# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2022-mg-afr/7738dfaa-6104-45af-9fe0-37b45fe84047
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2022-mg-afr/7738dfaa-6104-45af-9fe0-37b45fe84047)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LEWENSWETENSKAPPE V2

                                   NOVEMBER 2022

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                        2                         DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         3                            DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike nasienriglyne
         Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         4              DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B
         1.1.2        B
         1.1.3        A
         1.1.4        C
         1.1.5        C
         1.1.6        A
         1.1.7        B
         1.1.8        D
         1.1.9        B                                            (9 x 2)        (18)

1.2      1.2.1        (Biologiese) evolusie
         1.2.2        Waterstofbindings
         1.2.3        Sentromeer
         1.2.4        Sitokinese
         1.2.5        Oorkruising
         1.2.6        Sentrosome/Sentriole
         1.2.7        Homoloëstrukture
         1.2.8        Interfase
         1.2.9        Ribosoom                                       (9 x 1)       (9)

1.3      1.3.1        Slegs B
         1.3.2        Slegs A
         1.3.3        Slegs B                                       (3 x 2)       (6)

1.4      1.4.1        3/Drie                                                       (1)

         1.4.2       (a) H                                                         (1)

                     (b) Rr                                                        (1)

                     (c) C en F                                                   (2)
                                                                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         5                  DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

1.5      1.5.1       5/Vyf                                                             (1)

         1.5.2       Gonosome/Geslagschromosome                                        (1)

         1.5.3       (a)   Downsindroom/Trisomie 21                                    (1)

                     (b)   Non-disjunksie                                              (1)

         1.5.4       Manlik                                                            (1)
                                                                                        (5)

1.6      1.6.1       Dihibriedkruising                                                 (1)

         1.6.2       (a)   Bruin pels en lang ore                                     (2)

                     (b)   bbee                                                       (2)

                     (c)   Be be                                                      (2)
                                                                                        (7)

                                                            TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           6                           DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       Nukleus/selkern/nukleoplasma                                                  (1)

         2.1.2       (a)   Deoksiribose                                                            (1)

                     (b)   Urasiel/U                                                               (1)

         2.1.3                 Transkripsie                    DNS/DNA-replisering
                      Slegs een string dien as 'n         Beide stringe dien as template
                      templaat
                      (Vrye) RNS/RNA-nukleotiede         Vrye DNS/DNA-nukleotiede is
                      is komplimentêr                     komplimentêr
                      Adenien komplimenteer               Adenien heg aan timien /(A
                      Urasiel(A komplimenteer U)         heg aan T)
                      ‘n bRNS/bRNA molekuul is            Twee identiese DNS/DNA-
                      gevorm                             molekule is gevorm
                      Slegs ‘n kort gedeelte van          The hele DNA molekuul word
                      DNA word gebruik                   gebruik
                      DNS/DNA draai en rits               DNS/DNA draai en rits
                      gedeeltelik af                     heeltemal af
                     (Merk slegs eerste TWEE)               1 punt vir tabel + (Enige 2 x 2)        (5)
                                                                                                    (8)

2.2      2.2.1       Geen mutasie                                                                  (1)

         2.2.2       Daar is 'n verandering in die volgorde (van stikstofbasisse) van
                     CCG na CUG                                                                    (1)

         2.2.3       (a) 5/Vyf                                                                     (1)

                     (b) UAU                                                                       (1)

                     (c) -   Die kodon CCG verander na CUG/4de kodon het verander
                         -   Die antikodon/oRNA se volgorde het verander
                         -   Die aminosuur prolien
                         -   is vervang met leusien
                         -   Dit het 'n ander proteïen tot gevolg/geen proteïen word
                             gevorm nie                                                             (4)
                                                                                                    (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          7                          DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

         2.3.1       (a) 20                                                                     (1)

                     (b) 50                                                                     (1)

         2.3.2        -   'n Spermsel is 'n gameet
                      -   gevorm deur meiose
                      -   en moet haploïed wees
                      -   om die verdubbelingseffek van bevrugting te oorkom                    (4)

         2.3.3       - Anafase I                                                                (1)

         2.3.4       - Spoelvesels verkort/trek saam
                     - Chromosoompare skei en
                     - beweeg na teenoorgestelde pole                                           (3)
                                                                                                 (10)
2.4      2.4.1        954 000                                                                   (1)

         2.4.2        1 800 000 – (954 000 + 180 000 + 54 000)
                       = 612 000mense
                                                    OF
                      1 800 000 - 1 188 000
                      = 612 000 mense
                                                    OF

                           x 1 800 000 = 612 000mense
                                                                                                 (3)
                                                     A
         2.4.3        - Die alleel vir bloedgroep A/ I word van die een ouer ge-erf
                         en
                      - die alleel vir bloedgroep B/ IB word van die ander ouer ge-erf
                         daarom het
                      - die kind bloedgroep AB/genotipe is dus IAIB                             (3)
                                                                                                 (6)

2.5      2.5.1       Heila en Leo                                                              (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

         2.5.2       - Al die (DNS/DNA) bande van Heila en Leo
                     - stem ooreen met die (DNS/DNA) bande van die moeder en die
                        vader
                                                   OF
                     - Geeneen van die (DNS/DNA) bande van Priya
                     - stem ooreen met die (DNS/DNA) bande van die moeder en die
                       vader nie                                                                (2)

         2.5.3       - Opsporing van vermiste persone
                     - Identifisering van genetiese afwykings
                     - Identifisering van verdagtes in 'n misdaad
                     - Vergelyk weefsels vir orgaanoorplantings
                     - Identifisering van dooie persone                        Enige            (3)
                     (Merk slegs eerste DRIE)                                                    (7)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         8                               DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

2.6      2.6.1        - Mans het slegs een X-chromosoom / Die Y-chromosoom het
                        nie die alleel nie en
                      - moet slegs een resessiewe alleel oorerf om wit tande te hê
                      - terwyl vroue twee X-chromosome het en moet
                      - twee resessiewe allele oorerf om wit tande te hê                            (4)

         2.6.2       P1           Fenotipe      Man met bruin             Vrou met bruin
                                                tande                   x tande

                                  Genotipe      XBY                        b b
                                                                        x XX
                     Meiose
                                  G/gamete         XB,      Y           x      Xb,       Xb

                     Bevrugting

                     F1           Genotipe          XBXb,       XBXb,        XbY, XbY

                                  Fenotipe      1 meisie met bruin tande: 1 seun met
                                                wit tande*
                     P1 en F1
                     Meiose en bevrugting
                                                            *1 verpligte punt + Enige 5
                                                      OF
                     P1           Fenotipe      Man met bruin             Vrou met bruin
                                                tande                   x tande

                                  Genotipe      XBY                        b b
                                                                        x XX

                     Meiose
                                                 Gamete                 XB               Y
                     Bevrugting                     Xb             B b
                                                                 X X             XY  b

                                                    Xb           XBXb            XbY

                                                1 punt vir korrekte gamete
                                                1 punt vir korrekte genotipes

                     F1           Fenotipe      1 meisie met bruin tande: 1 seun met wit
                                                tande*
                     P1 en F1
                     Meiose en bevrugting
                                                                *1 verpligte punt + Enige 5          (6)
                                                                                                     (10)

                                                                                                     [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         9                          DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1      3.1.1        - Embrio's
                      - Naelstring
                      - Beenmurg                                                               (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)

         3.1.2        - Stamselle is ongedifferensieerd
                      - en het die potensiaal om in enige tipe sel te ontwikkel
                      - om geaffekteerde/foutiewe selle te vervangwat 'n afwyking
                        veroorsaak                                               Enige          (2)

         3.1.3        - Hartsiekte
                      - Spinale (rugmurg) beserings                              Enige         (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)                                                   (6)

3.2      3.2.1        - 'n Groep organismes van dieselfde spesie wat
                      - in dieselfde habitat
                      - op dieselfde tyd voorkom                                               (3)

         3.2.2        - Hulle produseer steriele nakomelinge                                   (1)
                      (Merk slegs eerste EEN)

         3.2.3        - Teling/broei op verskillende tye van die jaar
                      - Spesie-spesifieke hofmakery
                      - Aanpassing by verskillende bestuiwingsagente
                      - Voorkoming van bevrugting                             Enige            (3)
                      (Merk slegs eerste DRIE)                                                  (7)

3.3      3.3.1        - Om 'n moontlike gemeenskaplike voorouer aan te toon
                      - Om tendense in evolusie te identifiseer                  Enige         (1)

         3.3.2       -   Beide het opponeerbare duime
                     -   om 'n kraggreep/presisie greep/enige voorbeeld daarvan toe
                         te laat                                                                (2)

         3.3.3       -  Mense het klein tande/slagtande terwyl
                        Afrika-ape groot tande/slagtande het
                     - Daar is geen spasies/diastema tussen die tande by mense nie
                        terwyl Afrika-ape groot spasies het/diastema tussen die tande
                        het                                               (Enige 1 x 2)         (2)
                     (Merk slegs eerste EEN)                                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          10                         DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

3.4      3.4.1       Filogenetiese stamboom/kladogram                                           (1)

         3.4.2       2/Twee                                                                     (1)

         3.4.3       (a) Homo habilis                                                           (1)

                     (b) (Homo) naledi                                                          (1)

         3.4.4       (Homo) sapiens                                                             (1)

         3.4.5       - Fossielbewyse
                     - Kulturele bewyse
                     - Genetiese bewyse                                           Enige         (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

         3.4.6       - 'n Groter kraniale kapasiteit by Homo sapiens
                     - wat 'n groter brein aandui
                     - en lei tot hoër intelligensie
                                                        OF
                     - ‘n Kleiner kraniale kapasiteit by Australopithecus africanus
                     - wat ‘n kleiner brein aandui
                     - en lei tot laer intellegensie                                            (3)

         3.4.7       - Fossiele van Australopithecus spp. word slegs in Afrika
                       aangetrefen
                     - fossiele van spesie X/Homo habilis word slegs in Afrika
                       aangetref
                     - Die oudste fossiele van Homo erectus word in Afrika
                       aangetref/die jonger fossiele word elders aangetref
                     - wat aandui dat die moderne mens uit Afrika ontstaan het en
                       uit Afrika migreer het                                                   (4)
                                                                                                 (14)
3.5      3.5.1        Ambulocetus                                                               (1)

         3.5.2        - Dit het swempoot('flipper')-agtige groot pote en ‘n stert gehad        (2)
                        (Merk slegs eerste EEN)

         3.5.3        - Hulle deel eienskappe/het intermediëre eienskappe
                      - van die voorouer/Pakicetus en die hedendaagse spesie/
                         Balaena
                                                      OF
                      - Hulle het bene soos Pakicetus en
                      - swempote ('flippers') van die hedendaagse Balaena                       (2)
         3.5.4        -   Voorouerlike spesies van walvisse het almal bene gehad/ op
                           land gewoon
                      -   Soos meer tyd in die water spandeer isop soek na kos
                      -   is die bene minder gebruik en het verdwyn
                      -   Die verworwe eienskappe is oorgrdra na die volgende
                           generasie                                           Enige            (3)
                                                                                                 (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         11                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

3.6      3.6.1       (a) Waarskynlikheid om weerstand te ontwikkelteen
                         antiretrovirale middels                                            (1)

                     (b) Aantal behandelings wat gemis word                                (1)

         3.6.2       Behandeling mag nie gemis word nie                                    (1)

         3.6.3       Die waarskynlikheid van MIV om weerstand teen antiretrovirale
                     middels te ontwikkel neem toe met die toename in die aantal
                     behandelings wat gemis word

                                                     OF

                     Hoe meer dae behandelings gemis word, hoe groter is die
                     waarskynlikheid van die virus om weerstand teen antiretrovirale
                     middels te onwikkel                                                  (2)

         3.6.4       - Daar is variasie in die weerstand van die MI-virus teen
                       antiretrovirale middels
                     - Sommige virusse is weerstandig teen die middels
                     - ander is nie weerstandig
                     - Die wat wat nie weerstandig is nie oorleef nie
                     - Wanneer behandelings gemis word
                     - sal die weerstandige virusse oorleef en voortplant
                     - en hul weerstandigheid aan hul nageslag oordra
                                                                                  Enige     (5)
                                                                                            (10)

                                                                                            [50]

                                                                  TOTAAL AFDELING B: 100
                                                                      GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2022-eng/47b0f5ad-d719-45e4-9408-1d076d3907c1) — Life Sciences · QP · 2022 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (English) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-english-sep-2022-possible-answers/17f73f27-a44f-41f5-b5d9-656090338f3e) — Life Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [Limpopo Life Sciences Grade 12 SEPT 2022 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-life-sciences-grade-12-sept-2022-p2-and-memo/a14d1ac1-f20f-44b6-9531-44480fcf1d4c) — Life Sciences · Memo · 2022
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
