# Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 QP (Afr)

> Grade 10 Life Sciences Paper 3 question paper from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-afr/b27d5999-de7e-400f-865f-b6aeb24da9af
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-afr/b27d5999-de7e-400f-865f-b6aeb24da9af)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                         1

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 10

                     LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES)

                                   MODEL 2012

PUNTE: 60

TYD: 1 uur

                       Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)              2                                   DBE/2012
                                    NSS – Graad 10 Model

VRAAG 1: WAARNEMING EN TEKENVAARDIGHEDE                                    20 MINUTE

NOTA AAN ONDERWYSER

Voorsien leerders van die volgende items:

mikroskoop, ui (met die epidermis verwyder), mikroskoopplaatjie, dekglasie, drupper en
klein bekertjie met water

1.1      Maak 'n natmonteringsplaatjie ('wet mount') van die ui-epidermis.
         Jou onderwyser sal die voorbereiding van jou plaatjie assesseer.                      (6)

1.2      Stel jou mikroskoop op en bestudeer jou plaatjie onder die mikroskoop.
         Jou onderwyser sal assesseer hoe jy die mikroskoop opgestel het.                      (5)

1.3      Teken en benoem TWEE selle van jou proefmonster soos onder die
         mikroskoop gesien.                                                                    (7)
                                                                                               [18]

VRAAG 2: DOEN 'N PRAKTIES/INTERPRETEER DATA                                  15 MINUTE

NOTA AAN ONDERWYSER
Voorsien leerders van die volgende items:
onbekende monster (wit poeier – jy kan kies of dit stysel moet bevat of nie), kookwater
in 'n beker, klein proefbuis, jodiumoplossing, Benedict se oplossing/Fehlings A en B,
Biuret-oplossing/Millon se reagens, water en 'n drupper.

2.1      Toets die onbekende monster vir die teenwoordigheid van stysel. Skryf neer
         of dit stysel bevat of nie.
         Jou onderwyser sal die manier waarop jy die toets uitgevoer het, assesseer.           (5)
2.2      Bestudeer die tabel hieronder wat die resultate van sekere toetse op VYF
         verskillende voedselsoorte toon: A, B, C, D en E.

          VOEDSEL             NAAM VAN TOETS EN KLEURVERANDERING
            TIPE           Benedict se/Fehlings Jodium-  Biuret-/Millon
                                  Toets          toets       se toets
                 A               Oranje           Geel     Ligblou/wit
                 B                 Blou          Swart     Ligblou/wit
                 C               Oranje           Geel  Pers/baksteenrooi
                 D                 Blou          Swart  Pers/baksteenrooi
                 E               Oranje          Swart  Pers/baksteenrooi

         2.2.1       Watter voedseltipe (A, B, C, D of E) bevat die volgende:
                     (a)   Slegs stysel                                                        (2)
                     (b)   Slegs glukose                                                       (2)
                     (c)   Slegs proteïene en glukose                                          (2)
                     (d)   Stysel, glukose en proteïene                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)               3                                     DBE/2012
                                     NSS – Graad 10 Model

         2.2.2       Rys bevat stysel en proteïene, maar geen glukose.
                     Watter voedseltipe (A, B, C, D of E) is moontlik rys?                        (2)
                                                                                                  [15]
VRAAG 3: TREK 'N GRAFIEK/INTERPRETEER DATA                                      15 MINUTE

 NOTA AAN ONDERWYSER

 Stel die apparaat op soos in die diagram hieronder getoon.

                                                      takkie met blare

                                                     watte

                                                     proefbuis met
                                                     water

                              Apparaat wat gebruik word om
                            waterverlies van 'n takkie met blare
                                       te ondersoek

Die apparaat hierbo is opgestel om die waterverlies van 'n takkie met blare te
ondersoek. Die totale massa van die apparaat aan die begin van die ondersoek was
150 g.
Die apparaat is toe elke 10 minute geweeg, vir die volgende 50 minute. Na 50 minute
is die apparaat buitentoe geneem en weer elke 10 minute vir die volgende 50 minute
geweeg.
Die tabel hieronder toon die afname in die massa van die apparaat oor tyd in
verhouding tot die oorspronklike massa van 150 g.

                                  BINNE                                   BUITE
   Tyd
 (minute)        0   10      20      30      40       50     60      70    80      90      100
Afname in
 massa           0    1       3       4      5        9      11      21    24      33       39
   (g)

3.1      Trek 'n lyngrafiek van hierdie resultate.                                                (7)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)               4                               DBE/2012
                                     NSS – Graad 10 Model

3.2      Noem TWEE omgewingsfaktore wat tot 'n groter afname in die massa na
         50 minute kon gelei het.                                                        (2)

3.3      Noem EEN manier waarop die betroubaarheid van die resultate verbeter kon
         word.                                                                           (1)

3.4      Bereken die massa van die apparaat na 80 minute.
         Toon ALLE bewerkings.                                                           (2)
                                                                                         [12]

VRAAG 4: HARTDISSEKSIE                                                    10 MINUTE

NOTA AAN ONDERWYSER

Dissekteer 'n skaap-/varkhart om die lengtedeursnee te toon. Steek spelde met
vlaggies/byskrifte (A, B, C, D, E) daarop vas soos volg:

A – Aorta
B – (Linker)-ventrikel (Byskrif moet Kamer B wees)
C – Perikardium
D – Tendon
E – (Regter)-atrium (Byskrif moet Kamer E wees)
F – (Regter)-ventrikel (Byskrif moet Kamer F wees)

Bestudeer die gedissekteerde hart met die byskrifte en beantwoord die vrae wat volg.

4.1      Benoem dele A, B, C, D en E.                                                    (5)

4.2      Noem EEN funksie van elk van dele A, D en E.                                    (3)

4.3      Verduidelik waarom die deel gemerk B dikker spierwande het as die kamer
         gemerk F.                                                                       (3)

4.4      Verduidelik die volgende:

         4.4.1       Waarom word bloedvate op die oppervlakte van die hart
                     aangetref?                                                          (2)

         4.4.2       Waarom vloei bloed nie terug in die atrium wanneer die ventrikels
                     saamtrek nie?                                                       (2)
                                                                                         [15]

                                                                            TOTAAL:      60

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-eng/92171bff-9160-405d-a9e5-e6c61a315cd9) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/422f0444-7b7e-4d94-b06f-44cafc33e401) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/3ae0dcf2-d8d8-445e-bd6f-d86c841da5b9) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-eng/114fda25-3612-4a7c-bf6c-73e6ba22f18c) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-afr/7607d08f-5221-4c70-8f96-b41fb3c5792c) — Life Sciences · QP · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-afr/5e3efd87-2d4d-4a8f-a432-1fad4dd8f760) — Life Sciences · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/7cd01b5e-09b4-433c-9125-b004c26811cd) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/deda828d-ebf9-499d-a570-e4ba51257bbb) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1/2cca23be-2318-4e79-adc5-bc33177854a5) — Memo · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
