# Life Orientation Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Life Orientation question paper from the November Exam 2021, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-7-november-2021/b5789ef7-071d-4551-ae71-0aa10e2642a2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/life-orientation) › [Life Orientation Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-7-november-2021/b5789ef7-071d-4551-ae71-0aa10e2642a2)

## About this document

Life Orientation · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

LAERSKOOL DALVIEW
GEKONTROLEERDE TOETS
anne VAK: LEWENSORIENTERING (LO — TEORIE)
GRAAD 7

EKSAMINATOR: Mnr. M. Malot f | AT) HANDTEKENING:
Shi

MODERATOR: Mnr.S. Loots Lu.
DATUM: 29 November 2021 TYD: 60 min TOTAAL: 70 PUNTE

NAAM EN VAN: GR. 7

Instruksies:

1. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.

2. Volg die instruksies by.elke vraag.

3. Afdeling A en B is alle vrae verpligtend en moet beantwoord word.
4. Afdeling C is n keuse waar 2 van die 3 vrae beantwoord moet word.

Vraag analise

Afdeling A: Meerkeusige vrae Kognitiewe Totaal van die
viak van die vraag
vrae
Vraag Inhoud en beskrywing van die Puntetoekenning
vraag
Vraag 1 Dwelmmisbruik Viak 1 en 2 15
Kies die regte antwoord uit die | Laer orde vrae
woordbank
Vraag 2 Dwelmmisbruik Viak 1 en 2 7
Pas kolom B by kolom A Laer orde vrae
Vraag 3 Omgewingsgesondheid Vlak 1 en 2 15
Waar en Vals Laer orde vrae
Vraag 4 Persoonlike voeding Viak 1 en 2 15
Bespreek die definisie / vul Laer orde vrae
woord in
Vraag 5 Algemene siektes Viak 1 en 2 /6
Onderstreep die korrekte Laer orde vrae
antwoord
TOTAAL: /28

Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021

1van8

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Totaal vandie |

Afdeling :B Beskryf , analiseer en los op. Kognitiewe |
viak van die vraag
vrae
Vraag 6 Dwelmmisbruik Vlak 3 en 4 7
Bespreek Middel orde
vrae
Vraag 7 Omgewingsgesondheid Vlak 3 en 4 17
Noem Middel orde
vrae
Vraag 8 Persoonlike voeding Vlak 3 en 4 /7
Kennis toepas Middel orde
vrae
Vraag 9 Algemene siektes Vlak 3 en 4 7
Gee advies en oplossings Middel orde
vrae
TOTAAL: /28
Afdeling :C Toepassing van kennis op Kognitiewe Totaal van die
stimulus/gevalstudie viak van die vraag
vrae
Vraag 10 Omgewingsgesondheid Viak 5 en 6 7
Evalueer die scenario Hoér orde vrae
Vraag 11 Persoonlike voeding Vlak 5 en 6 17
Kennis toepas op gevalstudie | Hoér orde vrae
Vraag 12 Algemene siektes Viak 5 en 6 17
Ondersoek die probleemstelling | Hoér orde vrae
TOTAAL: 114
TOTAAL: /70

Dink mooi voor jy skryf , hierdie is jou laaste laerskool vraestel van jou laerskool loopbaan

so lees mooi en geniet die vraestel.
Sterkte vir jou toekoms en gee altyd jou beste in alles wat jy aanpak.
GLO in JOUSELF

Graad 7 ~ Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021

2van8

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING A: (Laer orde vrae) [28]

Vraag 1: [5] (Dwelmmisbruik)

Gebruik die gegewe woordbank en lys die regte tipe dwelm onder die reate kolom.

Medisyne

Mandrax

Alkohol

Ecstacy

Dagga

Wettige middels

Onwettige middels

Vraag 2: [7] (Dwelmmisbruik)

Ranagskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die reate letter langs die stelling in die

Antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.

KOLOM A ANTWOORDE KOLOM B
2.1) LSD 2.1) (1) | A.) n Kristalagtige middel wat ingeasem word
2.2) Dagga 2.2) (1) | B.) Skoonmakmiddels
2.3) Kokaien 2.3) (1) | C.) Kan maklik gekoop word by Spar
2.4) Tik 2.4) (1) | D.) n Gespikkelde geel pilletjie
2.5) Mandrax 2.5) (1) | E.) n Wit Pooier gemaak van kakaoplant
2.6) Heroien 2.6) (1) | F.) Goed vir jou liggaam
2.7) Ecstasy 2.7) (1) | G.) Groen gedroogte blomme van n plant

H.) Wettige dwelmiddels

|.) Wit helder vloeistof of klein papier gesit word

J.) Tablet in verskillende kleure en groottes

K.) Wit poeier , meng met lyfpoeier en suiker

Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie)

Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021

3 van8

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 3: [5] (Omgewingsgesondheid)
Beantwoord die volgende vraag, deur slegs waar / vals te gebruik en neer te skryf .

WAAR / VALS

3.1 In ons atmosfeer beweeg n gas koolstofdioksied wat ons nodig het om
asem te kan haal en elke dag funksioneer .
3.2 Daar is 3 tipes besoedeling wat bestaan .

3.3 Een manier om die bakteriee uit die water te verwyder is deur dit te kook .

3.4 Dit is net die mens wat beinvloed word deur die konstante besoedeling
wat ons elke dag van ons lewe ervaar

3.5 Die WéreldGesondheidsOrganisasie (WWO) se.doel is om n omgewing
vir alle mense en veral kinders gerieflik te maak en besoedeling te
vermeerder in die gemeenskap se omgewing deur vuil te maak.

Vraag 4: [5] (Persoonlike voeding)

Beskryf die volgende woorde deur die definisie (Sin) te voltooi , skry’i ONDER elkeen van die
definisies die ontbreekende woord in , sodat die term sin maak en vollediq beskryf word .

4.1 Ekologtese Faktore : Hang alles af van jou waarin jy leef en voorkom . (1)

en maats en die invloed wat hulle speel . (1)

4.2 Sosiale Faktore : Hang alles af van jou

4.3 Ekonomiese Faktore : Hang alles af van die hoeveelheid wat jy beskikbaar het . (1)

4.4 Kulturele Faktore : Hang alles af van jou kultuur se en denkwyse . (1)

se keuses en mag wat hul uitoefen . (1)

4.5 Politieke Faktore : Hang alles af van jou

Vraag 5: [6] (Algemene siektes)

Lees die volgende vrae en onderstreep dan die korrekte antwoord.

5.1 Tuberkulose is kieme wat n persoon se ( Brein / Longe ) aanval. (1)

5.2 Epilepsie verwys na n abnormale brein aktiwiteit a.g.v ( Flitsende ligte / donkerte). (1)
5.3 Obisiteit is wanneer n persoon ( Aktief / Onaktief ) lewe en verkeerd eet..(1)

5.4 VIGS staan vir ( Verworwe Immuniteits Gebrek Siekte /

Verworwe Immuniteits Gebrek Sindroom ). (1)

5.5 Anoreksie kan behandel word deur ( Terapie / Inspuitings ). (1)
5.6 Diabetes is wanneer n persoon se liggaam nie genoeg ( Insulien / Koolhidrate ) afskei nie. (1)
Graad 7 - Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling A Kwartaal 4 2021

4van8

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
AEFDELING B: (Middel orde vrae) [28]

Vraag 6: [7] (Dwelmmiddels)

Bespreek die volgende eienskappe van dagga ?
Vraag 6.1: Beskryf kortliks hoe dagga lyk (Verduidelik hoe lyk hy , groote en kleur ) (2)

Vraag 6.2: Beskryf kortliks hoe dagaa gebruik word(Hoe maak hulle om die dweim te gebruik) (2)

Vraag 6.3: Beskryf kortliks 3 van_dagga se gevolge (Hoe gaan jy voel as iy dit gebruik) (3)

Vraag 7: [7] (Omgewingsgesondheid)

Vraag 7.1: Noem 2 plekke waar Va and: kom. (2)

Vraag 7.2: Noem 2 voorwerpe wat mense in die water qooi wat herwinbare materiaal is wat

gemors word en beter benut kan word deur dit eerder te herwin en weer te gebruik (2)

Vraag 7.3: Noem 3 siektes wat jy kan opdoen as jy besoedelde water drink of inkry (3)

Graad 7 ~ Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling B Kwartaal 4 2021

S van8&

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 8: [7] (Persoonlike voeding)
Gebruik die geqewe bord hieronder en voltooi die volgende vrae deur op die bord in te vul .
* Noem in die middelste klein sirkel die groep wat die slegste vir jou liggaam is van die 6
voedselgroepe wat jou gewig baie laat styg en obisiteit kan veroorsaak(1)
¢ Noem in die groot bord sirkel die 3 tipes / verskillende groepe wat jy kry van hierdie
ongesonde groep (hy bestaan uit die 3 tipes van die ongesonde groep) (3)
¢ Langs elkeen van die 3 ongesonde groepe wat jy neergeskryf het , noem nou een
voorbeeld van so n voedsel wat voorkom in daai groep (3)

Vraag 9: [7] (Algemene siektes)
Lig persone in hoe Diabetes werk , tipes en gevolge wat bectaan en hoe om te lewe met hierdie
siekte op n daaglikse basis , sodat ander persone beter kan verstaan en kan help.

Vraag 9.1: Wat is die groot rede hoekom n persoon Diabetes ontwikke! want die liggaam.. .? (1)

Vraag 9.2: Noem 3 Simptome (wat fout is) as n persoon Diabetes het op n daaglikse basis.(3)

Vraag 9.3: Wat is die verskil tussen tipe 1 en tine 2 diabetes (2)

Vraag 9.4: Wat is moet n persoon gereeld toets as hy / sy nie lekker voel met diabetes nie_ .(1)

Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling B Kwartaal 4 2021

6van8

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C: (Hoér vlak vrae) [14]
Kies 2 van die 3 vrae wat beantwoord moet word .

Vraag 10 [7] (Omgewingsgesondheid)
Koos stel belang in herwinning van ou materiaal , hy maak altyd die herwinbare materiaal

bymekaar en sorter die regte voorwerpe in die regte houers want dit is baie makliker om dan
weekilis die vullis sake uit te vat en te sorter. (Volgorde — 1 punt , 6 stappe 6 punte)

Help koos om betrokke te raak by n herwinnings maatskapy en gee nou die 6 stappe wat hy
moet volg om hierdie n ernstige besigheid te kan maak

Waar moet koos begin met die uitvind van n herwinbare maatskappy.

PAR ON a

Vraag 11 [7] (Persoonlike voeding)

Lucinda lewe baie ongesond en moet begin aandag gee aan haar eetgewoontes.

Haar ouers het haar gevra om vir hulle gesonde eetplan vir n dag uit te werk , sodat hulle kan sien
of sy op die regte spoor is .

Skryf een voedsel by elke tyd van die dag neer , asook die tyd en waste voedselgroep dit is
(Onthou dat sy gesonde kos moet neerskryf en nie vetterige voedsel nie , asook n tyd)

Jy kry punte vir die Tydtoediening (Realisties)(1), Gesonde voedsels (Noem) (1)

en belangrik Voedselgroepe (Korrekte groep wat by kossoort wat geskryf is pas)(5).

Ontbyt : Tyd :
(Kos)
(Voedselgroepe)
‘Snack : Tyd :
(Kos)
(Voedselgroepe)
Middagete : Tyd :
(Kos)
(Voedselgroepe)
Snack : Tyd:
(Kos)
(Voedselgroepe)
Andete : Tyd :
(Kos)
{Voedselgroepe)
Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling C Kwartaal 4 2021

7 van 8

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 12 [7] (Algemene Siektes)
Bestudeer die gegewe skets/prent hieronder en beantwoord dan die volgende vrae

Gebruik die prent hierbo gegee , uit jou kennis wat jy opgedoen het , bespreek die volgende.

Oordraagbare siekte (Noem 1)

(Daar is net 2 om van te kies wat jy
geleer het van in die prent).

Wat die siekte is (Verduidelik)

Noem 1(Simptoom) van die siekte

Bespreek 1(Sosiale faktoor) van
die siekte

Bespreek 1(Ekonomiese faktoor)
van die siekte

Bespreek 1(Omgewings faktoor)
van die siekte

Bespreek die (Behandeling) vir die
siekte

- EINDE -
Graad 7 — Lewensorientering (LO Teorie) Gekontroleerde Toets - Afdeling C Kwartaal 4 2021

8 van 8

## Related documents

- [2019 final gr 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-life-orientation-2019-november-exam-question-paper/a8cf3cfb-19ab-42b3-83b9-e4b316347cce) — Life Orientation · QP · 2019
- [November 2018](https://www.hlayiso.com/library/november-2018/d3310994-e2b7-40de-b3e0-fadd2d0a97c4) — Life Orientation · QP · 2019
- [Grade 7 LO Exam November 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-lo-exam-november-2018/97387e6e-2600-46ba-b88e-c26a5027e402) — Life Orientation · QP · 2018
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 LO MEMO](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-lo-memo/f76a0e79-499e-4cca-b258-f3f56edaf1ed) — Life Orientation · Memo · 2020
- [Grade 7 LO Memorandum November 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-lo-memorandum-november-2018/7ccd2722-9a17-40a1-b0de-d3cf4046bfe9) — Life Orientation · Memo · 2018
- [Gr 7 LO June 2019](https://www.hlayiso.com/library/gr-7-lo-june-2019/2d2481ed-d24f-4633-a685-3b193e283afe) — Life Orientation · QP · 2019

## More from Grade 7 Life Orientation

- [Grade-7-LO-memo 2018 June](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-lo-memo-2018-june/ec2ad2b2-c1c4-4989-a328-4f191d2257ed) — Memo · 2018
- [Grade-7-LO-exam 2018 June](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-lo-exam-2018-june/e9d4b227-2fd5-4c9a-bd1e-9970fc267cb2) — QP · 2018

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
