# Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-p1-nov2013-qp-afr/5cd7f248-cfb0-4d2b-8195-6c30b6adb110
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-nov2013-qp-afr/5cd7f248-cfb0-4d2b-8195-6c30b6adb110)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                  NOVEMBER 2013

                   WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                          WISKUNDE V1                         (NOVEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees sorgvuldig deur die instruksies voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Die vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Toon AL die berekenings, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal duidelik.

4.     Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig vol punte toegeken word NIE.

5.     ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar nie asook niegrafies
       nie), mag gebruik word, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig moet antwoorde tot TWEE desimale syfers afgerond word, tensy anders
       vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
       word.

9.     ŉ Diagramblad is verskaf om VRAAG 8.4 en VRAAG 8.9 te beantwoord. Skryf jou
       naam in die spasie wat voorsien word en handig die diagramblad saam met jou
       ANTWOORDBLAD in.

10.    Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                                     WISKUNDE V1                                    3

 VRAAG 1

 1.1    Los op vir x:

                                                                                                  (3)

 1.2    1.2.1     Skryf neer, sonder enige gevolgtrekkings, die wortels van:

                                                                                                  (1)

        1.2.2     Vervolgens los op vir x korrek tot TWEE desimale syfers:

                      (             )                                                             (4)

 1.3    Vereenvoudig sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

        1.3.1
                  (            )                                                                  (2)

        1.3.2         (        √ )(        √ )                                                    (2)
                                                                                                 [12]
 VRAAG 2

 2.1    Beskou die volgende vergelyking:

        2.1.1     Skryf die vergelyking as ŉ kwadratiese vergelyking in die vorm:

                                                                                                  (3)

        2.1.2     As die wortels van die vergelyking in VRAAG 2.1 reëel is, bewys dat

                                    .                                                             (5)

 2.2    As √          en √              , druk die volgende in terme van a en b uit: √   √   .    (2)

 2.3    Vereenvoudig:

                                                                                                  (3)

 2.4    Los op vir x:

        (x + 1)(2x – 3)         3                                                                 (4)

 2.5    Los op vir x en y gelyktydig.

                          en                                                                      (6)
                                                                                                 [23]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V1                                 (NOVEMBER 2013)

VRAAG 3

                                                   √
3.1   Die volgende vergelyking word gegee: y =

      3.1.1      Bepaal die waardes van x waarvoor y ongedefinieerd is.                          (2)

      3.1.2      Vir watter waardes van x is y reëel?                                            (2)

3.2   Gegee: √

      3.2.1      Sonder om die vergelyking op te los, toon aan dat die oplossing vir hierdie
                 vergelyking in die interval            is.                                      (5)

      3.2.2      Los die vergelyking op en bepaal die korrekte waarde(s) van x.                  (5)
                                                                                                [14]

VRAAG 4

4.1   ŉ Maatskappy koop masjinerie aan wat op R15 000 gewaardeer word. Die
      waardevermindering is bereken teen ŉ koers van 12% per jaar op ŉ reguit lyn-basis.
      Bereken die waarde van die masjinerie na ŉ periode van ses jaar.                           (3)

4.2   R2 500 word gedeponeer in ŉ spaarrekening teen 15% rente per jaar maandeliks
      saamgestel.

      4.2.1      Wat is die maandelikse nominale rentekoers?                                     (1)

      4.2.2      Bepaal die effektiewe jaarlikse rentekoers, korrek tot een desimale syfer.      (4)

      4.2.3      Bereken die bedrag geld in die spaarrekening aan die einde van sewe jaar.       (3)

4.3   Deneo neem ŉ lening van R550 000 uit om haar nuwe besigheid te finansier. Na
      vier jaar brei sy haar besigheid uit en neem ŉ verdere lening van R560 000. Na drie
      jaar betaal sy die volle skuld met een paaiement. Die rentekoers van die lening was
      18% per jaar kwartaalliks saamgestel. Bepaal hoeveel sy geskuld het.                       (5)
                                                                                                [16]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                                          WISKUNDE V1                                                         5

 VRAAG 5
 Die grafiek toon die waardevermindering van ŉ skootrekenaar met die gebruik van die
 reguitlyn en verminderde balansmetode van waardevermindering.
                     16 000

                     14 000

                     12 000

       Waarde (R)
                     10 000

                      8 000

                      6 000

                      4 000

                      2 000

                               0    1      2   3     4   5    6     7    8    9      10
                                                    Jare
 5.1                Wat is die verminderde waarde van die skootrekenaar wanneer die reguitlyn-
                    verminderde waarde gelyk is aan die verminderde
                    balanswaardeverminderingswaarde?                                                                        (1)
 5.2                Gebruik die grafiek om die jaarlikse reguitlynverminderingsrentekoers te skat wat
                    gebruik was.                                                                                            (2)
 5.3                Gebruik die grafiek om die jaarlikse verminderde balansrentekoers te skat wat
                    gebruik was.                                                                                            (2)
                                                                                                                            [5]
 VRAAG 6
 Oorweeg die volgende patrone geskep met swart en wit teëls:

                                                                                   c             c c c c         c
                                                    c c c c                        cc      cc cc cc cc          cc
                                                    cc cc cc cc                     dc     ccd cdc dcc dcc      cdc
                         c                                                           c
                         cc                          dc cd cd dc                     dc     dc cd dc dc         dc
                               c                      c c c c                         c      c c c c               c
                          dc                          dc dc dc cd                     d      cdc dcc dcc ccd       d
                               c                       c c c c                   cc                              cc
                           d   d                       dc dc dc dc               ccd           dc dc dc dc
                                                                                                c c c c          ccd
                     FIGUUR 1                           d d d 2d
                                                    FIGUUR                        dc            dc dc
                                                                                                 FIGUURdc 3dc     cd
                                                                                   d             d d d d           d
 6.1                Voltooi die tabel:
                    Figuurnommer                         1           2      3              4                           11
                    Aantal swart teëls                   4                 36                        144
                    Aantal wit teëls                     1           9                     49
                    Totale aantal teëls.                 5                 61             113                               (5)
 6.2                Vervolgens bepaal ŉ formule vir die totale aantal teëls in die nde figuur.                              (3)
                                                                                                                            [8]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        WISKUNDE V1                                 (NOVEMBER 2013)

VRAAG 7

Die getalpatroon 1, 5, 11, 19, … is van so ŉ aard dat die ‘tweede verskil’ konstant is.

7.1    Bepaal die 5de getal in die patroon.                                                       (1)

7.2    Lei ŉ formule vir die nde getal in die patroon af.                                         (7)

7.3    Wat is die 100ste getal in die patroon?                                                    (3)
                                                                                                 [11]

VRAAG 8

Gegee: ( )                en ( )

8.1    Skryf die vergelyking vir die asimptote van f neer.                                        (1)
8.2    Bepaal die y-afsnit van f. (Gee jou antwoord in koördinaat vorm)                           (2)
8.3    Bepaal EEN ander punt op die grafiek van f.                                                (2)
8.4    Skets die grafiek van f.                                                                   (3)
8.5    Wat is die terrein van f?                                                                  (1)

8.6    Skryf die vergelykings van die asimptote van g neer.                                       (2)
8.7    Bepaal die y-afsnit van g.                                                                 (2)

8.8    Skryf die vergelyking van die simmetrie as van g neer.                                     (2)

8.9    Skets die grafiek van g op sy eie assestelsel.                                             (4)

8.10   Bepaal die gemiddelde helling van g tussen x = -2 en x = 1.                                (3)
                                                                                                 [22]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                                 WISKUNDE V1                                    7

 VRAAG 9

 9.1    9.1.1      Bepaal die vergelyking van die parabool wat die x-as by -2 en 3 sny, en
                   die y-as by die punt, (0 ; -12).                                           (4)

        9.1.2      Skryf jou antwoord in VRAAG 9.1.1 in die vorm           (       )    .     (3)

 9.2    In die onderstaande diagram, is f(x) = -x2 + x + 12 en g(x) = mx + c

                                      y
                                              A
                         g(x)

                                 C

                                            . E            f(x)

                                                                      x
                                  O          B                    D

        9.2.1     Bepaal die koördinate van C en D.                                           (3)

        9.2.2     Bepaal die waardes van m en c en gee die vergelyking van g(x).              (2)

        9.2.3     As OB = , bepaal die lengte van AE.                                         (3)

        9.2.4     Vir watter waardes van x verminder f(x)?                                    (1)

        9.2.5     Skryf neer die terrein van f(x).                                            (1)
                                                                                             [17]

 VRAAG 10

 10.1   Gee die vergelyking van die kwadratiese funksie as dit gegee word dat:

            Die terrein van f is:
            Die gebied:
            Zero punte (3 ; 0), (-1 ; 0) en (0 ; -3) is                                      (3)
                                                                                              [3]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        WISKUNDE V1                             (NOVEMBER 2013)

VRAAG 11

11.1   Die Titanic het in 1912, sonder genoeg reddingsbote vir die passasiers en
       bemanning, gesink. Die onderstaande verbruiklikheidstabel voorsien data van die
       passasiers wat gedurende die ramp aan boord was. Gebruik hierdie inligting en
       bepaal, met redes, of die gebeurlikhede M = {ŉ passasier manlik is} en
       N = {ŉ passasier het nie oorleef nie} afhanklik of onafhanklik is.

                                       Titanic oorlewingsdata

                                             Geslag
                                         Manlik Vroulik         Totaal
                                Ja        367      344           711
                               Nee       1 364     126          1 490
                              Totaal     1 731     470          2 201                         (4)
                                                                                              [4]

VRAAG 12

12.1   Dit word gegee dat A en B onafhanklike gebeurlikhede is. P(A) = 0,4 en P(B) = 0,5.

       Gebruik ŉ Venndiagram en bereken:

       12.1.1   P(A of B)                                                                     (4)

       12.1.2   P(nie een van A of B nie)                                                     (1)

12.2   Gedurende ŉ opname het 25 uit 40 leerders in ŉ klas aangedui dat hulle ŉ selfoon
       besit. Twee leerlinge in die klas word na willekeur gekies, die eerste word nie
       vervang voordat die tweede een gekies word nie.

       12.2.1   Teken ŉ boomdiagram wat die moontlike uitkomste van die opname toon.
                Skryf die moontlikhede van die relevante takke neer.                          (7)

       12.2.2   Wat is die moontlikheid dat een van die twee leerders wat gekies is, ŉ
                selfoon besit en die ander een nie?                                           (3)
                                                                                             [15]

                                                                               TOTAAL:        150

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                        WISKUNDE V1                              9

NAME/NAAM:

QUESTION/VRAAG 8.4
                                           y
                                                   6
                                                   5
                                                   4
                                                   3
                                                   2
                                                   1
                                               0                            x
                  -5   -4   -3   -2   -1                1   2   3   4   5
                                                   -1

                                                   -2

                                                   -3

                                                   -4
                                                   -5

QUESTION/VRAAG 8.9
                                           y

                                                   6
                                                   5
                                                   4
                                                   3
                                                   2
                                                   1
                                               0                            x
                  -5   -4   -3   -2   -1                1   2   3   4   5
                                                   -1

                                                   -2

                                                   -3

                                                   -4
                                                   -5

## Related documents

- [MATH P1 GR11 NOV2013 QP (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-gr11-nov2013-qp-eng/577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATH P2 GR11 QP(Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-gr11-qp-eng/14b4ae06-1dc4-4fcd-bfea-7c134fe3b889) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Grade 11 Exemplar 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-exemplar-2013-eng/87e15ad3-85c0-4df4-af74-e80f818d5cc3) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Mathematics P1 Common Paper Grade 11 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-eng/f9843972-fd74-4741-a054-25f30685dcec) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Maths P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo/467f30f0-13c4-4290-a5d3-7c5d2f35167b) — Mathematics · Memo · 2013

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
