# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-lit-p2-memo-gr12-sept2020-afrikaans/e85a3f57-65f6-4143-b6b0-7f661c385b00
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-lit-p2-memo-gr12-sept2020-afrikaans/e85a3f57-65f6-4143-b6b0-7f661c385b00)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                  SEPTEMBER 2020

                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                       NASIENRIGLYN

PUNTE:        150

    Simbool                                             Verduideliking
M                   Metode
MA                  Metode met akkuraatheid
CA                  Deurlopende akkuraatheid
A                   Akkuraatheid
C                   Omskakeling
S                   Vereenvoudiging
RT/RG/RM            Lees vanaf ŉ table OF Lees vanaf ŉ grafiek OF Lees vanaf ŉ kaart
F                   Kies korrekte formule
SF                  Vervanging in ŉ formule
J                   Regverdiging
P                   Penaliseer, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding ens.
R                   Afronding/Rede
AO                  Slegs antwoord
NPR                 Geen penalisering vir ronding

                           Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2           (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 1 [37]
 Vraag                               Oplossing                 Verduideliking           OW
                                                                                         &
                                                                                        Vlak
1.1.1       Aantal vir 3 baksels = 3 × 125 MA               1MA                         M
                                = 375 ml                     Vermenigvuldig              V2
                              375                            korrekte waardes
            Aantal koppies =
                              250
                                   MA
                                                             1MA Deel deur 250
                             = 1,5 koppies OF 1½ koppiesA
                                                             1A Aantal koppies
                                                                              (3)

                             14,99
1.1.2       Prys van 3 eiers =     M                        1M Deel deur 12            F
                                12
                                                             1M Vermenigvuldig          V3
                             = R1,249166667 × 3 M
                                                             met 3
                             = R3,7475 S
                                                             1S Vereenvoudig
                             ≈ R3,75 CA
                                                             1CA Koste
                                                                             (4)

1.1.3       °Fahrenheit = 1,8 × °Celsius + 32°               1SF Vervang                M
                        = 1,8 × 180° + 32° SF               korrekte °C                V2
                        = 356°F – 330°F M                   1M Trek korrekte
                        = 26°F                               waardes af
                                                                             (2)

1.1.4       Tyd geneem vir 9 baksels = 25 min + 45 min       1MA Totale tyd vir         M
                                         MA                 voorberei en bak           V4
                                     = 70 min × 9            1CA Tyd vir 9
                                     = 630 min CA           baksels
            Tyd in ure en minute = 10 ure 30 min C          1C Herlei na ure en
            Tyd voltooi = 09 uur 15 min + 10 uur 30 min M   minute
                        = 19:45     CA                      1M Tel tye op 1CA
            Nie geldig nie O                                Tyd voltooi 1O Nie
                                                             geldig nie
                                                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                               3

  1.1.5                  3                                      1C mℓ na gram                   F&M
            Koekmeel = × 250 = 150 gram
                        5
                                                                1M Deling                        V4
            Koste van koekmeel in gram =
                                     21,99                      1C kg na g
                                                   M           1MCA
                                    2500                        Vermenigvuldig met
                                                 C      MCA   150 en 9
                                         = 0,008796 × 150 × 9
                                         = R11,87 CA           1CA Koste van meel
                                           35,99                1CA Koste van olie
            Koste van olie in milliliter =                      1CA Cost of eiers
                                           2000
                                        = 0,017995 × 125 × 9    CA vanaf 1.1.2
                                        = R20,24 CA
                              14,99
            Koste van eiers =
                               12
                           = 1,249166667 × 3 × 9                1CA Totale koste
                           = R33,73 CA                         1O Nie geldig nie
            Totale koste = R11,87 + R20,24 + R33,73
                         = R65,84 CA
            Nie geldig nie O
                                          OF
                                                                1C mℓ na gram
                                                                1M Deling
                                                                1C g na kg
                         3                                      1M Vermenigvuldig
            Koekmeel = × 250 = 150 gram C                      met 0,15 en 9
                         5
                                         21,99
            Koste vir koekmeel in kg =       M                 1CA Koste vir
                                             2,5 C
                                     = 8,796 × 0,15 × 9 M      koekmeel
                                     = R11,87 CA
                                     35,99                      1CA Koste vir olie
            Koste van olie in liter =
                                        2
                                     = 17,995 × 0,125 × 9
                                     = R20,24 CA               1CA Koste vir eiers
                               14,99
            Koste van eiers =                                   CA vanaf 1.1.2
                                12
                           = 1,249166667 × 3 × 9                1CA Totale koste
                           = R33,73 CA                         1O Nie geldig nie
            Totale koste = R11,87 + R20,24 + R33,73
                         = R65,84 CA
            Nie geldig nie O                                                         (9)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2             (EC/SEPTEMBER 2020)

    1.2.1   7 voet 8 duim = (7 × 0,3048)   + (8 × 0,0254)      1C cm na m                M
                          = 2,1336 m + 0,2032 m S             1M Vermenigvuldig         V3
                          = 2,3368 m CA                       en tel op
                                                               1S Vereenvoudig
            6 voet 6 duim = (6 × 0,3048) + (6 × 0,0254)        1CA Antwoord
                          = 1,8288 m + 0,1524 m
                          = 1,9812 m CA                       1CA Antwoord

            Lengte = 2,3368 m + 1,9812 m
                   = 4,318 m CA                               1CA Lengte
                                         OF
            Aantal voet in meter = 7 voet + 6 voet M          1M Optelling
                                 = 13 voet × 0,3048 M         1M Vermenigvuldig
                                 = 3,9624 m CA                1CA Antwoord

            Aantal duim in meter = 8 duim + 6 duim
                                 = 14 duim × 0,0254 C         1C cm na m
                                 = 0,3556 m CA                1CA Antwoord

            Lengte = 3,9624 m + 0,3556 m
                   = 4,318 m CA                               1CA Lengte
                                                                                (6)

    1.2.2   Bo-aansig A                                       1A Aansig                 M&P
            Alle verskynsels duidelik sigbaar R              2A Rede                    V4
                                                                                (3)

    1.2.3      Mense berei maaltye in die kombuis voor. A   2A Eerste rede            M&P
               Mense help om maaltye voor te berei. A       2A Tweede rede             V4
               Mense in en uit die kombuis. A
               Dit word gereeld deur almal besoek. A                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                       5

VRAAG 2 [39]
Vraag Oplossing                                                             Verduideliking              OW
                                                                                                         &
                                                                                                        Vlak
2.1.1     Enkelvoudige Rente             A                                 1SF Vervanging               F
          Rente = 280 000 × 0,0975 × 2,916666667 SF                        1A Aantal jare               V2
                = R79 625 CA                                               1CA Rente
                                                                                           (3)

2.1.2     Saamgestelde Rente                                                1M Vermenigvuldig            F
          Eerste jaar = 280 000 + (280 000 × 0,0825) M                     en tel op                   V3(6)
                      = R303 100 CA                                        1CA Bedrag 1ste jaar        V4(1)
          Tweede jaar = 303 100 + (303100 × 0,0825)                         1CA Bedrag 2de jaar
                        = R328 105,75 CA              A                   1A Rentekoers vir
          11 maande = R328 105,75 + (R328 105,75 × 0,075625)                11 maande
                      = R352 918,75 CA                                     1CA Totale bedrag
                                        OF
          Bedrag na 35 maande
          = 280 000 × 1,0825 × 1,0825 × 1,075625
          = R352 918,75                                                     1CA Rente

          Rente = R352 918,75 – R280 000                                    1O Opsie 2
                = R72 918, 75 CA                                           CA vanaf 2.1.1

          Sy sal die minste rente aan Opsie 2 betaal (saamgestelde rente)                     (7)

2.2.1     Fabriek 1    M                                                                                D
          IKO = 75 000 – 40 000 RD                                         1RD K1 en K3                V3(5)
              = 35 000 CA                                                  1M Konsep van IKO           V4(3)
          Mediaan = 60 000                                                  1CA IKO

          Fabriek 2
          IKO = 80 000 – 35 000 RD                                         1RD K1 en K3
              = 50 000 CA                                                  1CA IKO
          Mediaan = 50 000 A
                                                                            1A Fabriek 2
                                                             O en
          Fabriek 2 het die swakste gevaar, omdat hulle IKO groter          1O Vergelyk
          hulle mediaan kleiner is O                                       mediaan
                                                                            1O Vergelyk IKO’s
                                                                                           (8)

2.2.2     Nee, fabriek 2 is nog nuut. A                                   CA vanaf 2.2.1               D
                                                                            2A Nee met rede              V4
                                                                                              (2)
                         MA
                         94
2.3.1     Persentasie =     × 100% M                                       1MA Deel korrekte            M
                        150
                                                                            waardes                      V2
                      = 62,7%
                                                                            1M Vermenigvuldig
                                                                            met 100
                                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2               (EC/SEPTEMBER 2020)

2.3.2                        310 𝑚𝑚   M                          1A Korrekte               M
           Oor die lengte =
                              78 𝑚𝑚 A
                                                                  deursnee                  V4
                           = 3,97…
                                                                  1M Deel korrekte
                           ≈ 3 koffiebekers A
                              220 𝑚𝑚                              waardes
           Oor die breedte =                                      1A Aantal bekers
                               78 𝑚𝑚
                           = 2,8…                                 (lengte)
                           ≈ 2 koffiebekers CA                   1CA Aantal bekers
                             150 𝑚𝑚
           Oor die hoogte =                                       (breedte)
                              94 𝑚𝑚
                           = 1,6…                                 1CA Aantal bekers
                           ≈ 1 koffiebeker CA                    (hoogte)

           Aantal koffiebekers in 1 boks = 3 × 2 × 1
                                         = 6 koffiebekers CA     1CA Totaal
                           66
           Aantal bokse =
                            6
                         = 11 bokse CA                           1CA Aantal bokse
           Stelling ongeldig O                                   1O Nie geldig
                                                                                (8)

2.4.1      Noordoos A                                           2A Noordoos               M&P
           Noord A                                              2A Noord                   V2
                                                                                   (4)

           Waarskynlikheid = A
2.4.2                        1                                    1A Teller                 P
                             A
                             4
                                                                  1A Noemer                 V2
                                                                                    (2)

2.4.3      Draai links op die N6 in Oos-Londen na Queenstown A   1A Links op N6            M&P
           Draai regs op die R56 na Kokstad A                    1A Regs op R56             V4
           Draai links op die N2 A                               1A Links op N2
                                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                   7

VRAAG 3 [36]
Vraag Oplossing                                                        Verduideliking              OW
                                                                                                    &
                                   A                                                              Vlak
3.1.1     Aanvanklike belasting = 0,18 × 195 850A                     1A Gebruik korrekte          F
                                = R35 253                              %                            V2
                                                                       1A Gebruik korrekte
                                                                       bedrag
                                                                                      (2)

3.1.2                  7,5                                             1MA 7,5% van                 F
          Pensioen =     × 37 537,75 MA
                     100
                                                                       korrekte waarde              V3
                   = R2 815,33125 × 12MA
                                                                       1MA
                   = R33 783,98 CA
                                                                       Vermenigvuldig met
                                                                       12
          Donasie = 575 × 12
                                                                       1CA Pensioenbedrag
                  = R6 900 A
                                                                       1A Donasiebedrag
                                                                       1CA Totale bedrag
          Totaal = R33 783,98 + R6 900
                                                                                        (5)
                 = R40 683,98CA
                                  MA              MCA
3.1.3     Belasbare inkomste = (37 537,75 × 12) – R40 683,98           CA vanaf 3.1.2               F
                          = R450 453 – R40 683,98                      1M Vermenigvuldig            V2
                          = R409 769,02 CA                            met 12
                                                                       1MCA Trek pensioen
                                                                       en donasies af
                                                                       1CA Belasbare
                                                                       inkomste       (3)
                                                                A
3.1.4     Belasting betaalbaar = 63 853 + 31% van belasbare inkomste   CA vanaf 3.1.3                F
          bo                            MCA                           1A Korrekte                 V3&4
                                 305 850                               belastingkategorie
          = 63 853 + 0,31 × (409 769,02 – 305 850)                     1MCA Bedrag bo
          = 63 853 + 0,31 × 103 919,02                                 1S Vereenvoudiging
          = 63 853 + 32 214,8962                                       1M Trek korting af
                 S          M                                        1M Deel deur 12
          = R96 067,8962 – R14 220                                     1CA Maandelikse
            81 847,8962
          =             M                                             belasting
                12
          = R6 820,66 CA
                                                                       1O Nie geldig of
                                                                       minder           (7)
          Nie geldig OF minder as R6 850 O

3.1.5     Hulle ontvang 3 kortings A                                 2A Verduideliking            F
                                     OF                                                             V4
          Hulle kortings is meer A                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            (EC/SEPTEMBER 2020)

3.1.6                                                             A
                                                            37 537,75              1A Korrekte bruto         F
          Bruto maandelikse salaris in 2018/2019 =
                                                                1,064
                                                                 MA               salaris                   V2
                                                 = R35 279,84 A                   1MA Deel deur
                                                                                   1,064
                                               OF                                  1A Bruto salaris
                                                      A                           CA vanaf 3.1.3
                                                      450 453
          Bruto maandelikse salaris in 2018 =                                      1A Korrekte bruto
                                                       1,064MA
                                                 = R35 279,84 A                   salaris
                                                                                   1MA Deel deur
                                                                                   1,064
                                                                                   1A Bruto salaris
                                                                                                   (3)

3.2.1     Waarde van A = 90 – (8 + 13 + 30 + 15 + 10)                              1MA Trek van 90           D
                       = 90 – 76 MA                                               af                        V2
                         14
                       =     M                                                    1M Deel deur 2
                          2
                                                                                   1CA Waarde van A
                       = 7 CA
                                                                                                  (3)

                                                                                                             D
3.2.2     16 jaar     A                                                          2A Ouderdom               V2
                                                                                                      (2)

3.2.3     Gemiddelde ouderdom                    MCA                              CA vanaf 3.2.1            D
            (13 × 8) + (14 × 7)+ (15 × 13)+(16 × 30)+(17 × 15)+(18 × 7)+(19× 10)   1MCA Korrekte             V3
          =
                                               90                                  waardes optel
              104 + 98 +195 + 480 + 255 + 126 + 190
          =                                                                        1M Deling
                                90
              1 448   M                                                           1CA Gemiddelde
          =
             90                                                                    ouderdom
          = 16,088… jaar CA
                                                                                   1O Nie geldig
          Stelling ongeldigO
                                                                                                  (4)

3.2.4                                                                              CA vanaf 3.2.1            P
          Aantal seuns = 13 + 30 + 15 + 7                                          1MCA Teller               V2
          Waarskynlikheid = MCA
                              65                                                   1CA Noemer
                              90 A
                                                                                   1R 3 des. Plekke
                     = 0,722 R
                                                                                                      (3)

                                                                                                             D
3.2.5     Die gewig van die seuns moet ook in ag geneem word.A                   2A Rede            (2)    V2

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                 9

VRAAG 4 [38]
Vraag Oplossing                                                       Verduideliking               OW
                                                                                                    &
                                                                                                  Vlak
4.1.1     14,202957 A                                                1A Korrekte                   D
          Hoe laer die waarde, hoe sterker die Rand R                waarde                      V2&4
                                                                      1R Rede          (2)

4.1.2     Bedrag na wisselfooi = 40 830 – (40 830 × 0,045)                                          F
                               = 40 830 – 1837,35        MA          1MA Trek 4,5% af            V3&4
                               = R38 992,65        CA                1CA Waarde
                             38 992,65                                1MCA Deel
          Teen 14,983385 =           MCA
                             14,983385
                                                                      korrekte waardes
                          = $2 602,39 CA                             1CA Dollar-waarde
                             38 992,65
          Teen 14,398064 =
                             14,398064
                          = $2 708,18 CA                             1CA Dollar-waarde

          Verskil = $2 708,18 – $2 602,39
                   = $105,79 CA                                      1MCA Verskil
          Stelling ongeldig O                                        1O Nie geldig
                                         OF
                              40 830                                  1MA Deel korrekte
          Teen 14,983385 =
                             14,983385
                                       MA
                                        CA                           waardes
                           = $2 725,018412 – (2 725,018412 × 0,045)   1CA Waarde
                           = 2 725,018412 – 122,6258285MCA           1MCA Trek 4,5%
                          = $2 602,39MCA                             af
                              40 830
                                                                      1CA Dollar-waarde
          Teen 14,398064 =
                             14,398064
                          = $2 835,797924 – (2 835,797924 × 0,045)
                          = 2 835,797924 – (127,6109066)
                          = $2 708,18CA                              1CA Dollar-waarde

          Verskil = $2 708,18 – $2 602,39
                   = $105,79 MCA                                     1MCA Verskil
          Stelling ongeldig O                                        1O Nie geldig
                                                                                        (7)

4.1.3            Politieke faktore A                               2A 1ste rede                 D
                                            OF                        2A 2de rede                  V4
                 Ekonomiese faktore A
                                         OF
              Vraag en aanbod van lande A
                                         OF
              Inflasiekoers A
          Aanvaar enige ander relevante redes
                                                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2         (EC/SEPTEMBER 2020)

4.2.1   Vergroting:                                                                       M&P
        Noordlyn (A) = 7,2 cm A (Aanvaar 7,2 cm – 7,4 cm)    1A Meet A                    V4
        Skaal is 4,2A
                     cm = 300 km (Aanvaar 4,1 cm – 4,4cm)     1A Meet skaal
                   7,2 𝑐𝑚                                     1M Verhouding
        Afstand =         × 300 km M
                     4,2 𝑐𝑚
                                                              1CA Kilometer
                 = 514,286 km CA

        Kaart:
        Noordlyn (A) = 1,5 cm A (Aanvaar 1,4 cm – 1,6 cm)
                  Acm = 1 500 km (Aanvaar 4,1 cm – 4,4 cm)
        Skaal is 4,2
                                                              1A Meet lyn
                   1,5 𝑐𝑚                                     1A Meet skaal
        Afstand =         × 1 500 km
                     4,2 𝑐𝑚
                 = 535,714 km CA                             1CA Kilometer
                                                                                (7)

4.2.2   Reisiger 1 en 2 = $670,36 × 2                         1MA Bedrag vir 2             F
                        = $1 340,72 MA                       reisigers                    V3
        Reisiger 3 en 4 = 0,239 × 670,36 M                   1M 23,9% van
                          = $160,22 × 2                       670,36
                          = $320,44 CA                       1CA Bedrag
        Belastingbedrag = $188,64 × 4                         1MA
                         = $754,56 MA                        Belastingbedrag
        Totale bedrag = $1 340,72 + $320,44 + $754,56 MCA    1MCA Tel waardes
                      = $2 415,72CA                          op
                                                              1CA Totale bedrag
                                                                              (6)

4.3.1   Omvang = Hoogste waarde – Laagste waarde              1M Konsep van                D
         34°F = A - 54°F M                                   omvang                       V2
        A = 54°F + 34°F                                       1CA Waarde van A
          = 88°F CA                                                        (2)

4.3.2                      5 A                               1A Teller                    D
        Waarskynlikheid =
                          12 A
                                                              1A Noemer                    V2
                        = 0,416… × 100
                        = 41,6…
                                                              1CA Naaste %
                        ≈ 42% CA
                                                                               (3)

4.3.3   °Celsius = (°F – 32) ÷ 1,8                            1SF Vervanging               M
                  = (34°F – 32) ÷ 1,8SF                      1S Vereenvoudiging          V2&4
                  = 2 ÷ 1,8 S                                1CA °C
                  = 1,1…°C CA                                1O Nie geldig
        Stelling ongeldig O                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                               11

4.3.4                                                                                                  1A Jan – Apr             D
                                                Gemiddelde Minimum- en Maksimum                        1CA Mei – Aug            V2
                                               temperature in Noord-Carolina in 2018                   vanaf 4.3.1
                                         100                                                           1A Sept – Des
                                                                                  A

           Temperatuur in °Fahrentheit
                                         80                   A
                                         60                                                       A
                                         40
                                         20
                                           0
                                               Jan   Feb Mar Apr May Jun   Jul   Aug Sep Oct Nov Dec
                                                                     Maande

                                                                                                                  (3)
                                                                                                              TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/425d97d9-9130-46cd-b01a-5c5a5983d22d) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [GR12 MLIT P2 Sept2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mlit-p2-sept2017-memo-afr/1227c1f5-c9a7-4684-ac02-d929b0ad1fb7) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MLIT P2 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-s12-memo-afr/53f28de3-650f-48c0-bda2-10fb7f1dd25e) — Mathematical Literacy · Memo · 2012 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-afrikaans/bb93ab59-ebbf-4bfc-94fd-43fb313fe26a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
