# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-afr/34104faa-f8b5-423b-8780-ecbe9c4e7fd5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-afr/34104faa-f8b5-423b-8780-ecbe9c4e7fd5)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      Province of the
                      EASTERN CAPE
                      EDUCATION

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2012

                               WISKUNDE V1

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

                                    *MATHA1*

         Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE V1                             (SEPTEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Toon duidelik AL die berekenings, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het
      om die antwoorde te bepaal.

4.    Antwoord alleenlik sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.

5.    ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar nie asook
      niegrafies nie.) moet gebruik word, tensy anders vermeld.

6.    Indien nodig moet antwoorde afgerond word tot twee desimale syfers, tensy
      anders vermeld.

7.    Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik word.

8.    Diagramme is NIE noodwendigvolgens skaal geteken nie.

9.    ŉ Formuleblad met formules is aan die einde van die vraestel aangeheg.

10.   ŉ Diagramblad is verskaf om VRAAG 6.4; VRAAG 7.2 en VRAAG 12.2 te
      beantwoord. Skryf jou naam in die spasie wat voorsien word en handig dit in
      saam met jou ANTWOORDEBOEK.

11.   Skryf leesbaar en om bied jou werk netjies aan.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        WISKUNDE V1                                  3

 VRAAG 1

 1.1     Los op vir x:

         1.1.1      a+                                                        (4)

         1.1.2                         = 0                                    (5)

         1.1.3
                                                                              (4)

 1.2     Los op vir x en y in die volgende gelyktydige vergelykings:

         y – 2x + 1 = 0 en xy = 2y + x2 + 3x – 10                             (5)

 1.3     Toon aan dat:

                                                                              (5)

 1.4     Vervolgens bereken die waarde van:

                                                                               (2)
                                                                              [25]

 VRAAG 2

 Beskou die volgende patroon van getalle:

 1; 4; 11; 22; 37; …

 2.1     As die ry konstant bly, bepaal die volgende TWEE terme van die ry.   (2)

 2.2     Bepaal ŉ formule vir die n-de term van die ry.                       (6)
                                                                              [8]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                            WISKUNDE V1                              (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 3

                        n
3.1   Gegee:                ( 4 3k )   125
                    k 1

      Bepaal:

      3.1.1         Die tipe ry.                                                                (2)

      3.1.2         d as dit ŉ rekenkundige ry is of r, as dit ŉ meetkundige ry is.             (1)

      3.1.3         die waarde(s) van n.                                                        (5)

3.2   Bereken, en rond af jou antwoord tot twee desimale syfers:
       8
            (0,2) n 1
      n 1                                                                                       (4)

3.3   Beskou die volgende meetkundige reeks
                                                   :

      (x – 1) + (x – 1)2 + (x – 1)3

      3.3.1         Vir watter waarde(s) van x sal die reeks konvergeer?                        (3)

      3.3.2         As x = , bepaal die som van die oneindige reeks.                            (3)
                                                                                               [18]
VRAAG 4

4.1   Michael spaar R400 gedurende die eerste maand van sy werkleeftyd. Gedurende
      elk van die daaropvolgende maande spaar hy 10% meer as wat hy die vorige
      maand gespaar het.

      4.1.1         Hoeveel het hy in die 7de werkende maand gespaar?                           (3)

      4.1.2         Hoeveel het hy altesame in sy eerste 7 werkende maande gespaar?             (3)

4.2   ŉ Sekere annuïteitbelegging in ŉ bank word voorgestel as ŉ meetkundige reeks
      vir die eerste 240 maande:

                                                                                  tot 240 maande:

      4.2.1         Bereken die waarde van die belegging na 240 maande.                         (4)

      4.2.2         Wat was die rentekoers vir die belegging per jaar?                          (1)

      4.2.3         Skakel die nominale rentekoers van hierdie belegging om na ŉ
                    effektiewe jaarlikse rentekoers.                                            (3)
                                                                                               [14]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                            WISKUNDE V1                          5

 VRAAG 5

                                               y

                            g

                                                           f

                                                                       x
                                                   0

 Die grafieke van f(x) =           en g(x) = -3x + 2 is geskets.

 5.1     Skryf neer die terrein van f(x).                                  (1)

 5.2     Bepaal die koördinate van snydingspunt van f en g.                (7)

 5.3     Beskryf die transformasie van f tot h as h(x) =           .       (1)
                                                                           [9]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         WISKUNDE V1                             (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 6

Die diagram toon die kurwe van g(x) wat ŉ kwadratiese funksie is, met ŉ draaipunt by
A(3 ; -2) wat deur die oorsprong gaan.

6.1    Bewys dat die vergelyking van g(x) =                 – 2.                            (3)

                  g                y

                               O                               B       x

                                               .
                                            A(3;-2)

6.2    Skryf die koördinate van B neer.                                                     (1)

6.3    Is g(x) ŉ een-tot-een funksie of ŉ een-tot-baie funksie. Verduidelik jou
       antwoord.                                                                            (2)

6.4    Teken ŉ sketsgrafiek van g-1. Toon die koördinate van die draaipunt sowel as die
       snypunte met die asse op hierdie grafiek.                                            (3)

6.5    Bepaal die terrein van g-1 sodat g-1 ŉ funksie is.                                   (1)

6.6    Bepaal die vergelyking van die grafiek in die vorm y = … as die grafiek van g
       horisontaal 2 eenhede na links geskuif word.                                         (2)
                                                                                           [12]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                             WISKUNDE V1                                          7

 VRAAG 7

 Gegee: g(x) = 2-x

 7.1 Skryf die vergelyking wat g-1 definieer in die vorm: y = … neer.                            (2)

 7.2 Teken ŉ sketsgrafiek van g en g-1 op dieselfde assestelsel. Merk die grafieke duidelik
     asook al die moontlike snypunte met die asse.                                               (4)

 7.3 Deur gebruik te maak van ŉ gebroke lyn, skets die asse van simmetrie van g en g-1.          (1)

 7.4 Skryf neer die asse van simmetrie.                                                          (1)

 7.5 Gebruik die letter P om op die grafiek aan te dui waar jy die waarde van x sal aflees vir
     die oplossing van die vergelyking g(x) = g-1(x).                                            (1)
                                                                                                 [9]

 VRAAG 8

 8.1 R2 000 was belê in ŉ fonds wat i% rente, maandeliks saamgestel betaal. Na 18 maande
     was die waarde van die fonds R2 860,00. Bereken i, die rentekoers.                          (3)

 8.2 Op 31 Januarie 2008 bank Ayanda R100 in ŉ rekening wat 8% rente jaarliks betaal,
     maandeliks saamgestel. Sy hou aan om R100 te deponeer op die laaste dag van elke
     maand tot 31 Desember. Sy hoop om genoeg geld te het op 1 Januarie 2009 om ŉ fiets
     vir R1 300 te koop. Bepaal of sy dit kan doen of te nie.                                    (3)

 8.3 George beplan om ŉ motor vir R125 000,00 te koop. Hy betaal ŉ deposito van 15% en
     neem ŉ lening by die bank om die res te betaal. Die bank vra 12,5% p.j. maandeliks
     saamgestel.

      Bereken:

      8.3.1        Die waarde van die lening wat hy by die bank geleen het.                      (1)

      8.3.2        Die maandelikse terugbetaling vir die motor as die lening oor 6 jaar          (3)
                   terugbetaal moet word.
                                                                                                 [10]

 VRAAG 9

 9.1 Bepaal:              .                                                                      (1)

 9.2 As V =                   , bepaal   .                                                       (2)

 9.3 Bepaal Dx                  .                                                                (2)

 9.4 As f(x) = x3, bepaal die afgeleide f         met behulp van eerste beginsels.               (4)
                                                                                                 [9]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE V1                                  (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 10

10.1   Bepaal die koördinate van die draaipunte van die kurwe van die funksie met
       vergelyking y = x(x2 – 27).                                                             (4)

10.2   Gegee die funksie f met vergelyking y = 4 + 12x – 3x2 – 2x3.                            (5)

       Bepaal die koördinate van die punt van infleksie van die kurwe f .

10.3   Die kurwe y = mx3 – 3x2 – 12x + n het ŉ relatiewe minimum waarde by die
       punt (2 ; -3). Bepaal die waarde van m en n.                                            (5)
                                                                                              [14]
VRAAG 11

ŉ Soliede silinder word met 10 liters gesmelte metaal gegiet. Die silinder word met ŉ
laag roesbestaande verf gedek. (h en r is in cm).)

                                                              h

                                                 r

11.1   Bepaal die hoogte van die silinder, h, in terme van   en r.                             (3)

11.2   Vervolgens toon aan dat die Buite area (A) van die silinder as volg geskryf kan
       word:

                                                                                               (2)

11.3   Vervolgens, bereken die radius en hoogte (in cm) sodat die minimum
       hoeveelheid verf gebruik kan word.                                                      (4)
                                                                                               [9]
VRAAG 12

ŉ Geneesheer adviseer ŉ pasiënt om ten minste 10 eenhede vitamien B en ten minste 15
vitamien C daagliks te neem. Elke tablet bevat 2 eenhede van B en 1 eenheid C terwyl
elke kapsule 1 eenheid van B en 3 eenhede van C bevat.

12.1   Veronderstel die pasiënt gebruik x tablette en y kapsule daagliks. Bepaal ŉ
       sisteem van 4 ongelykhede in x en y.                                                    (4)

12.2   Skets die sisteem van ongelykhede op ŉ assestelsel en toon duidelik die gangbare
       gebied.                                                                                 (6)

12.3   Die pasiënt wil so min as moontlik tablette neem. Hoeveel van elk moet die
       pasiënt neem?                                                                           (3)
                                                                                              [13]
                                                                             TOTAAL:           150

## Related documents

- [MATH P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-eng/ef33eb12-cb63-4f62-87ac-1e57de849cee) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 (HG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-english-june-2012-qp/812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-english/12f7db49-5bd7-414f-af58-65ed09d4c3e4) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
