# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2019

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                      2                           DBE/November 2019
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        3                             DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         4                    DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1        C
         1.1.2        C 
         1.1.3        C 
         1.1.4        B
         1.1.5        A 
         1.1.6        A 
         1.1.7        C
         1.1.8        C
         1.1.9        B                                                   (9 x 2)       (18)
1.2      1.2.1        Urasiel
         1.2.2        Gepunte/gepunkte ewewig
         1.2.3        Uitsterwing /Uitsterf/ Uitwissing
         1.2.4        Australopithecus
         1.2.5        Ribosoom
         1.2.6        Lokus
         1.2.7        Ribose
         1.2.8        Biotegnologie                                        (8 x 1)       (8)
1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Geeneen
         1.3.3        Slegs B                                             (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1       (a) Sentriool/sentrosoom                                            (1)
                     (b) Chromosoom                                                      (1)
                     (c) Selmembraan/plasmamembraan/plasmalemma                          (1)

         1.4.2       (a) 2- Metafase II                                                 (2)
                     (b) 4- Profase I                                                   (2)
                     (c) 1- Anafase I                                                   (2)
         1.4.3       (a) 2 /3 en 1                                                       (1)
                     (b) 23                                                              (1)
                     (c) 46                                                              (1)
                                                                                          (12)
1.5      1.5.1       2                                                                   (1)
         1.5.2       - Normale blare/normale vorm
                     - Een saadper peul                                                  (2)
         1.5.3       (a) PpLl
                         OF
                         PpLlx PpLl/PpLl ; PpLl                                         (2)
                     (b) 32                                                              (1)
                                                                                          (6)
                                                             TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         5                          DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       (a) tRNA/oRNS /oordrag RNA/RNS                                            (1)

                     (b) Antikodon                                                             (1)

         2.1.2       (a) UGG (in die regte orde)                                              (2)

                     (b) TGG (in die regte orde)                                              (2)
                                                                                                (6)

2.2                   -   Die dubbele heliks DNA/DNS draai af en
                      -   rits los/swak waterstofbindings breek
                      -   om twee aparte stringe te vorm
                      -   Een string dien as templaat
                      -   om mRNA/bRNS te vorm
                      -   deur vrye RNA/RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te
                          gebruik
                      -   Die mRNA/bRNS is 'n komplement van die DNS/DNA
                      -   Die gekodeerde boodskap vir proteïensintese is dus gekopieer
                          op mRNA/bRNS                                       Enige 6           (6)

2.3      2.3.1        Kodominansie
                      - Die fenotipes/allele van die ouers is ewe dominant(oranje en
                        geel)
                      - en word beide uitgedruk in die fenotipe van die nageslag               (3)

         2.3.2        Swart                                                                    (1)

         2.3.3        -   In kruising 1 is beide ouers geel/geeneen van die ouers swart
                      -   maar swart verskyn in die fenotipe van die nageslag

                      OF
                      - In kruising 3 is beide ouers oranje/geeneen van die ouers
                         swart
                      - maar swart verskyn in die fenotipe van die nageslag

                      OF
                      - Die verhouding van die nageslag in kruising 1 (geel en geel)/
                         kruising 3 (oranje en oranje) is 3 geel/oranje :1 swart
                      - Die kleiner proporsie verteenwoordig die resessiewe alleel/
                         swart                                                                 (2)
                                                                                                (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         6                                      DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

2.4      2.4.1        Gevlekterug                                                                             (1)

         2.4.2        Gevlekte paddas het nakomelinge sonder vlekke geproduseer

                      OF

                      Die gevlekte nakomelinge was driemaal meer as die nakomelinge
                      sonder vlekke /verhouding van gevlekte nakomelinge teenoor
                      nakomelinge met vlekke is 3:1                                                            (2)

         2.4.3       P1              Fenotipe          Gevlek              x Geen vlekke
                                     Genotipe           Dd                 x dd
                     Meiose
                                     G/gamete     D, d                     x          d, d 

                      Bevrugting

                     F1              Genotipe      Dd ;        Dd      ;        dd    ;     dd*
                                     Fenotipe          (2) gevlek      : (2) sonder vlekke*
                     P 1 en F 1 
                     Meiose and bevrugting                2 Verpligtend + Enige 4 ander

                                                       OF
                     P1            Fenotipe            Gevlek                  x      Geen vlekke
                                   Genotipe             Dd                     x      dd

                     Meiose
                                                    Gamete                     D                 d
                     Bevrugting                        d                       Dd                dd
                                                       d                       Dd                dd

                                                     1 punt vir korrekte gamete
                                                     1 punt vir korrekte genotipes*

                     F1           Fenotipe                (2) gevlek           : (2) sonder vlekke*
                     P 1 en F 1 
                     Meiose en bevrugting                   2 Verpligtend + Enige 4 ander                     (6)
                                                                                                               (9)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                          DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

2.5      2.5.1        Tipe antibiotikum                                                         (1)
         2.5.2        Dieselfde:
                      - Omgewingstoestande/voorbeeld
                      -   Hoeveelheid van die antibiotikum
                      -   Konsentrasie van die antibiotikum
                      -   Tyd van die aanvanklike toediening van die antibiotika
                      -   Ouderdom van die varkies
                      -   Spesie van die varkies
                      -   Tipe kos aan varkies gegee
                      -   Hoeveelheid kos aan varkies gegee
                      -   Grootte/massa van die varkies
                      -   Grootte van die petribakkies
                      -   Groeimedium in beide stelle petribakkies
                      -   Monstergrootte van E. coli
                      -   Metode om lesings te neem
                      -   Persoon wat die lesings neem
                      -   Tydsinterval tussen neem van lesings                    Enige 2       (2)
                          (Merk slegs die eerste TWEE)
         2.5.3        -   Die ondersoek is gedoen oor 'n tydperk van ses maande
                      -   Neem baie afmetings/bereken die gemiddelde weerstand
                      -   'n Groot monstergrootte is gebruik/100 varkies      Enige 2           (2)
                          (Merk slegs die eerste TWEE)
         2.5.4        Antibiotikum B                                                            (1)
         2.5.5        - Die gemiddelde persentasie weerstand van E.coli teen
                        antibiotikum B is laer as hulle weerstand teen antibiotikum A
                      - dus sal meer E. coli bakterieë in die teenwoordigheid van
                        antibiotikum B doodgaan                                                 (2)
         2.5.6        - Daar was variasie in die bevolking van E. coli bakterieë
                      - Sommige was weerstandbiedend teen antibiotikum A
                      - ander was nie weerstandbiedend nie
                      - Daardie E. coli bakterieë wat nie weerstandbiedend was teen
                        antibiotikum A nie het doodgegaan
                      - Die wat weerstandbiedend teen antibiotikum A was het
                        oorleef/voortgeplant
                      - en het die weerstandbiedende allele oorgedra aan hul nageslag
                      - Met verloop van tyd het die weerstand teen antibiotikum A
                        toegeneem/die persentasie van E. coli bakterieë wat doodgaan
                        het afgeneem                                              Enige 5 (5)
                                                                                          (13)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          8                              DBE/November 2019
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1                     Skedel 1                              Skedel 2
                          Wenkbrou-riwwe prominent           Wenkbrou-riwwe minder
                                                              prominent 
                          Meer uitstaande kake/              Minder uitstaande kake/
                          prominent of prognaat               nie-prominent of nie-prognaat
                          Groter kake                        Kleiner kake
                          Kleiner kraniumgrootte             Groter kraniumgrootte
                          Groter tande/slagtande             Kleiner tande/slagtande
                          Swak ontwikkelde ken               Goed ontwikkelde ken
                          Skuins gesig                       Plat gesig

                      (Merk slegs die eerste DRIE)                           Tabel 1 + (3 x 2)        (7)

         3.1.2        - Vrylik roterende arms
                      - Lang boarms
                      - Rotasie by die elmbooggewrigte
                      - Rotasie by die handgewrigte
                      - Opponerende duime
                      - Kaal vingerpunte/naels in plaas van kloue
                      - Fyf vingers/pentadaktiele ledemaat
                      - Vingerafdrukke aanwesig                                     Enige (4)        (4)
                      (Merk slegs die eerste VIER)

         3.1.3        -    Omdat die kranium die brein huisves
                      -    sal 'n groot kraniumvolume 'n groter brein aandui /meer
                           breinselle
                      -    wat hoër intelligensie beteken                                            (3)
                                                                                                      (14)

3.2      3.2.1        Om op twee bene te loop                                                       (2)

         3.2.2       (a)     -   Foramen magnum het na 'n meer vorentoe posisie
                                 beweeg
                             -   om die rugmurg toe te laat om vertikaal binne te gaan               (2)

                     (b)     -   Bekkengordel is kort en breed
                             -   om die bolyf te ondersteun                                          (2)

                     (c)     -   Ruggraat is meer gekrom/S-vormig
                             -   om skok te absorbeer/elastiese beweging toe te
                                 laat/ondersteuning                                                   (2)
                                                                                                      (8)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         9                         DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

3.3      -   Die bevolking van 'n spesifieke spesie word geskei
         -   deur 'n geografiese versperring
         -   Daar is geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie
         -   Natuurlike seleksie vind onafhanklik in elk van die bevolkings plaas
         -   weens blootstelling aan verskillende omgewingstoestande/seleksiedruk
         -   Die bevolkings begin baie van mekaar verskil
         -   genotipies en fenotipies
         -   Selfs al sou hierdie bevolkings weer met mekaar meng
         -   sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel nie
         - Die verskillende bevolkings is nou nuwe spesies                     Enige 6        (6)
3.4      3.4.1       - Oorkruising
                     - Lukrake/ewekansige rangskikking van chromosome meiose
                     - Lukrake/ewekansige paring
                     - Lukrake/ewekansige bevrugting
                     - Chromosoommutasie
                     OF
                     - Kontinue variasie
                     - Diskontinue variasie
                     - Genotipiese variasie
                     - Fenotipiese variasie/enige EEN voorbeeld
                     (Merk slegs die eerste DRIE)                                              (3)
         3.4.2       (a) Mutante geen/oorgeërf van hul voorouers                              (1)
                     (b)    Beïnvloed deur hoogte bo seespieël/suurstofvlak                   (1)
         3.4.3        -    Meer hemoglobien teenwoordig
                      -    om vir maksimum absorbsie van beskikbare suurstof toe te
                           laat
                      OF
                      - Meer suurstof sal beskikbaar wees
                      - om aan hul energiebehoeftes te voldoen                                (2)
         3.4.4        - Aanvanklik was die hoeveelheid rooibloedselle dieselfde in alle
                         mense/het die Tibettane nie 'n groot hoeveelheid
                         rooibloedselle geproduseer nie
                      - As gevolg van die lae suurstofinhoud by hoë hoogtes bo
                         seespieël
                      - het rooibloedselle probeer om die hoeveelheid suurstof wat
                         geabsorbeer kan word te verhoog
                      - As gevolg daarvan het die voorgeslagte van die Tibettane meer
                         rooibloedselle geproduseer/maniere ontwikkel om suurstof
                         meer doeltreffend te gebruik
                      - om die beskikbaarheid van suurstof aan die liggaam te
                         verhoog
                      - Hierdie verworwe eienskap
                      - is toe aan hulle nageslag oorgedra
                      - Alle Tibettane produseer nou meer rooibloedselle /gebruik
                         suurstof meer doeltreffend om hoog bo seespieël te oorleef
                                                                                Enige 5        (5)
                                                                                               (12)
                                                                                               [40]
                                                               TOTAAL AFDELING B:              80

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                    10                           DBE/November 2019
                                  NSS – Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Geslagsbepaling (S)
- Vrouens besit XX chromosome
- en produseer dus 'n ovum wat altyd die X chromosoom het
- Mans besit XY chromosome
- dus sal 'n sperm of 'n X
- of 'n Y chromosoom besit
- Indien 'n sperm wat die X chromosoom dra 'n ovum bevrug wat
  ook 'n X chromosoom dra
- is die gevolg 'n babadogtertjie/vroulik
- Indien 'n sperm wat die Y chromosoom dra 'n ovum bevrug wat
- die X chromosoomdra
- is die gevolg 'n babaseuntjie/manlik
- Daarom is dit die vader se gameet, wat 'n X of Y chromosoom dra,
  wat die geslag van die kind bepaal
- Daar is 'n 50% kans dat die kind 'n seun of 'n dogter kan wees            Enige 7         (7)

Bloedgroepering (B)
- Die bloedgroep van 'n kind word bepaal deur die allele van beide ouers
- Die bloedgroep van die moeder, die kind en die moontlike vader word bepaal
- Indien die bloedgroep van die moeder en die moontlike vader nie kan lei tot die
   bloedgroep van die kind nie
- is die man nie die vader nie
- Indien die bloedgroep van die moeder en die moontlike vader kan lei tot die
   bloedgroep van die kind
- kan die man die vader wees
- Dit is egter nie 'n uitgemaakte saak nie
-  omrede baie mans dieselfde bloedgroep het                             Enige 5           (5)

DNA/DNS profiele (P)
- 'n Kind ontvang DNA/DNS van beide ouers
- Die DNA/DNS van die moeder, die kind en die moontlike vader word bepaal
- 'n Vergelyking tussen die DNA/DNS stafies van die moeder en die kind word
  getref
- Die oorblywende DNA/DNS stafies word vergelyk met die moontlike vader se
  DNA/DNS stafies
- Indien al die oorblywende DNA/DNS stafies in die kind se profiel ooreenstem met
  die moontlike vader se DNA/DNS stafies
- dan is die moontlike vader die biologiese vader
- Indien al die oorblywende DNA/DNS stafies in die kind se profiel nie ooreenstem
  met die moontlike vader se DNA/DNS stafies nie                         Enige 5           (5)
- dan is die moontlike vader nie die biologiese vader nie                 Inhoud:          (17)
                                                                          Sintese:          (3)
                                                                                            (20)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            11                                 DBE/November 2019
                                          NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

  Kriteria             Relevant (R)             Logiese volgorde (L)              Volledigheid (C)
Algemeen      Alle inligting verskaf hou      Idees is in 'n                Alle aspekte wat vir die
              verband met die                 logiese/oorsaak gevolg        opstel benodig word is
              onderwerp                       volgorde gerangskik           voldoende aangespreek
Vir hierdie   Slegs inligting relevant tot:   Die beskrywing vir elk van:   Ten minste die volgende is
opstel in                                                                   verskaf:
V4            -   Geslagsbepaling             -   Geslagsbepaling
              -   Bloedgroepering en          -   Bloedgroepering en        -    Geslagsbepaling S (5/7)
                  vaderskap en                    vaderskap en              -    Bloedgroepering en
              -   DNA/DNS profiele en         -   DNA/DNS profiele en            vaderskap B (3/5)
                  vaderskap is gegee              vaderskap is logies en    -    DNA/DNS profiele en
                                                  ordelik gerangskik             vaderskap P (3/5)
              Daar is geen irrelevante
              inligting nie
Punt                        1                             1                               1

                                                                                TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                                    GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-eng/ad42999d-6e30-4bbc-9860-4febb47c7166) — Life Sciences · QP · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-afr/3a3f6e0d-1732-4f2c-aba0-9b2bf232ef02) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
