# Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-p2-gr11-qp-afr/eb09a39b-cf5f-475f-96cc-17b45b3fe358
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-gr11-qp-afr/eb09a39b-cf5f-475f-96cc-17b45b3fe358)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 11

                               NOVEMBER 2013

                                 WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        WISKUNDE V2                                    (NOVEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
       jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

4.     ŉ Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
       gebruik word, tensy anders vermeld.

5.     Rond, indien nodig, jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
       vermeld.

6.     Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.     Twee diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 3.1, VRAAG 3.2,
       VRAAG 10.2 en VRAAG 12.1 is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Skryf
       jou naam en van in die toepaslike ruimte en plaas dit in jou antwoordeboek.

8.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

9.     Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                                  WISKUNDE V2                                                          3

 VRAAG 1

 Die volgende is die lengtes (in sentimeter) van die eerste 11 persone wat na die Nasionale
 Stadion gegaan het om na die eerste wedstryd van die AFCON 2013 in Suid-Afrika te kyk:

        143        171   182        155        171        150       188        164        180        100        190

 1.1    Teken ŉ mond-en-snordiagram.                                                                                      (4)

 1.2    Noem vervolgens of die verspreiding van die data simmetries, skuins na links of
        skuins na regs is.                                                                                                (1)

 1.3    Skryf enige uitskieter(s) neer.                                                                                   (1)
                                                                                                                          [6]

 VRAAG 2

 Die volgende data toon die ouderdomme van 10 persone wat in Desember 2012 bloed
 geskenk het.

              25    47         40         34         28         x         37         28         55         30

 2.1    Bepaal die gemiddelde in terme van x.                                                                             (1)

 2.2    Bepaal die waarde van x as die gemiddelde 36 is. Toon ALLE bewerkings.                                            (2)

 2.3    Bepaal vervolgens die standaardafwyking.                                                                          (2)

 2.4    Hoeveel persone het ouderdomme wat met meer as een standaardafwyking van die
        gemiddelde verskil?                                                                                               (2)
                                                                                                                          [7]

 VRAAG 3

 Die volgende tabel toon die punte (uit 50) van 40 graad 11-leerders in Lewensoriëntering:

           Interval                              Frekwensie                           Kumulatiewe frekwensie
                                                      2
                                                      7
                                                     14
                                                     12
                                                      5

 3.1    Voltooi die kumulatiewe frekwensie-kolom. Gebruik DIAGRAMVEL 1.                                                   (2)

 3.2    Teken die ogief (kumulatiewe frekwensiekurwe) vir bostaande data.
        Gebruik DIAGRAMVEL 1.                                                                                             (3)

 3.3    Leerders benodig 30% om die toets te slaag. Gebruik die ogief om te bepaal hoeveel
        leerders geslaag het.                                                                                             (2)
                                                                                                                          [7]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                         WISKUNDE V2                              (NOVEMBER 2013)

VRAAG 4

In die volgende diagram is C(k; 5), A(-4; 1), en F(k; p) die hoekpunte van ΔCAF.
B(-1; -2) is die middelpunt van AF en CF is parallel aan die y-as.
Die inklinasiehoek van AF is θ.

                                    y
                                               C (k ; 5)

       A(-4 ; 1)
                        𝛳            O                              x

                     B(-1 ; -2) •

                                                  F(k ; p)

4.1   Bepaal:

      4.1.1        die waardes van k en p.                                                           (3)

      4.1.2        die gradiënt van AF.                                                              (3)

      4.1.3        die vergelyking van die middelloodlyn van AF.                                     (4)

4.2   Bepaal of ΔCAF gelyksydig, gelykbenig of ongelyksydig is. Toon alle bewerkings.                (6)

4.3   Bepaal die waarde van θ en vervolgens van ̂ .                                                  (4)

4.4   Verduidelik waarom die middelloodlyn van AF nie deur C kan loop nie.                           (2)

4.5   As D(k ; y) ŉ punt op CF is sodat BD || AC, bepaal die waarde van y.                        (2)
                                                                                                 [24]

VRAAG 5

5.1   Bepaal die vergelyking van die reguitlyn wat deur (-2 ; 5) loop en parallel is aan die
      lyn x + 2y – 6 = 0.                                                                            (4)

5.2   Bepaal of K(-3 ; 5), L(2 ; -3) en N(5 ; -9) saamlynig is.                                      (4)
                                                                                                     [8]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                            WISKUNDE V2                              5

 VRAAG 6

 6.1    Gegee 5tan𝛼 + 4 = 0 en 𝛼 [180° ; 360°]. Gebruik ŉ gepaste diagram om die
        volgende sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar te bepaal:

        6.1.1     2cos (180o – 𝛼)                                                       (4)

        6.1.2     sin2 (𝛼 – 90o) – sin2𝛼                                                (3)

 6.2    Bepaal die waarde van x as:
        4cos2x – tan 45° = 0 vir x [0°;360°]                                         (4)
                                                                                    [11]

 VRAAG 7

 7.1    Vereenvoudig sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik:

                                                                                        (6)

 7.2    Gegee, die identiteit:

        7.2.1     Bewys die identiteit.                                                 (5)

        7.2.2     As x [-180°; 180°], gee 2 waardes van x waarvoor die identiteit
                  ongedefinieerd is.                                                    (2)

 7.3    Bepaal die algemene oplossing van:

        √                   as                                                       (6)
                                                                                    [19]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                       WISKUNDE V2                                              (NOVEMBER 2013)

VRAAG 8

Die diagram hieronder toon die sketsgrafieke van f(x) = a cos bx en g(x) = p sin (x + r) vir
x [-90°;180°]

                                               y

                                        22
                                        1.5

                                        11                        g

                                        0.5

                                                                                                                               x
    -90   -75   -60   -45   -30   -15
                                        O          15   30   45           60   75   90   105   120   135   150     165   180

                                        -0.5

                                         -1

                                                                      f
                                        -1.5

                                         -2

8.1       Skryf die waardes van a, b, p en r neer.                                                                                 (4)

8.2       Gebruik die grafiek om die waardes van x waarvoor f(x) – g(x) = 0 te bepaal.                                             (2)

8.3       Skryf die periode van f neer.                                                                                            (1)

8.4       Skryf die vergelyking van h neer as h verkry word deur die grafiek van g eers 45o na
          regs te skuif en dan die periode te verdubbel.                                                                           (2)
                                                                                                                                   [9]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                          WISKUNDE V2                                       7

 VRAAG 9

 In die diagram hieronder is ̂       𝛼   ̂                           KL en MN is loodreg
 op LM.
                          K
                            𝛼

                                                                     N

                         x

                             β

                         L                                        M

 9.1
        Toon aan dat MN =
                                                                                               (6)
 9.2    Gegee 𝛼 = 76° , β = 72° en x = 48 meter:

        9.2.1     Bereken die lengte van MN.                                                   (2)
        9.2.2     Bereken die area van ΔKLN as LN = 88 m.                                   (3)
                                                                                           [11]
 VRAAG 10

 10.1   Voltooi die stellings hieronder deur die ontbrekende woord(e) in te vul om die
        stellings korrek te maak.

        10.1.1    Die hoek tussen ŉ raaklyn en ŉ koord is ...                                  (1)

        10.1.2    Die buitehoek van ŉ koordevierhoek is gelyk aan ...                          (1)

 10.2   In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. PQRS is ŉ
        koordevierhoek.

                                                         P

                                                 .O
                                                                 S
                        Q

                                             R

        Teken die diagram oor of gebruik die diagram op DIAGRAMVEL 2 om die stelling te
        bewys wat beweer dat ̂ ̂             .                                                 (5)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         WISKUNDE V2                 (NOVEMBER 2013)

10.3   In die diagram hieronder is AST ŉ raaklyn aan sirkel O by S.
         ̂     ̂         en QR = RS.

                            P

                                                     3        Q
                                                        2 1
                                          O
                                           1

                                                              R

                                       43 2
                                      5   1
                A                      S                          T

       Bereken, met redes, die groottes van:

       10.3.1           ̂                                                               (4)

       10.3.2       ̂                                                                   (2)

       10.3.3       ̂                                                                   (2)

       10.3.4       ̂                                                                (2)
                                                                                    [17]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                         WISKUNDE V2                                    9

 VRAAG 11

 11.1   In die diagram hieronder is AB ŉ koord van ŉ sirkel met middelpunt O.
        D is ’n punt op die sirkel. OD is loodreg op AB. OA = 25 cm en CD = 18 cm.

                                                 O

                               A                                 B
                                              C

                                                 D

        Bereken, met redes, die lengte van AB.                                             (5)

 11.2   In die diagram hieronder is QOB die middellyn van sirkel O. PR||QB, QB RS en
          ̂          . P, R en S is punte op die sirkel.

                                                      Q

                                   P

                                                  O

                                   R                  T           S

                                                  B
        11.2.1    Bepaal, met redes, drie ander hoeke wat elk gelyk is aan   .             (6)

        11.2.2    Bepaal met redes:

                  (a)      ̂                                                               (2)

                  (b)      ̂                                                               (2)

                  (c)      ̂                                                               (2)

                  (d)      ̂                                                            (2)
                                                                                       [19]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      WISKUNDE V2                             (NOVEMBER 2013)

VRAAG 12

12.1   In die diagram hieronder is ABC ŉ raaklyn by B aan die sirkel met middelpunt O.
       D en E is punte op hierdie sirkel. ̂     .

                                                    F

                                        E                           D

                                                  O.

                                                   x
                                    A                  B                C

       12.1.1   Druk uit in terme van x:

                (a)         ̂                                                                     (1)

                (b)     ̂                                                                         (1)

       12.1.2   Bewys dat AB NIE ŉ raaklyn aan sirkel OEB is NIE.                                 (3)

12.2   In die diagram sny koorde AR en CP mekaar binne die sirkel.
       AR en CP word onderskeidelik na B en D verleng sodat AC || DB.

                                                                        D
                                                                P
                                A

                                    C                           R
                                                                            B

       Bewys dat PDBR ŉ koordevierhoek is.                                                     (7)
                                                                                              [12]

                                                                                TOTAAL:       150

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                  WISKUNDE V2                                 11

 NAAM:

 DIAGRAMVEL 1

 VRAAG 3.1

           Interval              Frekwensie         Kumulatiewe frekwensie
                                      2
                                      7
                                     14
                                     12
                                      5

 VRAAG 3.2:

       K   50
       U
       M   45
       U
       L   40
       A
       T   35
       I
       E   30
       W
       E   25
       F   20
       R
       E
       K   15
       W
       E   10
       N
       S    5
       I
       E        0     10   20   30    40       50   60     70
       E                        PUNTE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
12                                    WISKUNDE V2               (NOVEMBER 2013)

NAAM:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 10.2

                                          P

                                 .O
                                                    P
             Q

                             R

VRAAG 12.1

                                          F

                         E                              D

                                         O.

                                          x
                     A                        B             C

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATH P2 GR11 QP(Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-gr11-qp-eng/14b4ae06-1dc4-4fcd-bfea-7c134fe3b889) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Maths P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo/467f30f0-13c4-4290-a5d3-7c5d2f35167b) — Mathematics · Memo · 2013
- [MATH P1 GR11 NOV2013 QP (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-gr11-nov2013-qp-eng/577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATH P2 G11 ANSBK NOV2020 EA D](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-ansbk-nov2020-ea-d/583eb4f8-00f5-4c39-8338-e04e9a21ccab) — Mathematics · QP · 2020
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afr-d/58609053-db05-4e43-b685-42f1ff52f21c) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
