# Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8324352d-0dfe-4f56-a690-09b4668305c9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8324352d-0dfe-4f56-a690-09b4668305c9)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIORSERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                SEPTEMBER 2024

              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:     150

TYD:       3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie en 2 bylaes.

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              WISKUNDE GELETTERDHEID V1                      (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Die vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM wat in die VRAESTEL ingesluit is om die
       volgende vrae te beantwoord:

       BYLAE A vir VRAAG 1.1
       BYLAE B vir VRAAG 2.1

3.     Beantwoord VRAE 3.2.3 en 4.1.2 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf word.
       Skryf jou naam en van in die spasies wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf word
       en handig die ANTWOORDBLAAIE met jou ANTWOORDEBOEK in.

4.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

6.     Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.     Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8.     Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge aan.

9.     Rond ALLE finale antwoorde volgens die konteks wat gebruik word af, tensy anders
       vermeld.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                              3

VRAAG 1

1.1   Gebruik BYLAE A om die volgende vrae, te beantwoord.

      1.1.1    Bereken die waarde van A.                                                             (2)

      1.1.2    Definieer die term openingsaldo.                                                      (2)

      1.1.3    Toon hoe die inkomste van R6 602,70 bereken is.                                       (2)

      1.1.4    Bereken die waarde van B.                                                             (2)

      1.1.5    Skryf die totale uitgawe in woorde.                                                   (2)

      1.1.6    Bepaal die verskil tussen die maksimum en minimum Oktober-uitgawe.                    (3)

1.2   Die Matriekdans-fondsinsamelingskomitee het 4 bokse penne gekoop en elke pen teen
      R5,00 elk verkoop.

                                                           BIC oranje fyn balpuntpen –
                                                           Swart (Boks van 60)
                                                           R249,00

      1.2.1    Bereken die koste van een swart pen.                                                  (2)

      1.2.2    Bepaal die wins wat op een swart pen gemaak word.                                     (2)

      1.2.3    Bereken die aantal penne wat tydens die fondsinsameling verkoop is.                   (2)

      1.2.4    Bepaal die persentasie wins uit die verkoop van een swart pen.                        (2)

      1.2.5    Bepaal die waarskynlikheid om ŉ rooi pen lukraak in een van die bokse wat
               gekoop is, te kies.                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              WISKUNDE GELETTERDHEID V1                            (EC/SEPTEMBER 2024)

1.3   Me. Jones het ŉ kort toeritsbaadjie op 24 November 2023, op Swart Vrydag, gekoop.
      Die koste van die kort toeritsbaadjie word hieronder getoon.

                                                     SEUNS KORT TOERITSBAADJIE

                                                         Was: R499,00 (BTW ingesluit)

                                                                 Nou: R336,75

      1.3.1    Watter dag van die week is Swart Vrydag?                                                (2)

      1.3.2    Bepaal die persentasie afslag wat op die kort toeritsbaadjie aangebied is.              (3)

      1.3.3    Bepaal wat die BTW-eksklusiewe prys van die kort toeritsbaadjie was.                    (2)
                                                                                                      [30]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                             5

VRAAG 2

2.1 Pie Sese het haar werknemersinkomstebelastingsertifikaat inligting vir die finansiële jaar
    geëindig 2023/02 ontvang.
    Hierdie inligting is op BYLAE B. Sommige inligting is weggelaat.

     Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.

     2.1.1 Skryf die jaarlikse belasbare betalingsbedrag neer wat Pie Sese ontvang het.             (2)

     2.1.2 Bereken die maandelikse mediese hulpfonds belastingkredietfooie.                         (2)

     2.1.3 Pie het vanaf 1 Maart 2023 tot 30 September 2023 36,5% tot haar pensioenfonds
           bygedra. Bepaal die gemiddelde maandelikse bydrae vir die res van die finansiële
           jaar.                                                                                    (5)

2.2 Joy benodig ŉ skootrekenaar wat R5 999,00 kos. Sy het die geld by haar suster wat in die
    Verenigde State van Amerika woon gevra. Die wisselkoers was soos volg:
    R1 = 0,05 VS-dollar.

     2.2.1 Verduidelik die term wisselkoers.                                                        (2)

     2.2.2 Was die ZAR sterker of swakker teenoor die VS-dollar?                                    (2)

     2.2.3 Joy se suster het haar 300 VS-dollar gegee om ŉ nuwe skootrekenaar te koop. Sy
           het gesê dat die geld genoeg sou wees om die skootrekenaar te koop.
           Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, dat Joy se suster korrek is.                   (3)

2.3 Me. Teddy het die uitkeerwaarde vir haar uittree-annuïteit gaan kontroleer, aangesien sy oor
    4 maande, 55 sal word. Sy verwag om haar enkelbedrag te ontvang wanneer sy 55 word.

     Die verkoopsdame het haar meegedeel dat die uitkeerwaarde R334 159 is, en sy sal 1/3 van
     hierdie enkelbedrag ontvang. Dit is omdat die Suid-Afrikaanse Wet vanaf 2017 bepaal het
     dat indien ŉ enkelbedrag R247 500 oorskry, ŉ persoon 1/3 van die totale enkelbedrag sal
     ontvang en sal daarna gelyke paaiemente ontvang.

     Me. Teddy het besluit om die 1/3 van haar enkelbedrag teen 9% p.j. halfjaarliks saamgestel
     vir 2 jaar te belê.

     2.3.1 Bereken die bedrag wat me. Teddy sal ontvang wanneer sy 55 jaar oud word.                (3)

     2.3.2 Me. Teddy sê dat die rente wat sy na 2 jaar sal ontvang R24 500 is. Verifieer, deur
           ALLE berekeninge te toon, of haar verklaring geldig is.                                  (8)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             WISKUNDE GELETTERDHEID V1                           (EC/SEPTEMBER 2024)

2.4 Mnr. Walker, die eienaar van Ray Restaurant, wil Wi-fi as deel van die uitbreiding van die
    besigheid installeer. Hy het twee opsies gekry om van te kies. Die opsies word in die tabel
    hieronder getoon:

     TABEL 1: BESIGHEIDS-INTERNET OPSIES
      BESIGHEID INTERNET LTE    24 MAANDE KONTRAK                           BESPARING
      10 Mbps                          R299 pm                              Spaar R3 600
      20 Mbps                          R399 pm                              Spaar R6 000

         BESIGHEIDS-INTERNET                24 MAANDE KONTRAK               BESPARING
         VESEL-OPTIES
         20 Mbps                                      R549 pm               Spaar R2 400
         50 Mbps                                      R749 pm               Spaar R2 400

     Mbps – Megabits per sekonde

     Mnr. Walker wil 40 Mbps koop. Die verkoopsverteenwoordiger het hom die volgende
     opsies aangebied:

     •    Koop VIER 10 Mbps LTE
     •    Koop TWEE 20 Mbps LTE

     Hy het uitgevind dat dit goedkoper is om 50 Mbps vesel-opties te koop as om 40 Mbps
     LTE te koop.
     Verifieer, deur middel van berekeninge, of mnr. Walker se stelling geldig is.                   (8)
                                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                            7

VRAAG 3

3.1 Die Minister van Basiese Onderwys het in haar toespraak gesê dat daar ŉ aansienlike
    verbetering in die prestasie van alle vakke, BEHALWE ŉ paar, was.

     TABEL 2 hieronder verteenwoordig die vakke met ŉ hoë inskrywing. Verbetering is in alle
     vakke opgemerk, BEHALWE Geskiedenis en Wiskundige Geletterdheid.

     TABEL 2: VERGELYKING VAN PRESTASIE IN VAKKE 2022 EN 2023
      VAKBESKRYWING             2022  2023 VERSKIL IN PERSENTASIE
                                              VAN 2022 TOT 2023
      Rekeningkunde            75,4% 76,9%           1,5%
      Landbouwetenskappe       75,8% 80,5%           4,7%
      Besigheidstudies         76,7% 81,8%           5,1%
      Ekonomie                 71,5%   B             3,0%
      Geografie                81,3% 86,2%           4,9%
      Geskiedenis              88,2% 87,7%          ‒0,5%
      Lewenswetenskappe        71,5% 75,6%           4,1%
      Wiskundige Geletterdheid 85,7% 82,3%             A
      Wiskunde                 55,0% 63,5%           8,5%
      Fisiese Wetenskappe      74,6% 76,2%           1,6%

     Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

     3.1.1   Bereken die waarde van A.                                                             (2)

     3.1.2   Watter vak het die grootste persentasie afname tussen 2022 en 2023?                   (2)

     3.1.3   Bereken die omvang van die verskille in persentasies.                                 (4)

     3.1.4   Die gemiddelde persentasie van die 2023-prestasie in al die vakke is 78,52%.
             Bepaal die waarde van B deur al 10 vakke te gebruik.                                  (4)

     3.1.5   Skryf die waarskynlikheid om lukraak ŉ vak(ke) met ŉ afname in persentasie as ŉ
             desimaal te kies.                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              WISKUNDE GELETTERDHEID V1                               (EC/SEPTEMBER 2024)

3.2   Die tabel hieronder verteenwoordig die tellings vir die 2023 Rugby Wêreldbeker-
      kwarteindronde, halfeindronde en finaal.

      TABEL 3: 2023 RUGBY WÊRELDBEKER-KWARTEINDSTRYD, SEMI-FINAAL
               EN EINDTELLING
              KWARTEINDRONDE                      HALFEINDRONDE                      FINAAL
       WEDSTRYDE        SPANNE      TELLING        SPANNE       TELLING     SPANNE       TELLING
        ste
       1 wedstryd       Wallis          17        Argentinië        6
                          vs.                                                 Nieu-
                       Argentinië       29           vs.                     Seeland          11

       2de wedstryd     Ierland         24      Nieu-Seeland       44          vs.
                          vs.
                         Nieu-          28
                        Seeland
                                                                                A             12
       3de wedstryd    Engeland         30        Engeland         15
                         vs.
                         Fiji           24           vs.

       4de wedstryd    Frankryk         28       Suid-Afrika       16
                          vs.
                      Suid-Afrika       29

      Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      3.2.1    Watter span word deur A in die FINALE wedstryd verteenwoordig?                                 (2)

      3.2.2    Identifiseer die span met die hoogste telling in die halfeindstryde.                           (2)

      3.2.3    Teken ŉ dubbelstaafgrafiek vir die tellings in die kwarteindronde op
               ANTWOORDBLAD 1 wat verskaf word.                                                               (6)

      3.2.4    Identifiseer die modale telling in die halfeindronde.                                       (2)
                                                                                                          [27]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                              9

VRAAG 4

4.1   Me. Shield wil ŉ internetkafee as ŉ klein besigheid begin. Sy wil begin deur skooltydskrifte
      te druk wat kleurdruk sal benodig vir foto’s van skoolgeleenthede. Sy wil die
      fotostaatmasjien huur, en het twee winkels genader wat kantoortoerusting verkoop.
      By Umlazi Kantoortoerusting het sy ŉ groot, Olivetti d-MF2555-fotostaatmasjien gesien. By
      Queens Winkel het sy die Canon MG 2500-reeks-drukker gesien.

      Die aanbiedinge vir die huur van die masjiene word hieronder gegee:

          HUUR-AANBIEDING 1: Umlazi                     HUUR-AANBIEDING 2: Queens
                 Kantoortoerusting                                    Winkel
       HUUR: R450,00 per maand                         HUUR: R350,00 per maand
       ➢ R0,12c BTW uitgesluit, per swart druk         ➢ R0,20 per swart druk
       ➢ R0,70c BTW ingesluit per kleurdruk            ➢ R0,90 per kleurdruk

       Sluit in: Drukstof (Toners), diens,            Sluit in: Diens van die masjien,
       onderdele, vervoer en arbeid.                  drukstof (toner), onderdele, vervoer en
                                                      arbeid

      4.1.1 Definieer die term veranderlike koste in die gegewe konteks.                                  (2)

      4.1.2 Skryf die vergelykings vir kleurdruk vir beide maatskappye neer.                              (4)

      4.1.3 Voltooi die tabel en TEKEN ŉ lyngrafiek vir beide opsies op ANTWOORDBLAD
            2, deur die kostevergelyking in VRAAG 4.1.2 te gebruik.                                       (9)

      4.1.4 Hoeveel kopieë moet gedruk word vir die twee maatskappye om dieselfde koste te
            hê?                                                                                           (2)

      4.1.5 By watter maatskappy moet me. Shield die fotostaatmasjien huur?                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                            WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                (EC/SEPTEMBER 2024)

4.2   TABEL 4 hieronder verteenwoordig die uitslae van Primêre Skool Veldbyeenkomste.
      Primêre Skole het aan die 2024-streekskompetisie deelgeneem.

      TABEL 4: VELDBYEENKOMSTE-UITSLAE VIR PRIMÊRE SKOLE
       GESLAG              SEUNS                   MEISIES
      ITEMS              10 jaar   11 jaar   12 jaar   13 jaar   10 jaar   11 jaar   12 jaar
                                                                                                13 jaar

      GEWIGSTOOT                   11,30
                         9,00 m              11,00 m 11,50 m     8,00 m    9,70 m    9,60 m    10,20 m
                                     m
      HOOGSPRING 1,24 m            1,34 m    1,48 m    1,54 m    1,18 m    1,30 m    1,40 m     1,48 m

      VERSPRING          4,10 m    4,50 m    4,80 m    5,20 m    3,80 m    4,10 m    4,40 m     4,60 m

      4.2.1   Verduidelik, met regverdiging, of die data diskreet of kontinue is?                               (3)

      4.2.2   Watter ouderdomsgroep het die hoogste resultate?                                                  (2)

      4.2.3   Verduidelik hoekom die resultate vir die hoogspringitem laer is as die resultate van
              die gewigstoot en verspringitems?                                                                 (3)

      4.2.4   Die omvang vir alle ouderdomme in die verspringitems dui daarop dat die resultate
              nader aan die mediaan gegroepeer is. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon,
              of die stelling korrek is.                                                                     (6)
                                                                                                            [33]

 Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                          11

VRAAG 5

5.1 Die waterrekening wat me. Wallis van die Ndondo-munisipaliteit ontvang het, word
    hieronder verskaf.

     TABEL 5: ME. WALLIS SE WATERREKENING
        Die Ndondo-Munisipaliteit      Privaatsak X1937
                                       Tel: (011) 2328910

            Straatadres Kliënt se naam          Faktuurnommer
            6 Edenvale  Me. L Wales    AVE-40103652
            Flat

               Datum         Verbruik           Koste        BTW        Groottotaal
                           Besonderhede       (in Rand)      (15%)      verskuldig

            15/12/2023             32 kℓ         …

                                                      Tarief (per kℓ)
                              Kiloliter
                                                     (BTW uitgesluit)
                               0–6 kℓ                   R18,12/kℓ
                                   7–15 kℓ              R29,26/kℓ
                              16–30 kℓ                  R36,58/kℓ
                               31 + kℓ                  R45,52/kℓ
                       Sanitasie                          R59,96
                       (BTW uitgesluit)

     Vorige verbruikstatistieke:

                             SEP.            OKT.         NOV.
                             30 kℓ           34 kℓ        36 kℓ

     5.1.1 Bereken die bedrag vir water gehef, BTW ingesluit, wat me. Wallis in Desember
           gebruik het.                                                                           (8)

     5.1.2 Bereken die mediaantariewe per kiloliter.                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                           WISKUNDE GELETTERDHEID V1                         (EC/SEPTEMBER 2024)

5.2

      Watter tariefgroep het ŉ hoër persentasie verhoging gehad toe Nowa-munisipaliteit die
      watertariewe van 2022/2023 tot 2023/2024 verhoog het?                                      (7)

5.3 Die gekonsolideerde staatsuitgawes volgens funksie vir 2023/2024 en 2024/2025 word in
    die tabel hieronder geïllustreer. Sommige inligting is weggelaat.

      TABEL 6: GEKONSOLIDEERDE STAATSUITGAWES PER FUNKSIE
                                           2023/2024       2024/2025
                R miljard             HERSIENE-SKATTING MEDIUMTERMYN-
                                                          SKATTING
       Opvoeding en kultuur                  468,4           480,6
       Gesondheid                            267,3           271,9
       Sosiale ontwikkeling                  368,5           387,3
       Gemeenskapsontwikkeling               251,5           265,3
       Ekonomiese ontwikkeling               239,8           255,4
       Vrede en veiligheid                   236,8           244,0
       Algemene staatsdiens                   76,9            74,7
       Betalings vir finansiële bates          3,5             2,6

      Bereken die interkwartielomvang vir 2024/2025 mediumtermynskatting.                        (7)
                                                                                                [25]

                                                                                TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                 13

ANTWOORDBLAD 1

VRAAG 3.2.3

NAAM EN VAN: ______________________________________________________

                      1ste wedstryd      2de wedstryd   3de wedstryd   4de wedstryd

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     WISKUNDE GELETTERDHEID V1                (EC/SEPTEMBER 2024)

ANTWOORDBLAD 2

VRAAG 4.1.2

NAAM EN VAN: ___________________________________________________________

 AANTAL KOPIEË              0      100      300      500      700         900
 AANBOD 1: Koste (R)       450
 AANBOD 2: Koste (R)                        620

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

                       Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)          WISKUNDE GELETTERDHEID V1                                15

BYLAE A

VRAAG 1.1

4de Kwartaal Inkomste en Uitgawes (Okt.–Des. 2023)

 INKOMSTE
 Openingsaldo = R612,20
 Beskrywing            Oktober        November       Desember        Totale
                        Bedrae          Bedrae         Bedrae        Bedrae
                      (R duisend)     (R duisend)    (R duisend)   (R duisend)
 Coca                 R4 102,70       R3 654,50       R540,00      R8 297,00
 Fondsinsameling       R500,00        R6 000,00                      R6 500
 Skenkings            R1 000,00       R2 000,00                      R3 000
 Arm fonds            R1 000,00        R790,00        R600,00        R2 390
 TOTALE               R6 602,70       R12 444,50     R1 140,00     R20 187,00
 Totale inkomste + Openingsaldo = A
 UITGAWES
 Beskrywing            Oktober        November       Desember        Totale
                        Bedrae          Bedrae         Bedrae        Bedrae
                      (R duisend)     (R duisend)    (R duisend)   (R duisend)
 Elektrisiteit         R400,00         R300,00        R300,00      R1 000,00
 Lone                 R3 000,00       R3 000,00      R3 000,00     R9 000,00
 Koeverte              R288,00                                      R288,00
 Skoonmaak-
 materiaal             R350,00                                      R350,00
 Tekens                               R5 500,00                        B
 Sendingwerk            R1 500         R790,00        R600,00        R2 890
 Onderhoud                                                             0
 TOTALE               R5 538,00       R9 590,00        R3 900      R19 028,00

Totale uitgawes = R19 028,00
Eindsaldo = R20 187,00 – R19 028,00 = R1 159,00

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                               WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (ADDENDUM)                       (EC/SEPTEMBER 2024)

BYLAE B

VRAAG 2.1

                         WERKNEMER INKOMSTEBELASTING-SERTIFIKAAT INLIGTING
 Transaksiejaar: 2023    Jaar van assessering: 2023 Tydperk van versoening: 2023/02

                                   TIPE SERTIFIKAAT: IRP5
 WERKNEMER INLIGTING

 Van: Sese                             Geboortedatum: 20030719
 Naam: Pie                             Inkomstebelasting: 0609781234

 WERKGEWER INLIGTING
 Handels- of ander naam: Departement van Onderwys
 INKOMSTE ONTVANG             INKOMSTE ONTVANG                      BELASTINGKREDIETE, BYDRAES
 BEDRAG BRONKODE BEDRAG                                 BRONKODE BEDRAG                        BRONKODE
 R363 721             3601 BRUTO AFTREEFONDS-INKOMSTE               LBS
 R30 533              3605 R363 721                           3697 R87 959,49                        4102
 R102 853             3713 BRUTO NIE-AFTREDE                        TOTALE BELASTING EN WVF
 R12 168              3810 FINANSIERINGSINKOMSTE                    R87 959,49                       4149
                              R145 554                        3698 MEDIESE SKEMA-FOOIE BELASTINGKREDIET
                              AFTREKKINGS/BYDRAES/INLIGTING         R4 164,00                        4116
                              R86 238                         4001
                              R47 403                         4005
                              R12 168                         4474
                              TOTALE AFTREKKINGS/BYDRAES/INLIGTING
                              RA                               4497
SOMMIGE BRONKODES: 3603 – INKOMSTE BELASBAAR; 3605 ‒ JAARLIKSE BETALING – BELASBAAR; 3713 ‒ ANDER TOELAAG –
BELASBAAR; 3810 ‒ MEDIESE HULPBYDRAE VAN WERKNEMER

4001 ‒ HUIDIGE FONDSBYDRAE; 4005 ‒ MEDIESE HULPBYDRAE; 4474 ‒ WERKNEMER SE MEDIESE BYDRAES; 4497 ‒ TOTALE
AFTREKKINGS/BYDRAES

Kopiereg voorbehou
                                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/2d599711-ccd3-42d3-862f-4c1b72b92e44) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Mathematical Literacy · Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-afrikaans/bb93ab59-ebbf-4bfc-94fd-43fb313fe26a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2024 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2024-addendum-afr/80522728-ad7d-4d9a-b9f3-59b47556287b) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
