# Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2023-mg-afr/5050710f-63cd-4693-b6f2-d33dba5b3bcb
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2023-mg-afr/5050710f-63cd-4693-b6f2-d33dba5b3bcb)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2023

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                         2                        DBE/November 2023
                                    NSS – Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
         Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
         'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
         Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
         Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
         Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
         Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
         vereis word
         Kandidate sal punte verbeur.

7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
         Kandidate sal punte verbeur.

8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
         Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
         nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
         korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.       Onherkenbare afkortings
         Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
         omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
         krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.      Verkeerd genommer
         Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
         nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
         Moenie aanvaar nie.

12.      Spelfoute
         Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
         beteken nie of as dit buite konteks is.

13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
         Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
         andersom)
         Moenie krediteer nie

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                          3                           DBE/November 2023
                                     NSS – Nasienriglyne

15.      As eenhede nie in mate aangedui word nie
         Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
         aandui.

16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
         verskillende maniere aangebied kan word.

17.      Opskrif
         Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
         'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
         leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
         aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
         in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
         alle amptelike tale.

19.      Veranderinge aan die memorandum
         Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
         word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is,
         wat op sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-
         moderatore indien nodig) sal beraadslaag, nie.

20.      Amptelike memorandums
         Slegs memorandums wat die handtekeninge van die nasionale interne
         moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
         Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
         gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                             4                 DBE/November 2023
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING A
VRAAG 1
1.1      1.1.1       D
         1.1.2       D
         1.1.3       D
         1.1.4       B
         1.1.5       A
         1.1.6       C
         1.1.7       A
         1.1.8       C
         1.1.9       C                                                    (9 x 2)        (18)
1.2      1.2.1       Lokus
         1.2.2       Gepunte ewewig
         1.2.3       Dubbele heliks
         1.2.4       Peptiedbinding
         1.2.5       Stereoskopiese / binokulêre visie
         1.2.6       Onvolledigedominansie
         1.2.7       Nukleoplasma/kernplasma
         1.2.8       Chromatiennetwerk
         1.2.9       Sitokinese
         1.2.10      Gonosome                                             (10 x 1)        (10)
1.3      1.3.1       Geen
         1.3.2       Beide A en B
         1.3.3       Beide A en B                                          (3 x 2)       (6)
1.4      1.4.1       Stamboomdiagram                                                      (1)
         1.4.2       3/Drie                                                               (1)
         1.4.3       3/Drie                                                               (1)
                        A
         1.4.4         I i
                       IB i    
                       ii                                                                  (2)
         1.4.5       ii                                                                   (1)
         1.4.6       Ann                                                                 (2)
                                                                                           (8)
1.5      1.5.1       (a)      Transkripsie                                                (1)
                     (b)      bRNS/mRNA/boodskapper RNS/RNA                               (1)
                     (c)      Ribosoom                                                    (1)
         1.5.2       Antikodon                                                            (1)
         1.5.3       AGT                                                                  (1)
         1.5.4       1                                                                    (1)
         1.5.5       4                                                                    (1)
         1.5.6       Ribose                                                               (1)
                                                                                           (8)
                                                              TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            5                       DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2

2.1      2.1.1       (a)    Sentriole/sentrosoom                                               (1)

                     (b)    Spoelvesel/spoeldraad                                              (1)

         2.1.2       Profase I                                                                 (1)

         2.1.3       - Homoloë chromosoompare/bivalente is sigbaar
                     - Ontwikkeling van spoelvesels
                     - Oorkruising vind plaas
                     - Sentriole/sentrosoom beweeg na die teenoorgestelde pole
                     - Kernmembraan verdwyn                                  Enige             (3)
                     (Merk slegs eerste DRIE)

         2.1.4       -     Dele van die homoloë chromosome oorkruis en
                     -     DNS/DNA/genetiese materiaal is uitgeruil
                     -     op plekke genoem chiasmata/chiasma                                  (3)

         2.1.5       (a)    Metafase I                                                         (1)

                     (b)    -   By Metafase I/Meiose I rangskik die chromosome in
                                pare op die ewenaar
                            -   By mitose rangskik die chromosome enkel op die
                                ewenaar                                                        (2)

         2.1.6       -     Vier (dogter)selle sal vormwaarvan
                     -     twee elk vyf chromosome sal hê en
                     -     die ander twee sal elk drie chromosome hê                           (3)
                                                                                                (15)

2.2      -   Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai afen
         -   rits los/swak waterstofbindings breek
         -   om twee aparte stringe te vorm
         -   Beide (DNS/DNA) stringe dien as template
         -   om 'n komplementêre (DNS)-string/DNA te vorm/ A paar met T en
             C paar met G
         -   deur vry (DNS/DNA) nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
         -   Dit het tot gevolg dat twee identiese (DNS/DNA) molekules
             gevorm word                                                     Enige              (6)

2.3      2.3.1       Die aanwesigheid van T/timien in die oorspronklike volgorde               (1)

         2.3.2       489                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                              6                           DBE/November 2023
                                         NSS – Nasienriglyne

         2.3.3       -     ‘n Vorm van ‘n geen
                     -     wat voorkom op chromosoom 1 tot 22 en
                     -     altyd uitgedruk /ten toon gestel word in die fenotipe van
                           'n individu
                     -     in die heterosigotiese toestand                           Enige            (3)

         2.3.4       (a)    -   Die kodon verander van GAC na GUC
                            -   gevolglik word aminosuur Leu vervang deur Gln
                            -   Die ander kodon verander van AUA na AGA
                            -   gevolglik word aminosuur Try vervang deur Arg
                            -   Dit verander die volgorde van die aminosure
                            -   'n Verskillende proteïen het gevorm                     Enige         (5)

                     (b)    -   Skadelike effek
                            -   Die bloedklont word nie afgebreek nie
                            -   Dit lei tot 'n blokkasie in die arteries/suurstof en
                                voedingstowwe word nie na die selle vervoer nie                        (3)
                                                                                                       (14)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                           7                                    DBE/November 2023
                                      NSS – Nasienriglyne

2.4       P1               Fenotipe    Met polidaktilie          x Sonder polidaktilie
                           Genotipe    Rr                        x rr
          Meiose
                           G/gamete      R      , r              x            r,   r

          Bevrugting

          F1               Genotipe       Rr,              Rr,          rr,        rr

                           Fenotipe       2 polidaktilie: 2 sonder polidaktilie
                                       50*% kans vir kind met polidaktilie
          P1 en F1
          Meiose en bevrugting
                                                                     1* verpligtend + Enige 5
                                                      OF

          P1               Fenotipe    Met polidaktilie          x Sonder polidaktilie
                           Genotipe    Rr                        x rr

          Meiose
                                        Gamete                   R                   r
          Bevrugting                       r                     Rr                 rr
                                           r                     Rr                 rr

                                       1 punt vir korrekte gamete
                                       1 punt vir korrekte genotipes

          F1               Fenotipe       2 polidaktilie: 2 sonder polidaktilie

                                       50*% kans vir kind met polidaktilie
          P1 en F1
          Meiose en bevrugting
                                                                     1* verpligtend + Enige 5                 (6)

2.5      2.5.1       (a)   BBDD
                           bbdd                                                                              (2)

                     (b)   Wit ronde vrugte                                                                 (2)

         2.5.2       (a)   BD
                           bD 
                           Bd
                           bd                                                                                 (2)
                     (b)   Een/1                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            8                       DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

         2.5.3       BBdd en BBdd
                              OF
                     BBdd en Bbdd
                              OF
                                                                                                (2)
                     BBdd and bbdd                                                            (9)
                                                                                                [50]

VRAAG 3

3.1      3.1.1       -     Die boer teel
                     -     mielieplante met 'n hoë proteïeninhoud en
                     -     kweek hulle oor 50/baie generasies                                  (3)

         3.1.2       12,8 % (Aanvaar 12.7 - 12,9%)                                             (1)

         3.1.3       20 = 1,43 keer
                     14                                                                         (2)

         3.1.4       -  Kunsmatige seleksie: organismes met 'n gewenste kenmerk
                        word gekruisteel
                     - Genetiese manipulasie: gene wat vir die gewenste kenmerk
                        kodeer, word in 'n organisme ingevoeg                                  (2)
                     (Merk slegs eerste EEN)                                                    (8)

3.2      -   Daar is variasie onder die nakomelinge van 'n bevolking
         -   Sommige besit gewenste eienskappe en sommige nie
         -   Wanneer daar 'n verandering in die omgewingstoestande is /kompetisie
             ontstaan
         -   sal organismes met gewenste eienskappe oorleef
         -   terwyl organismes met ongewenste eienskappe uitsterf
         -   Die organismes wat oorleef, plant voort
         -   en dra die alleel vir die gewenste eienskap aan hul nakomelinge oor
         -   Die volgende generasie sal dus 'n groter verhouding hê van individue
             met die gewenste eienskap                                          Enige          (7)

3.3      3.3.1       (a)    Kophoogte                                                          (1)

                     (b)    Bytkrag                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            9                        DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

         3.3.2       -    Dieselfde kenmerke
                     -    (Dieselfde) voortplantingsouderdom
                     -    (Dieselfde) meetinstrument/Kistler-krag wat gebruik word om
                          bytkrag te meet
                     -    Elke spesie was in omgewingstoestande soorgelyk aan hulle
                          habittatte gehou
                     -    Akkedisse van dieselfde spesies in elke groep          Enige            (2)
                     -    (Merk slegs eerste TWEE)

         3.3.3       Bytkrag vyf keer gemeet                                                      (1)
                     (Merk slegs eerste EEN)

         3.3.4       Kontinue/Deurlopende variasie                                                (1)

         3.3.5       Akkedisse met 'n groter kophoogte het 'n sterker bytkrag
                                                 OF
                     Akkedise met ‘n kleiner kophoogte het ‘n swakker bytkrag                    (2)

         3.3.6       C                                                                            (1)

         3.3.7       -    Het die sterkste bytkrag/20,4 N
                     -    afbrekingvan die taai veselagtige plantmateriaal                        (2)

         3.3.8       A                                                                            (1)
                                                                                                   (12)

3.4      3.4.1       H. erectus                                                                   (1)

         3.4.2       3,2 – 2,7 = 0,5 mj                                                          (2)

         3.4.3       H. habilis                                                                   (1)

         3.4.4       - Skraap
                     - Kap
                     - Kerf                                                         Enige         (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

         3.4.5       - H. sapiens
                     - H. neanderthalensis                                                        (2)
                     (Merk slegs eerste TWEE)

         3.4.6       -   Breingrootte wat toeneem lei tot
                     -   verhoogde intelligensie lei tot
                     -   die ontwikkeling van ingewikkelde gereedskap                             (3)
                                                                                                   (11)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2                            10                        DBE/November 2023
                                       NSS – Nasienriglyne

3.5      3.5.1       Australopithecus                                                           (1)

         3.5.2       Svormige ruggraat                                                          (1)

         3.5.3       -    'n Organisme wat intermediêre/gemeenskaplike kenmerke
                          besit
                     -    tussen twee genera/spesies                                            (2)

         3.5.4       A                                                                          (1)

         3.5.5       -    A het ‘n pelvis wat intermediёr/oorgang
                          is tussen B en C

                                                       OF

                     -    A het 'n korter en wyer pelvis as B 
                          maar nie so kort en wyd soos C nie

                                                       OF

                     -    A het ‘n langer en smaller pelvis as C
                          maar nie so lank en smal soos B nie                                   (2)

         3.5.6       -    A. sediba was prognatis/meer prognatis terwyl
                     -    H. sapiens nie-prognatis/ minder prognatis is
                     -    Dis as gevolg van 'n kleiner kaak
                     -    met kleiner tandeen
                     -    kleiner kaakspiere
                     -    omdat die dieet verander het na sagte/gekookte kos                    (5)
                          Enige                                                                  (12)
                                                                                                 [50]

                                                                     TOTAAL AFDELING B: 100
                                                                         GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/d4ac5eda-a68e-4263-80fa-fa1e8d3b4cef) — Life Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/be980b5b-1ccf-4b05-8f44-e4dee2a17852) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/0335a3c8-f1eb-4093-94d2-7a5b284fa6d3) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Life Sciences P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2016-memo-eng/9df17af6-1780-4b22-803e-95b344b83d38) — Life Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/15dd48af-ce6f-46f0-9adb-e6a758f84387) — Life Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [Life Sciences P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-eng/437fcf1b-1f18-4a51-a9a3-e5a33faef809) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
