# Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

> Grade 10 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr10-nov2020-afrikaans/526feaf4-9afb-47ec-ad9f-5ddbc15dc1cc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr10-nov2020-afrikaans/526feaf4-9afb-47ec-ad9f-5ddbc15dc1cc)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [LIFE SCIENCES P2 QP GR10 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr10-nov2020-afrikaans/4ea03349-a707-405f-90fd-870d0bcdd2e9) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE SENIOR
                      SERTIFIKAAT

                            GRAAD 10

                     NOVEMBER 2020

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYN
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                              LEWENSWETENSKAPPE V2     (EC/NOVEMBER 2020)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1     1.1.1        B 
        1.1.2        A 
        1.1.3        D 
        1.1.4        D 
        1.1.5        B 
        1.1.6        D 
        1.1.7        B 
        1.1.8        D 
        1.1.9        D 
        1.1.10       C                                 (10 x 2)     (20)
1.2     1.2.1        Hartspier 
        1.2.2        Hemoglobien 
        1.2.3        Weefselvloeistof 
        1.2.4        Hibernasie 
        1.2.5        Hoogte bo seespieël (elevasie) 
        1.2.6        Aardverwarming 
        1.2.7        Ontbossing 
        1.2.8        Tektoniese plate 

        1.2.9        Glossopteris                         (9 x 1)     (9)
1.3     1.3.1        Geeneen 
        1.3.2        Slegs B 

        1.3.3        Slegs B 
        1.3.4        Slegs B                             (4 x 2)     (8)
1.4     1.4.1        1 – Aorta 
                     4 – Septum 
                     6 – Trikuspidale klep                            (3)
        1.4.2        Longe                                            (1)
        1.4.3        Ventrikulêre sistool                             (1)
        1.4.4        Suurstofarm/lae suurstofinhoud                   (1)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                        LEWENSWETENSKAPPE V2                  3

 1.5      1.5.1      (a)   Ordovisies                                         (1)

                     (b)   Trilobiete                                         (1)

          1.5.2      Geologiese tydskaal                                      (1)

          1.5.3      Kambriese                                                (1)

          1.5.4      Relatiewe datering                                       (1)

          1.5.5      Gidsfossiele                                             (1)

          1.5.6      Paleontoloog                                             (1)

                                                       TOTAAL AFDELING A:      50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4                          LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     2 – Sino-atriale knoop 
               3 – Atrio-ventrikulêre knoop                                          (2)

      2.1.2    Septum                                                                (2)

      2.1.3    As die medulla oblongata  / brein
               te veel CO2  / ŉ daling in bloeddruk bespeur,
               stuur dit ŉ impuls na die sino-atriale knoop 
               wat die atria laat saamtrek 
               Die atrioventrikulêre knoop 
               veroorsaak dan dat die ventrikels 
               vinniger saamtrek                                      (Enige 4)      (4)

      2.1.4    Cholesterol  / plaak opbou                                            (1)

      2.1.5    ŉ Stent                                                               (1)

      2.1.6    Die stent hou die verstopte slagaar oop 
               sodat bloed daardeur kan vloei                                        (2)

      2.1.7    Verbeterde dieët 
               Meer / gereelde oefening 
               Medikasie                                                             (3)

 2.2 2.2.1     ŉ Gebied met ŉ unieke klimaat,  tesame met die plante en diere
               wat daar woon                                                         (2)

      2.2.2    Gras 
               Aalwyn 
               Spekboom                        Merk slegs eerste TWEE (Enige 2)      (2)

      2.2.3    Koedoe 
               Sprinkaan 
               Suikerbekkie                     Merk slegs eerste EEN (Enige 1)      (1)

      2.2.4    Valk 
               Adder                            Merk slegs eerste EEN (Enige 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                             5

      2.2.5                       Boslandskap-bioom voedselweb

                                 Adder                   Valk

                                             Akkedis

                             Koedoe        Sprinkaan         Suikerbekkie

                                 Spekboom       Gras             Aalwyn

                Puntetoekenning:
                Titel                                                  
                Pyltjies wys in die regte rigting                      
                ALLE organismes word in die                            
                voedselweb gebruik
                ALLE verbindings logies / moontlik                                        (4)

 2.3 2.3.1      Stikstoffiksering / Elektriese fiksering                                  (1)

       2.3.2    As nitrate  / NO3                                                         (1)

       2.3.3    Neerslag/Presipitasie                                                     (1)

       2.3.4    Eutrofikasie                                                              (1)

       2.3.5    Voedingstof afloop / eutrofikasie van voedingstowwe veroorsaak
                dat alge vinnig groei  / ŉ algebloei,
                wat lig kan blokkeer 
                Plante in die water kan as gevolg daarvan sterf 
                Ontbindende bakterieë verwyder suurstof uit die water 
                wat veroorsaak dat ander organismes ook sterf         (Enige 3)           (3)

 2.4 2.4.1      Lig                                                                       (1)

       2.4.2    Die kanteling van die as van die aarde
                laat een kant van die planeet na die son toe wys, 
                terwyl die ander kant weg van die son wys. 
                Die kant wat na die son wys, kry meer lig 
                en ervaar somer, 
                terwyl die kant wat weg wys, minder lig ontvang, 
                en ervaar winter.                                           (Enige 3)      (3)

       2.4.3    (a) Fotoperiode                                                           (1)
                (b) Seisoenale beweging van diere van een plek na ŉ ander 
                    in reaksie op klimaatstoestande                                       (2)
                (c) Om koue toestande te vermy 
                    Om meer kos te vind 
                    Om meer water te vind  Merk slegs eerste EEN (Enige 1)                (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

6                          LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2020)

 2.5 2.5.1     (a) Protista                                                          (1)

               (b) Chitien                                                           (1)

               (c) Sellulose                                                         (1)

               (d) Outotrofies                                                       (1)

      2.5.2    Het ŉ ware selkern                                                    (1)

 2.6 2.6.1     Mammalia                                                              (1)

      2.6.2    Panthera leo
               Naam: Panthera leo 
               Onderstreep                                                           (2)

      2.6.3    Om verwarring te voorkom  / akkuraat te wees,
               aangesien algemene name van streek tot streek verskil                 (2)
                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                           7

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1    Tipe plant                                                           (1)

       3.1.2

                Puntetoekenning:
                Tipe Grafiek (T)                                         1 Punt
                Opskrif (C) Beide veranderlikes ingesluit                1 Punt
                X- en Y-asse byskrifte en Y-as-eenheid (L)               1 Punt
                X- en Y-asskale en kolomme dieselfde breedte (S)         1 Punt
                Plot van punte (P) Geen kolomme korrek geplot nie       0 Punte
                                     1–2 kolomme korrek geplot           1 Punt
                                     Alle kolomme korrek geplot         2 Punte       (6)

       3.1.3    Sodat hulle kan weet wat die toename in gewig aan die einde sal
                wees                                                                 (1)

       3.1.4    Hulle het plante van dieselfde hoogte gekies 
                Hulle het die plante in ewe groot potte geplaas 
                Alle plante het dieselfde tipe grond gehad 
                Alle plante het dieselfde hoeveelheid grond gehad 
                Alle plante was op dieselfde plek 
                Alle plante het dieselfde hoeveelheid water ontvang 
                                               Merk slegs eerste TWEE (Enige 2)       (2)

       3.1.5    Vergroot die monstergrootte  en herhaal die eksperiment             (1)

       3.1.6    71
                    × 100  = 8,88%                                                  (2)
                800
       3.1.7    Wanneer plante CO2 uit die atmosfeer absorbeer,
                gebruik hulle dit om organiese verbindings  / koolhidrate te
                maak
                wat hulle gebruik om te groei. 
                Hoe meer hulle groei, hoe meer neem hulle massa toe 
                                                                        (Enige 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                          LEWENSWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2020)

 3.2   3.2.1    (a)   Trilobiet                                                      (1)

                (b)   Ammoniet                                                       (1)

       3.2.2    Die organisme sterf en word vinnig bedek 
                deur sediment  / slik
                Na verloop van tyd bou daar lae sediment op die liggaam op 
                Die lae word saamgepers / plat gedruk
                deurdat geweldige druk opbou 
                Minerale begin om dierweefsels te vervang 
                en die liggaam versteen                             (Enige 4)        (4)

       3.2.3    Bevrore in ys 
                Vasgevang in teer 
                Vasgevang in amber                                    (Enige 2)      (2)

       3.2.4    Radiometriese datering                                               (1)

 3.3   3.3.1   Daar is vermoed dat hulle uitgesterf het 
               Tog het dit onveranderd bly voortbestaan 
               vir miljoene jare                                      (Enige 2)      (2)

       3.3.2   Aan die kus van Oos-Londen                                            (1)

       3.3.3   Oorgangsfossiele                                                      (2)

       3.3.4   Archeopteryx 
               Thrinaxodon 
               Lystrosaurus                                           (Enige 1)      (1)

 3.4   3.4.1   Nee                                                                   (1)

       3.4.2   Ja. 
               Genetiese bewyse toon dat vermiste skakels dalk glad nie
               vermiste skakels is nie 
               Hierdie organismes ontwikkel voortdurend 
               Dit dui daarop dat hulle deel is van hul eie groep 
                                                             (Antwoord + Enige 2)

                                              OF

               Nee. 
               Die kenmerke van hierdie organismes 
               dui steeds op verwantskappe tussen verskillende groepe
               organismes 
               Net omdat die selakant nie ŉ vermiste skakel is nie, beteken dit
               nie noodwendig dat die ander nie ook is nie 
                                                          (Antwoord + Enige 2)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                            9

 3.5   3.51     Massa-uitwissings                                                        (1)

       3.5.2    Gebeurtenis 3                                                            (3)

       3.5.3    ŉ Vulkaniese uitbarsting het deeltjies in die lug vrygestel 
                wat die son vir lang tydperke ✓ geblokkeer het. 
                Dit het die temperature op Aarde verlaag 
                en het veroorsaak dat baie organismes uitsterf omdat hulle nie kon
                aanpas nie                                                 (Enige 3)     (3)

       3.5.4    Asteroïed-impak 
                Kontinentale drywing                                                     (2)

 3.6   3.6.1    Mev. Ples                                                                (1)

       3.6.2    Fossieltoerisme                                                          (1)

       3.6.3    Weskus Fossielpark 
                Kitching Fossiel Verkenningsentrum 
                Museums                     Merk slegs eerste TWEE (Enige 2)             (2)

       3.6.4    Toeriste wat die omgewing besoek 
                skep ŉ behoefte aan werk  / werkgeleenthede
                soos toeroperateurs  / kaartjieverkopers / restauranteienaars
                Toeriste kan ook aandenkings koop 
                in B & B’s bly  / hotelle
                dit als genereer inkomste  vir die plaaslike gemeenskap.
                Die regering kan ook fasiliteite  in hul omgewing opgradeer
                wat hul lewensomstandighede kan verbeter                (Enige 4)       (4)
                                                                                        [50]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           100
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/c2a7733d-cd9f-4042-a6d8-c00aa9fdbc60) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/2f49c755-9d74-4ae4-ac1c-2cc1d5e8119a) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/9a5cbe7e-959f-4d2a-9da5-f96cc96618fd) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr10-qp-nov2017-afrikaans/e55b43d9-9787-4f2e-9a65-128f985b3bfe) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr
- [LIFE SC P1 MEMO GR10 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sc-p1-memo-gr10-nov-2018-afrikaans/7ca9f0df-a921-4bcb-af62-db81d6542e85) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/fafa551d-05d3-43bc-9740-1b5116690f59) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Gr 10 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-life-sci-atp-2023-24/ed5e1ff0-929f-4365-8c9b-45bddb8d3048) — ATP
- [EC Life Sciences Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-10-june-2025-qp-and-memo/aa6599b4-f6e3-4768-8731-6f1e10a5494e) — QP + Memo · 2025
- [FS Life Sciences Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-life-sciences-grade-10-march-2025-qp-and-memo/3c40be94-69ee-40e0-9355-f835c10d452c) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
