# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2021-mg-afr/df80bdd2-8b1e-4bed-90c2-dc3006e27eda
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2021-mg-afr/df80bdd2-8b1e-4bed-90c2-dc3006e27eda)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                          DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.
9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.
12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.
13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                            DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           4                  DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1

1.1      1.1.1        C
         1.1.2        D
         1.1.3        C
         1.1.4        A
         1.1.5        B
         1.1.6        D
         1.1.7        C
         1.1.8        C
         1.1.9        D                                                (9 x 2)         (18)

1.2      1.2.1        Filogenetiese stamboom/kladogram
         1.2.2        Peptiedbinding
         1.2.3        Gepunte ewewig
         1.2.4        Homoloë strukture
         1.2.5        Kunsmatige seleksie/selektiewe teling
         1.2.6        Kodominansie                                      (6 x 1)         (6)

1.3      1.3.1        Beide A en B
         1.3.2        Beide A en B
         1.3.3        Geeneen                                          (3 x 2)         (6)

1.4      1.4.1       (a) Stikstofbasis/Guanien/Sitosien                                 (1)
                     (b) Deoksiribosesuiker                                             (1)
                     (c) Waterstofbinding                                               (1)

         1.4.2       Nukleotiede                                                        (1)

         1.4.3       Dubbelheliks                                                       (1)

         1.4.4       (DNS/DNA)-replisering                                              (1)

         1.4.5       -  Nukleus/Selkern/Chromosoom/Chromatied/Chromatien/
                        Nukleoplasma
                     - Mitochondria
                     (Sien slegs eerste TWEE na)                                         (2)
                                                                                         (8)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          5                       DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

1.5      1.5.1       (a) Testis                                                             (1)
                     (b) Oorkruising                                                        (1)

         1.5.2       (a) Chiasma                                                            (1)
                     (b) Sentromeer                                                         (1)
                     (c) Chromatied                                                         (1)
                                                                                             (5)

1.6      1.6.1       ffHh                                                                   (1)

         1.6.2       (a)   FfHh                                                            (2)
                     (b)   3                                                                (1)
                     (c)   h                                                                (1)
                     (d)   Lang vingers en kontinue haarlyn                                (2)
                                                                                             (7)

                                                                TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            6                        DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2
2.1      2.1.1       (a) Nukleus/selkern/nukleoplasma                                            (1)
                     (b) Ribosoom/sitoplasma                                                     (1)

         2.1.2        DNS/DNA bevat timien/T terwyl RNS/RNA urasiel/U bevat                     (2)
                      (Sien slegs eerste EEN na)
         2.1.3        Transkripsie*
                         - Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai af
                         - Die dubbele stringe van DNS/DNA rits los/swak
                            waterstofbindings breek
                         - om twee aparte stringe te vorm
                         - Een string dien as templaat
                         - om bRNS/mRNA te vorm
                         - deur vrye RNS/RNA-nukleotiede te gebruik vanaf die
                            nukleoplasma
                         - Die bRNS/mRNA is komplementêr aan die
                            DNS/DNA/A-U, G-C
                         - bRNS/mRNA bevat nou die gekodeerde boodskap vir
                            proteïensintese              *1 verpligte punt + Enige 5             (6)
                                                                                                  (10)
2.2      -   Indien chromosoompaar 21/chromosoom 21 nie skei
         -   tydens Anafase
         -   sal die dogterselle (gamete) 24 chromosome/ ‘n ekstra chromosoom hê
         -   Wanneer hierdie gameet deur ‘n normale gameet met 23 chromosome
             bevrug word
         -   sal die sigoot 47 chromosome /3 chromosome by posisie 21/Trisomie 21
             besit                                                                                (5)

2.3      2.3.1        Liggaamselle/selle in die liggaam behalwe die geslagselle                  (1)
         2.3.2        Outosome                                                                   (1)
         2.3.3        (a)    -   Een chromosoom kom van die sperm/vader
                             -   en die ander een kom van die ovum/moeder                        (2)
                      (b)    - Vorm
                             - Grootte/lengte
                             - Posisie van gene/allele
                             - Gene wat vir dieselfde eienskap kodeer
                             - Posisie van sentromeer                             Enige          (3)
                             (Merk slegs eerste DRIE)
         2.3.4        -     Gonosome is nie identies nie/chromosome by posisie 23 is
                            nie identies nie
                      -     Individu 1 het XY gonosome/is ‘n man
                      -     Individu 2 het XX gonosome/is ‘n ‘n vrou                             (3)
                                                                                                  (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            7                                 DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

2.4      2.4.1       (a)    3/Drie                                                                      (1)
                     (b)    2/Twee                                                                      (1)

         2.4.2        Horend                                                                            (1)

         2.4.3        -    Bob en Ann kan albei hoor
                      -    Hulle het ‘n kind wat doof is/met die genotipe aa
                      -    Dit beteken dat elke ouer ‘n alleel vir doofheid dra/
                           heterosigoties is/Aa
                      -    maar dit word verskans/oorskadu deur die dominante
                           alleel/wat vir horend is                                                      (4)

         2.4.4        AA en Aa                                                                         (2)
                                                                                                         (9)

2.5       P1               Fenotipe               Manlik         x     Vroulik
                           Genotipe                XY            x       XX
          Meiose
                           G/gamete               X, Y           x     X, X
           Bevrugting
          F1               Genotipe              XX;       XX;        XY; XY
                           Fenotipe               vrouens        :    mans
          P1 en F1
          Meiose en bevrugting
                                                  OF
          P1               Fenotipe               Manlik         x     Vroulik
                           Genotipe                XY            x       XX
          Meiose
                                          Gamete                 X              Y
          Bevrugting                         X                   XX            XY
                                             X                   XX            XY
                                            1 punt vir korrekte gamete
                                            1 punt vir korrekte genotipes

          F1          Fenotipe                     vrouens : mans
          P1 en F1
          Meiose en bevrugting                                                            Enige         (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           8                           DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

2.6      2.6.1        - Ruggraat
                      - Heupe                                                                    (2)
                      (Sien slegs eerste TWEE na)

         2.6.2        -   ‘n Verandering in die volgorde
                      -   van stikstofbasisse/nukleotiedes in DNS/DNA                            (2)

         2.6.3        -   Om te kyk vir die geenmutasie
                      -   en of dit die hoë beendigtheid tot gevolg het                          (2)

         2.6.4        Veroorsaak hoë beendigtheid/verminder die risiko van
                      beenfrakture                                                                (1)

         2.6.5
                           x 100 = 65% OF           x 100 = 35%
                                                 (100 - 35) = 65%                               (3)
                                                                                                  (10)
                                                                                                  [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             9                        DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1       3.1.1       - Die nukleus/selkern van die somatiese sel is diploïed/het ‘n
                        volledige stel chromosome/het al die genetiese materiaal terwyl
                      - die nukleus van die spermsel haploïed is/bevat die helfte van
                        die stel chromosome/het die helfte van die genetiese materiaal
                      - Die somatiese sel bevat die gewenste eienskappe/reguit hare              (3)

          3.1.2      Om te versker dat:
                     - Die DNS/DNA (van die ovum)/eienskap van krulhare is
                       verwyder
                     - Slegs die verlangde DNS/DNA is teenwoordig in die kloon
                     - Korrekte getal chromosome is teenwoordig in die kloon                     (2)

          3.1.3      (Perd) S                                                                    (1)

          3.1.4      -  Om organismes met gewenste eienskappe te produseer bv.
                        gesondheid, voorkoms, voedsaam, oes, raklewe ens.
                     - Bewaring van bedreigde spesies
                     - Om weefsel/organe vir oorplanting te generereer   Enige                   (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)                                                     (8)

3.2      3.2.1        -   Biogeografie                                                            (1)
         3.2.2        -   Soortgelyke organismes
                      -   wat kan kruisteel
                      -   om vrugbare nakomelinge voort te bring                                 (3)

         3.2.3        -   Die oorspronklike bevolking/gemeenskaplike voorouer het eens
                          op ‘n groot kontinent gewoon
                      -   en is geskei deur kontinentale verskuiwing(drywing)/oseane
                      -   Daar was geen geenvloei tussen die drie bevolkings nie*
                      -   Elke bevolking ervaar verskillende omgewingstoestande
                      -   en ondergaan natuurlike seleksie onafhanklik
                      -   Die individue in elke bevolking raak verskillend van mekaar
                      -   genotipies en fenotipies
                      -   Selfs al sou die (drie) bevolkings weer met mekaar meng
                      -   sal hulle nie in staat wees om te kan kruisteel/vrugbare
                          nakomelinge te produseer
                      -   om die verskillende spesies, die prêriewolf (coyote), jakkals en
                          dingo te vorm nie*
                                                                 2 verpligtend* + enige 5         (7)
                                                                                                  (11)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         10                          DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

3.3.1    -   Dit verminder die aantal skadelike bakterieë die meeste
         -   dus voorkom dit siektes by beeste/lei tot minder mediese uitgawes
         -   Verlaagde mortaliteit/handhaaf die getal beeste
         -   om te verkoop/teel/wins te vergroot                                                (4)

3.3.2    -   Natuurlike seleksie vind plaas
         -   Daar is variasie/mutasie in die bevolking van bakterieë
         -   Sommige is weerstandbiedend teen antibiotika, sommige is nie-
             weerstandbiedend nie
         -   Indien die antibiotikum gevoeg word by die dierevoer
         -   word die bakterieë wat nie-weerstandbiedend is nie deur die antibiotikum
             gedood
         -   Die wat weerstandbiedend is oorleef en plant voort
         -   Die eienskap van weerstandbiedendheid teen antibiotika word aan die
             nageslag oorgedra
         -   Die volgende generasie sal ‘n groter verhouding hê van bakterieë wat
             weerstandbiedend is teen antibiotika                             Enige             (6)
                                                                                                 (10)

3.4      3.4.1       (a) Galbol-grootte                                                         (1)

                     (b) Persentasie galvlieglarwes wat doodgemaak is                           (1)

         3.4.2       - Voedingstowwe/voedsel
                     - Beskerming
                     - Spasie                                                       Enige       (1)
                     (Merk slegs eerste EEN)

         3.4.3       -   Daar is ‘n reeks (intermediêre) waardesin galbol-grootte               (1)

         3.4.4       -   Larwes in 30mm galbolle word meer geëet
                     -   omrede hulle meer sigbaar vir voëls is en
                     -   bevat meer/groter larwes
                                                      OF
                     -   Larwes in 25mm galbolle en kleiner word minder geëet
                         omrede hulle minder sigbaar vir voëls is en
                     -   bevat minder/kleiner larwes                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                                               11                           DBE/November 2021
                                                            NSS – Nasienriglyne

         3.4.5

                                       Persentasie galvlieglarwes wat doodgemaak word deur
                                        predatoriese voëls as gevolg van verskillende galbol-

         Galvlieglarwes doodgemaak
                                                              groottes
                                       12                                                              10
                                       10
                                       8
                                       6

         deur predatoriese voëls (%)
                                       4                                              2
                                       2 1             0
                                                                         1
                                       0
                                            10         15             20              25               30
                                                              Galbol-grootte (mm)

       Riglyn vir die assessering van die grafiek
                                            KRITERIA                   UITBREIDING               PUNT

               Korrekte tipe grafiek (T)                      Lyndiagram geteken                   1
               Opskrif van grafiek (C)                        Beide veranderlikes ingesluit        1
               Byskrifte van asse (L)                         Korrekte byskrifte en eenhede
                                                              vir X- en Y-as                       1

               Skaal vir X- en Y-as (S)                       Gelyke spasie tussen intervalle
                                                                                                   1
                                                              op elke as
               Stip van punte (P)                             1 tot 4 punte korrek gestip          1
                                                              Al 5 punte korrek gestip             2

                                                                                                                       (6)
                                                                                                                       (13)

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          12                      DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

3.5      3.5.1 (a)     X, Z (in enige volgorde)                                         (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)

         3.5.1 (b)     C                                                                 (1)

         3.5.2         -    Die bekken is lank
                       -    en smal                                                      (2)

         3.5.3         - Die ruggraat
                       - is S-vormig vir die tweevoetige organisme
                       - en C-vormig vir die viervoetige organisme
                                                      OF
                       - Die foramen magnum
                       - is meer na vore by tweevoetige organismes
                       - en meer na agter by viervoetige organisme                        (3)
                       (Merk slegs eerste EEN)                                            (8)
                                                                                          (50)

                                                              TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2021-afr/6a0be2cc-cabc-40b2-a5fc-4dcf29d7b1b8) — Life Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Life Sciences P1 Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-nov-2021-mg-afr/49c0ade5-a6de-497f-beba-2a2361658df7) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
