# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2019

               LEWENSWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                         LEWENSWETENSKAPPE V2                              (EC/SEPTEMBER 2019)

 BEGINSELS MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui ‘maks’
       punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.    Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee
       Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

 4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
       vereis word
       Kandidate sal punte verbeur.

 7.    Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

 8.    Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te
       krediteer.

 9.    Nie-erkende afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
       moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
       antwoord indien dit korrek is.

 10.   Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

 11.   Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

 12.   Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

 14.   Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
       Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)                      LEWENSWETENSKAPPE V2                                   3

 15.   As eenhede van mate nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

 16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word

 17.   Opskrif
       Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ŉ
       opskrif voorsien word.

 18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
       ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
       assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
       gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
       vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                           LEWENSWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2019)

 AFDELING A
 VRAAG 1
 1.1   1.1.1     B
       1.1.2     A
       1.1.3     B
       1.1.4     A
       1.1.5     B
       1.1.6     C
       1.1.7     C
       1.1.8     D
       1.1.9     D
       1.1.10    C                                                         (10 x 2)     (20)
 1.2   1.2.1     Homosigoties
       1.2.2     (Gregor) Mendel
       1.2.3     Voortplantings-isolasie meganismes
       1.2.4     Stamselle
       1.2.5     Dubbele heliks
       1.2.6     Interfase
       1.2.7     Prognaat
       1.2.8     Downsindroom / Trisomie 21                                                 (8)
 1.3   1.3.1     Slegs B
       1.3.2     Slegs A
       1.3.3     Slegs A                                                     (3 x 2)        (6)
 1.4   1.4.1     Meiose                                                                     (1)
       1.4.2     (a)    Oorkruising                                                         (1)
                 (b)    testis / testikel                                                   (1)
       1.4.3     (a)    A – Chromatied                                                      (1)
                 (b)    B – Sentromeer                                                      (1)
                 (c)    C – Homoloë chromosome / paar / bivalente                           (1)
                 (d)    D – Sentriole / sentrosoom                                          (1)

       1.4.4     (a)    Metafase I                                                          (1)
                 (b)    Anafase II                                                          (1)
       1.4.5     TWEE      /2                                                               (1)

 1.5   1.5.1     Twee eienskappe       is betrokke by die kruising                          (1)

       1.5.2     BbHh                                                                       (1)

       1.5.3     (a) Bbhh                                                                   (1)
                 (b) Swart met horings                                                      (1)

       1.5.4     8                                                                          (2)

                                                               TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)                         LEWENSWETENSKAPPE V2                                    5

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    Proteïensintese                                                              (1)

        2.1.2    (a) mRNA      / boodskapper RNA                                              (1)
                 (b) Ribosoom                                                                 (1)
                 (c) Kernmembraan                                                             (1)

        2.1.3    A G U                                                                        (1)

        2.1.4    S–R–P–Q                                                                      (2)

        2.1.5    Sitoplasma                                                                   (1)

        2.1.6    -    Die DNS/DNA-molekuul draai af
                 -    en rits los / swak waterstofbindings breek
                 -    een kant van die DNS/DNA-molekuul vorm ŉ templaat
                 -    vrydrywende RNA nukleotiede vanaf die nukleolus
                 -    sluit by hul komplementêre basispare (T-A; C-G) aan
                 -    om ŉ nuwe string mRNA te vorm                     (Enige 5 x 1)         (5)

        2.1.7    -    As stikstofbasis A deur G vervang word, beteken dit dat die kodon
                      na AGC sal verander
                 -    wat vir ŉ ander antikodon / UCA in plaas van AGU sal kodeer
                 -    en gevolglik vir ŉ ander aminosuur
                 -    wat die proteïen wat gevorm sal word, sal verander                      (4)

 2.2    2.2.1    ŉ Skielike verandering in die DNS/DNA-volgorde        / struktuur van ŉ
                 geen wat tot veranderde eienskappe lei.                                      (1)

        2.2.2    Stamboom       -diagram                                                      (1)

        2.2.3    3                                                                            (1)

        2.2.4    -    Omdat individu 8/13/15 die siekte het,
                 -    moet sy/haar ouers albei draers van die siekte   wees
                 -    maar hulle toon nie die eienskap nie
                 -    daarom moet dit resessief wees                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                           LEWENSWETENSKAPPE V2                                (EC/SEPTEMBER 2019)

 2.2.5
          P1           Fenotipe       Normale man       x   Normale vrou
                       Genotipe          Nn             x      Nn
          Meiose
                       G/gamete       N,     n          x      N,     n

          Bevrugting

          F1           Genotipe       NN ;       Nn ;   Nn ;     nn

                       Fenotipe       3 Normaal en 1 met sistiese fibrose

         Hulle het ŉ 25%     * kans om ŉ kind met sistiese fibrose te hê.

            P1 en F1
            Meiose en Bevrugting
                                                                (1* verpligte + Enige 5)

                                                  OF

          P1           Fenotipe       Normale man       x   Normale vrou
                       Genotipe          Nn             x      Nn
          Meiose
                       G/gamete       N,     n          x      N,     n

          Bevrugting
          F1
                                       Gamete     N      n
                                       N          NN     Nn
                                       n          Nn     nn
                                       Korrekte genotipes

                       Fenotipe       3 Normaal en 1 met sistiese fibrose

          Hulle het ŉ 25%     * kans om ŉ kind met sistiese fibrose te hê.

                 P1 en F1
                 Meiose en Bevrugting
                                                        (1* verpligte + Enige 5)                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)                        LEWENSWETENSKAPPE V2                                   7

        2.3.1    Enige siekte of abnormale toestand wat bepaal word deur ŉ geen /
                 alleel wat op die gonosome / geslagschromosome / X- of Y-
                 chromosome gedra word.                                                      (1)

        2.3.2    Op die ouderdom van 3       jaar (oud)                                      (1)

        2.3.3    -    Die geen word op die X-chromosoom aangetref
                 -    Seuns het slegs een X-chromosoom
                 -    As daardie X-chromosoom die Duchenne geen dra,
                 -    dan sal die seun Duchenne se spierdistrofie hê,
                 -    aangesien daar geen ander alleel is om dit te oorskadu nie.
                                                                         (Enige 4 x 1)       (4)

 2.4    2.4.1    Kloning                                                                     (1)

        2.4.2     - Laat mense toe om organismes met geselekteerde, voordelige
                    eienskappe te produseer
                  - Diere in gevaar van uitsterwing kan gered word
                  - Produksie van organe vir oorplantings
                    Merk slegs eerste TWEE                          (Enige 2 x 1)            (2)

        2.4.3     - ŉ Diploïede sel / ŉ sel met al die genetiese inligting is nodig
                  - aangesien ŉ gameet ŉ haploïede sel is / net die helfte van die
                    genetiese inligting bevat                                                (2)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                             LEWENSWETENSKAPPE V2                               (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 3

3.1 3.1.1     A en C                                                                               (2)

      3.1.2    - Organismes wat ooreenkomste in bou het
               - dui op gemeenskaplike afkoms                                                      (2)

      3.1.3    - Fossielrekord
               - Biogeografie
               - Genetika
                 Merk slegs eerste TWEE                                       (Enige 2 x 1)        (2)

3.2 3.2.1      -    Ewekansige rangskikking van chromosome               OF     Meiose
               -    oorkruising
               -    ewekansige paring
               -    ewekansige bevrugting
               -    Mutasies
                    Merk slegs eerste DRIE                                    (Enige 3 x 1)        (3)

      3.2.2    - Die hert/takbokke is swart of wit.
               - Daar is geen intermediêre eienskap nie     / grys nie                             (2)

      3.2.3                      Darwinisme        Gepunte (onderbroke) Ewewig
                   Geleidelike verandering         Skielike verandering
                   vind plaas oor ŉ lang tydperk   vind plaas in ŉ relatief kort
                                                   tydperk
                   Verandering is deurlopend       Lang tydperke van geen
                                                   verandering nie
              Merk slegs eerste TWEE                                 Tabel + Enige 4               (5)

3.3 -    Die gemeenskaplike voorouer of die oorspronklike kremetart-bevolking
    -    is verdeel in verskillende bevolkings
    -    deur die see * / weens kontinentale drywing
    -    Geen geenvloei het plaasgevind tussen die bevolkings nie
    -    Elke bevolking is blootgestel aan verskillende
         omgewingstoestande / verskillende seleksie druk
     -   Natuurlike seleksie het onafhanklik plaasgevind in elke populasie
         (bevolking).
     -   die individue in die twee bevolkings het met verloop van tyd
     -   genotipies en fenotipies verskillend van mekaar geword
     -   Selfs as die twee weer sou meng
     -   sal hulle nie met mekaar kan voortplant /inteel om verskillende
     -   kremetartspesies te vorm nie
                                                            (1* verpligtend + Enige 5)             (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)                                                    LEWENSWETENSKAPPE V2                                     9

3.4 3.4.1      Ras van die hond
               Genetiese siekte
               Merk slegs eerste TWEE                                                                                      (2)
      3.4.2    Persentasie van basterhonde met katarakte
               = 42 x 100         = 21%
                  200                                                                                                      (2)

      3.4.3    Egtelende honde ly meer aan genetiese siektes as basterhonde                                                (2)

      3.4.4
                                                 Grafiek wat die aantal egtelende en basterhonde
                                                   met verskillende genetiese siektes aantoon
                                                 200

                                                 180

                                                 160

                      Aantal honde geaffekteer
                                                 140

                                                 120
                                                                                                          Sleutel
                                                 100                                                      Basterhonde

                                                  80                                                      Egtelend

                                                  60

                                                  40

                                                  20

                                                   0
                                                         1         2          3             4    5
                                                       Lewer-     Hipo-     Epilepsie Katarakte Limfoom
                                                       omleiding tiroïedisme                    kanker
                                                                        Genetiese Siektes

               Nasienriglyne:
                Opskrif (C)                                                          1 Punt
                Albei veranderlikes ingesluit
                Tipe grafiek (T)                                                     1 Punt
                X-as byskrif, eweredige breedte van                                  1 Punt
                die stawe (X)
                Y-as byskrif en skaal (Y)                                            1 Punt
                Plot van punte (P)                                                   0 Punt – Geen punte is korrek
                                                                                     geplot nie
                                                                                     1 Punt – 1 tot 6 punte is korrek
                                                                                     geplot
                                                                                     2 Punte – alle punte is korrek
                                                                                     geplot
                                                                                                                            (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

10                        LEWENSWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

      3.4.5   Natuurlike seleksie vind plaas weens selektiewe druk van die
              omgewing. / Individue met eienskappe wat hulle help om in die
              natuur te oorleef word gekies.
              By kunsmatige seleksie is mense die selektiewe druk. / Die
              eienskappe wat gekies word, is wat mense wil hê / nie noodwendig wat
              hulle help om te oorleef nie.                                                (2)

      3.4.6   Alle honde kan voorplant/inteel   en vrugbare nakomelinge
              produseer.                                                                   (2)

      3.4.7   Dit is nie eties korrek nie  aangesien meer kunsmatig-geteelde /
              egtelende honde aan genetiese siektes ly as basterhonde.                   (2)
                                                                                        [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2019)                     LEWENSWETENSKAPPE V2                                  11

 AFDELING C

 VRAAG 4

 Veranderinge in die skedel en dele van die skelet wat bipedalisme
 (tweevoetigheid) ondersteun:

    Die foramen magnum het na die basis van die skedel geskuif sodat die kop
    vertikaal gehou kan word. / rugmurg in lyn met die brein kan wees
    Die posisie van die bekkengordel geskuif na onder / die onderkant van die sentrale
    gedeelte van die liggaam sodat dit instaat is om die gewig van die bolyf te dra
    Die bekken het meer bekervormig / wyer en korter geword wat dit geskik maak
    om die sentrale deel / gewig van die bolyf te dra .
    Die werwelkolom het van C-vormig na S-vormig           verander / groter lumbale
    kromming in ruggraat vir beter balans / ondersteuning van die gewig van die bolyf.
                                                                        (Enige 3 x 2)         (6)

 Verandering in die skedel wat verandering in die dieet ondersteun:

    Verkleining van die grootte van tande / slagtande
    Verkleining in kaakgrootte
    Verkleining van kraniale wenkbrou riwwe
    en kraniale riwwe as gevolg van
    kleiner spiere vir kouproses
    Dui aan dat moderne mense verander het van ŉ dieet van rou kos      na
    ŉ dieet van sagter / gekookte voedsel
    wat nie dieselfde hoeveelheid gekou / geskeur / gebyt vereis nie
                                                                        (Enige 6 x 1)         (6)

 Veranderinge in die skedel wat verbeterde kommunikasie en gebruik van
 gereedskap ondersteun:

    ŉ groter skedel
    dui ŉ groter breingrootte aan
    wat ŉ groter hoeveelheid inligting kan verwerk
    teen ŉ vinniger snelheid
    Dit het gelei tot die ontwikkeling van kunsmatige taal vir kommunikasie
    En die ontdekking / meer algemener gebruik van gereedskap en wapens
                                                                        (Enige 5 x 1)         (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                          LEWENSWETENSKAPPE V2                                (EC/SEPTEMBER 2019)

 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN OPSTEL

 Kriteria        Relevansie (R)         Logiese volgorde (L)            Omvattendheid (C)

 Algemeen Alle inligting wat          Idees is in ŉ                    Alle aspekte van die
          verskaf word is             logiese/oorsaak-effek            opstel is voldoende
          relevant vir hierdie        volgorde gerangskik.             aangespreek.
          vraag.

 In hierdie   Slegs inligting         Al die inligting rakende die:    Ten minste:
 opstel Q4    relevant tot die
              beskrywing van:         - Veranderinge in skedel           4/6 vir
                                        en skelet wat                    veranderinge in
              - Veranderinge in         bipedalisme ondersteun,          skedel en skelet
                skedel en skelet        verandering in dieet en          wat bipedalisme
                wat bipedalisme         verbeterde                       ondersteun.
                ondersteun,             kommunikasie en die              4/6 vir
                verandering in          gebruik van gereedskap.          skedelveranderinge
                dieet en              - Word op ŉ logiese                wat veranderinge in
                verbeterde              manier gegee.                    dieet ondersteun
                kommunikasie en                                          3/5 vir verbeterde
                die gebruik van                                          kommunikasie en
                gereedskap.                                              gebruik van
                                                                         gereedskap
              Daar is geen
              irrelevante inligting
              nie.

 Punt                   1                           1                            1

                                                                                     Inhoud       (17)
                                                                                     Sintese       (3)

                                                                      TOTAAL AFDELING C:           20
                                                                          GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-sept2019-afrikaans-final/507e9f66-d103-4b88-8f92-e9436c3a40aa) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/13d7c9c8-15ee-4ae8-9e7d-b86c6cb669b9) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-qp-sept2017-afrikaans/bf87cb58-23d4-4b06-adf5-25fd58ae662a) — Life Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
