# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/be114f07-9b13-48d1-9cae-e0ae8aec035b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/be114f07-9b13-48d1-9cae-e0ae8aec035b)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2025

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/SEPTEMBER 2025)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntekenning gegee word
     Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui ‘maks-
     punte’ in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
     Merk net die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
     word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verloor.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
     Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
     korrek is nie, moenie kredieteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is,
     gaan voort om te kredieteer.

9.   Onherkenbare afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
     is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
     die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer
    Indien die antwoord die korrekte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
    nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
    beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie
    Aanvaar, mits dit by die nasionale memobesprekingsvergadering aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee (en
    andersom)
    Moenie kredieteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                     3

 15.    As eenhede nie in mate aangedui word nie
        Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
        aandui.

 16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
        verskillende maniere aangebied kan word.

 17.    Opskrif
        Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

 18.    Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
        ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
        leerders se assesseringstaal voorkom waarin die meeste van sy/haar
        antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ
        Nasiener wat in die relevante vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
        alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                           LEWENSWETENSKAPPE V2         (EC/SEPTEMBER 2025)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1      C ✓✓
    1.1.2      C ✓✓
    1.1.3      D ✓✓
    1.1.4      B ✓✓
    1.1.5      C ✓✓
    1.1.6      D ✓✓
    1.1.7      A ✓✓
    1.1.8      D ✓✓
    1.1.9      D ✓✓
    1.1.10     A ✓✓                                       (10 x 2)     (20)

1.2 1.2.1      DNS-profiel ✓
    1.2.2      Nukleoplasma ✓
    1.2.3      Onvolledige ✓ dominansie
    1.2.4      Geografiese ✓ versperring
    1.2.5      Aanpassing by verskillende bestuiwers ✓
    1.2.6      Hemofilie ✓
    1.2.7      Ewekansige ✓ paring
    1.2.8      Gepunktueerde ekwilibrium ✓                 (8 x 1)       (8)

1.3 1.3.1      Slegs A ✓✓
    1.3.2      Slegs A ✓✓
    1.3.3      Slegs A ✓✓                                  (3 x 2)       (6)

1.4 1.4.1      (a)   (diagram) 1 ✓                                       (1)

               (b)   (diagram) 2 ✓                                       (1)

     1.4.2     Oorkruising ✓                                             (1)

     1.4.3     Profase 1 ✓                                               (1)

     1.4.4     Somatiese ✓                                               (1)

     1.4.5     (a)   Vier ✓/4                                            (1)

               (b)   Twee ✓/2                                            (1)

     1.4.6     Vier ✓/4                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                5

 1.5    1.5.1     Dihibriede ✓kruising                                                      (1)

        1.5.2     DDLl ✓                                                                    (1)

        1.5.3         (a)   Donker veerkleur met kort sterte ✓✓                             (2)

                      (b)   Volledige ✓dominansie                                           (1)

        1.5.4     (Ouer) 1                                                                 (1)

        1.5.5     (Beginsel van) Segregasie ✓
                  (Beginsel van) Onafhanklike sortering ✓
                  (Merk slegs eerste TWEE)                                                  (2)

                                                                  TOTAAL AFDELING A:        50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                            LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     (a)    DNS-replisering ✓                                                     (1)

               (b)    Transkripsie ✓                                                        (1)

      2.1.2    Nukleus ✓                                                                    (1)

      2.1.3    Interfase ✓                                                                  (1)

      2.1.4    -     Elke tRNS dra ŉ spesifieke aminosuur ✓
               -     Wanneer die antikodon op die tRNs ✓
               -     By die kodon op die bRNS ✓pas
               -     Dan bring tRNS die vereiste aminosuur na die ribosoom ✓
               -     Aminosure word deur peptiedbindings aan mekaar geheg ✓
               -     Om die vereiste proteïen te vorm ✓                 (Enige 5 x 1)       (5)

      2.1.5    - DNS verskaf die genetiese kode vir proteïensintese ✓
               - wat na molekule R/bRNS gekopieer word, ✓ dra die gekodeerde
                 boodskap                                                                   (2)

      2.1.6    (a)    ACG AUG UCC ✓✓                                                        (2)

               (b)    Treonien ✓✓                                                           (2)

 2.2 2.2.1     Chromosoom ✓ mutasie                                                         (1)

      2.2.2    (a) 44 ✓                                                                     (1)

               (b) 3 ✓/drie                                                                 (1)

      2.2.3    XYY ✓                                                                        (1)

      2.2.4    ŉ Persoon met Downsindroom sal:

               -     DRIE /3 chromosome op posisie 21✓ hê en
               -     twee/2 gonosome ✓ in plaas van drie
               -     In Jakob-sindroom is daar TWEE/ ✓2 chromosome                          (3)

      2.2.5    -     Nie-disjunksie vind plaas ✓/ chromatiede skei nie
               -     Op posisie 23 ✓
               -     Tydens anafase II ✓
               -     ŉ Spermsel het ŉ ekstra chromosoom ✓/2 chromosome op
                     chromosoom 23/ XY-gonosoom
               -     Die abnormale spermsel bevrug ŉ normale eiersel ✓/
               -     Wat lei tot ŉ sigoot met DRIE ✓/3 gonosome/XYY/47 chromosome           (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                                   7

 2.3 2.3.1      (a)   Vrou met bloedgroep B ✓                                                                (1)

                (b)   IA IB ✓                                                                                (1)

       2.3.2    Twee ✓/2                                                                                     (1)

       2.3.3    - As die kind alleel IA van Lisa en alleel IB van Jade erf ✓
                - Sal die kind se bloedgroep AB wees ✓
                - As die kind alleel i erf van elke ouer ✓
                - Sal die kind se bloedgroep O ✓ wees                                        (Enige 3)       (3)

       2.3.4     P1             Fenotipe     Bloedgroep AB            x Bloedgroep O ✓
                                Genotipe       IAIB ✓                 x      ii ✓
                 Meiose
                                G/gamete     IA ,       IB            x              i,      i ✓

                 Bevrugting

                 F1             Genotipe     IAi;            IA i ;       IB i ;          IBi ✓

                                Fenotipe     2 Bloedgroep A           : 2 Bloedgroep B

                      Hulle het ŉ 0% ✓*kans om ŉ kind met bloedgroep O te hê.

                                                    OF

                 P1             Fenotipe    Bloedgroep AB             x Bloedgroep O ✓
                                            manlik/pa                   vroulik/moeder
                                Genotipe        IA i ✓                x    IBi ✓
                 Meiose
                                G/gamete    IA ,    i                 x            IB ,      i✓

                 Bevrugting                   Gamete     IA    IB
                 F1                           i          IA i  IB i
                                              i           A
                                                         I i   IB i
                                              Korrekte genotipes ✓

                                Fenotipe    2 Bloedgroep A : 2 Bloedgroep B

                           Hulle het ŉ 0% ✓*kans om ŉ kind met bloedgroep O te hê.

                        P1 en F1 ✓
                        Meiose en bevrugting ✓                   Enige 5 + *1 Verpligtend                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                             LEWENSWETENSKAPPE V2                             (EC/SEPTEMBER 2025)

 2.4 2.4.1     (a) Eiersel ✓                                                                   (1)

               (b) Uterus ✓                                                                    (1)

      2.4.2    63,3
                      ✓x 395 ✓ = 250 ✓ beeste gekloon
               100                                                                             (3)

      2.4.3    -      Meer beeste sal soortgelyke allele ✓/dieselfde genotipe vir alle
                      eienskappe hê
               -      Variasie sal afneem ✓                                                    (2)

      2.4.4    -      Meer spier-/vleisproduksie ✓
               -      Hoë melkproduksie ✓/kwaliteit
               -      Beter vleisgehalte ✓
               -      Weerstand teen siektes ✓                               (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                             [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                                     LEWENSWETENSKAPPE V2                               9

VRAAG 3
3.1    3.1.1    Sub-Sahara Afrika ✓                                                                        (1)
       3.1.2    - Versuim om gevalle aan te meld ✓
                - Gebrek aan/swak toetsfasiliteite ✓
                (Merk slegs eerste EEN)                                                       (Enige 1)    (1)
       3.1.3    - Wyfies benodig twee resessiewe allele op elke X-chromosoom om aan
                  kleurblindheid te ly ✓
                - As daar ŉ dominante alleel op die X-chromosoom is, sal dit die
                  uitdrukking van ŉ resessiewe alleel op die ander X-chromosoom
                  oorskadu in ŉ wyfie wat nie kleurblind is nie. ✓                                         (2)
       3.1.4
                                           % Voorkoms van mans met kleurblindheid in Afrika
                                                           en Asië streke

                 % voorkoms van mans met
                                           12                                10
                                           10
                                                                8
                                            8
                                            6       5

                      kleurblindheid
                                            4                                             3
                                            2
                                            0
                                                 Oos-Asië    Suid-Asië   Middel/Noord Sub-Sahara
                                                                            Afrika      Afrika
                                                             Gebied/Streek

       Riglyn vir die assesering van die grafiek

               KRITERIA                           UITBREIDING                                  PUNT
        Tipe grafiek     (T)       Staafgrafiek geteken                                          1
        Opskrif van grafiek (C)    Albei veranderlikes ingesluit                                 1
        Asse: Byskrifte      (L)   X- en Y-as korrek gemerk met eenhede                          1
        Skaal vir X- en Y-as (S)   - Gelyke spasies en breedte van stawe
                                      vir X-as
                                   - Korrekte skaal vir Y-as                                       1
        Plot van koördinate (P) - 1 tot 3 vereiste koördinate korrek                               1
                                      geplot                                                       1
                                   - Al 8 koördinate korrek geplot                                 2
                                   - Al 4 vereiste koördinate korrek
                                      geteken.                                                             (6)
       Histogram of lyngrafiek geteken
       - Verloor punte vir tipe grafiek en vir skaal
       Getransponeerde asse
       - Kan volle krediet kry, as asse-byskrifte ook omgeruil word en stawe
          horisontaal is
       - As byskrifte nie ooreenstem nie, los dan punte vir byskrifte en skaal
       - Kontroleer of die plot korrek is vir die gegewe byskrifte

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                           LEWENSWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2025)

3.2   3.2.1    - Kulturele ✓ bewyse
               - Fossiel ✓bewyse
               (Merk slegs eerste TWEE)                                                      (2)

      3.2.2    - Taung-kind ✓
               - Mev. Ples ✓
               - Little foot ✓
               (Merk slegs eerste TWEE)                                   (Enige 2 x 1)      (2)

      3.2.3    Mousterian gereedskap ✓                                                       (1)

      3.2.4    Drie ✓/3                                                                      (1)

      3.2.5    (a) Homo habilis ✓                                                            (1)

               (b) Eerste om gereedskap te gebruik ✓                                         (1)

      3.2.6    -     Toename in breingrootte het gelei tot
               -     verhoogde intelligensie wat lei tot
               -     die ontwikkeling van komplekse gereedskap ✓                             (3)

3.3   3.3.1    (a) LCT-geenmutasie ✓                                                         (1)

               (b) Laktose verdraagsaamheid ✓                                                (1)

      3.3.2    Diskontinue ✓ variasie                                                        (1)

      3.3.3    -     470 individue was gebruik ✓
               -     Individue was van verskillende etniese groepe ✓
               -     Individue was van drie verskillende Afrika-lande ✓/Kenia, Tanzanië
                     en Soedan                                                               (3)

      3.3.4    - Hoeveelheid ✓ van laktose-oplossing
               - Konsentrasie ✓ van laktose-oplossing
               (Merk slegs eerste TWEE)                                                      (2)

      3.3.5    - Om die basislyn vas te stel ✓
               - Sodat stygings in bloedglukosevlakke laktase-aktiwiteit toon ✓/
                 dui laktoseverdraagsaamheid aan                                             (2)

      3.3.6    -     Volg die DNS van die deelnemers op chromosoom 2 ✓ / Bepaal die
                     volgorde van nukleotiede op DNS
               -     Om mutasies op die LCT-geen te identifiseer ✓/ Vergelyk met
                     normale DNS / laktose-onverdraagsame individue.                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)                   LEWENSWETENSKAPPE V2                                11

3.4 3.4.1     Grootskaalse oorbevissing ✓                                                 (1)

     3.4.2    -   Die mutasie is nuttig ✓/voordelig het gelei tot ŉ verminderde
                  liggaamsgrootte wat nie vir visvang gemik is nie
              -   Aangesien dit die oorlewingskanse van die Atlantiese kabeljou sal
                  verhoog ✓                                                               (2)

     3.4.3    -   Daar was genetiese variasie in die kabeljoupopulasie ✓
              -   Sommige het mutasies op die GHR-gene ervaar wat tot kleiner
                  liggaamsgrootte en vinniger rypwordingskoerse gelei het,
                  Ander het nie ✓
              -   Toe oorbevissing plaasgevind het ✓
              -   Het kabeljou sonder die mutasie op die GHR-gene/groter
                  liggaamsgroottes en stadiger rypwordingstempo’s gesterf ✓
              -   Diegene met die mutasie op die GHR-gene/kleiner liggaamsgroottes
                  en vinniger rypwordingsyfers het oorleef ✓
              -   en voortgeplant ✓
              -   en die alleel met mutasies op die GHR-gene/kleiner liggaamsgrootte
                  en vinniger rypwordingsyfers aan hul nageslag oorgedra ✓
              -   die volgende generasie het ŉ groter persentasie kabeljouvisse met
                  mutasies op die GHR-gene ✓/kleiner liggaamsgroottes en vinniger
                  rypwordingstempo’s                                       (Enige 7)      (7)

3.5 3.5.1     Uit Afrika ✓ hipotese                                                       (1)

     3.5.2    -   Moderne mense het hul oorsprong in Afrika ✓ en toe
              -   na ander vastelande ✓/res van die wêreld gemigreer                      (2)

     3.5.3    -   Kleiner skedelgrootte ✓
              -   Foramen magnum is in ŉ (meer) agterste posisie ✓ van die skedel
              -   Prominente/groot wenkbroue-riwwe ✓
              -   Uitstaande kake ✓/prognaat
              -   Reghoekige verhemelte ✓
                  (Merk slegs eerste DRIE)                                (Enige 1)       (3)

     3.5.4    Wieg van die Mensdom ✓                                                     (1)
                                                                                        [50]

                                                            TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [LFSC P2 GR12 SEPT2014 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-eng/d86729d1-6d3b-4b93-8c3b-a41c76d8a773) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Memo · 2024 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2024 ISIXHOSA](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr12-sept2024-isixhosa/bb797fac-0132-4eef-bdb5-8f799aaa6a5d) — QP · 2024 · isiXhosa

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
