# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                            DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                             DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                           DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        B
         1.1.3        C
         1.1.4        B
         1.1.5        A
         1.1.6        C
         1.1.7        C
         1.1.8        D
         1.1.9        B                                                          (9 x 2)       (18)
1.2      1.2.1        Waterstofbindings
         1.2.2        Genoom
         1.2.3        Kulturelebewys
         1.2.4        Spesiasie
         1.2.5        Hemofilie
         1.2.6        Foramen magnum
         1.2.7        Allele
         1.2.8        Diskontinue/onderbroke variasie
         1.2.9        Gonosome/geslagschromosome                                 (9 x 1)        (9)
1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Slegs A                                                   (3 x 2)        (6)
1.4      1.4.1        D- Chromatied
                      E- Sentromeer                                                             (2)
         1.4.2        23paar                                                                    (1)
         1.4.3       (a) E                                                                      (1)
                     (b) C/B                                                                    (1)
         1.4.4       (a) Nukleus/selkern
                         Mitochondrium /mitochondrion                                           (2)
                         (Merk slegs eerste TWEE)
                     (b) Dubbelheliks                                                           (1)

                     (c) (DNA) Replisering                                                      (1)
                                                                                                 (9)
1.5      1.5.1        Filogenetiese stamboom/kladogram                                          (1)

         1.5.2        ‘n Eksoskelet                                                             (1)

         1.5.3        (a) S                                                                     (1)
                      (b) T                                                                     (1)

         1.5.4         (a) Trilobiete                                                           (1)
                       (b) Helmetiede                 (b) Tegopeltiede                         (1)
                                                OF
                       (c) Tegopeltiede               (c) Helmetiede                           (1)
                       (d) Naraoïede                                                            (1)
                                                                                                 (8)
                                                                 TOTAAL AFDELING A:              50
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5                        DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1      2.1.1       −   A.g.v nie-disjunksie/nie-skeiding van ‘n chromosoompaar
                     −   tydens Anafase I
                     −   Twee chromosome het na een pool en
                     −   geen chromosoom het na die ander poolbeweeg nie       Enige         (3)

         2.1.2        − Gameet A sal 24 chromosome hê/’n ekstra chromosoom
                      − en wanneer dit ‘n normale ovum/gameet met 23 chromosome
                        bevrug
                      − sal die sigoot 3 chromosome by posisie 21 hê/ 47
                        chromosome                                                            (3)
         2.1.3       (a) Profase I                                                           (1)

                     (b) − Aangrensende chromatiede van homoloë chromosome
                           oorkruis
                         − by 'n punt genoem die chiasma
                         − Daar is 'n uitruiling van DNA/DNS segmente/genetiese
                           materiaal                                                          (3)

                     (c) − Oorkruising bring genetiese variasiein gamete na vore
                         − Genetiese variasie kan gunstige eienskappe tot gevolg
                           hê
                         − wat 'n beter kans op oorlewing kan verseker
                         − wanneer omgewingstoestande verander

                                                            OF

                          − Oorkruising bring genetiese variasiein gamete na vore
                          − Genetiese variasie kan ongunstige eienskappe tot gevolg
                            hê
                          − wat die kans op oorlewing verminder
                          − wanneer omgewingstoestande verander                Enige         (3)
                                                                                              (13)

2.2      2.2.1       (a) Vrou sonder SCID                                                    (1)
                     (b) Man met SCID                                                        (1)
                     (c) XDXd                                                               (2)

         2.2.2        − Hy het die resessiewe alleel/Xd oorgeërf
                      − vanaf die moeder/individu 4                                          (2)
                                                                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                           DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1       (a) Dit laat die produksie van organismes met gewenste
                         eienskappe toe/hoë gemiddelde melkopbrengs                              (1)
                         (Merk slegs eerste EEN)

                     (b) −    Dit verminder genetiese variasie in die nageslag
                         −    Dit het geen verdere genetiese vooruitgang tot gevolg nie
                         −    Dit is duur
                         −    Is moontlik nie lonend vir kommersiële landbou nie
                              (Merk slegs eerste EEN)                             Enige           (1)

         2.3.2        LMJC 865 het 'n hoë gemiddelde melkopbrengsgehad /78 liter
                      per dag geproduseer/het die gewenste eienskap gehad                         (1)

         2.3.3        − 'n Diploïede sel/ 'n sel met al die genetiese informasie is nodig
                      − 'n Ovum is 'n haploïede sel/ bevat slegs die helfte van die
                        genetiese informasie                                                      (2)

         2.3.4        −   Die nukleus/selkern van die ovum is verwyderen vervang met
                      −   die nukleus van ‘n somatiese skenkersel/diploïede skenkersel
                      −   Die sigoot is gestimuleer
                      −   sodat mitosekan plaasvind
                      −   Die embrio is toe in die uterus van 'n volwasse vroulike dier
                          geplaas

                                                         OF

                      − Plante kan deur vegetatiewe voortplantinggekloon word/
                        ongeslagtelik /weefselkultuur/ge-ënt
                      − ‘n Plant met die gewenste eienskappe word gekies
                      − ‘n Vegetatiewe deel van die ‘ouerplant’ se struktuur is
                        verwyder/(voorbeelde) en
                      − in ‘n groeimedium geplaas/(voorbeeld)
                      − en toegelaat om te groei                               Enige             (4)
                                                                                                  (9)

2.4      2.4.1        Pers                                                                       (1)

         2.4.2        − Wanneer pers blomplante en wit blomplante gekruis word
                      − het al die nakomelinge pers blomme/geen wit blomme nie                   (2)

         2.4.3        − Die twee allele vir 'n eienskap
                      − skei tydens meiose sodat
                      − elke gameet slegs een alleel vir daardie eienskap besit                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                                    DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

         2.4.4
                     P1           Fenotipe                  Pers         x     Pers
                                  Genotipe                   Dd          x     Dd
                     Meiose
                                  G/gamete              D, d             x     D, d
                     Bevrugting
                     F1           Genotipe              DD;        Dd;        Dd    dd

                                  Fenotipe                     Pers: Wit*

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                   *Verpligtend 1 + Enige 5
                                                      OF

                     P1           Fenotipe                  Pers         x     Pers 
                                  Genotipe                   Dd          x     Dd

                     Meiose
                                                 Gamete                   D              d
                     Bevrugting                     D                    DD             Dd
                                                    d                    Dd             dd

                                                  1 punt vir korrekte gamete
                                                  1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe       Pers : Wit *

                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting
                                                                   *Verpligtend 1 + Enige 5              (6)
                                                                                                         (12)
                                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                           DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        − Die kaak is groot in die sjimpanseeen klein in Homo sapiens
                      − Die kaak/verhemelte is reghoekig in die sjimpanseeen gerond
                         in Homo sapiens
                      − Groot spasies tussen die tande van die sjimpanseeen klein/
                         geen spasies in Homo sapiens
                      − Groot slagtande/tande in die sjimpanseeen klein slagtande/
                         tande in Homo sapiens                            Enige 1 x 2            (2)
                      (Merk slegs eerste EEN)

                      − Die dieet het verander van die eet van rou voedsel in
         3.1.2          Australopithecus
                      − na 'n dieet van gaargemaakte voedsel in Homo sapiens                     (2)

         3.1.3        (a)   'n Oorgangspesie toon intermediêre kenmerke tussen twee
                            genera/spesies
                                                        OF

                            Dit het kenmerke gemeenskaplik aan beide die voorouer-
                            spesie en die spesie wat volg                                        (1)

                      (b)   Die kaak is kleiner as dié van die sjimpansee maar groter as
                            dié van Homo sapiens

                                                             OF

                            Die slagtande/tande is kleiner as dié van die sjimpansee maar
                            groter as dié van Homo sapiens

                                                             OF

                            Die vorm van die kaak/verhemelte is meer gerond as dié van
                            die sjimpansee maar minder gerond as dié van Homo
                            sapiens                                       Enige 1 x 2           (2)
                            (Merk slegs eerste EEN)
                                                                                                  (7)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                  9                             DBE/November 2018
                                              NSS – Nasienriglyne

3.2      3.2.1        − Die helder kleurpatroon word met giftigheid geassosieer
                      − wat predasie verminder en
                      − die kans op oorlewing verbeter
                                                                                                           (3)
                      −     Daar is variasie in die kleur van die koningsslange
         3.2.2        −     Sommige is helderkleurig/lyk soos die koraalslange en
                      −     die ander is dof van kleur
                      −     Dié met die dowwe kleur word doodgemaak deur predatore
                      −     Dié met helder kleure word nie geëet nie
                      −     so hulle oorleef en plant voort
                      −     en dra die alleel vir helder kleur oor na die volgende
                            generasie                                             Enige
                                                                                                           (6)
                                                                                                           (9)

3.3      3.3.1        1900                                                                                (1)

         3.3.2            80
                      �20� x 100 = 400%
                                                              OF

                          (100−20)
                      �               � x 100 = 400%
                               20                                                                          (3)

         3.3.3                                               T
                            Natuurlike seleksie                       Kunsmatige seleksie
                       Die omgewing of natuur tree              Mense verteenwoordig die
                       op as seleksiedruk                      seleksiedruk
                       Seleksie is in reaksie op                Seleksie is in reaksie op die
                       geskiktheid vir die omgewing            bevrediging van menslike
                                                                behoeftes
                       Vind binne-in 'n spesie plaas           Een of meer spesies kan
                                                                betrokke wees (soos in
                                                                kruisteling)                               (5)
                                                                          1 vir Tabel + Enige 2 x 2        (9)
                      (Merk slegs eerste TWEE)
3.4       3.4.1       - Hulle neem landerye op plase oor
                      - Hulle uitpresteer die gesaaides vir spasie                                        (1)

          3.4.2       (a)      Tipe onkruiddoder                                                          (1)
                      (b)      Tyd geneem om weerstand te ontwikkel                                       (1)

          3.4.3       (a)      Dicloflop                                                                  (1)
                      (b)      Trifluralin                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                   10                                   DBE/November 2018
                                                                NSS – Nasienriglyne

          3.4.4       (a)                   − Hulle sal die onkruiddoder op die onkruid aanwend en
                                            − waarneem of die onkruid oorleef oor baie generasies                                (2)
                      (b)                   − Hulle het dieselfde onkruidspesie gebruik omdat ander
                                              onkruidspesies moontlik weerstand kon ontwikkel het teen
                                              daardie onkruiddoder
                                            − Elke onkruidspesie kan verskillend reageer op 'n
                                              onkruiddoder
                                                                        OF
                                            − Dit laat 'n enkele verandelike toe
                                            − waaraan al die resultate toegeskryf kan word                                       (2)

          3.4.5
                                                   Tyd geneem vir die evolusie van weerstand teen
                                                           verskillende onkruiddoders

                                                         30

                       Tyd geneem vir die ontwikkeling
                                                                                                                26
                                                                                        25
                                                         25

                                                         20

                                                         15

                            van weerstand (jare)
                                                                9         9
                                                         10                                         7

                                                         5

                                                         0
                                                              2,4-D   Dalapon Picloran Dicloflop Trifluralin
                                                                            Onkruiddoder

                     Riglyn vir die assessering van die grafiek
                      Tipe: Kolomgrafiek getrek     (T)                                                 1
                      Opskrif van grafiek                                                               1
                      Korrekte:
                      − skaal vir Y-as en           (S)
                      − wydte en intervalle van
                         kolomme op X-as                                                                1
                      Korrekte:
                      − byskrif vir X-as en
                      − byskrif en eenheid vir Y-as (L)                                                1
                      Trek van kolomme                                                1 - 1 tot 4 kolomme korrek getrek
                                                                                      2 - Al 5 kolomme korrek getrek
                                                                                                                                  (6)
                                                                                                                                  (15)
                                                                                                                                  [40]

                                                                                              TOTAAL AFDELING B:                  80

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          11                              DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING C
VRAAG 4

Struktuur (S)
− RNA/RNS is 'n enkelstring
− wat bestaan uit nukleotiedewat bestaan uit:
− ribose suiker
− fosfaatgroep
− stiktofbasissewat
− adenien, urasiel, guanien en sitosien/ (A, U, G en C) is
− Die fosfaatgroep is gebind aan die ribose suiker
− en die stikstofbasis is aan die suiker ribose geheg
− Basisse by RNA/RNS is in getalle van drie gerangskik
− as kodons op mRNA/bRNS
− en antikodons op tRNA/oRNS
−  tRNA/oRNS het ‘n klawerblaar/haarnaald struktuur
−  tRNA/oRNS het 'n plek van aanhegting vir 'n aminosuur                               Enige     (9)
Betrokkenheid by proteïensintese (P)
− mRNA/bRNSvorm
− tydens transkripsie/ deur die gekodeerde boodskap vanaf DNA/DNS te kopieer
− en beweeg uit die nukleus/selkern
− en heg aan die ribosoom
− Tydens translasie
− stem die antikodon met die kodon ooreen
− tRNA/RNS
− bring die verlangde aminosuur na die ribosoom
− Aminosure heg deur peptiedbindings
− om die proteÏen wat benodig word te vorm                               Enige                   (8)

                                                                                    Inhoud:       (17)
                                                                                    Sintese:       (3)
                                                                                                  (20)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
   Kriteria         Relevant (R)            Logiese volgorde (L)             Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf hou      Idees is in 'n               Alle aspekte wat vir die
            verband met die              logiese/oorsaak gevolg       opstel benodig word is
            onderwerp                    volgorde gerangskik          voldoende aangespreek
Vir hierdie Slegs inligting rakende      Al die inligting rakende     Ten minste:
opstel in   - die struktuur van          die:                         - 6/9 korrekte punte vir die
V4            verskillende tipes         - Struktuur van RNA/RNS        struktuur van RNA/RNS (S)
              RNA/RNS                    - en die betrokkenheid by    - 5/8 vir die betrokkenheid in
            - en die betrokkenheid by      proteïensintese              proteïensintese (P)
              proteïensintese is verskaf is in logiese orde verskaf
            Daar is geen irrelevante
            inligting nie
Punt                      1                             1                           1

                                                                      TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                          GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/3446f3c9-dda0-4d73-8f83-759be6e74d1d) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-eng/437fcf1b-1f18-4a51-a9a3-e5a33faef809) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
