# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/51b55550-a7f6-4780-a9cd-bd5343796a46
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/51b55550-a7f6-4780-a9cd-bd5343796a46)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2016

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                          DBE/November 2016
                                           NSS

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                          DBE/November 2016
                                           NSS

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            4                    DBE/November 2016
                                               NSS

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        D
         1.1.2        C
         1.1.3        C
         1.1.4        C
         1.1.5        C
         1.1.6        Geen korrekte antwoord
         1.1.7        B
         1.1.8        D
         1.1.9        A                                                     (8 x 2)       (16)
1.2      1.2.1        Ribosoom
         1.2.2        Peptied
         1.2.3        Replisering
         1.2.4        Nie-verdeling/Nie-skeiding /Nie- disjunksie
         1.2.5        Uitwissing/Uitsterwing
         1.2.6        Hipotese
         1.2.7        tRNA/oRNS/oordrag-RNS                                  (7 x 1)       (7)
1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Slegs A                                               (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1        (a) Adenien /A                                                       (1)

                      (b) Deoksiribosesuiker                                               (1)

                      (c) Waterstofbinding                                                 (1)

         1.4.2        10                                                                   (1)

         1.4.3       -     DNS het die stikstofbasis timien
                           waar RNS die stikstofbasis urasiel het
                         (Sien slegs eerste EEN na)                                         (2)
                                                                                            (6)
1.5      1.5.1        (a) Homoloë chromosome/Bivalent                                      (1)
                      (b) Sentromeer                                                       (1)
                      (c) Chromatied                                                       (1)
         1.5.2        - Dit hou die (twee) chromatiede bymekaar
                      - Heg chromosoom aan spoeldraad                    Enige             (1)

         1.5.3        (a) Oorkruising                                                      (1)

                      (b) Profase 1                                                        (1)

         1.5.4        - Bring variasie mee/verskillende gamete                             (1)
                                                                                            (7)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5           DBE/November 2016
                                             NSS

1.6      1.6.1        (a) Hyracotherium                                         (1)

                      (b) Sinohippus                                            (1)

         1.6.2        44 mjg (44 – 44,5)                                       (2)

         1.6.3        55/50 /46 miljoen jaar/mj                                (2)
                                                                                 (6)

                                                    TOTAAL AFDELING A:           48

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          6                        DBE/November 2016
                                             NSS

VRAAG 2

2.1      2.1.1         (a) GgTt                                                                (1)

                       (b) Geel blare geen dorings                                            (2)

         2.1.2         GGtt
                       Ggtt
                       ggTT
                       ggTt
                       (Sien slegs eerste VIER na)                                              (4)
                                                                                                (7)

2.2      2.2.1         Menslike somatiese selle het 23 paar/46 chromosome en hierdie
                       sel het slegs 2 paar/4 chromosome                                       (2)

         2.2.2         (a) 2                                                                   (1)

                       (b) 2                                                                   (1)

         2.2.3

                                                            Sentromeer

                                      R                     Chromosoom

                                                             Kernplasma
                                
                                                             Kernmembraan

                                             T              Selmembraan

                                                             Sitoplasma

                                      Gameet

                       Kriteria om diagram na te sien
                     Enkel sel is geteken                                   1
                     Slegs 2 ongerepliseerde chromosome in diagram          1
                     Kort ongerepliseerde chromosoom wat T aandui           1
                     Lang ongerepliseerde chromosoom wat R aandui           1
                     Enige EEN korrekte byskrif                             1
                                                                                                (5)
                                                                                                (9)

2.3                    - Die alleelpaarop homoloë chromosome skei
                       - tydens meiose/anafase /gameetvorming, sodat
                       - slegs een alleel van elke paar teenwoordig is in die gameet/
                         nakomelinge kan een alleel by elke ouer verkry                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                         DBE/November 2016
                                             NSS

2.4       2.4.1       (a) Ly aan Huntington se chorea                                          (1)

                      (b) hh                                                                   (1)

          2.4.2       hh                                                                       (1)

          2.4.3       - Emma se genotipe is Hh/heterosigoties
                      - Die vader se genotipe moet hh /homosigoties resessief wees
                      - ‘n Kruising tussen slegs die twee genotipes /(Hh x hh) sal
                        verseker dat daar ‘n 50% kans is dat die kind nie die siekte erf
                        nie
                      - Die kind erf een ressesiewe alleel van elke ouer                       (3)
                                                                                                (6)

         2.5.1        Transkripsie                                                             (1)

         2.5.2        Kern/Nukleus/kernplasma/nukleoplasma                                     (1)

         2.5.3        (a) GTC                                                                  (1)

                      (b) UAC                                                                  (1)

         2.5.4        Valien                                                                  (2)

         2.5.5        -   'n Mutasie affekteer die nukleotiedvolgorde /
                          stikstofbasisvolgorde/ geenstruktuur
                      -   Dit lei tot 'n veranderde mRNA (boodskapper-RNS)/kodon
                      -   'n Verskillende aminosuur kan voor gekodeer word
                      -   deur tRNA /oRNS/ antikodon                         Enige 3           (3)
                                                                                                (9)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          8                             DBE/November 2016
                                             NSS

2.6      2.6.1
                     P1           Fenotipe                Pienk     x      Pienk
                                  Genotipe                  RW      x      RW 
                     Meiose
                                  G/gamete              R, W        x      R, W 
                     Bevrugting
                     F1           Genotipe             RR;        RW; RW; WW 

                                  Fenotipe             Rooi    : Pienk :      Wit

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                                     Enige 6

                                                     OF

                     P1           Fenotipe                Pienk     x      Pienk 
                                  Genotipe                  RW      x      RW 

                     Meiose
                                               Gamete                R               W
                     Bevrugting                   R                 RR              RW
                                                  W                 RW              WW

                                                   1 punt vir korrekte gamete
                                                   1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe     Rooi : Pienk : Wit 

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                                     Enige 6       (6)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             9                         DBE/November 2016
                                                NSS

VRAAG 3
3.1   3.1.1        Met die ontdekking dat die grondbakterie Agrobacterium gebruik kan
                   word om nuttige gene van onverwante spesies na plante oor te dra
                                                                                                   (1)
      3.1.2        -    Gemodifiseerde gewasse kan ‘super-onkruid’ word/ per ongeluk
                        inteel met ander plante
                   -    Dit is moeilik/duur om hulle te vernietig
                   -    En hulle kan die oorspronklike gewas uitkompeteer/ander gewasse
                                                                                   Enige           (2)
      3.1.3        -    Toksiese proteïene kan geproduseer word
                   -    Antibiotika-weerstandige gene kan na die bakterieë in die mens se
                        spysverteringskanaal oorgedra word
                         Sien slegs die eerste TWEE na)                                            (2)
                                                                                                   (5)
3.2   3.2.1    (a) kleur van akkedis                                                              (1)
               (b) oorlewingtempo van die akkedisse                                               (1)
      3.2.2    -       Dit verminder die oorlewing /akkedisse kan sterf/ skadelik/dodelik
                       vir die rooi akkedisse
               -       Omdat hulle op die swart rots deur die predatore gesien word
               OF
               -       Hulle kan nie die predatore ontvlug nie/ prooi vang op koue dae nie
               -       omdat rooi akkedisse nie vinnig warm word op koue dae nie                  (2)

      3.2.3    -       Laat genoeg tyd toe vir voortplanting en oorlewing sodat
               -       die persentasie bereken kan word om die betroubaarheid van die
                       resultate te verseker
               OF
               - 'n Verandering in bevolkingsamestelling/verhouding kan nie in 'n korter
                  tydperk gesien word  om die betroubaarheid van die resultate te
                  verseker nie                                        Enige 1 x 2                  (2)
      3.2.4    -       Die ondersoek is in dieselfde habitat /omgewing gedoen
               -       Dieselfde monsternemingstegniekis gebruik
               -       Dieselfde getal akkedisse is in elke generasie monster gevang
               -       Neem die monster op dieselfde tyd van die dag
               -       /weersomstandighede
                       (Sien slegs die eerste TWEE na)                             Enige 2         (2)

      3.2.5    -       Daar is variasiein kleur onder die akkedisse
               -       *Rooi en bruin akkedisse
               -       *is nie gekamoefleer nie/of kan nie vinnig genoeg opwarm
                       om energie te kry om weg te hardloop nie
               -       word deur predatore doodgemaak
               -       *Die swart akkedisse 
               -       *is beter gekamoefleer/word vinniger warm en het energie om
                       predatore te vermy
               -       hulle oorleef/plant voort
               -       Die alleel vir swart kleur word oorgedra na die volgende generasie
               -       om meer swart akkedisse in die volgende generasie voort te bring
                                                                 Enige 2 + *4 verpligte punt       (6)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                        10                     DBE/November 2016
                                                                           NSS

3.2.6
                                                 Vergelyking van die persentasie van bruin en
                                                swart akkedisse in die aanvanklike en 30ste
                                        90                       generasies 
                                                 80
                                        80
                                                                                                           T

          Persentasie (%) kleur in
                                        70                            60
                                        60                                                                 P 
                                                                                     Bruin
                                        50                      40
                                        40                                           Swart

                bevolking
                                        30
                                        20             10
                                        10
                                         0
                                                                                                             
                                               Aanvanklike      30ste
                                                populasie     generasie
                                                              Generasie

                                               Vergelyking van die persentasie van bruin en
                                               swart akkedisse in die aanvanklike en 30ste
                                        100                     generasies 
                                                                                                           T

         Persentasie (%) in bevolking
                                                  80
                                         80                                                                 P 
                                                                       60
                                         60                                      Aanvanklike bevolking
                                                       40
                                         40                                      30ste generasie

                                         20                      10

                                          0                                                                  
                                                  Bruin          Swart
                                                             Kleur van akkedisse

        Riglyne vir die assessering van die grafiek
        Staafgrafiek vir die data gevra                          1
        Titel van grafiek                                        1
        Korrekte byskrif en skaal vir x-as                       1
        Korrekte byskrif en skaal vir y-as                       1
        Teken van stawe                       1: 1 tot 3 stawe korrek gestip
                                              2: Al 4 stawe korrek gestip
                                                                                        (6)
LET WEL:
Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is, sal punte vir die volgende verbeur word:
•      'Staafgrafiek'
•      'Teken van stawe'
As twee grafieke geteken is merk slegs eerste EEN                                      (20)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            11                     DBE/November 2016
                                               NSS

3.3      -   Die gemeenskaplike voorouer/oorspronklike bevolking
         -   is in verskillende bevolkings verdeel
         -   *deur die see/toe kontinentale verskuiwing plaasgevind het
         -   Daar was geen geenvloei tussen die bevolkings nie
         -   Elke bevolking is aan verskillende omgewingstoestande
             blootgestel/seleksiedruk
         -   Natuurlike seleksie het onafhanklik in elke bevolking plaasgevind
         -   Die individue van elke bevolking het mettertyd van mekaar begin verskil
         -   genotipies en fenotipies
         -   Selfs al sou die drie bevolkings weer meng
         -   sou hulle nie met mekaar kan inteel nie
                                                            Enige 5 + *1 verpligte punt        (6)

3.4      3.4.1        IA, IB, i                                                             (3)

         3.4.2        2                                                                       (1)

         3.4.3        -    Enige individu erf een alleel
                      -    van elke ouer                                                      (2)

         3.4.4        -    Elke kind
                      -    het 'n gelyke /25% kans om
                      -    enige bloedgroep/A, B, AB, of O te hê.                             (3)
                                                                                               (9)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                   12                                DBE/November 2016
                                                      NSS

AFDELING C
VRAAG 4
HIPOTESE
- Alle moderne* mense/ Homo sapiens
- onstaan in Afrika*
- en migreer na ander dele van die wêreld                                          2(*verpligtend) +1                (3)
FOSSIELBEWYSE
- Die fossiele van Ardipithecus is gevind SLEGS in Afrika/Skeurvallei, Ethiopië en
  Suid-Afrika
- Die fossiele van Australopithecus is SLEGS gevind in Afrika Skeurvallei, Ethiopië
  en Suid-Afrika
- Die fossiele van Homo habilis  is SLEGS in Afrika gevind
- Die OUDSTE fossiele van Homo erectus  is in Afrika gevind
- Die OUDSTE fossiele van Homo sapiens-  is in Afrika gevind               Maks (4)
GENETIESE BEWYSE
- Mitochondriale DNA
- Word ge-erf van die vroulike lyn
- Ontleding van mutasies  op die mitochondriale DNA
- toon dat die oudste vroulike voorouer in Afrika geleë is
- en dat alle mense van haar afstam/mitochondriale Eva
- Die Y chromosoom toon die manlike voorouers                                                   Maks (4)
KULTURELE BEWYSE
- Die OUDSTE/ primitiefste artefakte/voorbeelde van artefakte (gereedskap,
  eetgerei, kuns ens.) is in Afrika gevind                                (2)                                        (2)
                                                            TOTAAL VIR BEWYSE                                         (8)
BIPEDALISME/TWEEVOETIGHEID
Die fossiele van al drie genera dui aan dat:
- Die foramen magnum 
- in 'n meer voorwaartse posisie geleë is
-     Die pelvis
-     breër en korter is
-     Die ruggraat
-     S-vormig is                                                                               Enige 6              (6)
                                                                                                   Inhoud             (17)
                                                                                                  Sintese             (3)
                                                                                                                      (20)
    ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
    Kriterium    Toepaslikheid (R)              Logiese volgorde (L)                Volledigheid(C)
    Algemeen     Alle inligting verskaf, is     Idees is in 'n logiese volgorde     Beantwoord alle aspekte
                 relevant tot die vraag.        gegee.                              vereis deur die opstel.
    In hierdie   Slegs inligting van            Die beskrywing van die bewyse       Ten minste die volgende
    opstel       toepassing op die 'Uit         vir die 'Uit Afrika'-hipotese en    punte moet gekry word vir :
                 Afrika'-hipotese en bipedale   die bewyse vir bipedalisme is        - 7 /11 vir korrekte bewyse
                 fossiele van die drie genera   aangebied op 'n logiese wyse           vir 'Uit Afrika'-hipotese en
                 is beskryf. Geen irrelevante   en dis in volgorde.                 - 4/6 korrekte bewyse vir
                 inligting                                                             bipedalisme.
    Punt                         1                             1                                     1
                                                                                   TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                       GROOTTOTAAL: 150

Copyright reserved

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/ac9008aa-c5cb-4f9c-93ac-0cbd1f45ec4a) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-eng/f26c26e8-9a6f-40ce-9cdf-2296b0af028f) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2016-memo-afr/53779821-f25b-4aba-9f2a-b868578454de) — Life Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
