# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2012-version-1-memo-afr/6803d074-e27a-4d4a-b847-1c635d1280fa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2012-version-1-memo-afr/6803d074-e27a-4d4a-b847-1c635d1280fa)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

        WEERGAWE 1 (NUWE INHOUD) VIR VOLTYDSE KANDIDATE

                                  NOVEMBER 2012

                               FINAL MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    2                        DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012

1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
       'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.     Indien, by voorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word.
       Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is
       nie.

3.     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.     Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.     Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.     As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
       vereis word
       Kandidate sal punte verbeur.

7.     Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

8.     Indien die volgorde deurmekaar is, en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
       te krediteer.

9.     Onherkenbare afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
       nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
       die antwoord indien dit korrek is.

10.    Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae volg, maar dis verkeerd
       genommer, is dit aanvaarbaar.

11.    Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

12.    Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.    Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, indien dit by die Nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    3                         DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

14.    Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
       Geen krediet

15.    As eenhede van mate nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet
       van `n opskrif voorsien word

18.    Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)

       Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
       leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
       word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
       tale.

19.    Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
       sonder dat daar met die Provinsiale Interne Moderator, wat op sy/haar beurt met
       die Eksterne Moderator(e), sal beraadslaag, nie.

20.    Slegs memorandums wat die handtekeninge van die UMALUSI moderatore bevat
       en deur die Nasionale Departement van Onderwys versprei word, mag gebruik
       word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    4                       DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B33
         1.1.2        D33
         1.1.3        D33
         1.1.4        B33
         1.1.5        C33
         1.1.6        A33
         1.1.7        B33/C
         1.1.8        B33
         1.1.9        C33
         1.1.10       Geen korrekte antwoord                                  (9 x 2)        (18)

1.2      1.2.1        Vrug3
         1.2.2        Altrisiële3 ontwikkeling
         1.2.3        Pionier3
         1.2.4        Ekologiese voetspoor3
         1.2.5        Dendriete3
         1.2.6        Negatiewe terugvoer3/terugkoppeling
         1.2.7        Diabetes3mellitus                                                      (7)

1.3      1.3.1        Slegs B 33
         1.3.2        Slegs B 33
         1.3.3        Geeneen33
         1.3.4        Beide A en B33
         1.3.5        Slegs B 33
         1.3.6        Slegs A 33
         1.3.7        Geeneen33                                               (7 x 2)        (14)

1.4      1.4.1        (a)   F3 testes3 / semenvesikel                                        (2)
                      (b)   C3 uretra3                                                       (2)
                      (c)   D3 epididimus3                                                   (2)

         1.4.2        testosteroon3                                                          (1)

         1.4.3 (a) F3                                                                        (1)

                 (b) B3                                                                      (1)
                                                                                             (9)

                                                            TOTAAL AFDELING A:               48
Gebruik die volgende riglyn om die punt uit 48 om te skakel na 50:

                   Punte reeks                           Omskakeling
         Punte van  0 - 11                      Los punte soos is
         Punte van  12 - 35                     Voeg 1 punt by
         Punte van  36 - 48                     Voeg 2 punte by

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    5                          DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        (a) Serebellum 3                                                           (1)
                      (b) Medulla oblongata3                                                     (1)
         2.1.2        B3                                                                         (1)
         2.1.3        As TSH nie afgeskei word nie,
                      sal die tiroïed 3*nie gestimuleer word
                      om tiroksien*3 af te skei nie
                      en die vlak van tiroksien sal nie gereguleer word nie3/sal afneem
                      dit beïnvloed die volgende:
                      • die basale metaboliese tempo/ respirasietempo sal afneem3
                      • die energie vlakke sal afneem3
                      • die groei en ontwikkeling van weefsel sal verhinder word3
                      • die harttempo sal afneem3
                      • hipotiroïdisme3/kretinisme/miksedeem/enige simptoom
                                                      * 2 verpligte punte + enige ander 2        (4)
                                                                                                 (7)
2.2      2.2.1        Grootte van naalde3/naald gebruik
                      Dikte van garing3
                      Kleur van garing3      Tipe garing
                      Ooggrootte van die naald3
                      Tydperiode tussen pogings3
                      Begin afstand tussen naald en garing3
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                     enige         (2)

         2.2.2        Dit neem meer tyd 3om die garing deur die naald te kry met een
                      oog oop vergeleke met twee oë oop3
                                                OF
                      Dit neem minder tyd 3om die garing deur die naald te kry met twee
                      oë oop vergeleke met een oog oop3
                                                OF
                      Hoe meer kere probeer word3 hoe minder tyd3 neem dit om die
                      gare deur die oog van die naald te steek       enige (1 x 2)               (2)

         2.2.3        Om die betroubaarheid3 van die resultate te verhoog                        (1)

         2.2.4        Die siliêre spier trek saam3
                      Die suspensoriese ligament verslap 3
                      Die lens bult en word meer konveks3/spanning op die lens word
                      verminder
                      Die sklera beweeg na vore3
                      Die brekingskrag van die lens verhoog3
                      'n Duidelike beeld word gevorm op die3retina              enige            (4)
                                                                                                 (9)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    6                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

2.3      2.3.1        (a) Naelstring3/nawelstring                                                  (1)

                      (b) Serviks 3/endometrium/ uteruswand                                        (1)

         2.3.2        Dit voorsien 'n vloeistofmedium vir vrye beweging van die fetus3
                      Dien as skokabsorbeerder 3
                      Beskerm die fetus teen dehidrasie3
                      Beskerm die fetus teen temperatuursveranderinge3
                      Bevorder longontwikkeling3
                      Bevat afvalstowwe3
                      (Merk slegs eerste EEN)                                       enige          (1)

         2.3.3        Die uteruswand bestaan uit (sterk) spiere3 wat saamtrek en
                      verslap om die fetus3/nageboorte na vore te druk

                      Die serviks het (elastiese) spiere3 wat toelaat dat die opening
                      vergroot vir die fetus om uit te gaan3                   enige (1 x 2)       (2)

         2.3.4        Respiratoriese3/Gaswisselingstelsel
                      Spysvertering 3stelsel
                      Ekskresie3 stelsel
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                        enige        (2)

         2.3.5        Hoë vlakke van progesteroon 3inhibeer die sekresie van FSH3                  (2)
                                                                                                   (9)

2.4       Hitte reseptore in die vel word gestimuleer deur hoë temperatuur3
          Impulse word na die hipotalamus gestuur3
          Impulse word na die bloedvate gestuur 3
          Vasodilasie/verwyding vind plaas3/die arteriole na die vel word wyer
          Meer bloed vloei na die kapillêre vate3
          Meer hitte bereik die veloppervlak3
          Meer hitte word verloor aan die omgewing3
          Meer bloed vloei na die sweetkliere3
          Sweetafskeiding vermeerder3
          Meer hitte word verloor deur die verdamping van sweet3               enige               (5)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    7                                          DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1         3.1.1

        3                        Bevolkingsgroei van Impala in 10 jaar (beide veranderlikes) 3Opskrif               3
        Korrekte skaal vir beide asse                                                                               Tipe

                        110                                                   101                100
                        100                                                             95
                                                                                                             93
                         90
                                                                      79
                         80

        Getal Impalas
                         70                                 63
                         60
                                                                    333
                         50                                         Plot van punte
                         40                         36
                         30
                                            18
                         20          10
                         10 6
                          0
                          2000      2001    2002    2003    2004     2005     2006     2007      2008     2009
                                                                 Jaar 3 Korrekte byskrif vir beide asse

Riglyne vir die assessering van die grafiek

 Korrekte tipe grafiek en verbinding van punte                               1
 Opskrif vir grafiek                                                         1
 Korrekte byskrif vir X-as en Y-as                                           1
 Korrekte skaal vir X-as en Y-as                                             1
 Plot van punte op lyngrafiek                                 1–1 tot 4 punte korrek geplot
                                                              2–5 tot 9 punte korrek geplot
                                                              3–al 10 punte korrek geplot

LET WEL:

As die verkeerde tipe grafiek geteken word:
   - sal punte afgetrek word vir 'korrekte tipe'
As asse omgeruil word dan sal punte verloor word:
   - vir korrekte byskrifte van X- en Y-as                                                                         (7)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    8                              DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum
          3.1.2       Logistiese3/sigmoïede/S-vormige groeivorm                                     (1)
          3.1.3       Die grootte van die bevolking neem aanvanklik toe3, en neem dan
                      af3/raak konstant
                                                      OF
                      Bevolking stabiliseer3/ ewewigsfase wanneer die dravermoë
                      bereik word3                                                                  (2)
          3.1.4       Sloerfase 3/vestigingfase                                                     (1)

          3.1.5       Groei was stadig3 omdat die Impalas eers moes akklimatiseer
                      in die gebied3/ vind van paringsmaats/ nog nie geslagsryp nie
                      /klein bevolkingsgrootte aan begin                                            (2)

          3.1.6       (a)     Die kleiner impalas eet die blare van die laer takke3 en die
                              groter elande eet die blare van die hoër takke3
                                                        OF
                              Hulle voed op verskillende hoogtes van dieselfde bron33               (2)

                      (b)     Bronverdeling 3/ruimte-verdeling/nisverdeling                          (1)
                                                                                                     (16)
3.2      3.2.1        (45 – 16 ) per 1 0003= 29 x 1003 = 2,9 %3                                     (3)
                                            1 000
         3.2.2        22403                                                                         (1)
         3.2.3        -      Onvoldoende gesondheidsorg3om siektes te beveg
                      -      Gebrekkige toegang tot gesondheidsorg3
                      -      Tekort aan skoon water3
                      -      Onvoldoende rioolverwydering/ sanitasie/higiëne verhoog
                             die verspreiding van siektes3
                      -      Swak voeding3/armoede
                      -      Oorlog 3/geweld/misdaad
                      -      Hoë voorkoms van siektes3
                      -      Hoë voorkoms van ongelukke3                           enige            (3)
                            (Merk slegs eerste DRIE)                                                (7)
3.3      3.3.1        23                                                                            (1)
         3.3.2                     Piramide 1                     Piramide 2
                          1 Lewensverwagting is laag3     1 Lewensverwagting is hoog3
                          2 Geboortesyfer is hoog 3       2 Geboortesyfer is laag 3

                      (Merk slegs eerste TWEE)                + 3 vir tabel       2x2               (5)

                      Om te beplan3/begroot vir dienslewering                                       (1)
         3.3.3
                                                                                                    (7)
                                                                                                    [30]
                                                                   TOTAAL AFDELING B                60

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)    9                              DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
4.1      4.1.1        (a)    doodmaak3 /verwydering van organismes om
                             habitatsvernietiging te verminder3/oorbevolking/ voorkom
                             verspreiding van siektes/ enige ander aanvaarbare rede                  (2)

                      (b)     die maksimum bevolkingsgrootte3 wat die gebied gedurende
                             'n tydperk kan onderhou3                                                (2)

         4.1.2        (a)    Wetenskaplikes het kunsmatige waterpunte deur die park
                             geplaas3 wat veroorsaak het dat die olifante deur die park
                             versprei is3 in plaas daarvan dat hulle saamdrom naby natuurlike
                             waterbronne (soos riviere).                                             (2)

                      (b)    Aardverwarming3is ook verantwoordelik vir die verlies aan
                             biodiversiteit                                                          (1)
         4.1.3
                      Ons speel God 3– die natuur gebruik sy eie manier om die getalle van
                      die olifante te reguleer, wanneer dravermoë3 bereik word
                      /omgewingsweerstand verhoog

                      Die mens beperk die olifante tot parke3 en verklein daardeur hul
                      natuurlike habitat3

                      Morreel verkeerd3 om olifante te dood want hulle het ook die reg om te
                      leef3/ olifante het ook sosiale struktuur

                      Het effek op ekonomie3 want eko-toerismekan afneem3

                      Daar is geen bewyse3 dat uitdunning effektief is in die vermindering3
                      van habitatsvernietiging

                      Olifante het ‘n goeie geheue3en gevolglik raak hulle baie agressief3 as
                      familielede doodgemaak word
                      (Merk slegs eerste TWEE)                                     (2 x 2)           (4)
                                                                                                     (11)
4.2      4.2.1        Mededingende uitsluiting3/interspesifieke kompetisie                           (1)

         4.2.2        Wanneer alleen in 'n gebied, neem die bevolkingsgrootte van beide
                      spesies A en B drasties toe*3/ tot meer as 100 want daar is geen
                      kompetisie* 3nie

                      Wanneer die twee spesies in dieselfde habitat voorkom sal die
                      bevolkingsgrootte van spesie A en B toeneem3 in die eerste week3/ tot
                      ongeveer 40
                      aangesien daar genoeg voedsel3 vir die lae bevolkingsgrootte van
                      beide spesies3 was.
                      Soos wat die voedse lafneem, neem kompetisie3 toe
                      Daarna sal spesie A, spesie B uitkompeteer3
                      Wat veroorsaak dat spesie A sal toeneem3/ tot 110.                             (6)
                      Terwyl spesie B stabiliseer3/ by 40 bly en dan afneem 3
                                                     2* verpligte punte + enige 4 ander

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)   10                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum
         4.2.3     Spesie A en B sal vir ‘n langer periode3 toeneem/ Dit sal langer neem
                  vir spesie A om spesie B uit te kompeteer as gevolg van                          (2)
                  geen3/verminderde kompetisie                                                     (9)
4.3      Refleksaksie-meganisme
         Voorbeeld: wegtrek van die hand nadat dit gesteek is deur 'n skerp speld3/
                    vanaf 'n warm oppervlak/ (enige ander toepaslike voorbeeld)                    (1)
         - Pynreseptore in die vel3
         - ontvang die stimulus3
         - Die stimulus/prikkel word omgesit in 'n senuwee-impuls3
         - Die impulse beweeg deur die sensoriese3neuron
         - na die rugmurg 3
         - langs die dorsale wortel3 van die spinale/rugmurgsenuwee3
         - In die rugmurg, maak die sensoriese neuron sinaptiese kontak 3
         - met die verbindingsneuron3/ interneuron
         - Die impulse word oorgedra deur die motoriese neuron3
         - langs die ventrale wortel3 van die spinale senuwee
         - na die effektor orgaan3/spier
         - wat saamtrek3en die hand weg trek3
         - Die refleksaksie is 'n vinnige reaksie op die stimulus om besering te
           verminder3                                                                  maks        (10)

         Adrenalien-aksie
         Voorbeeld: gejaag deur 'n kwaai hond3/(enige ander gepaste voorbeeld)                     (1)
         Adrenalien berei die liggaam voor op 'n noodgeval, gevaar en om stres te
         hanteer op die volgende maniere:
         - Brein word bewus van gevaar3/gevaarlike situasie
         - deur die impulse van die sinsorgane3
         - Adrenale klier/byniere word gestimuleer om adrenalien te sekreteer
         - Boodskappe word dan na verskillende dele van die liggaam vervoer3
           (bloedvate, hart)
         - Bloedvate in die vel3/spysverteringstelsel vernou3,
         - maar die bloedvate van die hartspiere en brein 3
           (belangrikste organe tydens 'n noodgeval) verwyd3
         - Die hartkloptempo neem toe3
         - Die asemhalingtempo en diepte neem toe3
         - Versnel die verandering van glikogeen na glukose in die lewer 3
         - Belangrike organe ontvang meer bloed3/ suurstof/ glukose
         - om die metaboliese aktiwiteite van die selle3 te verhoog om meer energie
           vry te stel
         - spiertonus verhoog3
         - pupille vergroot3
         - om vinnige reaksie3 vir veilgheid te verseker                           maks            (5)
                                                                                 Inhoud            (17)
                                                                                Sintese            (3)
                                                                                                   (20)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 (Weergawe 1) (Voltyds)   11                         DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
  Punte                                      Beskrywing
    3    Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip van die vraag
    2    Klein gapings of irrelevante inligting in die logika en vloei van die antwoord
    1    Probeer maar met groot gapings en irrelevante inligting in die logika en vloei
         van die antwoord
    0    Geen probeerslag/niks behalwe die vraagnommer/geen korrekte inligting

                                                                     TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                      GROOTTOTAAL:      150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2012 Version 1 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2012-version-1-memo-eng/53ca076c-094d-47ab-a446-eeba15e9b01d) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2012 Version 1 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2012-version-1-memo-afr/bc664c37-1161-416b-9499-dd0861d22001) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb-March 2012 Memo Eng Version 2](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2012-memo-eng-version-2/62f5811f-5098-444d-bb69-1c480216bf8f) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
