# Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/7f5cb60e-cb8a-4743-8ce5-10187763b753
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/7f5cb60e-cb8a-4743-8ce5-10187763b753)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                      NOVEMBER 2020

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                                  (EC/NOVEMBER 2020)

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
       'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.    Indien, byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee.
       Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
       nie.

 3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
       vereis word
       Kandidate sal punte verbeur.

 7.    Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

 8.    Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
       nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort
       om te krediteer.

 9.    Nie-erkende afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
       nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
       antwoord indien dit korrek is.

 10.   Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11.   Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

 12.   Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

 14.   Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
       andersom) Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       LEWENSWETENSKAPPE V2                                   3

 15.   As eenhede van mates nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

 16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
       verskillende maniere aangebied kan word

 17.   Opskrif
       Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
       ŉ opskrif voorsien word.

 18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
       moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
       tale.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LEWENSWETENSKAPPE V2           (EC/NOVEMBER 2020)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1     B 99

       1.1.2     B 99

       1.1.3     C 99

       1.1.4     A 99

       1.1.5     D 99

       1.1.6     B 99

       1.1.7     C 99

       1.1.8     C 99

       1.1.9     C 99                                   (9 x 2)   (18)

1.2    1.2.1     mutualisme 9

       1.2.2     gis 9

       1.2.3     filogenetiese stamboom 9 / kladogram

       1.2.4     keёls 9

       1.2.5     eutrofikasie 9

       1.2.6     biodiversiteit 9

       1.2.7     kompeterende uitsluiting 9

       1.2.8     metaan 9                               (8 x 1)    (8)

1.3    1.3.1     geeneen 99

       1.3.2     slegs A 99

       1.3.3     slegs B 99                             (3 x 2)    (6)

1.4    1.4.1     Plantae 9                                         (1)

       1.4.2     Briofiete 9                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                          LEWENSWETENSKAPPE V2                                5

        1.4.3    B9
                 D9                              (Merk slegs EERSTE twee)               (2)

        1.4.4    Diagram 3 99                    (Merk slegs EERSTE een)                (2)

        1.4.5    Diagram 3 99                    (Merk slegs EERSTE een)                (2)

1.5.1   1.5.1    (a) eksponensiële groei 9 / versnelde / geometriese / logaritmiese     (1)

                 (b) vertragingsfase 9                                                  (1)

                 (c) dood 9 / sterftefase                                               (1)

        1.5.2    Logistiese 9groeivorm                                                  (1)

        1.5.3    Grafiek 2 9                                                            (1)

        1.5.4    (a)   D9                                                               (1)

                 (b)   B9                                                               (1)

        1.5.5    Omgewingsweerstand 9                                                   (1)

        1.5.6    Bevolking moet aanpas by hul nuwe omgewing 9
                 Die bevolking is klein 9
                 Organismes moet seksueel volwasse word (geslagsryp) 9
                 Organismes moet paarmaats vind 9                     (Enige 2)         (2)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2

2.1     2.1.1   A – Proteïenkapsel 9
                B – RNA 9                                                                (2)

        2.1.2   Antibiotika word gebruik om lewende organismes dood te maak 9
                Virusse is nie-lewend 9                                                  (2)

        2.1.3   ŉ Persoon kry ŉ verswakte vorm van die kiem 9
                die liggaam sal teenliggaampies produseer om die infeksie te
                beveg 9
                Die teenliggaampies sal hulle beskerm teen ŉ nuwe / sterker
                infeksie van dieselfde kiem 9                                            (3)

        2.1.4   Die entstof moet eers getoets word 9
                om te verseker dat dit geen negatiewe gevolge het nie 9                  (2)

2.2     2.2.1   plasmodium 9                                                             (1)

        2.2.2   muskiet 9/ anopheles                                                     (1)

        2.2.3   hoofpyn 9
                koors 9
                sweet 9
                kouekoors 9
                spierpyn 9
                buikpyn 9
                diarree 9
                naarheid en braking 9
                eetlusverlies 9
                hoes 9
                                        (Merk slegs eerste TWEE)            (Enige 2)    (2)

        2.2.4   Verhoed om deur muskiete gebyt word 9 / (of enige voorbeeld)
                Raak ontslae van muskiete 9 / (of enige voorbeeld)                       (2)

2.3     2.3.1   Plantae 9                                                                (1)

        2.3.2   U – kroon 9
                V – kelk 9                                                               (2)

        2.3.3   (a) R 9 vrugbeginsel (ovarium) 9                                         (2)

                (b) S 9 helmknop 9                                                       (2)

        2.3.4   Insekte 9 (of voorbeeld van ŉ insek) /wind selfbestuiwing                (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                        LEWENSWETENSKAPPE V2                                 7

        2.3.5 (a)      Produseer groot hoeveelhede voedsel 9 / makliker boerdery
                       Omdat dieselfde behandeling vir die hele gewasspesie
                       gegee word                                                     (1)

                 (b)   ŉ Plaagpopulasie sal vinnig toeneem en die hele oes
                       vernietig 9 / toename in die hoeveelheid plaagdoders wat
                       gebruik word                                                     (1)

        2.3.6    -     Gewasse kan uitgewis / deur siektes aangeval word as hulle
                       almal van dieselfde variasie is 9
                 -     Saadbanke kan variasies van gewasse stoor wat meer gehard
                       is teen siektes 9en kan die wat uitgewis is, vervang 9
                 -     ŉ Saadbank berg ongewone of skaars variëteite waarmee nie
                       kommersieel geboer word nie, 9 om biodiversiteit te
                       handhaaf 9
                 -     ŉ Saadbank hou kulture van plante wat nie gewoonlik van saad
                       gekweek word nie, 9 indien dit nodig is om plante wat in die
                       natuur uitgesterf het, te vervang 9
                 -     Endemiese spesies moet bewaar word 9 aangesien dit nie
                       elders in die wêreld voorkom nie 9
                 -     Bedreigde spesies kan bewaar word 9indien hulle in die
                       natuur sou uitsterf 9
                 -     Spesies kan die potensiaal hê om medisyne van medisinale
                       waarde aan ons te voorsien 9
                 -     Dit moet bewaar word sodat dit eers bestudeer kan word
                       voordat dit uitsterf 9
                                            (Merk slegs eerste TWEE ) (Enige 2 x 2)     (4)

        2.3.7    ongeslagtelik 9                                                        (1)

        2.3.8    -     Gewas groei vinniger as van saad 9 en kan dus aartappels in
                       korter tyd produseer 9
                 -     Hoef nie te wag om te sien of saad ontkiem nie 9 aangesien
                       aartappelknolle reeds ontkiem het 9

                                           (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2)        (2)

2.4     2.4.1    Cnidaria 9                                                             (1)

        2.4.2    radiaal 9                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                 (EC/NOVEMBER 2020)

        2.4.3
                                                    9

                                                           Puntetoekenning:

                                                           Opskrif 9
                            Derm=
                            kanaal                         Korrekte tekening 9

      Tekening 9                                           Byskrifte 99

                     Ektoderm 9

                        Liggaamsplan van Cnidaria wat weefsellae toon 9                  (4)

        2.4.4   Hulle is radiaal simmetries, 9 daarom kan hulle ewe goed vanuit
                alle rigtings van voedsel / gevaar bewus word 9                          (2)

2.5     2.5.1   Ja 9                                                                     (1)

        2.5.2   Dit het ŉ brein 9                                                        (1)

        2.5.3   Die liggaamswand kan onafhanklik 9 van die dermwand werk 9               (2)

        2.5.4   As gevolg van die skeiding van die liggaams- en dermwand 9 / is
                seloomdiffusie onvoldoende vir die vervoer van voedsel 9 / afval /
                gasse                                                                    (2)

        2.5.5   -     Hulle eet ontbinde dooie organiese (plant) materiaal 9 / Feses
                      van erdwurms is ryk aan voedingstowwe vir plante en verryk
                      die grond 9
                -     Hulle deurlug die grond 9/ skep ondergrondse tonnels
                      Dit help om die grond met water 9 te infiltreer en help dat die
                      plante se wortels dieper in die grond groei                        (4)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                   9

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Hulle kan prooi wat vinniger as hulle is vang 9
               en hulle kan prooi wat groter as hulle is jag 9                               (2)

      3.1.2    predasie 9/ predator-prooi                                                    (1)

      3.1.3    A9                                                                            (1)

      3.1.4    -     A neem toe / neem af na grafiek B 9
               -     Daar is minder individue in A as B 9
               -     Daar is minder fluktuasie (skommeling) in getalle in A as B 9
                                                                            (Enige 2)        (2)

      3.1.5    Droogte 9
               Vloed 9
               (Enige relevante faktor, maar NIE tsoenami / aardbewing / orkaan
               NIE)
                                                         (Merk slegs eerste EEN)             (1)

      3.1.6    Groot getalle beteken dat ŉ individu ŉ kleiner kans het om deur ̓n
               roofdier gevang te word 9 / die prooi het ̓n beter kans om te ontsnap.
               Aangesien daar baie oë is om die roofdier vroegtydig te gewaar 9 /
               omdat die beweging in kuddes die vermoë van ŉ roofdier om tydens
                ̓n aanval op ̓n enkele individu te fokus, verminder                          (2)

      3.1.7    As die prooi-getalle toeneem, sal die getal roofdiere ook toeneem 9
               wat veroorsaak dat die prooi-getalle afneem 9 wat weer veroorsaak
               dat die roofdiergetalle sal afneem 9

                                                        OF

               Omdat die roofdier- en prooigetalle van mekaar afhanklik is 9
               help dit om die populasiegrootte in elke groep te beheer 9
               Omdat as die een toeneem, sal dit voorsaak dat die ander een weer
               afneem 9                                                                      (3)

3.2   3.2.1    (a)     Die toename in die gemiddelde temperatuur op aarde 9                  (1)

               (b)     Die toegang tot genoeg 9 voedsame 9 kos, te alle tye, 9 deur
                       alle mense                                        (Enige 3)           (3)

      3.2.2    koolstofdioksied 9                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                                       LEWENSWETENSKAPPE V2                               (EC/NOVEMBER 2020)

      3.2.3   -             Veranderings in reënvalpatrone 9 veroorsaak
              -             verwoestyning 9 / verhoogde oorstromings 9 / veldbrande 9
              -             wat die gronderosie verhoog, 9 wat lei tot
              -             minder gewasse wat geplant moet word 9 / laer oes-opbrengs 9
              -             daar sal minder kos vir vee wees 9
              -             Hoër omgewingstemperature het ̓n negatiewe uitwerking op
                            vee 9 / gewasse
              -             Hierdie faktore verminder die beskikbaarheid van voedsel 9 /
                            verhoog die voedselpryse                           (Enige 5)                            (5)

3.3   3.3.1   (a)                                Uitheemse indringerspesies 9                                       (1)

              (b)                                Waterverbruik 9
                                                 Gebied wat deur plante binnegedring word 9                         (2)

      3.3.2   Kwadraat 9 / eenvoudige steekproefneming                                                              (1)

      3.3.3   (2550 m3/ hektaar x 752 hektaar) 9 = 1 917 600 9 m3 9                                                 (3)

      3.3.4
                                                        Grafiek toon waterverbruik van verskillende
                                                             Uitheemse Indringerspesies in die
                                                                Olifantsrivier-opvangsgebied

                                                 3000
                                                                                2550

                  Waterverbruik (m3 / hektaar)
                                                 2500

                                                 2000

                                                 1500                 1250
                                                            1155

                                                 1000                                                 830
                                                                                           645

                                                  500

                                                    0

                                                                         Uitheemse Indringerspesies

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                          LEWENSWETENSKAPPE V2                                 11

               Nasienriglyn:
               Opskrif (C)                      1 Punt
               Beide veranderlikes ingesluit
               Tipe grafiek (T)                 1 Punt
               X-as byskrif, gelyke breedte     1 Punt
               van stafies (X)
               Y-as byskrif en skaal (Y)        1 Punt
               Teken van kolomme / stafies      0 Punt – Geen stafies korrek geteken
               (P)                              nie
                                                1 Punt – 1 tot 6 stafies korrek
                                                geteken
                                                2 Punte – alle stafies korrek geteken     (6)

      3.3.5    Biologiese beheer 9/ voorbeeld
               Chemiese beheer 9/ voorbeeld
               Meganiese beheer 9/ voorbeeld                                              (3)

      3.3.6    Moenie eksotiese/uitheemse plante in jou tuin plant nie 9
               Verwyder uitheemse plante uit jou tuin 9
               Vorm ŉ klub om uitheemse bome af te kap 9
                                            (Merk slegs eerste EEN)         (Enige 1)     (1)

3.4   3.4.1    Die totale telling van alle individue in ̓n bevolking 9                    (1)

      3.4.2    Vroue 9                                                                    (1)

      3.4.3    (a)    1990 9                                                              (1)

               (b)    1990 9                                                              (1)

      3.4.4    -     Daar is ŉ afname in geboortesyfer 9 as gevolg van beter
                     opvoeding 9 / toegang tot geboortebeperking / verbeterde
                     lewenstyl met minder kinders / beter werksgeleenthede vir
                     vrouens
               -     Daar is ̓n toename in lewensverwagting 9 as gevolg van beter
                     gesondheidsorg beskikbaar
                                     (Merk slegs die eerste TWEE)       (Enige 2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

      3.4.5   Nuttig vir beplanning:
              - gesondheidsorg 9
              - maatskaplike welsyn 9
              - opvoeding 9
              - die skep van werk 9
              - voorsiening van hulpbronne 9
              - behuisingsbehoeftes 9
                                          (Merk slegs eerste DRIE)   (Enige 3)    (3)
                                                                                 [50]

                                                       TOTAAL AFDELING B:        100
                                                           GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 QP MEMO GR11 NOV2020ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-memo-gr11-nov2020eng-d/b7bbcfe8-9385-4ec1-9522-81e69ccee458) — Life Sciences · Memo · 2020
- [LIFE SCIENCES P2 QP MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-memo-gr11-nov2020-afr-d/1a04d6c1-7870-4089-9a5e-47551b52a89d) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-english/d0646d37-699b-4d0a-b701-c03a5fdbc783) — Life Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020ENG D](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020eng-d/19d1d8df-c0d8-47f8-963c-b975379e9946) — Life Sciences · QP · 2020
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov2020-afrikaans-docx/6bfde4c0-705a-4366-b519-da158a210651) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
