# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-afr/8c5c5d81-4722-4519-a9e5-2548b8f8f320
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-afr/8c5c5d81-4722-4519-a9e5-2548b8f8f320)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2013

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         2                                DBE/Nov 2013
                                     NSS – Memorandum

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2013

1.     Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
       Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
       'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.     Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee.
       Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
       nie.

3.     Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
       Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.     Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
       Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.     Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
       Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.     As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis
       word
       Kandidate sal punte verbeur.

7.     Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
       Kandidate sal punte verbeur.

8.     Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
       te krediteer.

9.     Onherkenbare afkortings
       Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
       nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
       die antwoord indien dit korrek is.

10.    Verkeerd genommer
       Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.    Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
       Moenie aanvaar nie.

12.    Spelfoute
       Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
       Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.    Indien gewone name gegee word in terminologie
       Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.    Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
       Geen krediet.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         3                          DBE/November 2013
                                     NSS – Memorandum

15.    As eenhede van mate nie aangedui word
       Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
       aandui.

16.    Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
       maniere aangebied kan word.

17.    Opskrif
       Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n
       opskrif voorsien word.

18.    Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
       Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
       leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
       word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
       amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
       tale.

19.    Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
       sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
       sy/haar beurt met die eksterne moderator(e) sal beraadslaag, nie.

20.    Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne moderator
       en die UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van
       Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                      DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        D
         1.1.2        B
         1.1.3        C
         1.1.4        C
         1.1.5        D
         1.1.6        D
         1.1.7        C
         1.1.8        C
         1.1.9        B
         1.1.10       B                                                     (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        Sensus
         1.2.2        Dravermoë/drakapasiteit/ drakrag
         1.2.3        Gemeenskap
         1.2.4        Metamorfose
         1.2.5        Ovulum/ saadknop
         1.2.6        Styl                                                                  (6)

1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Geeneen
         1.3.3        Slegs B 
         1.3.4        Slegs B 
         1.3.5        Slegs B 
         1.3.6        Slegs B 
         1.3.7        Slegs A                                                (7 x 2)       (14)

1.4      1.4.1        (a) Ewewigsfase/stilstaande                                           (1)
                      (b) Versnellende /logaritmiese/eksponensiële/geometriese              (1)
                      (c) Sloerfase/vestigings                                              (1)

         1.4.2        Omgewingsweerstand/beperkende faktore                                 (1)

         1.4.3        Logistiese/ sigmoïed /S-kurwe                                         (1)
                                                                                             (5)

1.5      1.5.1        A                                                                     (1)
         1.5.2        A /B                                                                  (1)
         1.5.3        E                                                                     (1)
         1.5.4        B                                                                     (1)
         1.5.5        D                                                                     (1)
                                                                                             (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:             50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            5                        DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        (a)   C - Effektor/spier
                      (b)   D - Sinaps
                      (c)   E - Rugmurg
                      (d)   F - Verbindingsneuron/interneuron
                      (e)   G - Dorsale wortel/spinale senuwee                                (5)
         2.1.2        Impuls sal nie die SSS bereik nie/en die liggaam sal onbewus
                      wees van die stimulus
                      en geen refleksaksie
                      sal plaasvind nie, veroorsaak skade/besering aan die liggaam
                                                                                  Enige        (2)
         2.1.3        Trek jou hand weg wanneer aan ‘n warm voorwerp geraak is/
                      oogknip/hoes/ nies/ knie-strek / enige toepaslike stimulus en
                      reaksie (sluk/ peristalsis/ asemhaling/hartklop/ verwydering en
                      vernouing vanvloedvate/pupilmeganisme/gaap/speekselafskeiding)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                  Enige       (2)

         2.1.4
                                       Selliggaam
                                                                   Miëlienskede
                                                             Nukleus
                            Dendriet
                             Sitoplasma

                                                              akson
                                   Motoriese/efferente/multipolêre neuron

                      Puntetoekening vir die diagram:
                      Korrekte opskrif
                      Korrekte tipe neuron geteken
                      Enige 3 korrekte byskrifte                                            (5)
                                                                                               (14)
2.2      2.2.1         Neem ‘n besluit op:
                      - die plek om die ondersoek uit te voer
                       - die tyd en duur
                       - die monstergrootte
                       - waar om die houtluise te kry
                       - watter apparaat benodig word
                       - hoe om klam en droë toestande te skep
                       - watter faktore konstant gehou moet word/voorbeeld
                       - hoeveel keer die ondersoek herhaal sal word
                       - hoe die resultate aangeteken sal word
                        (Sien slegs eerste VIER na)                               Enige        (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                           DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

         2.2.2        (a) getal houtluise                                                           (1)
                      (b) hoeveelheid vog (droë en klam toestande)                                  (1)

         2.2.3        - Lig intensiteit/ temperatuur/ enige omgewingstoestand
                      - Grootte/soort petribakkies
                      - Grootte/soort filtreerpapier
                      - Grootte van houtluise
                      - Spesie van die houtluise
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                       Enige        (2)
                                                                                                     (8)

2.3      2.3.1        In oë aangepas vir lig reageer keëltjieselle op skerp lig
                      Terwyl in oë aangepas vir donkerte reageer stafieselle op
                      toestande met ‘n lae lig intensiteit
                                                  OF
                      By oë aangepas vir lig vernou die pupil
                      By oë aangepas vir donker verwyd die pupil           Enige 1 x 2              (2)

         2.3.2        (a) Aangepas vir lig                                                         (2)

                      (b) Aangepas vir donkerte                                                    (2)

         2.3.3        Blindevlek                                                                    (1)

         2.3.4        Stafie- en keëltjieselle/fotoreseptore is afwesig by X                        (1)
                                                                                                     (8)
                                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                         DBE/November 2013
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        A                                                                        (1)

         3.1.2        Hoë mortaliteit onder jong mense
                      Lae persentasie mense na aan die einde van hulle leeftyd/
                      lae lewensverwagting
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                               2x2             (4)
                                                                                                (5)
3.2      3.2.1        Onwettige doodmaak/steel van beskermende organismes                      (1)

         3.2.2        Word teen baie hoë pryse verkoop/toename in die aanvraag na
                      renosterhorings                                                           (1)

         3.2.3        Medisinale doeleindes/voorbeeld
                      Maak ornamente
                      Vervaardig 'n seksstimuleermiddel
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                  Enige        (2)

         3.2.4        Renosterspesies kan uitsterf/uitgewis word
                      verminder dus die biodiversiteit
                      versteur die balans in die gemeenskapstruktuur/voedselweb
                      beïnvloed ook toerisme/ekonomie                         Enige            (2)

         3.2.5        Wettig die verkope en uitvoer van renosterhorings dus word die
                      aanvraag verminder
                      Verwydering van horingsom doodmaak van renosters te
                      voorkom
                      Strawwe boetes /tronkstraf om onwettige stropery te ontmoedig
                      Ontwikkel nuwe tegnologie om monitering te verbeter
                      Stel meer mense aan vir strenger monitering/sekuriteit
                      Spuit stowwe in die horing inom die gebruikswaarde te
                      verminder
                      Opvoeding van mense oor die belangrikheid van bewaring van
                      die renosterspesies
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                           Enige 2 x 2         (4)
                                                                                                (10)
3.3      3.3.1        Seeduikers eet prooi meestal by die oppervlak/sandpaling en
                      haring en die kormorant eet prooi meestal van die bodem /platvis
                      en garnaal
                                                     OF

                      Voed in die algemeen op verskillende dieptes / spesies van die
                      oseaan                                                                    (2)
         3.3.2        Hulpbronverdeling/hulpbronafbakening/nisverdeling                        (1)

         3.3.3        Ruimte / area van nesse / broeiplek                                      (1)
         3.3.4        Interspesifieke kompetisie                                               (1)
                                                                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                          DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

3.4      3.4.1        Primêresuksessie                                                          (1)

         3.4.2        Korsmosse koloniseer 'n habitat/kaal rots vir die eerste keer             (1)

         3.4.3        Pioniers                                                                  (1)

         3.4.4        - Vorm 'n laag grond
                      - Wysig/verbeter die omgewingvir organismes wat volg
                      - Veryk die grond met voedingstowwe en gasse
                      (Sien slegs eerste EEN na)                                   Enige         (1)
                                                                                                 (4)

3.5      3.5.1        Die karnivoor-visbevolking sal afneem omdat die
                      herbivoorbevolking sal afneem omdat daar geen voedsel/
                      seegras vir die herbivore is nie                                           (3)

         3.5.2        Chloor kan ander organismes beïnvloed                                     (1)

         3.5.3        Hulle kan moontlik nie natuurlike predatorehê nie/ hulle kan
                      moontlik ook op die plaaslike seegras voed
                      Wat lei tot ‘n toename in bevolkingsgrootte van die seeslakke
                      Dit kan lei tot die versteuring van die voedselkettings      Enige        (2)
                                                                                                 (6)
                                                                                                 [30]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:              60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           9                            DBE/November 2013
                                       NSS – Memorandum

AFDELING C
VRAAG 4
4.1      4.1.1        Gibberelliene stimuleer selverlenging/selvergroting/stingelgroei/
                      verlenging van internode
                      (Sien slegs eerste EEN na)                                    Enige         (1)

         4.1.2        (120 – 80)mm = 40 mm                                                     (3)

         4.1.3        Vermeerder die aantal plante gebruik in elke behandeling
                      Herhaal die ondersoek
                      Verleng die tydsduur van die ondersoek
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                               Enige             (2)

         4.1.4        Ouksien diffundeer van die pasta tot in die plante
                      inhibeer die groei van sytakke
                      Wanneer al die ouksiene in die pasta opgebruik is,
                      het die groei van die sytakke toegeneem                                    (4)
                                                                                                  (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                          10                                  DBE/November 2013
                                                                       NSS – Memorandum

4.2       4.2.1

                                                   Relatiewe risiko vir die ontwikkeling van diabetes mellitus in
                                                      vroue met verskillende liggaamsmassa-indeksse (LMI)                           
                                                      80
                                                       75
                                                                                                             74,5                  T

                Relatiwe risiko vir ontwikkeling van
                                                       70
                                                       65
                                                       60
                                                       55                                      57 0
                                                       50
                                                                              
                                                       45
                                                       40

                  diabetes mellitus in vroue (%)
                                                       35                          37,5
                                                       30
                                                       25
                                                       20
                                                       15              18,0
                                                       10
                                                        5     7,5
                                                        0
                                                              < 20    20 – 25      26 – 30    31 – 35        >35     
                                                                                                         2
                                                                       Liggaamsmassa-indeks (kg/m )

Kontrolelys vir die puntetoekenning van die grafiek
 Korrekte tipe grafiek (T)                                                                                    1
 Opskrif van grafiek                                                                                          1
 Korrekte byskrif, toepaslike skaal vir X-as en wydte van die                                                 1
 kolomme vir die X-as (insluitend die eenheid)
 Korrekte byskrif en toepaslike skaal vir die Y-as (insluitend                                                1
 die eenheid)
 Plot van kolomme                                                                         1–1 tot 4 kolomme korrek geplot
                                                                                          2–al 5 kolomme korrek geplot

LET WEL:
Indien die verkeerde tipe grafiek getrek is:
- Word punte verbeur vir 'korrekte tipe grafiek'
Indien asse omgeruil is:
- Word punte verbeur vir byskrifte van X-as en Y-as
- Word punte verbeur vir die plot van kolomme                                                                                            (6)

          4.2.2                                        Insulien                                                                         (1)
          4.2.3                                        Pankreas                                                                         (1)
          4.2.4                                        Glukagon
                                                       Adrenalien 
                                                       Tiroksien
                                                       (Sien slegs eerste TWEE na) (in enige volgorde)                     Enige         (2)
                                                                                                                                         (10)
Kopiereg voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           11                        DBE/November 2013
                                        NSS – Memorandum

4.3      - Die menstruele siklus is 'n reeks gebeure wat plaasvind in die vroulike
           liggaam om dit voor te berei vir 'n moontlike swangerskap
         - Wat die ovariale siklus
         - en uterale siklus insluit
         - Dit vind gemiddeld elke 28 dae plaas
         - Die pituïtêre klier/hipofise
         - skei FSH af
           wat die ontwikkeling van die primêre follikel in die ovarium stimuleer
         - Die ontwikkellendede follikel/Graafse-follikel
         - skei estrogeen af
           wat die verdikking van die wande van die uterus/endometrium stimuleer
         - Ongeveer dag 13 skei die pituïtêre klier/hipofise
         - LH af
         - wat veroorsaak dat ovulasie plaasvind
         - Die oorblyfsel van die Graafse-follikel ontwikkel in die corpus luteum
         - wat die progesteroon afskei
           wat voortgaan om die verdikking van die uterus te stimuleer
         - Hoë vlakke van progesteroon
         - inhibeer die produksie van FSH
           sodat die ovariums nie langer gestimuleer word om nog 'n follikel te
           vervaardig nie
         - Indien bevrugting nie plaasvind nie, degenereer die corpus luteum
           en staak die vervaardiging van progesteroon
         - Die pituïtêre klier/hipofise word nie langer geïnhibeer om FSH te
           produseer nie en 'n nuwe follikel ontwikkel
         - Die dik endometrium word nie langer in stand gehou nie/dit degenereer
           en word saam met bloed uitgeskei/menstruasie vind plaas              Enige          (17)

                                                                                Inhoud:        (17)
                                                                                Sintese:       (3)
                                                                                               (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriteria       Relevant (R)              Logiese volgorde (L)      Begrip (C)
Uitbreiding    Alle inligting verskaf    Idees is in ‘n            Alle aspekte wat vir die
               hou verband met die       logiese/oorsaak-gevolg    opstel benodig word is
               onderwerp                 volgorde gerangskik       aangespreek
Punte                       1                          1                       1
Vraestel 2     Slegs inligting i.v.m.    Die gebeure tydens        Die rol van al 4
               die menstruele siklus     menstruele siklus is in   hormone in die
               of die rol van die        die korrekte volgorde     menstruele siklus is
               hormone van die           aangebied en die          genoem.
               menstruele siklus is      hormone is gekoppel aan
               gegee. (Daar is geen      die toepaslike gebeure
               irrelevante inligting)
                        R                         L                         C

                                                                   TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                       GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-eng/437fcf1b-1f18-4a51-a9a3-e5a33faef809) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2013-memo-eng/86a52d8f-329a-44b4-b501-d512c9b125ed) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Biology P2 HG 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/biology-p2-hg-2013-memo/82034e08-8dd2-48a0-80c8-ce697be5ca86) — Life Sciences · Memo · 2013
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
