# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/b1bbd56b-f58f-4939-9371-8a126677840c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/b1bbd56b-f58f-4939-9371-8a126677840c)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                     NOVEMBER 2025

             LEWENSWETENSKAPPE V2
                 NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                           LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/NOVEMBER 2025)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
     Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui ‘maks-
     punte’ in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
     Merk net die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe gegee word
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
     word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verloor.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
     Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
     korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is, gaan
     voort om te krediteer.

9.   Onherkenbare afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
     is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
     die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer
    Indien die antwoord in die korrekte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
    nommer gegee word, is dit aanvaarbaar.

11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
    beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name in terminologie gegee word
    Aanvaar, mits dit by die memobesprekingsvergadering aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
    andersom)
    Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                     3

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerders se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
        aangebied word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
        die relevante taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike
        tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                              LEWENSWETENSKAPPE V2   (EC/NOVEMBER 2025)

AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1      B ✓✓
    1.1.2      C ✓✓
    1.1.3      C ✓✓
    1.1.4      A ✓✓
    1.1.5      C ✓✓
    1.1.6      D ✓✓
    1.1.7      C ✓✓
    1.1.8      D ✓✓
    1.1.9      C ✓✓                                    (9 x 2)     (18)
1.2 1.2.1      Ouderdom-geslag piramide ✓
    1.2.2      Saad ✓
    1.2.3      Ekologie ✓
    1.2.4      Fagositose ✓
    1.2.5      Emigrasie ✓
    1.2.6      Meeldraad ✓
    1.2.7      Biologiese ✓ beheer
    1.2.8      Lewensverwagting ✓                      (8 x 1)       (8)
1.3 1.3.1      Beide A en B ✓✓
    1.3.2      Slegs A ✓✓
    1.3.3      Slegs A ✓✓                               (3 x 2)      (6)
1.4 1.4.1      Bakterieë ✓/E.coli                                    (1)

     1.4.2     (a)     Flagellum ✓/stert                             (1)

               (b)     Proteïenuitsteeksel ✓                         (1)

     1.4.3     (a)     (Diagram) 2 ✓                                 (1)

               (b)     (Diagram) 1 ✓                                 (1)

     1.4.4     A✓
               E✓                                                    (2)

     1.4.5     (a)     Plasmied ✓                                    (1)

               (b)     Bakteriofaag ✓                                (1)

1.5 1.5.1      Stralingsenergie ✓                                    (1)

     1.5.2     Weerkaats/bons terug in die ruimte ✓                  (1)

     1.5.3     -      Koolstofdioksied ✓/CO2
               -      Metaan ✓/CH4
               -      Stikstofoksied ✓/N2O
                     (Merk slegs eerste TWEE)                        (2)

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                5

     1.5.4    (a)    Aardverwarming ✓                                                   (1)

              (b)    Ontbossing ✓                                                       (1)

              (c)    Klimaatsverandering ✓                                              (1)

              (d)    Koolstofvoetspoor ✓                                                (1)

     1.5.5    Verbranding van fossielbrandstowwe ✓/steenkool/olie/natuurlike gasse      (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                               LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Angiosperme ✓/blomplante                                                      (1)

      2.1.2    -     Hulle produseer blomme ✓
               -     Saad omsluit in ŉ vrug ✓                                                (2)

      2.1.3    (a)    Stuifmeel ✓                                                            (1)

               (b)    Stigma/stempel ✓                                                       (1)

               (c)    Nektar ✓                                                               (1)

      2.1.4    -     Om selfbestuiwing moontlik ✓ te maak
               -     Aangesien stuifmeel op die stigma/stempel sal beland ✓
               -     Sodat bevrugting ✓ kan plaasvind                                        (3)

      2.1.5    Insekte ✓                                                                     (1)

      2.1.6    -  Dit dra stuifmeel van manlike voortplantingsdele na die vroulike
                  voortplantingsdele oor 
                - Laat plante voortplant ✓
               - Kruisbestuiwing skep genetiese diversiteit ✓/variasie in plante
               - Die vervaardiging van nageslag wat aanpasbaar is ✓/veranderinge
                  in die omgewing kan weerstaan
                  (Merk slegs eerste TWEE)                                    (2 x 2)        (4)

2.2   2.2.1    (a)     Risoom ✓                                                              (1)

               (b)     Loofblare ✓                                                           (1)

      2.2.2    Sori ✓/sorus                                                                  (1)

                                                 T ✓*
      2.2.3              PTERIDOFIETE                         BRIOFIETE
                      Groter (plant grootte) ✓          Kleiner (plant grootte) ✓
                                                                   1* verpligtend + 2        (3)

      2.2.4    -     Xileem ✓
               -     Floëem ✓                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                                  7

 2.3 2.3.1      (a)      Chordata ✓                                                           (1)

                (b)      - Lanse ✓
                         - Tunikate ✓
                         - Voorouer ✓
                           (Merk slegs eerste TWEE)                                           (2)

       2.3.2    -     Ontbinding ✓ van dooie organismes lei tot die
                -     vorming van humus ✓wat
                -     grondtekstuur verbeter ✓/die waterretensievermoë van die grond
                      verhoog/verhoog grondvrugbaarheid/voedingstowwe terug in die
                      grond herwin

                                                   OF

                -     Om in die grond te grawe lei tot beter deurlugting ✓van die grond
                      wat
                -     die suurstoftoevoer na die wortelselle verhoog ✓
                -     bevordering van beter wortelgroei ✓/voorkoming van verrotting van
                      die wortelstelsel/beter opname van voedingstowwe en water               (3)

       2.3.3    (a)      (Teenwoordigheid van ŉ) Amnion ✓                                     (1)

                (b)      Soogdiere ✓                                                          (1)

 2.4 2.4.1      (a)      Oop bloedstelsel ✓                                                   (1)

                (b)      Kapillêre ✓                                                          (1)

       2.4.2    -     Voedingstowwe ✓
                -     Suurstof ✓                                                              (2)

       2.4.3    -     Organisme A het bilaterale ✓simmetrie
                -     Kan een keer deur die middel gesny word ✓
                -     om twee gelyke ✓/identiese helftes te produseer         (Enige 2)       (2)

       2.4.4    (a)      Seloom ✓                                                             (1)

                (b)      Hemoseel ✓                                                           (1)

       2.4.5    -     Laat die verskillende liggaamsdele toe om gespesialiseer te
                      word ✓/verskillende funksies te verrig
                -     Maak voorsiening vir onafhanklike beweging ✓ van gedeeltes
                      van die liggaam
                -     Maak voorsiening vir groei ✓
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                 (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                              LEWENSWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2025)

2.5   2.5.1    Dit neem toe ✓                                                          (1)

      2.5.2    (a)      90 ✓ arbitrêre eenhede                                         (1)

               (b)      Kunsmatige ✓/verworwe immuniteit                               (1)

               (c)      Witbloedselle ✓ /limfosiete                                    (1)

      2.5.3    -     Verhoog ✓ die
               -     betroubaarheid ✓ van die resultate                                (2)

      2.5.4    ŉ Suspensie/verswakte/dooie vorm van die patogeen ✓ /virus/
               bakterieë/antigeen                                                      (1)

      2.5.5    -     Teenliggaampies is hoër ✓ vir die derde dosis
               -     dui op ŉ sterker immuunrespons ✓
               -     wat Covid-19-infeksie voorkom ✓                                  (3)
                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2025)                        LEWENSWETENSKAPPE V2                                 9

VRAAG 3

3.1    3.1.1    -     Organismes van dieselfde spesie ✓
                -     Beset dieselfde habitat ✓
                -     Op dieselfde tyd ✓/in staat om te kruis/teel                            (3)

       3.1.2    Namate die tydperk (in jare) toeneem, neem die bevolkingsgrootte
                af ✓✓                                                                         (2)

       3.1.3    610 000−505 000
                                  ✓𝑥 100 ✓ = 20,79% ✓                                         (3)
                      505 000

       3.1.4    -     ŉ Afname in die ekonomie/BBP (Minder belasting ingevorder) as
                      gevolg van ŉ afname in arbeidsmag ✓/werkers
                -     Vermindering van vaardighede ✓/verskeidenheid/innovasie
                      As gevolg van minder jonger individue ✓
                -     Druk op gesondheidsfasiliteite ✓
                      As gevolg van ŉ toename in ŉ verouderende bevolking, ✓ benodig
                      dus mediese sorg
                -     Verhoogde behoefte aan sosiale programme ✓
                      (Met ŉ verouderende bevolking,) wat ŉ druk op beperkte finansiële
                      hulpbronne sal plaas ✓as gevolg van minder werkers
                      (Merk slegs eerste TWEE)                           (Enige 2 x 2)        (4)

       3.1.5    - Immigrasie ✓
                - Hoë geboortesyfer ✓                                                         (1)
                  (Merk slegs eerste EEN)

3.2    3.2.1    -     Droë ys ✓
                -     Natriumchloried ✓                                                       (2)

       3.2.2    Dam ✓                                                                         (1)

       3.2.3    -      Waterbeskikbaarheid sal toeneem ✓
                -      Lei tot konstante toevoer van water vir besproeiing ✓
                      (Merk slegs eerste EEN)                                      (2 x 1)    (2)

       3.2.4    -      Doen navorsing oor alternatiewe metodes ✓/bv. ontsout seewater
                -      Maak alle waterwerke ✓/pypstelsels reg/onderhou
                -      Vind waterdraers ✓/boorgate/ondergrondse water
                -      Verwyder uitheemse plante ✓ in die opvangsgebied van die dam
                -      Herwin gryswater ✓
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                   (Enige 3)    (3)

3.3    3.3.1    (a)     Konsentrasie van mikroplastieke ✓                                     (1)

                (b)     Tempo van fotosintese ✓                                               (1)

       3.3.2    -     Produksie van opgeloste suurstof ✓
                -     Chlorofil fluoressensie ✓
                -     Opname van koolstofdioksied ✓                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                                 LEWENSWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2025)

      3.3.3    (a)                    -       Dit het as ŉ beheer/kontrole gedien ✓
                                      -       om te vergelyk of die konsentrasie van mikroplastieke ŉ
                                              invloed op die tempo van fotosintese gehad het ✓ of nie         (2)
               (b)                    -       Om te verseker dat ander faktore wat die tempo van
                                              fotosintese beïnvloed konstant gehou word ✓/slegs die
                                              konsentrasie van mikroplastiek moet ŉ effek op die tempo van
                                              fotosintese hê
                                      -       om die geldigheid ✓van die ondersoek te verseker                (2)
      3.3.4
                                          TEMPO VAN FOTOSINTESE VIR VERSKILLENDE
                                                  GROEPE MIKROPLASTIEK

                     Tempo van fotosintese
                                             100

                                             80

                                             60

                                             40        85

                             (%)
                                                                        67
                                             20                                          53
                                              0
                                                        B               C                 D
                                                                      Groepe

               Tempo van fotosintese vir verskillende groepe mikroplastiek
                      KRITERIA                     UITBREIDING             MERK
               Tipe grafiek         (T) Staafgrafiek geteken                 1
               Onderskrif van grafiek    Albei veranderlikes ingesluit       1
                                    (C)
               Asse byskrifte        (L) X- en Y-as korrek gemerk met        1
                                         eenhede
               Skaal vir X- en Y-as      - Gelyke spasie en breedte van      1
                                    (S)     stawe vir X-as en
                                         - Korrekte skaal vir Y-as
               Plot van koördinate       - 1 tot 2 koördinate korrek         1
                                    (P)     geplot
                                         - Al 3 vereiste koördinate korrek   1
                                            geplot.
                                         - Al 4 vereiste koördinate korrek   2
                                            geplot.
               Histogram of lyngrafiek geteken
               - Verloor punte vir tipe grafiek
               Getransponeerde asse
               - Kan volle krediet kry, as asse-byskrifte ook omgeruil word en stawe
                  horisontaal is
               - As byskrifte nie ooreenstem nie, verloor dan punte vir byskrifte en
                  skaal
               - Kontroleer of die plot vir die gegewe byskrifte korrek is                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2025)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                  11

       3.3.5    -     Voedselsekerheid sal afneem ✓
                      as gevolg van vermindering/afname in die tempo van fotosintese ✓        (2)

3.4    3.4.1    -     Mutualisme ✓
                -     organismes trek voordeel uit die verhouding ✓ /narvis kry skuiling
                      terwyl seeanemoon-tentakels skoongemaak word                            (2)

       3.4.2    -     Kommensalisme ✓
                -     Parasitisme ✓                                                           (2)

       3.4.3    (a)    Kragtige gif ✓                                                         (1)

                (b)    (Spesiale) slymlaag op hul vel ✓                                       (1)

                (c)    Sentrale enkele spysverteringsopening ✓                                (1)

       3.4.4    -     ŉ Toename in die bevolkingsgrootte van narvisse ✓ sal veroorsaak
                -     dat narvisse onder mekaar meeding ✓
                -     vir beperkte hulpbronne ✓/seeanemoon/skuiling
                -     minder broei ✓ vind plaas by narvisse wat die swakker
                      mededingers is
                -     narvisse sterf ✓ as gevolg van predasie/omgewingsweerstand
                -     bevolkingsgroeikoers neem af ✓/logistiese groeivorm word
                      aangetref                                                              (5)
                                                                                            [50]

                                                                  TOTAL SECTION B:          100
                                                                     GRAND TOTAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — Life Sciences · QP · 2025 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/ae8cb13c-71ab-498f-8593-036a6b0fb035) — Life Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — Life Sciences · QP · 2024 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2023-afrikaans/b31778be-0e79-4355-b74e-d88ef6286542) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2023-english/15b2ac0d-8e6c-483d-812f-8569df89469b) — Life Sciences · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2023 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2023-english/42abdeff-1e61-42e2-8346-6702842e1486) — QP · 2023 · Eng
- [Life Sciences Grade 11 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-11-march-2023-qp-and-memo/fba019ce-d02a-4f9b-a4ee-24c91a5e035c) — QP + Memo · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
