# Mathematics Grade 9 November EC 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2017 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-gr-9-qp-afr-november-2017/779ffbed-c5e3-4613-b37c-728807f04a4d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 November EC 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-gr-9-qp-afr-november-2017/779ffbed-c5e3-4613-b37c-728807f04a4d)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2017. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    SENIOR FASE

                                    GRAAD 9

                              NOVEMBER 2017

                                    WISKUNDE

PUNTE:   140

TYD:     2𝟏⁄𝟐 UUR

                                         *9WISK*

               Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 bylae.

### Page 2

2
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             WISKUNDE                                    (EC/NOVEMBER 2017)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Lees die instruksies sorgvuldig deur voor jy die vrae beantwoord.

    2.   Beantwoord AL die vrae.

1.3.     Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is.

2.4.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbare en niegrafies).

3.5.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
4.       antwoorde te bepaal, duidelik aan.

5.6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

6.7.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2017)
                          Downloaded  from hlayiso.com
                                  WISKUNDE                                                        3

VRAAG 1

1.    In die vraag word 4 moontlike antwoorde gegee. Skryf slegs die korrekte letter langs
      die ooreenstemmende nommer neer. Byvoorbeeld: Indien A die korrekte antwoord
      vir 1.1 is, skryf slegs 1.1 A.

      1.1   Watter EEN van die volgende getalle is rasionaal?
                          
            A
                     2, 3

            B            16

            C        
            D
                     3
                         53                                                                     (1)

      1.2   Die gradiënt van die reguitlyn wat hieronder geteken is, is:

            A        -2

            B        2

            C        -1

            D        1                                                                          (1)

      1.3   Die algemene reël (Tn) vir die patroon 3 ; 7 ; 11 ; 15 is:

            A        Tn  4n  1

            B        Tn  4n  1

            C        Tn  4n  1

            D        Tn  4n  1                                                               (1)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             WISKUNDE                                        (EC/NOVEMBER 2017)

         1.4            12m2 n  6mn2
                Wanneer               vereenvoudig word, is die antwoord:
                            3mn
                A     4m  2n

                B     2m2 n2

                C        2m  n
                           3
                D        2m
                         n                                                                          (1)

         1.5                 2x  4 x
                Indien               1 , dan is die waarde van x :
                               3    4

                A        5
                         8
                B        4
                         5
                C            5
                      
                             8
                D            4
                      
                             5                                                                       (1)

         1.6    Die volgende tabel toon die aantal dae wat dit ŉ sekere aantal mans neem om
                ŉ taak te voltooi.

                                  Aantal mans               1      5    10       15

                                                                                 4
                                  Tyd geneem in ure         20     4    x
                                                                                 3

                Die waarde van x is:

                A    200

                B    2

                C        4
                         5

                D    8                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2017)
                         Downloaded  from hlayiso.com
                                 WISKUNDE                                                            5

       1.7     Pare kouse is netjies in ŉ laai van ŉ kas gepak. Daar is 4 pare swart kouse, 2
               pare blou kouse, 3 pare geel kouse en 5 pare wit kouse. Een paar kouse word
               uitgehaal sonder om te kyk. Wat is die waarskynlikheid om nie ŉ wit paar
               kouse te kies nie?

               A     5

               B      5
                     14

               C      9
                     14

               D     5
                     9                                                                              (1)

       1.8     In ABC is die grootte van C :

               A         40°

               B         180°

               C         60°

               D         100°                                                                       (1)

                                                                  7
       1.9     Die waarde (in wetenskaplike notasie) van 3,7 10  2 10 is:
                                                                           4

               A         0,74 x 103

               B         7,4 x 10-3

               C         7,4 x 103

               D         74 x 10-3                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

6
                            Downloaded  from hlayiso.com
                                    WISKUNDE                              (EC/NOVEMBER 2017)

          1.10 Die totale buite-oppervlakte van ŉ silinder wat oop van bo is, met ŉ hoogte
               van 97 cm en die omtrek van die basis 85,9 cm, uitgedruk tot 2 desimale
               plekke, is:

                  A         8 919,49 cm2

                  B         8 919,49 cm3

                  C         9 506,67 cm2

                  D         9 506,67 cm3                                                            (1)
                                                                                                   [10]

    VRAAG 2

    2.1   Skryf 0,000 014 6 in wetenskaplike notasie.                                               (1)

    2.2   Vereenvoudig:

          2.2.1         0, 06 y 4  0,1y 4                                                          (2)

          2.2.2         3
                          x6
                      (4 x 2 ) 0                                                                    (2)

          2.2.3        (3x 4 y 1 )2
                      x 2  x 1 y 2                                                              (3)

          2.2.4       3( x  3)( x  3)  ( x 1)2                                                  (4)

          2.2.5        1    2 1      1
                      3 x 2 2 x  4 x
                       4    3 6      2                                                              (4)

    2.3   Faktoriseer volledig:

          2.3.1       2 x2  6 x  36                                                               (3)

          2.3.2       9 x(5a  b)  2(b  5a)                                                       (3)

    2.4   Los op vir x :

          2.4.1        2 x  3 2 x  3  0                                                      (2)

          2.4.2       3x  2 x  2
                            
                        7      3                                                                    (3)

          2.4.3       27.3x  1                                                                     (3)
                                                                                                   [30]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2017)
                        Downloaded  from hlayiso.com
                                WISKUNDE                                                                7
 VRAAG 3

 3.1    Bestudeer die meetkundige patroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

            FIGUUR 1                FIGUUR 2                 FIGUUR 3
                                    2Fi
        3.1.1        Verwys na die tabel hieronder en skryf neer die waarde van p en q .

                      Figuur                    1           2      3      4
                      Aantal driehoeke          4           8       p     q                            (1)

        3.1.2        Bepaal die algemene reël ( 𝑇𝑛 ) vir die patroon..                                 (1)

        3.1.3        Gebruik die reël wat jy in vraag 3.1.2 bepaal het om te bepaal watter figuur
                     120 driehoeke sal hê.                                                             (3)

 3.2    ŉ Reguit lyn grafiek word gedefinieer deur y  2 x  4 .

        3.2.1        Bepaal die x-afsnit van die grafiek.                                              (2)

        3.2.2        Bepaal die y-afsnit van die grafiek.                                              (1)

        3.2.3        Teken die grafiek en toon al die afsnitte met die asse duidelik aan.
                     Gebruik BYLAAG 1.                                                                 (3)

 3.3    Teken op dieselfde assestelsel (gebruik BYLAAG 1), die grafiek van x  4.                      (2)

 3.4    Vind die waarde van y waar die grafieke van y  2 x  4 en x  4 sny.                          (1)

 3.5    Bestudeer die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

         Insetwaardes x                                                          Uitsetwaardes y

        3.5.1        Wat is die insetwaarde by A?                                                      (2)

        3.5.2        Wat is die uitsetwaarde by B?                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8
                        Downloaded  from hlayiso.com
                                WISKUNDE                                    (EC/NOVEMBER 2017)

    3.6   Gebruik die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

              x            1         0           1      2        …..           m
              y            5         3          1     1        …..           21

          3.6.1      Vind die reël in die vorm y  ...                                               (2)

          3.6.2      Bepaal die waarde van m.                                                        (2)
                                                                                                    [22]

    VRAAG 4

    4.1   Craig belê R15 000 vir 3 jaar teen 16% per jaar saamgestelde rente. Bereken
          hoeveel rente hy na 3 jaar sal verdien.                                                    (3)

    4.2   Die gesametlike ouderdomme van ŉ pa en sy seun is 36. Oor sewe jaar sal die pa
          vier keer so oud wees as sy seun. Hoe oud is hulle nou?                                    (5)

    4.3   ŉ Sekere afstand word in 3 uur afgelê, teen ŉ gemiddelde spoed van 120 𝑘𝑚/ℎ.
          Hoe lank sal dit neem om dieselfde afstand af te lê teen 90 𝑘𝑚/ℎ?                          (4)
                                                                                                    [12]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2017)
                       Downloaded  from hlayiso.com
                               WISKUNDE                                                             9

 VRAAG 5

 5.1    In die diagram hieronder is ABE  65 . EB∥CD en ABE  EBC.

        Vind met redes, die grootte van:

        5.1.1        ADC                                                                         (2)

        5.1.2        BCD                                                                         (2)

 5.2    In die diagram hieronder is QTR  140 , QSR  2 x  35 en TRS  3x  10 .

        5.2.1        Bereken die waarde van x. Gee redes vir jou antwoord.                        (4)

        5.2.2        Bereken die werklike grootte van QSR.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10
                       Downloaded  from hlayiso.com
                               WISKUNDE                                  (EC/NOVEMBER 2017)

 5.3    In die figuur hieronder is O die middelpunt van die sirkel.
        OPS  38 , POS  104 en PRQ  55 .

        5.3.1        Bereken die grootte van QPR . Gee ŉ rede vir jou antwoord.                   (2)

        5.3.2        Bereken die grootte van PSO . Gee ŉ rede vir jou antwoord.                   (2)
                                                                                                  [14]

 VRAAG 6
 6.1    In die figuur is AD  AB en CD  BE. Bewys dat ABC  ADE.

                                                    .                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2017)
                       Downloaded  from hlayiso.com
                               WISKUNDE                                                         11

 6.2    KN  5 cm, MN  2 cm, KM  4 cm, LM  8 cm en KL  10 cm.

        6.2.1        Bewys dat MNK ||| MKL                                                     (4)

        6.2.2        Bereken die werklike grootte van LKM as dit gegee word dat MNP ŉ reguit
                     lyn is.

                     Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                (3)
                                                                                                [11]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12
                       Downloaded  from hlayiso.com
                               WISKUNDE                                     (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 7

 7.1    ŉ Driehoekige prisma word in die figuur hieronder getoon. Die basis is ŉ reghoekige
        driehoek met DF= 8 cm, FE= 6 cm, DE= 10 cm en die hoogte van die prisma is
        15 cm.

        7.1.1        Bereken die totale buite-oppervlakte van die reghoekige prisma.                 (2)

        7.1.2        Bereken die volume van die reghoekige prisma.                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2017)
                       Downloaded  from hlayiso.com
                               WISKUNDE                                                                   13

 7.2    ŉ Diagram van ŉ vlieër, ABCD met AB = 5 cm, BE = 4 cm, en DE = 10 cm is
        hieronder gegee.

        7.2.1        Bereken die lengte van AE.                                                          (2)

        7.2.2        Bereken, met ŉ rede, die lengte van die diagonaal AC.                               (2)

        7.2.3        Vind die area van vierhoek PQRD wat 3⁄2 keer die area van vlieër ABCD
                     is.                                                                                 (3)

 7.3    ŉ Silinder het ŉ hoogte van 10 cm en die omtrek van die basis is 44 cm.

        7.3.1        Bereken, korrek tot die naaste heelgetal, die radius van die basis.                 (3)

        7.3.2        Bereken vervolgens (korrek tot TWEE desimale plekke) die volume van
                     die silinder.                                                                       (3)
                                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

14
                        Downloaded  from hlayiso.com
                                WISKUNDE                                    (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 8

 8.1    Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        8.1.1        Meld die reël vir die transformasie wat hierbo aangedui word in die vorm
                      x; y   ..... ;..                                                          (2)

        8.1.2        Vergroot ABC met ŉ skaalfaktor van 2 en gee vervolgens die koördinate van
                     die hoekpunte van A/ l B / l C / l .                                            (3)

 8.2    P( 2 ; 2), Q( 2; 2 ) , en R( 3; 2 ) is die hoekpunte van PQR .

        8.2.1        Stip die punte P(−2 ; 2) , Q(−3 ; −2) , en R(2 ; 0) om PQR te vorm.             (2)

        8.2.2        Reflekteer PQR in die lyn y  x om P Q R te vorm.
                                                                /   /   /
                                                                                                      (3)
                                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/NOVEMBER 2017)
                       Downloaded  from hlayiso.com
                               WISKUNDE                                                                15

 VRAAG 9

 9.1    Op ŉ lessenaar lê ŉ blou potlood, ŉ rooi potlood, twee groen liniale en een wit liniaal.
        ŉ Potlood en ŉ liniaal word na willekeur geneem.

        9.1.1        Teken ŉ boomdiagram om al die moontlike uitkomstes aan te dui.                     (2)

        9.1.2        Wat is die waarskynlikheid dat dit ŉ rooi potlood en ŉ groen liniaal sal wees?     (1)

        9.1.3        Wat is die waarskynlikheid dat dit ŉ wit potlood en ŉ rooi liniaal sal wees?       (1)

 9.2    Die tabel toon die punte (in persentasie) wat 12 leerders in ŉ Wiskundetoets en ŉ
        Natuurwetenskaptoets behaal het.

         Wiskunde                15    40   50   62    65     68   70   75   80   85    88     90
         Natuurwetenskap         90    45   52   70    65     70   65   80   75   90    80     40

        9.2.1        Stel die data voor in ŉ spreidingsgrafiek. Gebruik BYLAAG 2.                       (3)

        9.2.2        Identifiseer EEN moontlike uitskieter.                                             (1)

        9.2.3        Vergelyk die verwantskap tussen die leerders se Wiskunde punt en
                     Natuurwetenskappe punt.                                                            (1)

 9.3    Die volgende data toon die aantal persone wat daagliks ŉ padstal besoek het gedurende
        Desembermaand oor ŉ periode van 10 dae.
        18 20 22 23 x 30 35 40 42 46

        9.3.1        Indien die mediaan van die data 27 is. Bepaal die waarde van x .                   (2)

        9.3.2        Bapaal die gemiddelde van die datastel.                                            (2)
                                                                                                       [13]

                                                                                           TOTAAL:     140

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

16
                     Downloaded  from hlayiso.com
                             WISKUNDE                    (EC/NOVEMBER 2017)

BYLAE 1

VRAAG 3.2.3

NAAM: _____________________________________________________

VAN: _____________________________________________________

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

(EC/NOVEMBER 2017)
                                         Downloaded  from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                                        17

BYLAE 2

VRAAG 9.2.1

NAAM:                                _____________________________________________________

VAN : _____________________________________________________

                                                Toetspunte van leerders
                           100

                            90

                            80

                            70

   Natuurwetenskappepunt
                            60

                            50

                            40

                            30

                            20

                            10

                             0
                                 0      10     20    30    40     50    60     70    80        90          100
                                                            Wiskundepunt

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS GR9 MEMO AFRK NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-memo-afrk-nov2017/4a0aa374-cbd1-4e2e-9cde-d218e99586e4) — Mathematics · Memo · 2017
- [MATHS GR9 MEMO ENG . NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-memo-eng-nov2017/61c0a2e7-0643-4c28-9483-d6c68fe55bf8) — Mathematics · Memo · 2017 · Eng
- [Gr 9 Mathematics Eng 2017](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-eng-2017/7719e4a1-93e6-46c0-abf7-9ac89876fad0) — Mathematics · QP · 2017 · Eng
- [MATHS QP GR9 NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2019-engd/c0f3caac-f681-4ede-8844-1f50c9eb56c4) — Mathematics · QP · 2019
- [MATHS QP GR9 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov-2018-afrikaans/ea699aa0-0905-4006-a56f-199d25fa05dc) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS QP GR9 NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2018-english/979118da-8e1b-41bd-8d79-da789fb1a789) — Mathematics · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
