# Life Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2024-mg-afr/89811371-8423-445c-a224-e43ea48f6c54
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2024-mg-afr/89811371-8423-445c-a224-e43ea48f6c54)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LEWENSWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Lewenswetenskappe/V2                        2                           DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

 1.       Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
          Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
          'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

 2.       Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
          Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

 3.       Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
          Lees alles en krediteer die relevante deel.

 4.       Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
          Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

 5.       Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
          Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

 6.       As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
          word
          Kandidate sal punte verbeur.

 7.       Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
          Kandidate sal punte verbeur.

 8.       Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
          Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
          nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
          korrek is, gaan voort om te krediteer.

 9.       Onherkenbare afkortings
          Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
          omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
          die res van die antwoord indien dit korrek is.

 10.      Verkeerd genommer
          Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
          nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

 11.      Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
          Moenie aanvaar nie.

 12.      Spelfoute
          Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
          beteken nie of as dit buite konteks is.

 13.      Indien gewone name gegee word in terminologie
          Aanvaar, mits dit by die nasionale standardiserings-vergadering aanvaar is.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Lewenswetenskappe/V2                          3                           DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

 14.      Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
          andersom)
          Moenie krediteer nie

 15.      As eenhede nie in metings aangedui word nie
          Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
          aandui.

 16.      Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
          verskillende maniere aangebied kan word.

 17.      Opskrif
          Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

 18.      Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
          'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
          leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
          aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in
          die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
          amptelike tale.

 19.      Veranderinge aan die nasienriglyne
          Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word
          sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is, wat op
          sy/haar beurt met die nasionale interne moderator (en die Umalusi-moderatore
          indien nodig) sal beraadslaag, nie.

 20.      Amptelike nasienriglyne
          Slegs nasienriglyne wat die handtekeninge van die nasionale interne
          moderator en die Umalusi-moderatore bevat en deur die Nasionale
          Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag
          gebruik word.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Lewenswetenskappe/V2                          4                  DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1      1.1.1        A✓✓
          1.1.2        C✓✓
          1.1.3        C✓✓
          1.1.4        B✓✓
          1.1.5        D✓✓
          1.1.6        B✓✓
          1.1.7        D✓✓
          1.1.8        C✓✓
          1.1.9        C✓✓
          1.1.10       C✓✓                                               (10 x 2)       (20)

 1.2      1.2.1        Deoksiribonukleïensuur✓/ DNS/DNA
          1.2.2        Haploïed✓
          1.2.3        Sentromeer✓
          1.2.4        oordrag-RNS✓/oRNS/oRNA/tRNA
          1.2.5        DNS/DNA-profilering✓
          1.2.6        Kariotipe✓/ kariogram
          1.2.7        Spesie✓
          1.2.8        Metafase I✓/1
          1.2.9        Kloning✓                                            (9 x 1)      (9)

 1.3      1.3.1        Beide A en B✓✓
          1.3.2        Slegs A✓✓
          1.3.3        Beide A en B✓✓                                      (3 x 2)      (6)

 1.4      1.4.1        (a) (DNS/DNA) replisering✓                                       (1)
                       (b) Waterstof✓binding                                            (1)

          1.4.2        (a) Nukleotied✓                                                  (1)
                       (b) Timien✓                                                      (1)

          1.4.3        Interfase✓                                                       (1)
          1.4.4        Nukleus✓/selkern                                                 (1)
                                                                                        (6)

 1.5      1.5.1        Dihibried✓ kruising                                              (1)
          1.5.2        Rooi kolle✓ en swart oë✓                                         (2)

          1.5.3        (a) RRee✓✓ en Rree✓✓                                             (4)
                       (b) Rooi kolle, swart oë ✓                                       (1)
                       (c) re✓                                                          (1)
                                                                                        (9)
                                                            TOTAAL AFDELING A:          50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Lewenswetenskappe/V2                            5                         DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B
 VRAAG 2
 2.1      2.1.1         bRNS✓/mRNA/boodskapper-RNS/RNA                                           (1)
         2.1.2 -        Die DNS/DNA dubbele heliks draai af en
               -        (die dubbel string) rits los/(swak) waterstofbindings breek
               -        om twee aparte stringe te vorm
               -        Een string dien as templaat
               -        om bRNS/mRNA te vorm
               -        deur vrye RNS/RNA-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
               -        Die bRNS/mRNA is komplementêr aan die DNS/DNA/
                        A komplementeer U, G komplementeer C                         Enige       (6)
         2.1.3 -     Molekuul X (DNS/DNA) is ŉ dubbel string✓ (dubbel heliks)
               -     Molekuul Y (RNS/RNA) is ŉ enkel string✓
                                                 OF
                  - Molekuul X (DNS/DNA) het H-bindings✓
                  - Molekuul Y (RNS/RNA) het nie H-bindings nie✓
                                                 OF
                  - Molekuul X (DNS/DNA) bevat deoksiribose✓suiker
                  - Molekuul Y (RNS/RNA) bevat ribose✓suiker
                                                 OF
                  - Molekuul X (DNS/DNA) het timien✓/T as 'n stikstofbasis
                  - Molekuul Y (RNS/RNA) het urasiel✓/U as 'n stikstofbasis
                                                 OF
                  - Molekuul X (DNS/DNA) is langer✓
                  - Molekuul Y (RNS/RNA) is korter✓
                  (Merk slegs eerste EEN)                                 Enige (1 x 2)          (2)
         2.1.4 TAC✓                                                                              (1)
         2.1.5 -        Arginien✓
               -        Prolien✓                                                                 (2)
                                                                                                 (12)
 2.2     2.2.1 Anafase II✓                                                                       (1)
         2.2.2 -     Chromosoompare skei tydens Anafase I✓/chromosome
                     beweeg na die pole
                  - 'n Chromosoom skei tydens Anafase II✓/chromatiede beweeg
                     na die pole
                                                 OF
                  - Sentromere skei nie tydens Anafase I✓ nie
                  - Sentromere skei tydens Anafase II✓
                  (Merk slegs eerste EEN)                              Enige (1 x 2)             (2)

         2.2.3 (a)           Sentriool✓/sentrosoom                                               (1)

                  (b)        Spoeldraad✓/spoelvesel                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Lewenswetenskappe/V2                             6                         DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

         2.2.4       -   Heg aan die sentromeer✓
                     -   om chromatiede/chromosome na die (teenoorgestelde) pole te
                         trek✓
                                                    OF
                     -   trek saam✓/verkort om
                     -   om chromatiede/chromosome na die (teenoorgestelde) pole te
                         trek✓                                                                    (2)

         2.2.5                          Diagram wat metafase II toon

                                                                           Selmembraan

                                                                           Sitoplasma

                                                                           Chromosoom

                                                                           Sentromeer

                                                                           Chromatied

         Riglyne vir die assessering van die skets

                                        Kriteria                               Punte
          Posisie: chromosome in ‘n enkel ry (by die ewenaar) (P)                 1
          Hoeveelheid: 2 ongepaarde chromosome geteken        (N)                 1
          Skakerings van chromosome:                          (S)                 1
          1 geskakeerde chromosoom met ŉ ongeskakeerde punt
          1 ongeskakeerde chromosoom met ŉ geskakeerde punt
          Enige TWEE korrekte byskrifte                       (L)                 2
          (behalwe sentriool & spoeldraad)                                                        (5)
                                                                                                  (12)

 2.3      2.3.1          O✓                                                                       (1)

          2.3.2          Volledige✓dominansie                                                     (1)
          2.3.3          -   Die man is heterosigoties✓ /is IAi vir bloedgroep A
                         -   Die vrou het ŉ alleel vir bloedgroep B✓/is IAIB
                         -   Die kind erf die IB alleel van die ma✓
                         -   en die i alleel van die pa✓
                         -   Daarom, sal die kind heterosigoties✓ wees vir bloedgroep B/die
                             genotipe sal IBi wees                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Lewenswetenskappe/V2                                         7                          DBE/November 2024
                                                     NSS – Nasienriglyne

          2.3.4

                                  Die persentasie bloedskenkers vir verskillende
                                       bloedgroepe in Suid-Afrika vir 2018

                                  60
                                               48
                                  50

                     % Skenkers
                                                                38
                                  40
                                  30
                                  20                                           10
                                  10                                                           4
                                   0
                                               O                 A             B              AB
                                                     Bloedgroepe

        Riglyn vir die assessering van die grafiek
                     KRITERIA                                            UITBREIDING                  PUNT
          Korrekte tipe grafiek                    (T)   Staafgrafiek geteken                           1
          Opskrif van grafiek                      (C)   Beide veranderlikes, SA en 2018 ingesluit      1
          Byskrifte van asse                       (L)   X- en Y-as korrek benoem met eenhede           1
          Skaal vir X- en Y-as                     (S)   - Dieselfde spasies en breedte van stawe
                                                             vir X-as en                                1
                                                         - Korrekte skaal vir Y-as
          Plot van koördinate                      (P)   - 1 tot 3 koördinate korrek geplot             1
                                                         - Al 4 koördinate korrek geplot                2

          Histogram of lyngrafiek geteken
              − Verloor punte vir tipe van die grafiek en vir skaal

           Omgeruilde asse
             − Kan volpunte kry as die asse se byskrifte ook omgeruil word en stawe
                horisontaal is
             − As die byskrifte nie ooreenstem nie, verloor punte vir byskrifte en skaal
             − Kyk dat die koӧrdinate korrek geplot is vir die gegewe byskrifte                                 (6)
                                                                                                                (13)
 2.4      2.4.1             Drie✓/3                                                                             (1)
          2.4.2             (a) Man sonder spierdistrofie✓                                                      (1)
                            (b) XDXd✓                                                                           (1)
          2.4.3              -         Mans het slegs een X chromosoom✓/XY en
                             -         benodig slegs een resessiewe alleel om spierdistrofie te hê✓
                             -         Mans het nie ‘n dominante alleel om die Xd alleel te onderdruk
                                       nie✓
                             -         Vrouens het twee X -chromosome✓en
                             -         moet twee resessiewe allele hê om spierdistrofie te hê✓/ XdXd
                             -         By vroue, onderdruk die dominante alleel op een X
                                       chromosoom die effek van die resessiewe alleel✓/XD sal vir Xd
                                       onderdruk                                                                (4)
                                                                                                 Enige

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Lewenswetenskappe/V2                         8                                   DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

          2.4.4        P2           Fenotipe      Vrou sonder                    Man sonder
                                                  spierdistrofie            x    spierdistrofie✓

                                    Genotipe      XDXd                      x    XDY✓
                       Meiose
                                    Gamete           X D,    Xd             x        X D,   Y✓

                       Bevrugting

                       F2           Genotipe          XD XD         XD Y,        XD Xd,     XdY ✓

                                    Fenotipe      (50%) vroue sonder spierdistrofie
                                                  (25% )mans sonder spierdistrofie ✓
                                                  (25%) mans met spierdistrofie

                                                  25✓*% kans vir kind met spierdistrofie
                       P2 en F2✓
                       Meiose en bevrugting✓
                                                                  *1 verpligte punt + Enige 5
                                                            OF
                       P2           Fenotipe       Vrou sonder                   Man sonder
                                                   spierdistrofie           x    spierdistrofie✓

                                    Genotipe       XDXd                     x    XDY✓

                       Meiose
                                                    Gamete                    XD             Xd
                       Bevrugting                      XD                   X XD
                                                                             D
                                                                                            X Xd
                                                                                              D

                                                        Y                   XD Y             XdY

                                                   1 punt vir korrekte gamete
                                                   1 punt vir korrekte genotipes

                       F2           Fenotipe       (50%) vroue sonder spierdistrofie
                                                   (25%) mans sonder spierdistrofie           ✓
                                                   (25%) mans met spierdistrofie

                                                   25✓*% kans vir kind met spierdistrofie
                       P2 en F2✓
                       Meiose en bevrugting✓
                                                                      *1 verpligte punt + Enige 5        (6)
                                                                                                         (13)
                                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Lewenswetenskappe/V2                            9                        DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1      3.1.1        -    Die Bt produserende geen is uit die bakteriële DNS✓/DNA gesny
                       -    en in die mielieplant se DNS/DNA gevoeg✓
                       -    Die rekombinante DNS/DNA✓
                       -    veroorsaak dat die mielieplant Bt gifstof produseer✓    Enige        (3)

          3.1.2        -  Minder skade aan die oes✓
                          lei tot verhoogde opbrengs✓/meer voedsel vir mense/
                          verhoogde voedselsekerheid/gesonder oeste/meer profyt
                       - Verlaagde behoefte aan onkruiddoders,✓
                          boere spaar geld✓/minder gifstowwe na verbruikers/ omgewing
                       (Merk slegs eerste TWEE)                                 (2 x 2)          (4)
                                                                                                 (7)

 3.2      3.2.1        V✓                                                                        (1)

          3.2.2        Langarm-ape✓/U                                                            (1)

          3.2.3        Vir Langarm-ape in 3.2.2
                       Hulle deel die mees onlangse gemeenskaplike voorouer U✓
                                                      OF
                       Vir ‘U’ in 3.2.2
                       Ou-wêreld ape is direkte afstamelinge van U✓                              (1)

          3.2.4        Mense✓
                       Sjimpansees✓
                       Gorillas✓
                       Q✓                                                           Enige        (3)
                       (Merk slegs eerste DRIE)

          3.2.5        - (Vrylik) roterende arms✓
                       - Lang boarms✓
                       - Rotasie rondom die elmbooggewrig✓
                       - Rotasie rondom pols✓
                       - Vingerpunte naak✓
                       - Naels in plaas van kloue✓
                       - Het vingerafdrukke✓
                       - Opponerende duim✓/Presisie greep
                       - Vyf vingers per ledemaat✓/Pentadaktiele hand
                       (Merk slegs eerste DRIE)                                     Enige        (3)
                                                                                                 (9)

 3.3      3.3.1        (a) Soort melk✓                                                           (1)

                       (b) Lengte✓ van kinders                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Lewenswetenskappe/V2                          10                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

          3.3.2        Kontinue✓ (variasie)                                                       (1)
          3.3.3        - Verseker dieselfde addisionele dieet✓
                       - Verseker soortgelyke daaglikse aktiwiteite✓
                       - Verseker soortgelyke lewensomstandighede✓
                       - Datum ✓/ tyd/ plek waar die meting plaasvind
                       - Besluit op die monstergrootte✓
                       - Vra vir ouers se toestemming✓
                       - Lei die navorsingsassistente op✓
                       - Werf ouers wat gewillig is om deel te neem✓
                       - Besluit op die teikengroep✓
                       - Ontwerp ŉ vorm om die resultate aan te teken✓
                       - Besluit op die bron van die melk✓
                       - Kies apparaat✓/toerusting/ besluit op metode van meting
                       - Besluit oor tydperk✓ van ondersoek
                       - Kies die tipe melk✓
                       - Besluit oor hoeveelheid melk✓                           Enige            (2)
                       (Merk slegs eerste TWEE)
          3.3.4        - Slegs gesonde kinders✓ is gekies
                       Dieselfde:
                       - ouderdom✓
                       - ras✓
                       - geslag✓
                       - hoeveelheid melk✓
                       - addisionele dieet✓
                       - verskaffer van melk✓
                       - hoeveelheid kinders in elke groep✓
                       - tydperk✓
                       Soortgelyke:
                       - daaglikse aktiwiteite✓
                       - leef (omgewing) toestande✓                                  Enige        (3)
                       (Merk slegs eerste DRIE)
          3.3.5        -  Geneties/hormonale invloed is nie in ag geneem nie✓
                       -  Moeilik om dieselfde toestande oor 'n 7-jaar periode te
                          handhaaf✓
                       - Het nie aanvanklike lengte gemeet nie✓                       Enige       (1)
                       (Merk slegs eerste EEN)
          3.3.6      -     2 073 kinders in elke groep✓ het deelgeneem
                     -     4 146 kinders verdeel in twee ewe groot groepe✓
                     -     Ondersoek is oor 7 jaar uitgevoer✓                        Enige        (1)

          3.3.7        Die drink van koei melk lei tot beter groei/toename in lengte in
                       vergelyking met sojamelk✓✓
                                                      OF
                       Drink van sojamelk deur kinders lei tot ŉ afname in lengte✓✓/onder
                       gemiddelde lengte
                                                      OF
                       Drink van koeimelk deur kinders lei tot ŉ toename in lengte✓✓/bo-
                       gemiddelde lengte                                                          (2)
                                                                                                  (12)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Lewenswetenskappe/V2                          11                            DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

 3.4      3.4.1        -   Die oudste fossiele van Homo erectus was in Afrika gevind✓
                           terwyl
                       -   die jonger fossiele in ander dele van die wêreld gevind
                           was✓/Asië
                       -   wat aandui dat Homo erectus uit Afrika migreer het✓                  (3)

          3.4.2        -   Ardipithecus fossiele was slegs in Afrika gevind✓
                       -   Australopithecus fossiele was slegs in Afrika gevind✓
                       -   Fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind✓
                       -   Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrika gevind✓
                       -   Die jonger fossiele van Homo sapiens is in ander dele van
                           die wêreld gevind✓                                       Enige       (4)

          3.4.3              Homo erectus                    Homo sapiens
                             Klein brein✓                    Groot brein✓
                             Prominente wenkbrou-            Gereduseerde
                             riwwe✓                          wenkbrou-riwwe✓
                       (Merk slegs eerste TWEE)                          (2 x 2) + (1) tabel✓   (5)

          3.4.4        Die foramen magnum was in 'n (meer) vorentoe posisie✓                    (1)
                                                                                                (13)

 3.5      3.5.1        Veranderinge in die genetiese samestelling✓ van organismes               (1)

          3.5.2        Lei tot kanker✓/dood/mutasies                                            (1)

          3.5.3        -   Daar was variasie onder (die populasie van) die wolwe✓
                       -   Sommige het ŉ mutasie gehad wat hulle immuun teen kanker
                           gemaak het en ander nie✓
                       -   Wanneer aan bestraling blootgestel word✓
                       -   het die wolwe sonder die mutasie/ immuniteit gevrek✓
                       -   Die met die mutasie/immuniteit het oorleef✓
                       -   en voortgeplant✓
                       -   en die alleel vir die mutasie/immuniteit aan hulle nageslag
                           oorgedra✓
                       -   Die volgende generasie het 'n groter verhouding van wolwe
                           met die mutasie✓/immuniteit teen kanker gehad               Enige    (7)
                                                                                                (9)
                                                                                                [50]

                                                                    TOTAAL AFDELING B:          100
                                                                        GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Life Sciences P2 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p2-english-2024-possible-answers/056e47d6-2126-48a7-b13d-b4af9641a5a9) — Life Sciences · Memo · 2024 · Eng
- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr12-sept2024-english/fa4befb2-edb6-4abd-ab23-dadee10f33fc) — Life Sciences · Memo · 2024 · Eng
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Life Sciences · Memo · 2024
- [Gr 12 Life Sciences P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-life-sciences-p1-english-2024-possible-answers/f92ba3f0-2aa9-4a93-8230-8fa1e37eb2c9) — Life Sciences · Memo · 2024 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Life Sciences · Memo · 2025
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2024 ISIXHOSA](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr12-sept2024-isixhosa/bb797fac-0132-4eef-bdb5-8f799aaa6a5d) — QP · 2024 · isiXhosa

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
