# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-afr/de3fd2fd-ad7b-43e9-b9e7-eaca29c9f72f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-afr/de3fd2fd-ad7b-43e9-b9e7-eaca29c9f72f)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2014

                                  MEMORANDUM

PUNTE:150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          2                         DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.        Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
          Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
          'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.        Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
          Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
          korrek is nie.

3.        Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
          Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.        Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
          Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.        Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
          Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.        As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
          wat vereis word.
          Kandidate sal punte verbeur.

7.        Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
          Kandidate sal punte verbeur.

8.        Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
          Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
          nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
          voort om te krediteer.

9.        Nie-erkende afkortings.
          Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
          is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
          van die antwoord indien dit korrek is.

10.       Verkeerd genommer.
          Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.       Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
          Moenie aanvaar nie.

12.       Spelfoute.
          Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
          Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.       Indien gewone name gegee word in terminologie.
          Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Copyright reserved                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                          DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

14.       Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders
          om).
          Geen krediet nie.

15.       As eenhede van mate nie aangedui word nie.
          Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
          vraag gegee is.

16.       Wees sensitief vir diebetekenis van die antwoord, wat soms op
          verskillende maniere aangebied kan word.

17.       Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
          moet van 'n opskrif voorsien word.

18.       Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).
          Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
          leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
          aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
          in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
          geld vir alle amptelike tale.

19.       Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
          word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met
          die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator
          waar nodig).

20.       Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
          Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van
          Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word tydens
          opleiding en tydens die nasienperiode.

Copyright reserved                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          4                          DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

AFDELINGA

VRAAG 1

1.1       1.1.1      B
          1.1.2      D
          1.1.3      C
          1.1.4      D
          1.1.5      A
          1.1.6      C
          1.1.7      B
          1.1.8      D
          1.1.9      A
          1.1.10     B                                                 (10 x 2)     (20)

1.2       1.2.1      Resessief
          1.2.2      Geen
          1.2.3      Kloning
          1.2.4      Genetiese ingenieurswese / genetiese modifikasie
          1.2.5      Kunsmatige seleksie
          1.2.6      Gepunte ewewig / gepunktueerde ewewig/
                     gepunkte ewewig
          1.2.7      Anafase I
          1.2.8      Nie-disjunksie/ Nie-verdeling
          1.2.9      Chromosoom
          1.2.10     Teorie                                                          (10)

1.3      1.3.1       Beide A en B
         1.3.2       Slegs A
         1.3.3       Beide A en B
         1.3.4       Beide A en B
         1.3.5       Slegs A 
         1.3.6       Slegs A                                            (6 x 2)     (12)

1.4       1.4.1      Tweekenmerkeis betrokke by die kruising                         (1)
          1.4.2      (a) ttnn                                                        (1)
                     (b) TN; Tn; tN; tn
                                                                 1 – 3 korrek
                                                                 al 4 korrek        (2)

          1.4.3      Proe-blinden normale velpigmentasie                            (2)

          1.4.4      TTNN                                                           (2)
                                                                                      (8)

                                                         TOTAAL AFDELING A:           50

Copyright reserved                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               5                         DBE/November 2014
                                           NSS – Memorandum

VRAAG 2

 2.1.     2.1.1 Translasie                                                               (1)

          2.1.2 X - tRNA / oRNA/ oordrag RNA / RNS
                Y - mRNA/ bRNA / boodskapper RNA / RNS                                   (2)

          2.1.3 Antikodon                                                                (1)

          2.1.4 ATA                                                                      (1)
          2.1.5 Tirosien                                                                (2)
          2.1.6 Die proses is transkripsie*                                      (1)

                     -   Die dubbelstringDNA molekule rol af/ rits oop
                     -   Wanneer die waterstofbinding breek
                     -   Word die een string as 'n templaat gebruik
                     -   Om mRNA/bRNAte vorm
                     -   Vry nukleotiedesin die nukleoplasma word gebruik
                     -   Die mRNA is komplementêr aan die DNA/ A-U, C-G
                     -   Die proses word beheer deur ensieme             Enige (4)

                         *is 'n verpligte punt1*                                          (5)
                                                                                          (12)

 2.2     2.2.1           Lindiween Bandile
                         (Merk slegs eerste TWEE)                                         (2)
         2.2.2           Hulle het DNA strepies wat ooreenkom
                         Met die strepiespatroon van beide ouersZinhle and Ayanda        (2)
         2.2.3           -  Om misdaad te ondersoek / verskille op te los
                         -  Om die oorskot van organismes te identifiseer
                         -  Om moontlike familie verwantskappe anders as
                            vaderskap te bepaal , bv. broers en susters, niggies en
                            nefies te identifiseer
                         - Om te toets vir die teenwoordigheid van spesifieke
                            allele/ gene wat genetiese siekte veroorsaak
                         - Toets of weefsels geskik is vir orgaan oorplantings
                         (Merk slegs eerste TWEE)                             Enige 2     (2)
                                                                                          (6)

 2.3     2.3.1           Homo habilis                                                    (1)

         2.3.2           Paranthropus robustus,Paranthropus boisei,
                         Homo sapiens en Homo habilis
                         (Merk slegs eerste TWEE)                            Enige 2      (2)

         2.3.3           Australopithecus afarensis                                      (1)

Copyright reserved                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            6                         DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

         2.3.4       -  Olfaktoriese breinsentrum verklein/ verminder reukvermoë
                     -  Oë voor in kop/ binokulêre visie / stereoskopiesevisie
                     -  Oë met keëltjies/ kleurvisie
                     -  Vrylik roterende arms
                     -  Elmbooggewrigte laat rotering van voorarm toe
                     -  Plat naels in plaas van kloue/ kaal sensitiewe vingerpunte
                     -  Opponerende duime
                     -  Bipedalisme / regop postuur/twee-voetig/foramen magnum
                        meer na vore
                     - Geslagsdimorfisme/ duidelike verskille tussen manlike en
                        vroulike organismes
                     - Dele van die brein wat inligting vanaf die hande en
                        oë interpreteer, is vergroot
                     - Langer boarms
                     - Groot brein/ skedel in vergelyking met liggaamsmassa
                     - Vyf vingers tone per ledemaat
                     (Merk slegs eerste VYF)                                Enige 5          (5)
         2.3.5       1-1,2 my/1 000 000 – 1200 000 jaar                                     (1)
                                                                                             (10)
 2.4     2.4.1       Meer/ minder
                     langvlerk/
                     kortvlerk vlieë sal oorleef / sterf
                                                       OF
                     Gelyke getal
                     van beide tipes vlieë
                     sal oorleef/ sterf                                                      (3)

         2.4.2       CO 2 beweeg uit O 2 na binne/ ventilasie
                     Om respirasie / asemhaling toe te laat
                     sodat vlieë nie vrek nieas gevolg van versmoring nie                    (3)

         2.4.3       Herhaal die ondersoek
                     Vermeerder die getal vlieë
                     Gebruik meer flesse / herhalings
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                 Enige 2         (2)

         2.4.4       -   Maak seker dat wanneer die vlieë in die fles geplaas word,
                         hulle nie in kontak kom met die taai papier nieen hul dood
                         nie deur die ondersoeker veroorsaak word nie
                     -   Maak seker daar is voldoende voedsel vir die tydperk van
                         die ondersoek is sodat hulle nie sterf as gevolg van honger
                         nie
                     -   Die openinge vir lugvloei moet klein genoeg wees sodat die
                         vlieë nie kan ontsnap/ ander vlieë nie ingaan
                     -  Handhaaf optimale omgewingsfatore om die vlieë te laat
                        oorleef/normale gedrag
                     (Merk slegs eerste TWEE)                          Enige 2x2              (4)
                                                                                              (12)
                                                                                              [40]
Copyright reserved                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             7                          DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1       2                                                                         (1)
         3.1.2       A en B kan kruisteel en vrugbare nakomeling produseer, so hulle
                     is van die dieselfde spesie

                     A kan nie met C paar nie daarom is C ‘n ander spesie/
                     B kan nie vrugbare nakomelinge met C voortbring nie daarom                 (2)
                     is C ‘n ander spesie

         3.1.3       -    *Die windwaai die vlinders na die volgende eiland          (1)

                     -    dus word hulle geografies geskei
                     -    As die verskillende eilande verskillende
                          omgewingstoestande / verskillende plantegroei/
                          verskillende voedsel vir die vlinders het
                     -    het elke groep onafhanklik natuurlike seleksie ondergaan
                     -    en ontwikkel verskillend 
                     -    genotipies en fenotipies 
                     -    Geenvloei/ voortplanting tussen bevolkings A/B en C vind
                          nie plaas
                     -    Wat tot die vorming van 'n nuwe spesie  lei         Enige (4)

                          *Verpligte 1 punt
                                                                                                (5)
                                                                                                (8)
 3.2     3.2.1       - Voorsien die heeljaar addisionele voeding stowwe
                     - VoorsienVitamien D 
                     - Voorsien kalsium
                     (Merk slegs eerste EEN)                                     Enige 1        (1)
         3.2.2       -    Primitiewe mense / H. Erectus het uit Afrika gemigreer
                          lank voordat die vermoë om melk te verteer ontwikkel het
                     -    Hulle het nie die mutasie/ ensiem / gene / allele wat melk
                          verteer nie
                                                                              Enige 1 x 2      (2)
         3.2.3       Mutasies op mitochondriale DNA                                           (1)

                                                                                               (4)
 3.3     3.3.1       B                                                                        (1)
         3.3.2       - Die pelvis is korterin vergelyking met die breedte
                                                          OF
                     - Die pelvis is wyerin vergelyking met die lengte/hoogte                (2)
                     (Merk slegs eerste EEN)                                Enige 1 x 2

Copyright reserved                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                                  8                                                                 DBE/November 2014
                                                                              NSS – Memorandum
          3.3.3                             -  Arms is leeg/ beskikbaar sodat hulle hul kleintjies /
                                               voedsel kan dra/ toerusting maipuleer
                                            - Vermoë om verder te sien in die omgewingom gevaar /
                                               voedsel te gewaar
                                            - stel groter oppervlakte bloot vir termoregulering
                                            - Verklein die oppervlakte blootgestel aan die sonminder hitte
                                               word geabsorbeer/ minder hitteverlies/ termoregulering
                                            - Toon die geslagsorgane  om ander geslag aan te trek
                                            - Effektiewe beweging om oor verder afstande te beweeg
                                            (Merk slegs eerste TWEE)                               Enige 2 x 2                                                               (4)
                                                                                                                                                                             (7)
3.4       3.4.1                             - Laat groter brein toe
                                            - Ontwikkeling van spraak/kommunikasie
                                            - Hoër intelligensie
                                            - Komplekse gedrag
                                            - Vinnige verwerking van inligting
                                            - Verwerk groot hoeveelhede inligting
                                            (Merk slegs eerste TWEE)                                                                                        Enige 2          (2)
          3.4.2

                                                  Skedelkapasiteit van verskillende Primates/ spesies                                                  C
                                           1600
                                           1500
               

                  Skedelkapasiteit (cm3)
                                           1400                                                                                        1500
                                           1300                                                                                                             T
                                           1200                                                                   P
                                           1100
                                           1000
                                            900                                                                        1000
                                            800
                                            700
                                            600
                                            500                                                         650
                                            400                    550           500
                                            300    400
                                            200
                                            100
                                              0

                                                                                  Australopithecus sp
                                                    Sjimpansee                                          Homo habilis    Homo erectus    Homo sapiens
                                                                    Gorilla

                                                                                                                                                                
                                                                 Verskillende primate/Spesies
Puntetoekenning van die grafiek
Kriteria          Verduideliking                                                                                                                            Punt
Tipe grafiek      Staafgrafiek getrek                                                                                                                       1
Opskrif           Sluit beide veranderlikes in: 'verskillende primate / spesies' en
                  'skedelkapasiteit '                                                                                                                       1
X-as              Gelyke breedte van stawe EN korrekte opskrif (naam van
                                                                                                                                                                       (6)
                  organismes en verskillende primate)                                                                                                       1
Y-as              Toepaslike skaal EN
                                                            3
                  Korrekte opskrif en eenhede vir Y-as (cm )                                                                                                1
Trek van stawe    1-5 stawe korrek getrek – 1 punt
                  Al 6 stawe korrek getrek– 2 punte                                                                                                         2
NOTA: As asse omgeruil word:
- Sal punte verloor word vir opskrif van die 'X-as 'en'Y-as                                                                                                            (8)
Copyright reserved                                                                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               9                            DBE/November 2014
                                           NSS – Memorandum

 3.5     3.5.1        (a) Normale vrou                                                      (1)

                      (b) XHXh                                                             (2)

         3.5.2        -    Hemofilie word veroorsaak deur 'n resessiewe alleel wat
                           gedra word op die X chromosoom
                      -    Vrouens het twee X chromosome/ Mans het net een
                            X chromosoom
                      -    Vrouens moet dus twee resessiewe allele erf / vrouens
                           wat net een ressesiewe het is normaal
                                                                          Enige 3            (3)
         3.5.3
               P 1 /P 3         Fenotipe Normale man x Hemofiliese vrou
                                           Genotipe XHY x XhXh
              Meiose
                          G/gamete                XH, Y     x   Xh,     Xh

              Bevrugting
              F 1 /F 3          Genotipe          XHXh XHXh XhY XhY
                                Fenotipe      2 normale dogters : 2 hemofiliese seuns
        * 50% kans vir seun met hemofilie
              P 1 en F 1 
              Meiose en bevrugting
                                                                      *1 verpligte+enige 6     (7)
                                                    OF
               P1         Fenotipe Normale man x Hemofiliese vrou
                          Genotipe         XHY x XhXh
                 Meiose
                                        Gamete            Xh            Xh
                 Bevrugting
                                             XH       XHXh        XHXh

                                              Y       XhY         XhY
                                        1 punt vir korrekte gamete
                                        1 punt vir korrekte genotipe

                 F1       Fenotipe    2 normale dogters : 2 hemofiliese seuns

         * 50% kans vir seun met hemofilie
            P 1 en F 1 
            Meiose en bevrugting                                *1 verpligte punt+enige 6          (7)
                                                                                                   (13)
                                                                                                   [40]
                                                                  TOTAAL AFDELING B                 80
Copyright reserved                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        10                         DBE/November 2014
                                     NSS – Memorandum

AFDELING C
VRAAG4
4    Meiose

     -   Oorkruising
     -   vind plaas tydens profase I
     -   Homoloë chromosome/chromatiede oorvleuel
     -   By die punt genoem chiasma/chiasmata
     -   Genetiese materiaal word uitgeruilwat nuwe
     -   kombinasies van genetiese materiaal veroorsaak                  Maks 3        (3)

     -   Onafhanklike/lukrake rangskikking
     -   vind tydens metafase plaas
     -   Sodat hulle lukraak/ onafhanklik van mekaar skei
     -   wat tot nuwe kombinasies van genetiese materiaal  lei           Maks 3        (3)

     Mutasies

     -   'n Geenmutasie(/punt/ raampie verskuiwing) vind plaas
     -   as gevolg van 'n verandering in die volgorde
     -   van stikstofbasissein die DNA molekule

     -   'n Chromosoommutasievind plaas
     -   as gevolg van 'n verandering in die struktuur van die
     -    chromosoom/getal chromosome gedurende meiose

     -   Mutasie wat plaasvind in geslagselle
     -   word oorgedra na nuwe generasies
     -   wat lei tot nuwe kenmerke
                                                                        Maks 5          (5)

     Rol van variasie in natuurlike seleksie

     -   Organismes van 'n spesifieke spesie toon 'n groot mate van variasie
     -   Sekere individue het voordelige kenmerke/enige voorbeeld
     -   Ander kan kenmerke besit wat nie voordelig is nie/enige voorbeeld
     -   As daar kompetisie is/verandering van omgewings toestande/
         selektiewe druk deur die omgewing
     -   sal organismes met die voordelige kenmerke oorleef
     -   en voortplant
     -   en dra die voordelige kenmerk aan hul nageslag oor
     -   terwyl organismes wat nie voordelige kenmerk besit nie sal uitsterf
     -   Oor 'n tydperiode sal die hele bevolking die voordelige kenmerk besit
                                                                           Maks 6       (6)
                                                                           Inhoud:      (17)
                                                                          Sintese:      (3)
                                                                                        (20)

Copyright reserved                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                      11                         DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

ASSESSESERRING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R)             Logiese volgorde (L)     Begrip (C)
Algemeen Alle inligting voorsien    Idees is in 'n logiese   Alle aspekte van die
         is relevant aan die        volgorde geplaas vir     opstel, is voldoende
         onderwerp                  elke proses              aangespreek
In die   Bevat slegs inligting      Inligting rakende        Ten minste drie korrekte
opstel   relevant aan die           oorkruising,             punte van elk van die
         bydrae van                 onafhanklike             drie aspekte: meiosis,
         oorkruising,               sorteringvan             mutasies en natuurlike
         onafhanklike               chromosome,              seleksie is gegee
         rangskikking van           mutasies en natuurlike
         chromosome, mutasies       seleksie is in 'n
         en natuurlike seleksie     logiese volgorde
                                    gegee in elke aspek
Punt                   1                        1                       1
                       R                        L                       C

                                                       TOTAAL AFDELING C: 20
                                                           GROOT TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-eng/aa52a105-471a-45ee-bc58-879c58456d93) — Life Sciences · QP · 2014 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/f69d3534-758b-4a47-9c52-94dab3ad59be) — Life Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [LFSC P2 GR12 SEPT2014 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/lfsc-p2-gr12-sept2014-memo-eng/d86729d1-6d3b-4b93-8c3b-a41c76d8a773) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
