# Life Sciences Grade 11 P3 2013 Memo (Afr)

> Grade 11 Life Sciences Paper 3 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/7bcfe379-4c2f-4b09-bd8f-e955e59b11e2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P3 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/7bcfe379-4c2f-4b09-bd8f-e955e59b11e2)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 11

                      LEWENSWETENSKAPPE V3 (PRAKTIES)

                                    MODEL 2013

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 60

                      Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

Kopierreg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)              2                                      DBE/2013
                             NSS – Graad 11 Model – Memorandum

VRAAG 1
1.1     Gebruik die volgende kontrolelys om die hantering van apparaat te
        assesseer:

               KRITERIA                         BESKRYWING                            PUNT
         Opstel van waterbad Gebruik die driepoot, gaasdraad, beker en                  1
                               Bunsenbrander/warm water√
         Plaas 'n groen blaar Verwyder 'n groen blaar van die plant en
         in die waterbad       plaas dit vir 10 tot 20 sekondes in warm water            1
                               √, gebruik 'n tangetjie√                                  1
         Proefbuis met         Vul proefbuis/klein bekertjie ¾ vol √ met                 1
         alkohol/brandspiritus alkohol/brandspiritus en
                               plaas dit in die waterbad√                                1
         Verwyder blaar uit     Gebruik die tangetjie om die blaar uit                   1
         waterbad               waterbad te verwyder √ en plaas in proefbuis             1
                                √ /klein bekertjie met alkohol/brandspiritus

         Verwyder die blaar     Gebruik die tangetjie om die blaar uit
         uit die proefbuis/     proefbuis/klein bekertjie te haal en plaas in            1
         klein bekertjie        waterbad √
         Blaar in waterbad      Spoel √ die blaar in die waterbad af                     1

         Verwyder blaar uit     Gebruik die tangetjie om die blaar uit
         waterbad               waterbad √ te haal en                                    1
                                sprei √ die blaar oop op 'n                              1
                                horlosieglas√ /piering/petribakkie                       1
         Jodiumoplossing        Gebruik 'n pipet √ /medisynedrupper om                   1
                                jodiumoplossing √ op die blaar te voeg                   1
         Maak skoon             Was en droog die apparaat af en plaas terug              1
                                op oorspronklike plek vir volgende persoon
         TOTAAL                                                                         15

VRAAG 2

2.1     Ensiem A √ sal stysel verteer√ tot glukose√
        Ensiem B √ sal stysel verteer√ tot glukose√                                          (3)

2.2     (a)   Ensiem√                                                                        (1)

        (b)   Omskakeling van stysel tot glukose√                                            (1)

        (c)   Dieselfde temperatuur √ /dieselfde hoeveelheid stysel/dieselfde
              hoeveelheid ensieme/identiese proefbuis of beker                               (1)

Kopierreg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe V3 (Prakties)               3                                 DBE/2013
                               Graad 11 Voorbeeld – Memorandum

2.4      1.   Maak twee oplossings√
              van dieselfde hoeveelheid stysel √, en warm water √ in twee proefbuise
              (proefbuis 1 en 2).
         2.   Plaas 5 ml van ensiem A√ in proefbuis 1, en
         3.   5 ml van ensiem B√ in proefbuis 2
         4.   Laat apparaat staan vir √ 'n uur
         5.   Toets die oplossings in die proefbuise vir glukose√,
              deur Benedict-oplossing/Fehlings-oplossing A+B√ by te voeg
         6.   Plaas die proefbuise in 'n warm waterbad √
         7.   Indien die inhoud verander van ligblou na groen/geel/oranje in die
              proefbuis, √ dan het die ensiem stysel tot glukose verteer √ en die
              hipotese moet aanvaar word vir die gekose ensiem
         8.   Indien die inhoud in die proefbuis blou bly, √ dan het die ensiem nie die
              stysel tot glukose verteer nie√ en die hipotese moet verwerp word vir die
              gekose ensiem                                                        enige   (9)
                                                                                           [15]

VRAAG 3

3.1      Om te bepaal hoe die fotosintesetempo √ oor tyd verander√.                        (2)

3.2      Grootte van waterplant/dam-onkruid √ die hoeveelheid water √ en die grootte
         van die proefbuis√                                                    enige       (2)

3.3
          Tyd van
                        06:00     09:00       12:00      15:00     18:00     21:00
          dag
          Getal
                          2          6         20          20       10          0
          borrels

         Kontrolelys vir die nasien van die teken van die tabel

               KRITERIA                   BESKRYWING                     PUNTE
          Byskrifte               Beide byskrifte korrek                    1
                                  Een/twee byskrif(te) verkeerd             0
          Tyd van dag             Al ses lesings korrek                     1
                                  1–5 lesings verkeerd                      0
          Getal borrels           Al ses lesings korrek                     1
                                  1–5 lesing(s) verkeerd                    0
                                                            3 + 1 vir teken van tabel      (4)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe V3 (Prakties)               4                                        DBE/2013
                               Graad 11 Voorbeeld – Memorandum

3.4
                           25
                                        Getal borrels vrygestel gedurende 24 uur
                           20

           Getal borrels
                           15

                           10

                           5

                           0
                                06:00    09:00       12:00      15:00       18:00     21:00
                                                      Tyd van dag

Toekenning van punte vir die trek van 'n kolomgrafiek:

Korrekte tipe grafiek/                                              1
kolomgrafiek
Opskrif van grafiek                                                 1
Korrekte byskrifte vir X-as
en Y-as                                                             1
Trek van kolomme                        2: All 6         1: 4 tot 5          0: 0 tot 3 kolomme
                                           kolomme          kolomme             korrek getrek
                                           korrek           korrek getrek
                                           getrek

Indien die verkeerde tipe grafiek getrek is, sal punte verbeur word vir korrekte tipe
grafiek en trek van kolomme.                                                                       (5)

3.5      Die tempo van fotosintese neem toe van 06:00 tot 12:00√, bly stabiel tot
         15:00 √ en neem dan af √ totdat dit stop                          enige                  (2)
                                                                                                  [15]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V3 (Prakties)              5                                    DBE/2013
                             NSS – Graad 11 Model – Memorandum

VRAAG 4

4.1.1    A – Nierbekken/Pelvis 
         B – Ureter
         C – Medulla
         E – Korteks 
         F – Nierpiramied√                                                                    (5)

4.1.2    D – Nierkapsel om die nier te beskerm                                              (2)

4.1.3    Isoleer die niere /hou hulle in posisie/voorkom beserings                   enige   (1)
                                                                                              (8)

4.2                   Tekening van 'n mosplant √ om die gametofiet en sporofiet te
                      vertoon.

                                                                 Kapsule√

                                                          Seta √
                          Sporofiet√

                                                                 ‘Blare’√
                         Gametofiet√
                                                             ‘Stingel√

                                                             Risoïede√

Toekenning van punte:

Opskrif: 1 punt
Tekening: 1 punt vir die insluiting van die sporofiet en gametofiet in die tekening
Byskrifte: 5 punte vir enige 5 byskrifte                                                      (7)
                                                                                              [15]

                                                                               TOTAAL:        60

Kopierreg voorbehou

## Related documents

- [Life Sciences P3 Grade 11 Exemplar 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p3-grade-11-exemplar-2013-eng/5e48e3e5-3bc7-4a61-a267-4f3b4e0ca7a9) — Life Sciences · QP · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Grade 11 Exemplar 2013 Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/f2c5216a-cab4-41b1-8433-278629091b5c) — Life Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [Life Sciences P1 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/8801a013-9dcd-47d6-beec-5bc82c6dbf99) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/c098be16-37df-4f9c-9809-8b0d9d87a18f) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [Life Sciences P1 Grade 11 Exemplar 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-grade-11-exemplar-2013-afr/f94d1cb3-5bc7-46cc-abe6-7e54a39da51c) — Life Sciences · QP · 2013 · Afr
- [Life Sciences P1 Grade 11 Exemplar 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-grade-11-exemplar-2013-eng/cdce5781-aa59-408a-9014-45ceb147cd99) — Life Sciences · QP · 2013 · Eng

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2024 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-2-english/4eed64dd-0499-4ee7-97e7-817805e1413f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
