# Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo

> Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2014, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-memo-nov2014-afr/7921762c-59c3-43c4-9d2c-976a4b7b5057
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/life-orientation) › [Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-memo-nov2014-afr/7921762c-59c3-43c4-9d2c-976a4b7b5057)

## About this document

Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2014. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIOR FASE

                           GRAAD 9

                     NOVEMBER 2014

                 LEWENSORIËNTERING
                    MEMORANDUM

PUNTE:   70

                 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    LEWENSORIËNTERING               (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      D                                                                (1)
     1.1.2      C                                                                (1)
     1.1.3      C                                                                (1)
     1.1.4      A                                                                (1)
     1.1.5      B                                                                (1)
     1.1.6      A                                                                (1)
     1.1.7      B                                                                (1)
     1.1.8      D                                                                (1)
     1.1.9      D                                                                (1)
     1.1.10     C                                                                (1)

 1.2 1.2.1      vrywilligerdiens                                                 (1)
     1.2.2      tyd                                                              (1)
     1.2.3      energie                                                          (1)
     1.2.4      sosiale                                                          (1)
     1.2.5      finansiële                                                       (1)

      1.3.1     E                                                                (1)
      1.3.2     D                                                                (1)
      1.3.3     C                                                                (1)
      1.3.4     B                                                                (1)
      1.3.5     A                                                                (1)

 1.4 1.4.1      Onwaar                                                           (1)
     1.4.2      Onwaar                                                           (1)
     1.4.3      Waar                                                             (1)
     1.4.4      Waar                                                             (1)
     1.4.5      Waar                                                             (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:       25

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      LEWENSORIËNTERING                                        3

 AFDELING B (VERPLIGTEND)

 VRAAG 2

 2.1     Selfmishandeling/selfverminking 
         Liggaamlike mishandeling 
         Seksuele mishandeling 
         Verbale mishandeling                                            (Enige 2 x 1)    (2)

 2.2   Verkragting is ŉ geweldsmisdaad.  Persone verkrag omdat die daad hulle
       sterk  en belangrik laat voel.                               (Enige 2 x 1)         (2)

 2.3   Persone wat slagoffers van verkragting was kan waarskynlik:
        ŉ Seksueel oordraagbare infeksie kry 
        Positief vir MIV toets 
        Aan depressie lei of 
        Selfmoord oorweeg 
        Hulle is bang en 
        Vind dit moeilik om later in hulle lewe verhoudings te hê  (Enige 3 x 1)          (3)

 2.4     Ann kan vir berading gaan 
         Sy kan met iemand praat wie se vertrou bv., LO onderwyser/es, predikant by
          die kerk ens.
        Sy kan by ŉ ondersteuningsgroep aansluit 
        Sy kan met haar dokter gesels en miskien antidepressante kry. 
        Sy moet leer om haarself te vergewe 
        Sy moet besef dat sy nie te blameer is nie – sy is die slagoffer 
        Sy moet simpatiek teenoor haarself wees 
        Besef dat sy verdien om met respek behandel te word 
        Soek advies/kontak verkillende organisasies bv., Love Life, Child Victims of
          sexual, emotional and physical abuse, Rape Crisis etc. 
       (Enige ander relevant korrek antwoord.)                             (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                           [10]

 VRAAG 3

 3.1   Afknouery kan gedefinieer word as ŉ doelbewuste daad van aggressie of
       manipulasie. Dit vind plaas wanneer herhaalde, sistematiese en kwetsende
       woorde of gedrag deur een persoon aan ŉ ander oorgedra word. OF
       Afknouery is wanneer iemand of ŉ groep leerders met meer gesag herhaaldelik
       en met voorbedagte rede ŉ ander persoon of groep leerders seermaak of skade
       berokken. OF
       Herhaaldelik ŉ persoon aan misbruik blootstel.
       (Punte word gegee as die leerder misbruik of mag noem.)                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    LEWENSORIËNTERING                          (NOVEMBER 2014)

 3.2      Fisiese probleem soos verkoue en hoes 
          Seer kele 
          Swak eetlus 
          Slaapwandelary 
          Onwillig om skool toe en sekere plekke te gaan 
          Swyg oor wat by skool gebeur 
          Onttrekking/sosiale isolasie 
          Slaapprobleme
          Verloor gereeld of beskadig besittings 
          ŉ Skielike afname in akademiese prestasie 
          Swak/lae selfbeeld 
          Konsentrasie probleem 
          Stil, depressief 
          Onrustig/geïrriteer, angstig 
          Die leerder het slegs ŉ paar vriende of geen vriende met wie hy/sy tyd
           deurbring
          Sommige neem wapens skool toe as beskerming 
          Sommige mag selfmoord oorweeg as die enigste uitweg.           (Enige 3 x 1)    (3)
                                                                                            [5]

 VRAAG 4

 4.1   Mahatma Gandhi was die vader van die Indiese onafhanklikheidsbeweging.              (1)

 4.2   Wraak bereik niks nie; dit lei net tot ŉ gewelddadige kringloop van woede en
       aggressie.                                                                         (2)

 4.3   Nelson Mandela was nie bereid om apartheid met geweld teen te staan nie. 
       Hy het geglo passiewe weerstand sal die apartheidsregering uiteindelik tot ŉ val
       bring.  Selfs wanneer hy weerspreek en teengestaan is, het sy benadering
       dieselfde gebly.                                                 (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                            [5]

 VRAAG 5

 5.1   Na Graad 9, kan leerders ŉ Nasionale Senior Sertifikaat  of ŉ Nasionale
       Vaardigheidsertifikaat verwerf.                                                     (2)

 5.2   Die Nasionale Vaardigheidsertifikaat en die Nasionale Senior Sertifikaat is albei
       Vlak 4-kwalifikasies.  Albei kan leerders die geleentheid gee om
       hoëronderwyskwalifikasies te verwerf. Die NVS is ŉ loopbaangerigte
       kwalifikasie wat leerders kennis en vaardighede gee  wat met ŉ bepaalde
       loopbaanveld verband hou  bv. Ingenieurswese, Bemarking, Gasvryheid, Reis
       en Toerisme. Dit word deur VOO-kolleges aangebied  Die NSS is ŉ
       algemene akademiese kwalifikasie wat by skole aangebied word.  (Enige 3 x 1) (3)
                                                                                         [5]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           25

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                     LEWENSORIËNTERING                                        5

 AFDELING C

 VRAAG 6 (KEUSEVRAAG)

 Tienerswangerskap affekteer nie net die ma nie, maar ook die baba:
   Babas staan ŉ groter kans om prematuur/vroeg- gebore te word 
   het ŉ lae geboortegewig en 
   is oor die algemeen nie so gesond soos babas wat gebore word vir mense wat
     ouer is nie. 
   Babas wat gebore word vir ŉ ma wat 15 of jonger is staan twee keer ŉ groter
     kans om vroeg in hulle lewe mishandel of verwaarloos te word omdat hulle ouers
     nie emosioneel volwasse genoeg is vir hulle rol as ouers nie. 
   Kinders van tienerouers is meer geneig om op skool te sukkel en die skool vroeg
     te verlaat. 
   Hulle kan gedragsprobleme ontwikkel soos om te baklei, dwelms te gebruik en
     misdade te pleeg. 
   Hulle loop ŉ groter risiko om self tienerouers te word. 
   Hierdie kinders word ook onderwerp aan swak voeding, omdat die moeder nie
     kan bekostig om behoorlik vir die baba te sorg nie. 
   Babas van tienerouers kry dalk nie die nodige aandag nie omdat die ouers vies is
     oor hulle verlies aan vryheid en nie hulle tyd wil opoffer nie.  (Enige 5 x 2)      [10]

                                         EN/OF

 VRAAG 7 (KEUSEVRAAG)

 Depressie
 Wat depressie is: Depressie is ŉ siekte wat deur ŉ chemiese wanbalans veroorsaak
 word. Depressie word deur streshormone veroorsaak. 
 ŉ Behandelbare sielkundige siekte wat gekenmerk word deur ŉ terneergedrukte
 gemoedstemming en gevoelens van hopeloosheid. 
 ŉ Mediese toestand wat jou baie ongelukkig en angstig maak. 
                                                         (Enige een definisie korrek)        (2)

 Oorsake van depressie
 Baie kinders en adolessente ontwikkel depressief na ŉ traumatiese gebeurtenis. 
 Dit kan ook deur ŉ kombinasie van genetiese faktore en mense se omstandighede
 veroorsaak word.  Voorbeelde is: probleme om by die skool in te pas, 
 verbrokkeling van tradisionele gesinstrukture, finansiële probleme in die
 familie, werkloosheid,  misdaad,  dwelmmisbruik,  afknouery,  druk om goed
 te doen op skool,  sosiale status met portuur,  jou seksuele oriëntasie,  seksuele
 of geestelike mishandeling,  en om ŉ propvol skedule te hanteer.        (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   LEWENSORIËNTERING                          (NOVEMBER 2014)

 Tekens van depressie
 Depressie raak iemand liggaamlik, geestelik en emosioneel.  Dit word dikwels
 gekenmerk deur ŉ swak selfbeeld,  langdurige hartseer,  of ’n gebrek aan
 energie.  Mense ervaar depressie verskillend, party voel lusteloos,  leeg en
 apaties,  ander is geïrriteerd,  kwaad en soms aggressief,  gevoelens van
 hopeloosheid en waardeloosheid,  altyd moeg,  slaap nie genoeg nie,  eet nie
 behoorlik nie,  vergeetagtig,  ’n skielike daling in skoolpunte,  konsentreer nie, 
 rusteloosheid,  geen belangstelling in aktiwiteite,  geen entoesiasme,  huil om
 geen rede,  is negatief oor die lewe,  dink aan die dood,  vermy vriende,  huil
 baie,  het ŉ gebek aan motivering,  onttrek van mense,  skuldgevoel,  is
 vyandig teenoor mense,  vol skete.                                      (Enige 6 x 1)    (6)
                                                                                           [10]

                                         EN/OF

 VRAAG 8 (KEUSEVRAAG)

 NASIONALE JEUGDAG (16 JUNIE 1976)

 Op hierdie dag 16 Junie 1976, het duisende swart studente in Soweto
 geprotesteer teen die stelsel van Bantoe-onderwys met Afrikaans as die medium
 van onderrig.  Die volgende agt maande het gewelddadige opstande en botsings
 met die polisie regoor Suid-Afrika plaasgevind, waarin honderde jeugdiges hul
 lewens verloor het.  Jeugdag herdenk al die jong mense  wat deel was van die
 stryd teen apartheid en Bantoe-onderwys van daardie tyd.  Die Bantoe-
 onderwyswet het destyds bestaan om swart Suid-Afrikaners te weerhou van onderrig
 vir geskoolde beroepe.  Suid-Afrikaners herdenk die durf/moed van die jeug wat
 die behoefte vir beter opvoeding gedemonstreer het en die val van apartheid teweeg
 te bring.  Jeugdag herinner alle Suid-Afrikaners aan die jongmense en andere wat
 hul lewens verloor het in hul stryd teen afsonderlike en ongelyke opvoeding vir Suid-
 Afrikaanse kinders.  Dit plaas ook vandag die kwessie van opvoeding op die
 voorgrond.  Die jeug het in opstand gekom teen ŉ sisteem waarbinne hulle swak
 fasiliteite  oorvol klasse en swak toegeruste klaskamers, swak bestuur van
 skole  en skoolliggame met onderwysers wat nie deeglik opgelei is nie, moes
 trotseer.  Die jeug is die toekoms van môre en mag hulle hul konstitusionele regte
 geniet soos uiteengesit in die onderafdeling van die Regte van Kinders van die
 Menseregte in die Grondwet.                                            (Enige 3 x 2)      (6)

 Tydens die opstande was leerders se reg tot lewe,  vryheid van spraak/
 uitdrukking,  opvoeding  en vreedsame verset deur die polisie onderdruk. 
                                                                       (Enige 2 x 2)        (4)
                                                                                           [10]

                                                               TOTAAL AFDELING C:            20
                                                                   GROOTTOTAAL:              70

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      LEWENSORIËNTERING                                       7

       MERKRUBRIEK VIR AFDELING C

          VLAK                 1                2               3                4
       KRITERIA        Die antwoord      Die antwoord    Die antwoord is   Uitstekende
                       is nie duidelik   is duidelik,    bevredigend en    antwoord
                       of relevant tot   relevant maar   insiggewend.
                       die vraag nie.    is
                                         onvoldoende.
                       Daar is geen
                       begrip van die
                       vraag of daar
                       is min insig in
                       dit.
       PUNT                  0–2              3–4              5–7            8–10
       PUNT
       BEHAAL

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [LO GR 9 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-eng/ca7aeafb-2998-47b9-8131-c5849031ab20) — Life Orientation · QP · 2014 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-afr/730e3eb2-8daf-4e4f-8cfa-b6b10a49ad91) — Life Orientation · QP · 2014 · Afr
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-eng/a65523b0-08f2-4ddf-85e5-ff366459a1e3) — Life Orientation · Memo · 2012 · Eng
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-afr/70bafaaf-ed88-42c6-b322-6fd35296772f) — Life Orientation · Memo · 2012 · Afr
- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-eng/c6bbc1b6-52aa-46de-8c36-435f4742582c) — Life Orientation · Memo · 2011 · Eng
- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-afr/171628d5-7f2f-45bc-86b3-a0b15aa7af09) — Life Orientation · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 9 Life Orientation

- [Grade 9 Life Orientation November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2026-november-mock-exam-question-paper/236807e1-e30d-4acc-88fe-286781fb7a37) — QP · 2026
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-afr/a30293d4-0629-4212-aeca-186443a80310) — QP · 2016 · Afr
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-eng/db46c892-b490-45b3-820b-b39e9314e121) — QP · 2016 · Eng
- [LIFE ORIENTATION GR9 2013-QP](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2013-qp/49704367-3df2-4cca-a1b5-802a130663ca) — QP · 2013
- [LEWENSORIENTERING GR9 2013 QP-AFR](https://www.hlayiso.com/library/lewensorientering-gr9-2013-qp-afr/7461c31a-321b-4f99-b2eb-6784c962de08) — QP · 2013 · Afr
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-QP-AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-qp-afr/9e9da08a-2560-4502-b44e-67195e9b7c67) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
