige 6

                                                OF

          P1           Fenotipe       Vrou sonder                          Man met
                                                             x
                                       hemofilie                           hemofilie
                       Genotipe          XHXh                x              XhY

          Meiose
                                     Gamete                  XH                 Xh
          Bevrugting                    Xh                  XHXh               XhXh
                                        Y                   XHY                XhY

                                       1 punt vir korrekte gamete
                                       1 punt vir korrekte genotipes*

          F1           Fenotipe     1 dogter sonder hemofilie, 1 dogter met
                                    hemofilie, 1 seun sonder hemofilie, 1 seun
                                    met hemofilie

                                    0%* kans vir 'n dogter homosigoties vir
                                    normale bloedstolling

          P1 en F1
          Meiose en bevrugting
                                                      *1 verpligte punt + enige 6                          (7)

                                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            9                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      3.1.1       Om vas te stel watter bloedgroep was die algemeenste in hulle
                     gemeenskap                                                                (2)
         3.1.2       (a)   - Kry toestemming van die skool/kliniek om die ondersoek
                             te doen
                           - Besluit op die monstergrootte
                           - Besluit op die metode om die resultate aan te teken
                           - Besluit op tyd/datum om die data van die kliniek te verkry         (3)
                           (Merk slegs eerste DRIE)

                     (b)   - Neem monsters van 3/al die bloedskenk-klinieke in die
                             gemeenskap
                           - Verkry monsters van 200 skenkers per kliniek/600
                             skenkers                                           Enige            (1)
                           (Merk slegs eerste EEN)

                     (c)   Eerste keer skenkers se bloedgroepe is nog onbekend/nie
                           in die databasis nie                                                  (1)

         3.1.3                 x 600= 90 deelnemers
                                                                                                 (3)
         3.1.4       (a)   (Bloedgroep) O                                                       (1)

                     (b)   (Bloedgroep) AB                                                      (1)

         3.1.5       IA IA 
                     IA i                                                                       (2)
                                                                                                 (14)

3.2      3.2.1       Kunsmatige seleksie/selektiewe teling                                      (1)

         3.2.2       - Hulle het honde met verlangde eienskappe gekies
                     - en hulle laat kruisteel om ‘n
                     - nageslag te produseer met hierdie eienskappe                             (3)

         3.2.3       - Laat hulle toe om met mekaar te kruisteel
                     - en kyk of hulle vrugbare nageslag produseer
                                                OF
                     ˗ Analise van DNS/DNA
                     ˗ om te kyk vir soortgelyke volgordes                                      (2)

         3.2.4       - Rhodesiese rifrug
                     - is sterk, atletiese en vinnig
                     - is in staat om die prooi te vang                           Enige         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           10                                       DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         3.2.5       -   Weens die verkleining in geenpoel/variasie
                     -   is hul nie in staat om te jag/skuiling te vind/hulself te verdedig
                     -   so goed as wat wolwe in staat is nie
                     -   en is daarom nie in staat om in die natuur te oorleef nie                  (3)
                                                                                                     (11)

3.3      - As 'n bevolking wat uit 'n enkele spesie bestaan deur 'n geografiese
           versperring (see, rivier, berg, meer) geskei word
         - dan verdeel die bevolking in twee
         - Daar is nou geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie
         - Omdat elke bevolking aan verskillende omgewingstoestande blootgestel
           kan word/die seleksiedruk anders mag wees
         - vind natuurlike seleksie onafhanklik in elk van die twee bevolkings plaas
         - in so 'n mate dat die individue van die twee bevolkings (baie) van mekaar
           begin verskil
         - genotipies en fenotipies
         - Selfs al sou hierdie twee bevolkings weer met mekaar meng
         - sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel nie
         - Die twee bevolkings is nou verskillende spesies                      Enige               (7)

3.4      3.4.1       Filogenetiese stamboom/kladogram                                               (1)

         3.4.2       (a) P                                                                          (1)
                     (b) R                                                                          (1)

         3.4.3       (a) Bonobo
                         Sjimpansee                                                                 (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)
                     (b) Orangoetang
                         Gorilla
                         Bonobo
                         Sjimpansee                                                  Enige          (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)

         3.4.4       -   Foramen magnum is meer na agter geleë
                     -   C-vormige ruggraat
                     -   Bekkengordel lank en smal                                    Enige         (3)
                     (Merk slegs eerste DRIE)                                                        (10)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          11                                  DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.5      3.5.1       (Moderne) mense het hul oorsprong in Afrika gehad en na ander
                     dele van die wêreld migreer                                               (2)
         3.5.2       -   Fossiele van Ardipithecus is slegs in Afrika gevind
                     -   Fossiele van Australopithecus is slegs in Afrika gevind
                     -   Fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind
                     -   Die oudste fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind
                         terwyl
                     -   die jonger fossiele van Homo erectus in ander dele van die
                         wêreld gevind is
                     -   Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind
                         terwyl
                     -   die jonger fossiele van Homo sapiens in ander dele van die
                         wêreld gevind is                                        Enige         (6)
                                                                                                (8)
                                                                                                [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:              100
                                                                    GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Life Sciences P2 (English) QP](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-english-qp/bb04c5c6-158b-47c6-b2ca-a195e96e93ef) — Life Sciences · QP · 2023 · Eng
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
