# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2017-memo-afr/d78e81ea-a98a-40a9-85cf-5ff0c88efa38
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2017-memo-afr/d78e81ea-a98a-40a9-85cf-5ff0c88efa38)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2017

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                          DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                          DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Meng van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Memorandums mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          4                        DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        B
         1.1.2        D
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        C
         1.1.6        B
         1.1.7        A
         1.1.8        C
         1.1.9        C
         1.1.10       D                                                      (10 x 2)        (20)
1.2      1.2.1        Urasiel
         1.2.2        Biotegnologie/genetiese manipulasie/ingenieurswese/modifikasie
         1.2.3        Kontinue/deurlopende/aaneenlopende variasie
         1.2.4        Bipedalisme/bipedaal/tweevoetigheid/tweevoetig
         1.2.5        Deoksiribose
         1.2.6        Hemofilie
         1.2.7        Paleontologie
         1.2.8        Biogeografie
         1.2.9        Hominidae                                               (9 x 1)         (9)
1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Slegs B                                                  (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1        (a) Gene/allele                                                         (1)
                      (b) Monohibried                                                         (1)
         1.4.2        Vrugbeginsel/ginesium/stamper/saadknop                                  (1)
         1.4.3        (a) 2/Twee                                                              (1)
                      (b) 4/Vier                                                              (1)
         1.4.4        (a) Violet                                                              (1)
                      (b) Kort                                                                (1)
         1.4.5        2/Twee                                                                  (1)
                                                                                               (8)

1.5.1    1.5.1        Translasie                                                              (1)
         1.5.2        (a) Ribosoom                                                            (1)
                      (b) bRNS/mRNA/boodskapper RNS/RNA                                      (1)
                      (c) Peptied                                                             (1)
         1.5.3        (a) C                                                                   (1)
                      (b) B                                                                   (1)
                      (c) D                                                                   (1)
                                                                                               (7)
                                                              TOTAAL AFDELING A:               [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                           DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1        2                                                                           (1)
         2.1.2        CUC                                                                         (1)
         2.1.3        (a) TGG                                                                     (1)
                      (b) Aspartiensuur                                                           (1)
         2.1.4        (a) - C is vervang met U op die 4de kodon /AGC
                                                      OF
                          - AGC/die 4de kodon het verander na AGU                                (2)

                      (b) - Dit kodeer vir dieselfde aminosuur/serien
                          - Dus sal dit geen effek hê nie/ dieselfde proteïen word
                            gevorm                                                                 (2)

         2.1.5        -    Die proses is transkripsie * Verpligte punt
                      -    Die dubbele heliks DNS/DNA-molekule draai af
                      -    Wanneer die waterstofbindings breek
                      -    rits die DNS/DNA molekule los/2 DNS/DNA-stringe skei
                      -    Een string word gebruik as templaatvir bRNS/mRNA
                      -    deur vrye RNS/RNA nukleotides uit die nukleoplasma te
                           gebruik
                      -    Die bRNS/mRNA is komplimentêr aan die DNA/A-U, C-G
                      -    Hierdie proses word deur ensieme beheer       1* + Enige 5             (6)
                                                                                                   (14)

2.2      2.2.1        -    'n Bevolking is 'n groep organismes van dieselfde spesie/wat
                           kan kruisteel om vrugbare nageslag te produseer en
                      -    wat dieselfde gebied bewoon op 'n sekere tydstip                       (2)
         2.2.2        - Oorkruising
                                                                                  OF
                      - Ewekansige/lukrake rangskikking van chromosome
                                                                                 meiose
                      - Ewekansige/lukrake bevrugting
                      - Ewekansige/lukrake paring                                 Enige 3         (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)
         2.2.3        - Die eekhorings met gunstige eienskappe wat deur die mutasie
                        veroorsaak is
                      - oorleef /natuurlike seleksie vind plaas
                      - omrede hulle meer geskik is vir die omgewingstoestande
                      - Hierdie eienskappe word oorgedra na die volgende generasies
                                                                              Enige 3              (3)
         2.2.4        - Siende dat daar nou twee spesies/’n nuwe eekhoringspesie is
                      - het die biodiversiteit verhoog                                            (2)
         2.2.5        - Laat kruisteling /voortplanting/paring toe
                      - Hulle sal nie vrugbare nakomelinge produseer nie /kontroleer of
                        hulle vrugbare nakomelinge produseer
                                                       OF
                      - Doen DNA toetsing van beide spesies
                      - en vergelyk hulle                                                         (2)
                                                                                                   (12)
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                                     DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1       (a) Kleurblinde man /man met Daltonisme                                                 (1)

                     (b) XDXd                                                                                (1)

         2.3.2       - Linda het een resessiewe alleel /Xd van haar vader en
                     - een resessiewe alleel /Xd van haar moeder oorgeërf                                    (2)

         2.3.3       - Manlike individue het slegs een X-chromosoom
                     - Indien hierdie chromosoom die resessiewe alleel/Xd dra
                     - sal hy kleurblind wees
                     - Vroulike individue het 2 X-chromosome
                     - Hulle benodig twee resessiewe allele/Xd Xd om geaffekteer te
                       word
                     - 'n Dominante alleel op die ander X-chromosoom sal die effek
                       oorheers                                                 Enige 4                      (4)

         2.3.4
                     P1            Fenotipe        Normale vrou             x      Normale man 
                                   Genotipe            XDXd                 x             XDY 
                     Meiose
                                   G/gamete                  XD, Xd         x      XD,Y
                      Bevrugting
                     F1            Genotipe              XDXD         XDY       XDXd XdY *

                                   Fenotipe        Normale vrouens,
                                                   Normale man,                 *
                                                   Kleurblinde man
                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting

                                                      OF
                     P1            Fenotipe        Normale vrou             x      Normale man 
                                   Genotipe            XDXd                 x            XDY 

                     Meiose
                                                   Gamete                    XD               Y
                                                         D
                     Bevrugting                         X                   XDXD             XDY
                                                        Xd                  XDXd             XdY

                                                    1 punt vir korrekte gamete
                                                    1 punt vir korrekte genotipes *

                     F1            Fenotipe         Normale vrouens,
                                                    Normale man,                   *
                                                    Kleurblinde man
                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting                            * Verpligtend 2 + Enige 4              (6)
                                                                                                             (14)
                                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                       7                             DBE/November 2017
                                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1        3.1.1                  Genetiese/mitochondriale DNS/DNA /Y chromosoom
                                  Kulturele                                                                     (2)
                                  (Merk slegs eerste TWEE)

           3.1.2                  Ardipithecus ramidus                                                          (1)
                                  (Merk slegs eerste EEN)

           3.1.3                  - Hulle sal die volume
                                  - van die kranium van die fossiel meet                                        (2)

           3.1.4                  (1400 - 500)
                                  = 900cm3                                                                      (2)

           3.1.5                  (a) Daar is 'n oorvleueling van hulle bestaanstydperk/beide het
                                      bestaan tussen 2 en 1,6 mjg                                                (1)

                                  (b) - Dit het die kleinste breinvolume
                                      - Dit het eerste verskyn /is die oudste                     Enige 1       (1)
           3.1.6

                                    GEMIDDELDE BREINVOLUME VIR VERSKILLENDE                                  
                                                HOMO SPESIES 

        Gemiddelde breinvolume
                                                                          1500
                           1600                                                             1400
                           1400
L                         1200                          1000
S                         1000
                                         750

                 (cm3)
B                         800
                            600
                            400
                            200
                              0
                                    Homo habilis     Homo erectus        Homo        Homo sapiens
                                                                    neanderthalensis

                                                   Homo spesies

      Riglyne vir die assessering van die grafiek

        Staafgrafiek geteken                                    1
        Opskrif van grafiek sluit beide veranderlikes in        1
        Korrekte byskrif vir X-as                               1
                                                  3
        Korrekte byskrif en eenheid vir Y-as (cm ) (L)
        Gelyke wydte en interval van stawe                      1
        Korrekte skaal vir Y-as                     (S)
        Vereiste stawe geteken                      (B)         1   Slegs die VEREISTE stawe is geteken
        Teken van stawe                             (B)         1   Al 4 VEREISTE stawe korrek geteken
                                                                                                                 (6)
                                                                                                                 (15)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                         DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

3.2      3.2.1        - Smaak /soetheid
                      - Grootte /grootste vrugte                                                (2)
         3.2.2        - Mense/dorpsbewoners
                      - selekteer vrugte met die gewenste eienskappe/soetste en
                        grootste vrugte
                      - en strooi/kweek dit/gebruik dit om die volgende generasie
                        nageslag te vorm                                                         (3)

         3.2.3        - Klimaat
                      - Temperatuur
                      - Water
                      - Grond
                      - Lig
                      - Humiditeit
                      - Gasse                                                   Enige 1         (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.2.4        - Indien bome deur middel van 'marcotting' geproduseer word sal
                        daar geen variasie in die plantasie wees nie/bome sal
                        geneties identies wees
                      - Enige verandering in die omgewing/siekte/insekte wat een
                        boom affekteer sal heel moontlik die hele plantasie vernietig
                        /geen ander eienkappe sal bygevoeg word nie
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                    (2)

         3.2.5        - Nee /die vrugte kan nie as geneties gemodifiseerd (GM)
                        geklassifiseer word nie
                      - omrede daar nie geenoordrag plaasgevind het nie/
                        bekendstelling aan die proses van 'marcotting' het plaasgevind           (2)

         3.2.6        - Produksie van medisyne/hulpbronne goedkoper
                      - Beheer peste deur spesifieke gene in 'n gewas te plaas
                      - Gebruik spesifieke gene om oesopbrengs te verbeter/
                        voedselsekuriteit
                      - Bekendstelling van gene om menslike gesondheid te verbeter
                      - Selekteer gene om rakleeftyd van plantprodukte te verleng
                      - Verbeter die kwaliteit van die oes
                      - Laat ‘n vinniger produksietyd toe
                      - Ontwikkel weerstand teen droogtes
                      - Ontwikkel weerstand teen peste
                      - Ontwikkel weerstand teen onkruiddoders
                      - Ontwikkel weerstand teen siektes                       Enige 2          (2)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
                                                                                                 (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           9                          DBE/November 2017
                                       NSS – Nasienriglyne

3.3      3.3.1        - Habitat /kleur van die sand
                      - Pelskleur                                                                (2)
                        (Merk slegs eerste TWEE)

         3.3.2        100                                                                        (1)

         3.3.3        - Hulle het 'n groot monstergrootte gebruik /200 modelle per
                        habitat/200 modelle per pelskleur/400 modelle in totaal
                      - Genoeg tyd toegelaat vir predatore om die modelle aan te val
                      - Het muise ewekansig/lukraak in elke habitat geplaas     Enige 2          (2)
                        (Merk slegs eerste TWEE)

         3.3.4        Die donkerder gekleurde modelle is minder aangeval as die
                      ligter gekleurde modelle
                                                      OF
                      Die ligter gekleurde modelle is meer aangeval as die donkerder
                      gekleurde modelle                                                           (2)

         3.3.5        - Meer muise/78 modelle met 'n donker pelskleur is aangeval
                        in die strandhabitat
                      - omrede hulle meer sigbaar was/ minder gekamoefleerd is op
                        die ligter gekleurde sand
                      - Minder muise met 'n ligter pelskleur/26 modelle is aangeval
                        in die strandhabitat
                      - omrede hulle minder sigbaar /goed gekamoefleerd is op die
                        ligte sandkleur                                                           (4)

         3.3.6        - Die kleimodelle is nie in staat om te ontsnap van predatore nie
                      - en sal daarom meer dikwels aangeval word
                                                         OF
                      - Die uile sal nie die modelle herken as prooi nie en
                      - sal daarom minder gereeld aanval
                                                         OF
                      - Indien die modelle tekens van ‘n aanval getoon het
                      - gee dit nie ‘n aanduiding of hulle oorleef het of nie                    (2)
                                                                                                  (13)
                                                                                                  [40]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:             80

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              10                                 DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING C
VRAAG 4
STRUKTUUR EN RANGSKIKKING VAN CHROMOSOME
-   Elke chromosoom bevat twee chromatiede
-   aanmekaar gehou deur 'n sentromeer
-   Daar is 23 pare/46 chromosome in
-   menslike somatiese selle/liggaamselle
-   wat in homoloë pare gerangskik is en dus
    - ewe lank is
    - gene vir dieselfde eienskap dra
    - allele het vir 'n betrokke geen op dieselfde lokusseen
    - dieselfde sentromeer posisie het
-   Elke somatiese sel het 22 paar/44 outosomeen
-   ‘n paar/2 gonosome/geslagschromosome/X- en Y-chromosome
-   Outosome is in pare gerangskik van die grootste tot die kleinste in ‘n kariotipe
-   Mans het XY-chromosome
-   Vrouens het XX-chromosome
-   Die X-chromosoom is groter as die Y-chromosoom                              Maks 8                       (8)
GEDRAG VAN CHROMOSOME TYDENS MEIOSE I
    -   Gedurende profase I
    -   chromosome vorm pare /homoloë pare /bivalente vorm
    -   Oorkruising/uitruil van genetiese materiaal vind plaas
    -   tussen chromatiede/aangrensende chromosoompare
    -   Gedurende metafase I van meiose
    -   rangskik homoloë chromosome/chromosoompare
    -   op die ewenaar van die sel
    -   op ‘n ewekansige/lukraak wyse
    -   met die chromosoom verbind aan die spoeldrade
    -   Gedurende anafase I
    -   skei chromosoompare/chromosome beweeg na teenoorgestelde pole
    -   Gedurende telofase I
    -   bereik die chromosome die pole van die sel                    Maks 9                                 (9)
                                                                       Inhoud                                 (17)
                                                                       Sintese                                (3)
                                                                                                              (20)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium    Toepaslikheid (R)             Logiese volgorde (L)               Volledigheid (C)
Algemeen     Alle inligting verskaf is     Idees is in 'n logiese/oorsaak-    Alle aspekte vereis deur die opstel
             relevant tot die vraag.       gevolg volgorde gegee.             is volledig aangespreek
In hierdie   Slegs inligting van           Die beskrywing van die             Ten minste
opstel in    toepassing op die struktuur   struktuur en rangskikking van      - 5/8 vir die struktuur en
V4           en rangskikking van           chromosome en hul gedrag           rangskikking van chromosome
             chromosome en hul gedrag      tydens meiose I is op 'n logiese   - 6/9 vir hul gedrag tydens meiose I
             tydens meiose I is beskryf.   wyse aangebied.
             Geen irrelevante inligting.
Punt                         1                            1                                    1

                                                                              TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                  GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-preparatory-2017-possible-answers/7cdfe52c-6c5b-4229-879b-4720a39713a9) — Life Sciences · Memo · 2017
- [Life Sciences P2 May June 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2017-memo-eng/ac055537-b682-4f91-8ae5-b842212979ad) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2017-memo-eng/859c3d51-42fc-4a5f-acda-48de5f985ffe) — Life Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
