# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2020-memo-afr/d1b4568d-32c7-4416-9c3b-1458e520ddda
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2020-memo-afr/d1b4568d-32c7-4416-9c3b-1458e520ddda)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2020(2)

                                    NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         2                        DBE/November 2020(2)
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn
         en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
         Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek
         is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis
         word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek
         is, gaan voort om te krediteer.

9.       Nie-erkende afkortings
         Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
         is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
         van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die
         verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
         Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13.      Indien gewone name in terminologie gegee word
         Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
         andersom)
         Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         3                        DBE/November 2020(2)
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir
         eenhede aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
         opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
         'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
         se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
         word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
         relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Nasienriglyne mag nie verander word nie. Die provinsiale interne moderator
         moet geraadpleeg word, wat met die nasionale interne moderator sal
         beraadslaag (en die Umalusi-moderatore, indien nodig).

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         4                     DBE/November 2020(2)
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1

1.1      1.1.1        B
         1.1.2        C
         1.1.3        B
         1.1.4        D
         1.1.5        C
         1.1.6        A
         1.1.7        D
         1.1.8        D
         1.1.9        C
         1.1.10       C                                                   (10 x 2)      (20)
1.2      1.2.1        Homoloëstrukture
         1.2.2        Slagtande/hoektande/oogtande
         1.2.3        Kranium/breinkas
         1.2.4        Outosome
         1.2.5        Chromatien
         1.2.6        Kariotipe
         1.2.7        Prognaat                                                (7 x 1)    (7)
1.3      1.3.1        Slegs A
         1.3.2        Slegs B
         1.3.3        Slegs A                                               (3 x 2)     (6)
1.4      1.4.1       (a) Meiose/Meiose I                                                 (1)
                     (b) Profase I                                                       (1)
         1.4.2       Ovarium                                                             (1)
         1.4.3       C- sentromeer                                                      (2)
         1.4.4       3/Drie                                                              (1))
                                                                                          (6)
1.5      1.5.1       (a) Swartpels                                                       (1)
                     (b) Gladdetekstuur                                                  (1)
         1.5.2       (a) bbRR                                                            (1)
                     (b) Wit (pels) met growwe (tekstuur)                               (2)
                     (c) BbRr                                                            (1)
         1.5.3       Growwe tekstuur                                                     (1)
                                                                                          (7)
1.6      1.6.1       Genetiese bewys                                                     (1)
         1.6.2       1 - A         C
                     2 - C OF      A
                     3 - B         B                                                     (3)
                                                                                          (4)

                                                              TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           5                         DBE/November 2020(2)
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       DNS/DNA profielvorming                                                    (1)

         2.1.2       Jennie                                                                    (1)

         2.1.3       -   Jennie se DNS/DNA profiel/stawe
                     -   stem ooreen met die DNS/DNA profiel/stawe van die
                         monster vanaf die misdaadtoneel                                       (2)

         2.1.4       -   Bewys van vaderskap
                     -   Om vermiste persone op te spoor
                     -   Identifisering van genetiese afwykings
                     -   Om familie verwantskappe te bewerkstellig
                     -   Versoenbare weefsels vir orgaanoorplantings
                     -   Identifisering van dooie persone/diere                     Enige      (1)
                         (Merk slegs die eerste EEN)                                            (5)

2.2      2.2.1        Die produsering van (geneties) identiese organismes                      (1)

         2.2.2        - 'n Spiersel bevat al die genetiese materiaal van die bul/ is
                        diploïed terwyl
                      - 'n spermsel bevat slegs die helfte van die genetiese
                        materiaal/ is haploïed                                                 (2)

         2.2.3        - Om die genetiese materiaal van die koei te verwyder
                      - sodat slegs die genetiese materiaal van die (beste vleis-
                        produserende) bul teenwoordig is                                       (2)

         2.2.4        - Om organismes met gewenste eienskappe te produseer
                         bv. gesondheid; voorkoms; voedsaam; opbrengs;
                         rakleeftyd; ens.
                      - Bewaring van bedreigde spesies
                      - Om weefsels/organe te skep vir oorplanting         Enige               (1)
                       (Merk slegs die eerste EEN)                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            6                                   DBE/November 2020(2)
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        3/ Drie                                                                               (1)

         2.3.2        -   Volledige dominansie
                      -   Die alleel vir bloedgroep B/IB is dominant en
                      -   die alleel vir bloedgroep O/ i is resessief                                       (3)

         2.3.3       P1             Fenotipe:       Bloedgroep AB           x Bloedgroep B
                                    Genotipe:            IA IB                 B
                                                                            x I i
                     Meiose
                                    G/gamete       IA        IB             x       IB      i

                     Bevrugting

                     F1             Genotipe:      IA I B         IA i          IB IB     IB i*

                                    Fenotipe:      Bloedgroep:
                                                   AB;       A;                      B*
                     P1 en F1
                     Meiose en bevrugting
                                                                         Verpligte 2* + Enige 4

                                                            OF

                     P1             Fenotipe:       Bloedgroep AB           x Bloedgroep B
                                    Genotipe:            IA IB                 B
                                                                            x I i

                     Meiose
                                                     Gamete                  IA                      IB
                     Bevrugting                         IB                  IA IB                  IB IB
                                                         i                  IA i                    IB i

                                                        1 punt vir korrekte gamete
                                                        1 punt vir korrekte genotipes*

                     F1             Fenotipe:      Bloedgroep:
                                                   AB;       A;                     B*
                     P1 en F1
                     Meiose en bevrugting
                                                                           Verpligte 2* + Enige 4 (6)
                                                                                                  (10)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              7                        DBE/November 2020(2)
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

2.4      2.4.1        -     'n Verandering in die volgorde van
                      -     die stikstofbasisse/nukleotiedes in 'n geen                          (2)

         2.4.2        Nigerië                                                                    (1)

         2.4.3        39 746  x 100 = 13%
                      305 733                                                                     (3)

         2.4.4        (a)    dd                                                                  (1)
                      (b)    Dd                                                                  (1)
                                                                                                  (8)

2.5      2.5.1        Stamboom diagram                                                           (1)

         2.5.2        (a)    6                                                                   (1)

                      (b)    1                                                                   (1)

         2.5.3        XGXg                                                                      (2)

         2.5.4        Nie-geaffekteer/sonder Goltz-sindroom                                     (2)

         2.5.5        -     Pilusa is geafekteer/ XGY
                      -     Anju is nie-geaffekteer/ XgXg
                      -     Mans erf die Y chromosoom van Pilusa
                      -     en erf Xg van Anju                                                   (4)
                                                                                                  (11)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              8                           DBE/November 2020(2)
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      -   Organismes produseer 'n groot aantal nakomelinge
         -   Daar is variasie onder die nakomelinge
         -   Sommige besit gewenste eienskappe en sommige nie
         -   Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is/kompetisie
             ontstaan
         -   sal organismes met eienskappe gewenste eienskappe, oorleef
         -   terwyl organismes met ongewenste eienskappe, sterf
         -   Die organismes wat oorleef, plant voort
         -   en dra dus die alleel vir die gewenste eienskap aan hul nakomelinge oor
         -   Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding hê van
             individue met die gewenste eienskap                               Enige                (7)

3.2      3.2.1        Hominidae                                                                     (1)

         3.2.2        -     Bewyse soos gereedskap /wapens/ taal/ artefakte
                      -     word gebruik om vooruitgang in menslike ontwikkeling aan te
                            dui                                                                      (2)

         3.2.3       3 mjg                                                                          (1)

         3.2.4       -      H. ergaster toon eienskappe van beide A. afarensis
                            en H. heidelbergensis
                     -      en is dus 'n 'n oorgang-spesie                                          (2)

         3.2.5       -      Die fossiele van Australopithecus is SLEGS in Afrika gevind
                     -      Die fossiele van Homo habilis is SLEGS in Afrika gevind 
                     -      Die OUDSTE fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind
                     -      Die OUDSTE fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind
                     -      Dit is 'n aanduiding dat (die voorouers van) Homo sapiens hul
                            oorsprong in Afrika gehad het*
                                                                    1* Verpligtend + Enige 2         (3)
                                                                                                     (9)

3.3      3.3.1        (a)     (Spesie-spesifieke) hofmakery                                         (1)

                      (b)     Lengte van die (mannetjie langstertflap) sterte                       (1)

         3.3.2        - 'n Groter monstergrootte
                      - verhoog die betroubaarheid van die ondersoek                                (2)

         3.3.3        -     Om as 'n kontrole te dien
                      -     sodat dit vergelyk kan word met die ander groepe
                      -     en toon dat die lengte van die stert die enigste faktor is
                            wat die resultate beïnvloed/die geldigheid van die
                            ondersoek te verbeter                                        Enige       (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                                9                        DBE/November 2020(2)
                                                          SS/NSS – Nasienriglyne

         3.3.4

                                                   DieDie gemiddelde
                                                       gemiddelde    aantal
                                                                   aantal   neste
                                                                          neste   deur
                                                                                deur    elke
                                                                                     elke    groep
                                                                                          groep vo
                                                                  voëls geproduseer

                         Gemiddelde aantal neste
                                                     3
                                                                                    2.5
                                                   2.5
                                                     2

                              geproduseer
                                                   1.5
                                                                                                  1
                                                     1
                                                               0.5
                                                   0.5
                                                     0
                                                                1                    2            3
                                                                                   Groep
                                                                                                                    (6)

                     Riglyne vir die assessering van die grafiek

                              KRITERIA                                          UITBREIDING             PUNT
                      Korrekte tipe grafiek (T)                        Staafgrafiek geteken               1
                      Opskrif van grafiek (C)                          Beide veranderlikes ingesluit      1
                      Byskrifte van asse (L)                           X- en Y-as korrek benoem           1
                      Skaal vir X- en Y-as (S)                         - Gelyke spasies tussen
                                                                           stawe en wydte van stawe
                                                                                                           1
                                                                           vir X-as en
                                                                       - Korrekte skaal vir Y-as
                      Teken van stawe (P)                              1 tot 2 stawe korrek geteken        1
                                                                       Al 3 stawe korrek geteken           2

         3.3.5        Hoe langer die (mannetjie langstertflap se) stert is, hoe meer
                      suksesvol is dit om te paar

                                                                           OF

                      Hoe korter die (mannetjie langstertflap se) stert is, hoe minder
                      suksesvol is dit om te paar                                                                 (2)
                                                                                                                    (14)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          10                       DBE/November 2020(2)
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.4      3.4.1        -   Eens op 'n tyd was daar een groot kontinenten
                      -   die gemeenskaplike voorouer het regoor die kontinent
                          voorgekom
                      -   Toe Madagaskar geskei het
                      -   is die gemeenskaplike voorouer in beide streke gevind
                                                                                              (4)
         3.4.2        - Die gemeenskaplike voorouer is in twee groepe verdeel
                        deur die oseaan*
                      - Daar was geen geenvloeitussen die twee groepe nie
                      - Elke groep het verskillende omgewingstoestande ervaar
                      - en het natuurlike seleksie onafhanklik ondergaan
                      - Die individue in elke groep het genotipies en fenotipies
                      - verskillend geraak
                      - om die potto's en lemurs* te vorm
                      - Indien die twee groepe uiteindelik weer meng sal hulle nie kan
                        kruisteel nie/ vrugbare nakomelinge produseer nie
                                                               *2 Verpligtend + Enige 4       (6)
                                                                                              (10)
                                                                                              [40]

                                                                TOTAAL AFDELING B:            80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         11                   DBE/November 2020(2)
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C
VRAAG 4
Ligging (P)

-   Die DNS/DNA is geleë in die selkern/nukleus
-   en mitochondria en
-   chloroplaste                                                                Enige      (2)

Struktuur (S)

-   DNS/DNA is 'n dubbelstringmolekuul wat
-   'n heliks vorm
-   Dit bestaan uit nukleotiedes
-   Elke nukleotied het 'n deoksiribose suikermolekuul
-   'n fosfaatgroep en
-   'n stikstofbasis
-   Die basisse is A, T, C en G
-   wat verbind om komplimentêre pare te vorm/ (A aan T en C aan G)
-   gebind deur waterstofbindings                                               Enige      (7)

DNS/DNA replisering (D)

-   Die DNS/DNA (dubbele heliks) draai af en
-   rits los/waterstofbindings breek
-   om twee aparte stringe te vorm
-   Beide DNS/DNA dien as template
-   om 'n komplimentêre DNS/DNA/(A aan T en C aan G) te bou
-   deur vrye DNS/DNA nukleotides vanaf die kernplasma/nukleoplasma te gebruik
-   Dit het twee identiese DNS/DNA molekule tot gevolg
-   Elke molekuul bestaan uit een oorspronklike en een nuwe string        Enige            (6)

Belangrikheid van DNS/DNA replisering vir mitose (M)

-   Die genetiese materiaal/DNS/DNA word verdubbel
-   sodat elke sel dieselfde hoeveelheid DNS/DNA ontvang
-   om te verseker dat alle dogterselle (geneties) identies is                  Enige      (2)

                                                                              Inhoud:       (17)
                                                                              Sintese:      (3)
                                                                                            (20)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          12                           DBE/November 2020(2)
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriterium      Relevansie (R)                 Logiese orde (L)                Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting verskaf           Idees is in 'n               Alle aspekte wat vir die opstel
           hou verband met die            logiese/oorsaak gevolg       benodig word is voldoende
           vraag                          volgorde gerangskik          aangespreek
In hierdie Slegs inligting rakende        Al die inligting rakende     Ten minste die volgende
opstel V4                                                              punte moet verkry word vir:

             -   Ligging en struktuur     -   Ligging en struktuur     -   Ligging van DNS/DNA
                 van DNS/DNA                  van DNS/DNA                  (P: 1/2)
             -   Proses van               -   Proses van DNS/DNA       -   Struktuur van DNS/DNA
                 DNS/DNA                      replisering                  (S: 5/7)
                 replisering              -   Belangrikheid van        -   Proses van DNS/DNA
             -   Belangrikheid van            DNS/DNA replisering          replisering (D: 4/6)
                 DNS/DNA                      vir mitose               -   Belangrikheid van
                 replisering vir mitose                                    DNS/DNA replisering vir
                                          is in logiese orde verskaf       mitose (M: 1/2)
             Daar is geen irrelevante
             inligting

Punt                     1                            1                               1

                                                                       TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                           GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P1 Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/f001fd30-bc70-4e99-8fd0-025399f036d8) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
