# Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 Memo (Afr)

> Grade 10 Life Sciences Paper 3 memorandum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/3ae0dcf2-d8d8-445e-bd6f-d86c841da5b9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/life-sciences) › [Life Sciences Grade 10 P3 National Exemplar 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/3ae0dcf2-d8d8-445e-bd6f-d86c841da5b9)

## About this document

Life Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 10

                     LEWENSWETENSKAPPE (PRAKTIES)

                                  MODEL 2012

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 60

                     Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)              2                                   DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

VRAAG 1

1.1      Gebruik die volgende kontrolelys               om       die   maak    van    die
         natmonteerplaatjie te assesseer.

           KRITERIA                               BESKRYWING                          PUNT
      Voorkoms van plaatjie     Is dit skoon?                                           1
      Dunheid/Grootte van       Is dit dun genoeg/eweredig versprei sodat lig
      monster                   deurgelaat word?                                         1
      Monteervloeistof          Is die korrekte hoeveelheid water gebruik – nie te
                                min of te veel nie?                                      1
      Dekglasie                 Is daar 'n dekglasie?                                    1
                                Dekglasie teen 'n hoek van 45 grade laat sak?            1
      Teenwoordigheid van       Geen lugborrels onder die dekglasie nie                  1
      lugborrels onder die
      dekglasie
      TOTAAL                                                                             6

1.2      Gebruik die volgende kontrolelys om te bepaal of die mikroskoop korrek
         opgestel is.

            KRITERIA                              BESKRYWING                         PUNT
      Die spieël                Is die korrekte spieël gebruik?                        1
                                Is dit so gestel dat dit lig deurlaat op die
                                proefmonster?                                           1
      Die kondensor             Is dit korrek gestel om die ligbron op die
                                proefmonster te fokus?                                  1
      Die diafragma             Is dit so gestel dat die hoeveelheid lig
                                gereguleer is wat die proefmonster bereik?              1
      Fokus                     Is die proefmonster duidelik in fokus?                  1
      TOTAAL                                                                            5

1.3      Gebruik die volgende kontrolelys om die tekening van die proefmonster
         te assesseer.

      KRITERIA                  BESKRYWING                                           PUNT
      Korrekte voorstelling     Lyk die tekening soos dit wat onder die
                                mikroskoop is, dus is die vorm, grootte,
                                verhouding en posisie van alle dele korrek?              1
      Opskrif                   Is daar 'n gepaste opskrif?                              1
      Byskrifte                 Is alle sigbare dele korrek benoem?                      1
                                Is al die byskrifte ondermekaar?                         1
      Vergroting/Skaal          Is die vergroting aangetoon by die opskrif?              1
      Reëls vir biologiese      Die potloodlyne is netjies en aaneenlopend.              1
      tekeninge                 Geen byskriflyne kruis nie                               1
      TOTAAL                                                                             7
                                                                                               [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)              3                                               DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

VRAAG 2

2.1                         Gebruik die volgende kontrolelys om die kandidaat se prosedure te
                            assesseer.

                               BESKRYWING                                                   PUNT
Meng poeier met water in die proefbuis                                                        1
Kies jodiumoplossing as reagens                                                               1
Gebruik drupper en plaas 'n paar druppels jodiumoplossing in die proefbuis                    1
Gekookte water is NIE gebruik NIE                                                             1
Aangeteken dat wit poeier wat stysel bevat, swart geword het/wat nie
stysel bevat nie, geel gebly het                                                               1
                                                                 TOTAAL                        5

2.2                         2.2.1        (a)   B                                                         (2)
                                         (b)   A                                                         (2)
                                         (c)   C                                                         (2)
                                         (d)   E                                                         (2)
                            2.2.2        D                                                               (2)
                                                                                                           [15]
VRAAG 3
3.1                          Grafiek wat die afname in massa van die apparaat binne en buite die
                             klaskamer aantoon

                                               Binne                  Buite
                       45
                       40

 Afname in massa (g)
                       35
                       30
                       25
                       20
                       15
                       10
                        5
                        0
                             0      10     20    30    40   50   60   70      80   90 100
                                                       Tyd (minute)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)              4                                   DBE/2012
                             NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Rubriek vir puntetoekenning van die grafiek

Korrekte tipe grafiek/Alle punte                           1
verbind
Opskrif van die grafiek                                    1
Korrekte opskrif vir X-as met
die korrekte eenheid en                                    1
toepaslike skaal
Korrekte opskrif vir Y-as met
die korrekte eenheid en                                    1
toepaslike skaal
Plot van punte vir die grafiek      3: Al 11    2 : 6–10      1 : 1–5       0: Geen
                                     punte        punte        punte      punt korrek
                                     korrek      korrek       Korrek         geplot
                                     geplot       geplot      geplot
As die verkeerde tipe grafiek getrek is, sal punte verbeur word vir 'korrekte tipe'.        (7)
3.2      Hoë ligintensiteit
         Hoë temperatuur
         Sterker wind 
         Lae humiditeit                                                  (Enige TWEE)      (2)
3.3      Herhaal die ondersoek verskeie kere                                               (1)
3.4      Massa van apparaat na 80 minute: (150 – 24)  = 126 g                             (2)
                                                                                            [12]
VRAAG 4
4.1      A – Aorta
         B – Ventrikel
         C – Perikardium
         D – Tendon
         E – Atrium                                                                        (5)
4.2      A – Vervoer suurstofryke bloed van die hart na die arteries van die liggaam
         D – Verbind aan die kleppe en spiere en voorkom dat die kleppe uitgedruk
              word. 
         E – Kamer wat bloed ontvang vanaf die are                                         (3)
4.3      Die linkerventrikel moet 'n baie groter krag produseer 
         om die bloed deur die liggaam te laat beweeg.
         Die regterventrikel stoot bloed slegs na die longe
         wat baie nabyaan die hart is                                     (Enige DRIE)     (3)
4.4      4.4.1       Hartspiere is lewende selle wat O 2 en voedsel nodig het en
                     CO 2 en metaboliese afvalstowwe moet verwyder word                    (2)
         4.4.2       Die atrio-ventrikulêre kleppe/bikuspidale en trikuspidale kleppe
                     sluit en verseker dat die bloed in die aorta en longarteries
                     geforseer word en nie terug na die aorta nie          (Enige TWEE)     (2)
                                                                                            [15]

                                                                              TOTAAL:       60

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/422f0444-7b7e-4d94-b06f-44cafc33e401) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-eng/92171bff-9160-405d-a9e5-e6c61a315cd9) — Life Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Life Sciences P3 GR 10 Exemplar 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-gr-10-exemplar-2012-afr/b27d5999-de7e-400f-865f-b6aeb24da9af) — Life Sciences · QP · 2012 · Afr
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-memo-eng/22d99d73-1fb4-4501-ac69-530d8a501b7f) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Life Sciences P1 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/12460a0d-dcf4-4f50-9bed-062e80f1a311) — Life Sciences · Memo · 2012 · Afr
- [Life Sciences P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/10f18a1c-e000-43c9-a569-8d2434c94d64) — Life Sciences · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 10 Life Sciences

- [Gr10-Lewenswetenskappe-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-lewenswetenskappe-og-studyguide-lr/8e3e18e1-6b71-4e05-952d-de0944ef8eff) — Guide
- [Gr10-Life-Sciences-TG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-life-sciences-tg-studyguide-lr/5615738c-106e-4a50-9536-78ad61f5ee23) — Guide
- [KZN Life Sciences Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-kzn-march-test-question-paper-and-memorandum/a3348de3-4618-469e-a3dc-d828cb2b83c5) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1/0c82afe6-0b61-4685-9c62-7a67740800e0) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/b43ba134-5609-4518-ab21-13789a757d2c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 10 Life Sciences P1 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-life-sciences-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-1/98f1b9c7-d258-4c78-92f4-2a43cccda7f3) — QP · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
