# Mathematics Grade 11 P3 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/math-p3-n12-qp-afr/f143e73f-0895-4e75-a629-c9b200d583d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P3 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/math-p3-n12-qp-afr/f143e73f-0895-4e75-a629-c9b200d583d1)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          Province of the
                         EASTERN CAPE
                         EDUCATION

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 11

                                NOVEMBER 2012

                                   WISKUNDE V3

PUNTE:       100

TYD:         2 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitende ŉ formule-blad en diagramvelle.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        WISKUNDE V3                                    (NOVEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees deeglik deur die volgende instruksies voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts duidelik aan wat jy
       gebruik het in die bepaling van jou antwoorde.

3.     ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
       mag gebruik word, tensy anders vermeld.

4.     Waar nodig moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
       anders vermeld.

5.     Nommer jou antwoorde korrek, volgens die nommeringstelsel wat op die vraestel
       gebruik word.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aangeheg.

9.     Diagramvelle is ingesluit ter ondersteuning in die beantwoording van VRAE 1.2.1, 7.1, 7.2,
       8 en 9. Skryf jou naam in die toepaslike ruimte en handig dit in met jou skrif.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                           WISKUNDE V3                                        3

 VRAAG 1

 1.1    Voltooi die volgende stellings:

        1.1.1     As A en B onafhanklike gebeurtenisse is, dan is P(A en B) = …             (1)

        1.1.2     As A en B onderling uitsluitlike gebeurtenisse is, dan is P(A of B) = …   (1)

 1.2    Twee toetse naamlik ŉ Wiskundetoets (W) en ŉ Wetenskaptoets (S) word aan ŉ
        groep van 300 leerlinge gegee. Daar word vasgestel dat 110 leerlinge beide toetse
        gedruip (dr) het, 120 leerlinge beide toetse geslaag (s) het, 30 leerlinge die
        Wiskundetoets geslaag (s) het, maar die Wetenskaptoets gedruip (dr) het en 40
        leerlinge die Wetenskaptoets geslaag (s) het, maar die Wiskundetoets gedruip (dr)
        het.

        1.2.1     Maak ŉ opsomming van die inligting in ŉ tweerigtingtabel deur die
                  waardes van a, b, c, d, e en f te bereken soos in DIAGRAMVEL 1
                  voorgestel. Skryf die antwoorde op die antwoordblad soos op
                  DIAGRAMVEL 1 voorsien.                                                    (6)

                  TWEE TOETSE               Wiskunde (s)     Wiskunde (dr)        Totaal
                    Wetenskap (s)                120                c                e
                    Wetenskap (dr)                a                110               f
                       Totaal                     b                 d               300

        1.2.2     Wat is die waarskynlikheid dat ŉ leerling wat willekeurig gekies word,
                  beide toetse geslaag het?                                                 (1)

        1.2.3     Wat is die waarskynlikheid dat ŉ leerling wat willekeurig gekies word,
                  die wiskunde toets geslaag het, maar die wetenskap toets gedruip het?     (1)

        1.2.4     Bepaal of die slaag van die Wiskundetoets (W) en die slaag van die
                  Wetenskaptoets (S) onafhanklike, of afhanklike gebeurtenisse is?
                  Ondersteun jou antwoord met toepaslike berekeninge.                        (5)
                                                                                            [15]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V3                                (NOVEMBER 2012)

VRAAG 2

ŉ Onafhanklike opname was tussen 160 ouers van ŉ bepaalde skool onderneem om hulle
keuses vir die voorsitter van die Skoolbeheerliggaam (SBL) tussen drie kandidate naamlik
Kandidaat A, Kandidaat B en Kandidaat C vas te stel. Die Venn-diagram hieronder toon
die voorkeurkeuses van die ouers.
                                                                        S
                A
                                                                    B
                                        10
                       31                            23
                                         x
                                15              18

                                                                5
                                       48
                                                     C

2.1   Hoeveel ouers sou graag wou sien dat enige-een van die drie kandidate voorsitter
      van die SBL word?                                                                       (2)

2.2   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ getal ouers wat willekeurig gekies is, besluiteloos
      is om ŉ besluit te maak wie die voorsitter van die SBL moet wees?                       (1)

2.3   Bereken die waarskynlikheid dat ŉ ouer wat willekeurig gekies word in die guns
      van Kandidaat B sou wees om voorsitter van die SBL te wees. Dui jou antwoord as
      ŉ desimaal aan.                                                                         (3)

2.4   Toon aan dat ten minste 33% van die ouers wat willekeurig gekies is ten minste
      TWEE van die kandidate gekies wou hê as voorsitter van die SBL.                         (3)
                                                                                              [9]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                         WISKUNDE V3                                            5

 VRAAG 3

 3.1    Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) onderneem ŉ opname tussen
        1 000 mense wat willekeurig in al die nege provinsies gekies is, oor wie hulle sal
        ondersteun om die volgende president van Suid-Afrika te word met ŉ bevolking van
        23 miljoen stemgeregtigdes.

        550 van die deelnemers in die steekproef beweer dat hulle vir kandidaat X sal stem.
        Opskrifte in die koerant maak aanspraak: “55% van alle stemgeregtigdes ondersteun
        kandidaat X”.

        Bespreek die geldigheid van hierdie stelling met die beperkings wat dit mag hê en
        die wanopvattings wat dit teweeg mag bring.                                           (4)

 3.2    Die swemspan van Suid-Afrika bestaan uit AGT swemmers, naamlik drie mans en
        vyf vroue, vir die Olimpiese Spele. Hulle moet in twee kwalifiserende rondes swem
        voordat hulle na die finale kan deurdring. As deel van hulle rotasiebeleid moet
        hulle ŉ kaptein kies vir elke kwalifiserende rondte.

        3.2.1     Teken ŉ boomdiagram om al die waarskynlikhede te bepaal vir die
                  manne en vroue wat as kaptein gekies word – met ŉ kolom vir die eerste
                  rondte, dan die tweede rondte, dan die moontlike uitkomste en dan die
                  waarskynlikhede as breuke. Benoem elke tak met sy waarskynlikheid.          (7)

        3.2.2     Wat is die waarskynlikheid, aangedui as ŉ desimale breuk, dat beide
                  mense wat gekies sou word, vroue sal wees?                                  (2)

        3.2.3     Dui aan as ŉ persentasie, die waarskynlikheid dat die twee swemmers wat
                  as kapteins gekies sou word, sal bestaan uit een man en een vrou.            (3)
                                                                                              [16]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         WISKUNDE V3                               (NOVEMBER 2012)

VRAAG 4

Die geskatte getal van HIV-positiewe infeksies, soos per persoon getoets by die
Departement van Gesondheid, was vrygestel in ŉ nuusverslag en word in die tabel
hieronder aangedui:

    Ouderdomsgroep      Geskatte infeksies    Geskatte nie-infeksies    Geskatte bevolking
        15 – 19             398 514                2 130 128                2 528 642
        20 – 24             664 716                1 530 514                2 195 230
        25 – 29             720 678                1 315 136                2 035 814
        30 – 34             540 165                1 206 248                1 746 413
        35 – 39             381 155                1 249 108                1 630 263
         40+                395 635                2 109 973                2 505 608
       TOTAAL              3 100 863               9 541 107               12 641 970

4.1      As jy ŉ persoon willekeurig moes kies, wat is die waarskynlikheid dat
         hy/sy HIV-positief sou wees? Dui jou antwoord as ŉ persentasie aan.                    (2)

4.2      Wat is die waarskynlikheid dat ŉ persoon tussen 25 – 29 en HIV-positief sal wees?
         Dui jou antwoord as ŉ persentasie aan.                                                 (2)

4.3      Wat is die waarskynlikheid dat ŉ persoon tussen 15 – 19 en nie geïnfekteer is nie?
         Dui jou antwoord as ŉ persentasie aan.                                                 (2)

4.4      Watter persentasie van die totale bevolking wat getoets was is HIV-positief?           (2)

4.5      Watter ouderdomsgroep het die hoogste infeksiekoers? Motiveer jou antwoord deur
         die hoogste infeksiekoers as ŉ persentasie aan te dui.                                 (3)

4.6      Deur die verskillende infeksiekoerse vir die verskillende ouderdomsgroepe met
         mekaar te vergelyk, verskaf DRIE belangrike boodskappe wat hierdie nuusverslag
         probeer oordra aan die breër publiek.                                                   (3)
                                                                                                [14]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                          WISKUNDE V3                                            7

 VRAAG 5

 Die grafieke (Grafiek A en Grafiek B) hieronder toon die getal onwettige immigrante (in
 duisende) van ŉ buurstaat wat die grense van Suid-Afrika in ŉ periode van drie maande
 vanaf Januarie 2012 tot Maart 2012 oorgesteek het. Dit is volgens die Departement van
 Binnelandse Sake.

            12

            10

             8

             6
                                                                                 Grafiek A

             4

             2

             0
                     Januarie           Februarie            Maart

           60

           50

           40

           30
                                                                                  Grafiek B

           20

           10

            0
                     Januarie           Februarie            Maart

 5.1    Watter grafiek (Grafiek A of Grafiek B) volgens jou, beeld die inligting meer
        duidelik uit? Wat veroorsaak die effek dat die een grafiek meer duidelik as die ander
        grafiek is?                                                                             (2)

 5.2    As jy, as die Minister van Binnelandse Sake, deur ŉ televisiestasie gevra word om
        die onwettige immigrante probleem te bespreek, watter grafiek (Grafiek A of
        Grafiek B) sal jy in jou bespreking gebruik? Motiveer jou antwoord.                     (2)

 5.3    As jy deur dieselfde televisiestasie as ŉ lid van die opposisie gevra word om die
        onwettige immigrante-probleem te bespreek, watter grafiek (Grafiek A of Grafiek B)
        sal jy in jou bespreking gebruik? Motiveer jou antwoord.                                (2)
                                                                                                [6]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     WISKUNDE V3                               (NOVEMBER 2012)

VRAAG 6

Die hoekpunte van ŉ sekere driehoek ∆PQR is P(4;7), Q(4; ) en R(1; ).

6.1    As die hoekpunte van ∆PQR vergroot word met ŉ faktor van 2, skryf die hoekpunte
       van ∆PQR in die volgende orde neer:

      6.1.1     P(x;y)                                                                      (1)

      6.1.2     Q(x;y)                                                                      (1)

      6.1.3     R(x;y)                                                                      (1)

6.2    As die hoekpunte van ∆PQR verklein word met ŉ faktor van 2, skryf die hoekpunte
       van ∆PQR in die volgende orde neer:

      6.2.1     P(x;y)                                                                     (1)

      6.2.2     Q(x;y)                                                                     (1)

      6.2.3     R(x;y)                                                                     (1)

6.3    Is ∆PQR /// ∆PQR? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                     (2)

6.4    As die oppervlakte van ∆PQR 16x eenhede2 is, dan is die oppervlakte van die
       vergrote ∆PQR met faktor 2, ...x eenhede2.                                         (2)
                                                                                            [10]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                        WISKUNDE V3                                     9

 VRAAG 7

 7.1    In die figuur hieronder het ∆PMN, V as die middelpunt van PM. RT VN en   = .

                                         P

                                   R

                               V                 T

                                        W

                        M                             N

        Bepaal die volgende:

        7.1.1                                                                          (2)

        7.1.2                                                                          (2)

        7.1.3                                                                          (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                        WISKUNDE V3                                     (NOVEMBER 2012)

7.2    In die figuur hieronder is PQRT ŉ reghoek met PS         QS en P ̂ S = y.

                              Q                                                       P
                                      2                                       1
                                  1                                               2

                                                    2           1
                              R                                                       T
                                                            S

       Bereken die volgende hoeke in terme van y:

       7.2.1     Q ̂R                                                                                  (1)

       7.2.2     P̂                                                                                    (1)

                 Bewys dat:

       7.2.3     ∆PSQ /// ∆STP                                                                         (3)

       7.2.4     PS2 = ST × (RS + ST)                                                                  (3)
                                                                                                      [14]

VRAAG 8

In die figuur hieronder is P ŉ punt sodat S ̂ P = T ̂ S, TS = 51 mm, PS = 32,6 mm en
TP = 29 mm.

                                           T

                                                            51 mm
                                                    29 mm

                                                            P       32,6 mm           S
                    Q

8.1    Bewys dat ∆STP /// ∆SQT.                                                                        (3)

8.2    Toon aan dat SQ = 79,79 mm.                                                                     (3)

8.3    Bereken die lengte van QT korrek tot TWEE desimale plekke.                                      (3)
                                                                                                       [9]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                         WISKUNDE V3                                     11

 VRAAG 9

 In figuur hieronder is OBEC ŉ reghoek met OA = 20 eenhede, OD = 10 eenhede
 en CD = p eenhede.

                       y
                      A

                      B                      E

                                                                          x
                      O                  C             D

 9.1    As ∆AOD /// ∆ECD, toon aan dat OB = 2p eenhede.                                 (3)

 9.2    Skryf die lengte van OC in terme van p neer.                                    (1)

 9.3    Toon vervolgens aan dat                              =        .                 (3)
                                                                                        [7]

                                                                              TOTAAL:   100

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
12                                                      WISKUNDE V3                                                    (NOVEMBER 2012)

INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

             b  b 2  4ac
      x
                  2a
     A  P(1  ni)               A  P(1  ni)                 A  P(1  i) n                              A  P(1  i) n
      n                           n
                                         n(n  1)
     1  n
     i 1
                                i 
                                 i 1       2

                                                a  r n  1
                                        Sn                      ;           r 1                                 ; 1  r  1
                                                   r 1

     F
             
        x 1  i   1
                      n
                                                              P
                                                                         x[1  (1  i)n ]
               i                                                                 i
                      f ( x  h)  f ( x )
     f ' ( x)  lim
                 h 0          h
                                                                   x  x 2 y1  y 2 
      d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                      M  1      ;         
                                                                   2          2 

                                                                                    y 2  y1
      y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )                 m                                       m  tan
                                                                                    x 2  x1

      x  a2   y  b2  r 2
     In ABC:
        a     b     c                                                                                                1
                                           a 2  b 2  c 2  2bc. cos A                            area ABC        ab. sin C
      sin A sin B sin C                                                                                              2

     sin      sin  .cos   cos  .sin                                sin      sin  .cos   cos  .sin 
     cos     cos  . cos   sin  . sin                              cos     cos  . cos   sin  . sin 

              cos 2   sin 2 
              
     cos 2  1  2 sin 2                                                  sin 2  2 sin  . cos 
              2 cos 2   1
              

                                                                                                 n            2

              fx                                                                                 x  x 
                                                                                                       i
          x                                                                              i 1
                                                                                             2

                 n                                                                                     n
                 n( A)
     P( A)                             P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)
                 nS 

     y  a  bx                         b
                                                 x  x  y  y 
                                                  x  x 
                                                                     2

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 (NOVEMBER 2012)                            WISKUNDE V3                                   13

NAAM EN VAN:

DIAGRAMVEL 1

VRAAG 1.2.1

 TWEE TOETSE            Wiskunde (s)       Wiskunde (dr)             Totaal
 Wetenskap (s)                120          c = ______           e = ______
 Wetenskap (dr)        a = ______          110                  f = ______
 Totaal                b = ______          d = ______                 300

 VRAAG 7.1                                              VRAAG 7.2

                          P
                                                        Q                                          P
                                                                 2                         1
                                                            1                                  2
                   R

            V
                                       T

                                                                              2       1

                         W                              R                         S                T

  M                                              N

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
 14                     WISKUNDE V3                             (NOVEMBER 2012)

NAAM EN VAN:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 8

                          T

                                              51 mm

                                      29 mm

                                                      32,6 mm        S
           Q                                  P

 VRAAG 9
                 y

                A

                B             E

                                                                 x
                O         C             D

## Related documents

- [MATH P3 N12 MEMO Eng+Afr](https://www.hlayiso.com/library/math-p3-n12-memo-eng-afr-1/faf2ebc8-3e0f-4335-b0a1-c1af6d9ed8cf) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [MATH P2 N12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-n12-qp-afr/3f9aa4be-364b-4083-a557-d26a0118c4c1) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [MATH P2 N12 Memo A E](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-n12-memo-a-e/68ca412a-9f54-4fef-b85f-55a1f49207a4) — Mathematics · Memo · 2012
- [MATH P2 N12 Memo A E](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-n12-memo-a-e-1/414c7cf6-3b29-4733-a007-ab2639217de2) — Mathematics · Memo · 2012
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATH P2 G11 ANSBK NOV2020 EA D](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-ansbk-nov2020-ea-d/583eb4f8-00f5-4c39-8338-e04e9a21ccab) — Mathematics · QP · 2020

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
