# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2015-memo-afr/66a9fc91-e1c7-4014-9a1f-01f3915f7eb2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2015-memo-afr/66a9fc91-e1c7-4014-9a1f-01f3915f7eb2)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2015

                                MEMORANDUM 2015

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                         DBE/November 2015
                                    NSS – Memorandum

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme of diagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         3                            DBE/November 2015
                                     NSS – Memorandum

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          4                    DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C
         1.1.2        D
         1.1.3        B
         1.1.4        C
         1.1.5        A
         1.1.6        A
         1.1.7        B
         1.1.8        D
         1.1.9        B                                                   ( 9 x 2)       (18)

1.2      1.2.1        Homoloë /homoloog/bivalent
         1.2.2        Allele/ Meervoudige allele
         1.2.3        Spoelvesel/spoeldrade/spoel apparaat
         1.2.4        Interfase
         1.2.5        Filogenetiese stamboom/kladogram
         1.2.6        Binokulêre /stereoskopiese
         1.2.7        Dihibriedekruising
         1.2.8        Hemofilie
         1.2.9        Biogeografie                                          (9 x 1)       (9)

1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Beide A en B 
         1.3.3        Slegs B 
         1.3.4        Slegs A                                             (4 x 2)        (8)

1.4      1.4.1        (a) B                                                               (1)

                      (b) B                                                               (1)

                      (c) A                                                               (1)

                      (d) A                                                               (1)

         1.4.2        Me. Ples           A. africanus
                      Taung Child
                      Little Foot/ A. prometheus
                      Karabo/ A. sediba
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                         Enige 2          (2)

         1.4.3        Terrein 4                                                           (1)

         1.4.4        Mitochondriale DNA/genetiese bewyse/Y-chromosoom/ kulturele
                      bewyse                                                               (1)
                      (Sien slegs eerste EEN na)                                           (8)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5                    DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

1.5      1.5.1        (a) 3.1 mjg (Aanvaar 3,05 tot 3,15)                                  (2)
                      (b) Homo sapiens/H. Sapiens                                           (1)

         1.5.2        (a)   500 Aanvaar (495 tot 505 cm3 )                                  (1)
                      (b)   850 Aanvaar (845 tot 855cm3 )                                   (1)

         1.5.3        Genetiese bewyse/mitochondriale DNA/mtDNA
                      Kulturele bewyse /maak van gereedskap
                      Vergelykende anatomie tussen lewende hominiede
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                           Enige 2          (2)
                                                                                             (7)

                                                              TOTAAL AFDELING A:             [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                          DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 2

2.1      2.1.1        - Toestande/voorbeeld op die eiland het waarskynlik dieselfde
                        gebly
                      - en gevolglik ondervind hulle dieselfde seleksiedruk
                      - spesie A was reeds geskik vir daardie toestande     Enige        2        (2)

         2.1.2        -   Die oorspronklike spesie is geskei in drie/verskillende
                          bevolkings
                      -   deur die see*
                      -   wat as ‘n geografiese versperring gedien het
                      -   Geen geenvloei het plaasgevind tussen die bevolkings nie
                      -   Elke bevolking is blootgestel aan verskillende omgewings-
                          toestande
                      -   Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking
                      -   en die individue van elke bevolking het met tyd van mekaar
                          begin verskil
                      -   genotipies/fenotipies
                      -   Selfs as die drie bevolkings dan weer sou meng 
                      -   sal hulle nie met mekaar kan voortplant/inteel nie
                                                        1* Verpligte punt + enige 5 ander          (6)
                                                                                                   (8)

2.2      2.2.1        -   Die bloedgroepe van die moeder, moontlike vader en die kind
                          moet vergelyk word
                      -   As dit toon dat dit nie moontlik is vir die ouers om ‘n kind met
                          sy/haar bloedgroep te kry nie
                      -   dan is die man nie die pa nie
                      -   As dit toon dat dit moontlik is dat die ouers ‘n kind met sy/haar
                          bloedgroep kan kry
                      -   dan kan hy / kan hy nie die vader wees nie
                      -   omdat ander mans dieselfde bloedgroep het           Enige 5             (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                                   DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

         2.2.2
                     P1           Fenotipe     Bloedgroep B             x         Bloedgroep B
                                  Genotipe               IBi            x         IBi
                     Meiose
                                  G/gamete               IB, i          x         IB , i
                     Bevrugting
                     F1           Genotipe           IBIB;       IBi;          IBi;   ii 

                                  Fenotipe        3 bloedgroep B : 1 bloedgroep O 

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                                             Enige 6

                                                   OF

                     P1           Fenotipe     Bloedgroep B             x         Bloedgroep B
                                  Genotipe               IBi            x         IBi

                     Meiose
                                               Gamete                    IB                   i
                     Bevrugting                   IB                    B B
                                                                        I I                   B
                                                                                             I i
                                                   i                     IBi                  ii

                                                 1 punt vir korrekte gamete
                                                 1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe     3 bloedgroep B : 1 bloedgroep O 

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                                             Enige 6       (6)
                                                                                                           (11)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                        DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

2.3      2.3.1        Profase I                                                                 (1)

         2.3.2        -     Homoloë chromosome lê langs mekaar
                      -     Chromatiede oorkruis/raak
                      -     by die punte genoem chiasmata
                      -     en genetiese inligting word uitgeruil             Enige 3           (3)

         2.3.3        -     Oorkruising veroorsaak genetiese variasie in gamete
                      -     Wat tot nuwe kenmerke kan lei wat voordelig is 
                      -     Of nuwe kenmerke wat nie voordelig is nie
                      -     Wat dus die kans op oorlewing van die organisme
                            beïnvloed/natuurlike seleksie
                                                                                 Enige 2         (2)

         2.3.4
                           Chromatied Y

                                 D

                                 r

                                 b

                          ASSESSERING VAN DIE DIAGRAM
                          KRITERIA                 PUNTE
                          Chromatied Y aangedui       1
                          (moet benoem wees as
                          volledige chromosoom
                          geteken is)
                                                                                                 (2)
                          Allele korrek aangetoon     1
                                                                                                 (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          9                          DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

2.4      2.4.1        - Lig bruin pels bo-op die rug
                      - Donkerbruin pens
                      - Wit strepe op die rug en maanhare
                      - Swart en wit kolle op die res van die liggaam
                      - Die punt van die stert is swart
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                                Enige 2         (2)

         2.4.2        -   Daar is variasie in die Bongo bevolking
                      -   Sommige het horings wat op die rug kan lê 
                      -   terwyl ander horings het wat op die rug kan lê nie
                      -   Die wildsbok moet deur digte plantegroei beweeg sonder dat
                          hulle horings in die plantegroei verstrengel raak
                      -   Dié wie se horings nie kan platlê op hul rug nie, raak
                          verstrengel/ gaan dood/vrek
                      -   Dié met horings wat op hul rûe kan lê, raak nie verstrengel nie
                          en ontvlug predatore /oorleef
                      -   Dié met horings wat kan plat lê sal voortplant 
                      -   En dra die geen wat veroorsaak dat horings op die rug lê, aan
                          die volgende generasie oor
                      -   En oor baie jare sal die proporsie van organismes wat die
                          vermoë het om die horings op die rug te laat plat lê,
                          vermeerder                                            Enige 5         (5)
                                                                                                 (7)

2.5      2.5.1        -  Kenmerke wat gunstig/voordelig is vir die mense  word gekies
                      -  Die kenmerk word deur die mens gekies/dit is ‘n kunsmatige
                         proses
                      - Dit is nie noodwendig voordelig vir die organismenie
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                              Enige 2           (2)

         2.5.2        -  Die langtermyn invloed op gesondheid is nie bekend nie wat
                         kan lei tot gesondheidsprobleme in die toekoms
                      - Die langtermyn invloed op die omgewing is nie bekend nie
                         wat lei tot omgewingsbeskadiging/verlies aan biodiversiteit/
                         beskadiging van ekosisteme/natuur
                      - Morele teenkanting want die mens meng in met die
                         natuur/speel God /meng in met die regte van elke spesie
                      - Aan die begin is dit 'n baie duur proses  en baie mense/ lande
                         kan dit nie bekostig nie
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                          (Enige 2 x 2)         (4)
                                                                                                 (6)

                                                                                                 [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            10                         DBE/November 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1      3.1.1        -     Meer foute word gemaak/hoë waarskynlikheid van mutasie
                      -     wanneer RNA gekopieer word/as wanneer DNA gekopieer
                            word                                                                   (2)

         3.1.2        -     'n Mutasie kan daartoe lei dat die virus deur die lug
                            verspreiword
                      -     wat kan veroorsaak dat die virus makliker versprei                    (2)
                                                                                                   (4)
3.2      3.2.1
                                    DNA                                 RNA
                       1. Dubbel stringmolekule        1. Enkel stringmolekule
                       2. Het 'n heliksvorm            2. Is 'n reguit molekule
                       3 Een van die stikstof-          3. Besit die stikstofbasis
                          basisse is timien               urasiel in die plek van timien
                       4. Besit deoksiribosesuiker     4. Besit ribose suiker
                       5. Langer molekule              5. 'n Korter molekule
                       6. Gepaarde basisse             6. Ongepaarde basisse
                      (Sien slegs eerste DRIE na)                              (Enige 3 x 2)
                                                                                   tabel +1        (7)
         3.2.2        Help om:
                      - Misdade op te los/misdaad-ondersoeke
                      - Identifiseer organismes op grond van hul weefsels
                      - Identifiseer familieverwantskappe
                      - Toets vir spesiale allele wat genetiese afwykings kan
                         veroorsaak
                      - Bepaal weefsels wat vir orgaanoorplantings geskik is
                      - Gebruik vir navorsing oor variasie in bevolkings
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                             Enige 2              (2)

         3.2.3        - DNA bevattende monsters kan geplant word/persoon word
                         geïnkrimineer
                      - Menslike fout gedurende die saamstel van die DNA-profiel
                      - Duur prosedure
                      - Skending van privaatheid
                      (Sien slegs eerste TWEE na)                            Enige 2               (2)
                                                                                                   (11)
3.3      3.3.1            (a) XAY                                                                (2)

                          (b) XAXa                                                               (2)

         3.3.2        3
                        × 100  = 42,86/42,9%/43                                                  (2)
                      7
         3.3.3        -     'n Geaffekteerde vrou dra twee/slegs resessiewe allele/XaXa
                      -     Seuns/mans erf een X chromosoom van hul moeder
                      -     Seuns/mans het net een geaffekteerde alleel nodig om
                            geaffekteer te wees
                      -
                            En moet dus die Xa by die moedererf                  Enige 3          (3)
                                                                                                   (9)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          11                         DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

3.4      3.4.1        -   Die vleis/eier-hoenders sal vinniger/stadiger groei as die
                          eier/vleis- hoenders
                                                      OF

                      -   Daar sal geen verskil wees in die groeitempo van die twee tipes
                          hoenders nie                                                         (2)

         3.4.2        Die tipe/ouderdom van die kuikens                                         (1)

         3.4.3        2500 - 500   100  = 400%
                                 x
                         500                                                                     (2)

         3.4.4        Verhoog die betroubaarheid                                               (2)

         3.4.5        -   Dieselfde persoon moet die kuikens weeg om akkurate
                          resultate te kry
                      -   Dieselfde skaal moet gebruik word om die kuikens te weeg
                      -   Die kuikens moet op dieselfde tyd van die dag geweeg word
                      -   Dieselfde omgewingsfaktore/voorbeeld
                      -   Dieselfde tipe voedsel/voorbeeld
                      -   Dieselfde hoeveelheid voedsel
                      -   Dieselfde tyd gevoer word
                      -   Hokke moet dieselfde groote wees
                      -   Moet vroulik wees
                      -   Ouderdom van die kuikens
                      -   Selfde getal kuikens in elke sample groep
                          (Sien slegs eerste DRIE na)                          Enige 3           (3)

         3.4.6        Die hoenders wat        selektiewe teling ondergaan het           vir
                      vleisproduksie groei    vinniger as die hoenders geteel           vir
                      eierproduksie
                                                 OF
                      Die hoenders wat selektiewe teling ondergaan het vir eierproduksie
                      groei stadiger as die hoenders geteel vir vleisproduksie 
                                                OF
                      Die gewig van die hoenders neem toe met ouderdom/tyd                     (2)

         3.4.7        -   Produkte word vinniger geproduseer
                      -   Beter weerstand teen siektes
                      -   Verbeterde kwaliteit van (hoender) produkte
                      -   Verbeterde opbrengs van (hoender) produkte           Enige 2          (2)

         3.4.8        -  Die hoenders is groter/swaarder dus kan hulle nie vinnig weg-
                         hardloop vir predatore nie
                      - Die hoenders is groteren is meer sigbaar vir predatore
                      - Verminderde variasiehulle is meer vatbaar vir siektes
                      (Sien slegs eerste EEN na)                            Enige 1 x 2          (2)
                                                                                                 (16)
                                                                                                 [40]
                                                                 TOTAAL AFDELING B               80

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                               12                          DBE/November 2015
                                           NSS – Memorandum

AFDELING C
VRAAG 4
PROTEÏENSINTESE

Transkripsie(T)
- Die dubbelstring-DNA/DNS rol af 
- en rits loswanneer
- die waterstofbindings breek
- dit word deur ensieme beheer
- Die een string word gebruik as 'n templaat
- om mRNA/bRNS te vorm
- vrye RNA/RNS nukleotides vanuit die nukleoplasma word gebruik
- Die mRNA/bRNS is komplementêr aan die DNA/DNS
- mRNA/bRNS dra nou die gekodeerde boodskap vir proteïensintese
Translasie (S)
-   mRNA/bRNS beweeg uit die nukleus/na die ribosoom
-   Elke tRNA/oRNS dra 'n aminosuur
-   tRNA/oRNS dra die aminosuur na die ribosoom
-   Wanneer die antikodon op die tRNA/oRNS
-   pas by die kodon op die mRNA/bRNS 
-   Heg aminosure vas in die volgorde bepaal deur die mRNA/bRNS
-   deur peptiedbindings
-   en vorm die proteïen benodig                                                    Maks 13
EFFEKTE VAN 'N MUTASIE (M)
- 'n Geen mutasie beïnvloed die volgorde/tipe van die stikstofbasisse/nukleotiede
- Dit verander die kode van die DNA
- wat die kode van die RNA/RNS verander
- 'n Ander/verskillende aminosuur kan voor gekodeer word
- wat 'n verandering in die aminosuurvolgorde in die proteïen veroorsaak
- wat lei tot die vorming van 'n ander/verskillende/geen proteïen            Maks 4
                                                                                        Inhoud:       (17)
                                                                                        Sintese:      (3)
                                                                                                      (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriteria      Relevant (R)                    Logiese volgorde (L)      Uitbreiding (C)
Algemeen      Alle inligting verskaf hou      Idees is in 'n            Alle aspekte wat vir die opstel
              verband met die vraag           logiese/oorsaak gevolg    benodig word, is voldoende
                                              volgorde gerangskik       aangespreek
Vir hierdie   Slegs inligting oor die         Die beskrywing van        Ten minste 5 korrekte punte
opstel in     beskrywing van                  protïensintese en die     elk vir die beskrywing van
Vraag 4       proteïensintese en die          effek van 'n mutasie is   transkripsie en 5 korrekte
              effek van 'n mutasie op die     gegee in 'n logiese       punte vir die beskrywing van
              proses is gegee                 volgorde                  translasie is gegee en 2
                                                                        korrekte punte vir die effekte
                                                                        van 'n mutasie
Punt                       1                              1                             1

                                                                           TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                               GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2015-afr-final/ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-afr/b8da6f77-a4a9-4f20-be34-bdd1488cd2b7) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Life Sciences P2 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-june-july-2015-memo-eng/d6c0abd7-6ef8-46e2-b6c1-5f8388545390) — Life Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
