# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2015-afr/c725b091-5355-4d67-8049-f04451bb5bd3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2015-afr/c725b091-5355-4d67-8049-f04451bb5bd3)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

2 basic education

Department:
Basic Education |
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE |
SENIOR SERTIFIKAAT

1
GRAAD 12

Qt eee eee cares emres eee cia eee te gee |

" WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 1"

" rT

ty u

He FEBRUARIE/MAART 2015 ;

w Y
} PUNTE: 150 |

TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 1 antwoordblad en 2 bylaes.
|

1]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2, Gebruik BYLAE 1 om VRAAG 1.1 te beantwoord en BYLAE 2 vir VRAAG 3.
Beantwoord VRAAG 1.2.4 op die ANTWOORDBLAD. Skryf jou sentrumnommer
en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAD. Lewer die
ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel

w

gebruik is.

4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5 Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.

6. Toon AL die berekeninge duidelik aan.

fe Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die konteks af, tensy anders
aangedui.

8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9: Padkaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy
anders aangedui.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 3 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 1

1 Eunice is 'n werknemer by Hoérskool Emoya. Haar daaglikse werksure is van 07:30

tot 15:00 van Maandag tot Vrydag. Haar totale daaglikse werksure sluit 'n
20-minuut-teepouse en 'n 45-minuut-middagetepouse in.

Die volgende aftrekkings word van haar bruto maandelikse salaris gemaak:

e —7,5% van haar bruto maandelikse salaris vir pensioenfondsbydraes

e WVF (Werkloosheidversekeringsfonds) van 1% van haar bruto maandelikse
salaris

e LBS (lopende betaalstelsel) -belasting soos per belastinggroep

BYLAE 1 toon 'n afskrif van haar salarisstrokie wat sy aan die einde van
Oktober 2013 ontvang het. Gebruik die inligting hierbo asook BYLAE 1 om die
volgende vrae te beantwoord:

1.1.1 Die nuwe belastingjaar, waarop hierdie salarisstrokie van toepassing is,
het op 1 Maart 2013 begin.

Verduidelik waarom die tydperk op die salarisstrokie as 08 aangetoon is.
1.1.2 Definieer die begrip bruto salaris.
L113 Bereken haar behuisingstoelaag as 'n persentasie van haar bruto salaris.
1.1.4 Toon hoe die pensioenfondsbydrae van R596,40 bereken is.
11,5 Skryf die totale pensioenfondsbydrae wat sy tot dusver vir die huidige
belastingjaar gemaak het, neer.
1.1.6 Bereken die ontbrekende waarde A.
1.1.7 Bepaal die verskil tussen die uurlikse oortydtarief betaalbaar vir werk

gedurende die week (Maandag-Vrydag) en vir werk op Saterdae.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(2)
(2)
(2)

(2)
2)

(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V | 4 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

1.2 Shanté maak fudge en verkoop dit vir sakgeld. Sy gebruik die volgende resep wat
haar ouma vir haar gegee het. Sy verkoop die fudge vir R2,50 'n blokkie.

Resep vir 1 kooksel fudge (54 blokkies)

1 blik kondensmelk
1 kg suiker

250 g botter

5 ml vanieljegeursel
250 m€ melk

1.2.1 Skryf'n formule neer wat Shanté kan gebruik om haar totale inkomste uit
die verkoop van blokkies fudge te bereken in die vorm:

Totale inkomste (in rand) = ... (2)
1.2.2 TABEL | toon haar totale inkomste uit die verkoop van blokkies fudge:

TABEL 1: Totale inkomste uit die verkoop van fudge
Aantal blokkies 0 | 4 {| 10} B } 20 | 24 | 36 | 50 | 54

Totale inkomste 0} 10 {| 25 | 30 | 50 | 60 | 90 | 125 | 135

(in rand)
Bereken die ontbrekende waarde B. (2)
1.2.3 Shanté wil die koste van die maak van een kooksel fudge bepaal.

TABEL 2 hieronder toon hoe die koste van die bestanddele wat per
kooksel fudge benodig word, bepaal is.

TABEL 2: Koste van bestanddele benodig per kooksel fudge

. Koste Werklike Werklike
Bestanddeel Hoeveelheid van hoeveelheid | koste van
aangekoop : bestanddele | bestanddele
item 7
gebruik gebruik
Kondensmelk 1 blik R12,89 1 blik - R12,89
Suiker 2,5 kg R24,99 lkg R10,00
Botter 500 g R30,55 250g R15,28
Vanieljegeursel 100 me Cc 5 ml _RO0,59
Melk 1 liter R6,95 250 mf R1,74
TOTALE KOSTE R40,50

Beantwoord die volgende vrae:

(a) Toon hoe Shanté die werklike koste van die suiker wat vir EEN

kooksel fudge benodig is, bereken het. (2)
(b) Bereken die getal kooksels fudge wat sy sal kan maak met die

hoeveelheid melk wat sy gekoop het. (2)
(c) Bepaal die ontbrekende waarde C. (2)

(d) Bereken die werklike koste van die bestanddele om EEN blokkie
fudge te maak. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/Feb.—Mrt. 2015

1.2.4

12:5

Kopiereg voorbehou

NSS
Die ANTWOORDBLAD toon die lyngrafiek van Shanté se uitgawes om
een kooksel fudge te maak.

Wanneer Shanté fudge maak, moet sy haar ma 'n vaste bedrag vir die
gebruik van die kombuis, elektrisiteit en water betaal.

(a) Bepaal die vaste bedrag wat sy haar ma betaal.
(b) Teken nog 'n lyngrafiek op die ANTWOORDBLAD wat haar totale
inkomste uit die verkoop van verskillende hoeveelhede blokkies

fudge toon.

Verduidelik die betekenis van die snypunt van die twee reguitlyne wat
inkomste en uitgawes voorstel.

Blaai om asseblief

(2)

(5)

(2)
[35]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 6 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 2

2.1 Mev. De Klerk het 'n 500 mf-blik motorolie gekoop. Sy is bewus daarvan dat die blik

olie nie tot sy volle inhoudsmaat gevul is nie. Hieronder is 'n foto van die blik
motorolie en 'n diagram wat die buiteafmetings van die silindriese blik aantoon.

Foto van die blik motorolie Diagram van die silindriese blik motorolie

10,5 cm

LET WEL: 1 cm? = 1 m¢

Bereken:
211 Die werklike inhoudsmaat (volume) van die blik

Jy mag die volgende formule gebruik:

Volume van 'n silinder = m x (radius) x hoogte waar 1 = 3,142 (4)
212 Die volume van die leé spasie in die blik as dit met 500 m€ motorolie

gevul is (2)
2.1.3 Die hoogte van die motorolie in die blik

Jy mag die volgende formule gebruik:

. yy, _ Volume van motorolie
Hoogte van motorolie in blik = ——————————— waar 1 = 3,142

m x (radius)”

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
2.2 Mnr. Neymar besit 'n rommelverwyderingmaatskappy wat rommel van bouterreine af

verwyder. Sy rommelhouers is geroes en mnr. Neymar wil die buitesykante van die
houers verf.

Elke houer is 'n oop reghoekige prisma met twee sykante wat trapesiumvormig is en
twee skuinssye wat reghoekig is.

Hieronder is 'n foto van een van die rommelhouers wat hy by bouterreine aflewer. Die
afmetings van 'n houer word in die diagram hieronder getoon.

Foto van die syaansig Diagram van die syaansig van die
van die houer trapesiumvormige houer
Oop bokant (alle afmetings is in mm)
3 700
Es LS]
\ Y
|
| x |
]
ae 1 200 | 1 200
Reghoekige , :
skuinssykant — Trapesiumsykant 980 < 1740 > 980

Gebruik die diagram hierbo om die volgende vrae te beantwoord:

2.2.1 Bereken die oppervlakte (in mm?) van die driehoekige gedeelte wat Y op
die diagram gemerk is.

Jy mag die volgende formule gebruik:
1
Oppervlakte van 'n driehoek = 3 x basis x hoogte
pipe) Gebruik die formule hieronder om die totale buiteoppervlakte (in m*) van

die trapesiumsykant van die houer te bereken as die oppervlakte van die
reghoekige deel X aan 2 088 000 mm? gelyk is.

Jy mag die volgende formule gebruik:

Oppervlakte van 'n trapesiumsykant van die houer
= 2 x (oppervlakte van deel Y) + (oppervlakte van deel X)

LET WEL: 1 m? = 1 000 000 mm?

2.2.3 Die totale buiteoppervlakte van die houer, uitgesluit die bokant en die
basis, is 11,676 m?.

Bereken vervolgens die buiteoppervlakte van EEN van die reghoekige
skuinssykante van die houer indien hulle identies in grootte is.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(5)

(3)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
2.3 Om die buitesykante van die houer te verf, moet dit eers met 'n laag Optirustbusta

roesbestand gemaak word. Dit word daarna met Optimetalcoat geverf.
Die tegniese konsultant beveel aan dat twee lae Optimetalcoat aangewend moet word.

Mnr. Neymar het 25 identiese houers, elk met 'n buiteoppervlakte van 11,676 m?, wat
soos hierbo beskryf, geverf moet word.

Optimetalcoat word in 5 liter-blikke verkoop. Een blik Optimetalcoat sal 25 m?

bedek.

2:3.1 Bereken die totale oppervlakte van al die houers wat met Optirustbusta
bedek sal word.

2.3.2 Bepaal die totale getal lae Optimetalcoat wat vir al die houers benodig
sal word.

2:33 Mnr. Neymar skat dat hy 'n totale oppervlakte van 585 m? sal moet verf.

Bereken die minimum getal blikke Optimetalcoat wat hy volgens sy
skatting sal moet bestel.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(3)
[26]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 9 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 3

Mamusi en haar familie woon in Barkly-Wes. Sy het besluit om haar familie op 'n reis
(padlangs) na die Vrystaat te neem. Om haar reis te beplan, het sy 'n strookkaart by die toeriste-
inligtingsentrum in Barkly-Wes gekry. 'n Gedeelte van hierdie strookkaart word op BYLAE 2

gegee.

Gebruik BYLAE 2 om die volgende vrae te beantwoord:
3.1 Mamusi het van Barkly-Wes na Bloemfontein via Kimberley gereis.

Noem die dorpe of stede waardeur hulle gery het indien hulle op die N8 na

Bloemfontein gery het. (2)
3.2 Gee die kompasrigting vanaf Kimberley na Bloemfontein. (2)
3.3 Volgens die kaart is die afstand van Kimberley na Bloemfontein, as die N8 gebruik

word, 165 km.

Bereken die tyd (in ure en minute) wat dit Mamusi sou neem om na Bloemfontein te
reis indien sy teen 'n gemiddelde spoed van 97,3 km/h gery het.

Jy mag die volgende formule gebruik:
_ afstand
gemiddelde spoed (5)

3.4 Mamusi het besluit om eerder die roete via Boshof na Bloemfontein vanaf Barkly-
Wes te neem. Noem die provinsiale of plaaslike paaie wat hulle moes neem om
Bloemfontein te bereik. (2)

325 Nadat Mamusi en haar familie Bloemfontein besoek het, wou hulle 'n familievriend
wat in 'n ander Vrystaatse dorp woon, besoek. Hieronder is 'n beskrywing van die
roetes wat hulle vanaf Bloemfontein gebruik het.

e Reis met roete N8 na Petrusburg.
e By Petrusburg het hulle op roete R48 gedraai en Koffiefontein toe gery.

e By Koffiefontein het hulle roete R704 geneem en deur Fauresmith en
Jagersfontein gery.

e By Trompsburg het hulle roete R717 in 'n suidwestelike rigting geneem.

e Hiulle het in die volgende dorp gestop waar hulle hul familievriend besoek het.

Gebruik die beskrywing hierbo om die dorp te bepaal waar hulle hul familievriend

sou besoek het. (3)
3.6 Bereken die afstand tussen Koffiefontein en Luckhoff. (4)
37 Bepaal die skaal van die kaart indien 5,4 cm op die kaart 2,7 km voorstel.
Skryf die skaal in die vorm 1: ... G3)
[21]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 10 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 4
4.1 Die IPL-T20 (Indiese Premierliga) is 'n kriekettoernooi waarin elke span vir
20 boulbeurte per wedstryd kolf. Elke span moet soveel lopies as moontlik in hulle
20 boulbeurte aanteken.
TABEL 3 toon statistiek van die 2014-toernooi wat in Abu Dhabi gespeel is.
(Sommige van die besonderhede is uitgelaat.)
TABEL 3: IPL-1T20-krieketstatistiek gedurende die 2014 Abu Dhabi-toernooi
Getal F
Naam van speler | wedstryde Getal balle | ‘Getal Jopies Lopietempo
ontvang aangeteken
gespeel
Ajinkya Rahane 5 151 182 120,52
David Warner 5 145 163 112,41
Dwayne Smith 6 178 256 143,82
JP Duminy 5 128 173 135,15
Glenn Maxwell 5 125 300 201,34
Robin Uthappa 6 127 144 113,38
Brendon McCullum 6 191 249 130,36
Manish Pandey 6 121 145_ R
Jacques Kallis 6 123 141 114,63
Aaron Finch 5 133 169 127,06
David Miller 5 96 155 161,45
[Bron: www. iplt20.com]
4.1.1 Rangskik die getal lopies aangeteken in dalende volgorde.
4.1.2 Bepaal watter speler die laagste getal lopies aangeteken het.
4.1.3 Bereken die gemiddelde getal lopies wat deur hierdie spelers aangeteken
is.
4.1.4 Die lopietempo word in krieket bepaal deur die volgende formule te
gebruik:
. aantal lopies aangeteken
Lopietempo = x 100
aantal balle ontvang
Gebruik hierdie formule om die ontbrekende waarde R te bepaal.
4.1.5 Bepaal die waarskynlikheid (as 'n persentasic) om ewekansig 'n speler te

Kopiereg voorbehou

kies wat alreeds ses wedstryde gespeel het.

Blaai om asseblief

(2)
(2)

(2)

(2)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 ll DBE/Feb.—Mrt. 2015

4.2

NSS

Oorweeg die volgende stellings:

A: Die waarde wat die middelpunt van 'n gegewe datastel aantoon.
Die som van die data gedeel deur die getal data-items.

Die verskil tussen Kwartiel 3 en Kwartiel 1.

Die verskil tussen die hoogste en laagste waarde in 'n datastel.
Die item wat die meeste in 'n datastel voorkom.

BoOO8

Noem watter EEN van die bewerings hierbo elk van die volgende die BESTE
beskryf:

4.2.1 Interkwartielomvang (interkwartielvariasiewydte) (2)
4.2.2 Modus (2)
4.2.3 Mediaan (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
4.3 TABEL 4 toon die getal geboortes en sterftes in Suid-Afrika vanaf 2002 tot 2013,
soos deur Statistiek Suid-Afrika voorsien.
TABEL 4: Getal geboortes en sterftes in Suid-Afrika vanaf 2002 tot 2013
Getal Vigs- Persentasie
Jaar | Getal geboortes | Getal sterftes verwante Vigs-verwante
sterftes sterftes
2002 1117731 636 416 257 394 40,4
2003 1119 820 674 281 295 237 43,8
2004 1 105 534 703 651 325 405 46,2
2005 1.095 999 722 075 344 657 47.7
2006 1 092 768 701 001 324 192 46,2
2007 | 1098 959 657 051 ____ 280 098 42,6
2008 1 107 603 618324 240 309 38,9
2009 1114 301 591 135 211 903 35,8
2010 1 123 409 580 673 201 174 34,6
2011 1 109 926 579 371 200 259 34,6
2012 1.095 669 572 600 Pp 33,5
2013 1 084 397 559 631 178 373 Q
[Aangepas uit www.statssa.gov.za
4.3.1 Identifiseer die jaar waartydens die getal geboortes die naaste aan
1,1 miljoen was.
4.3.2 Gedurende watter jaar was die totale getal sterftes die hoogste?
4.3.3 Bereken die ontbrekende waarde:
(a) P
(b) Q, afgerond tot EEN desimale plek
4.3.4 Bepaal die getal sterftes gedurende 2013 wat NIE Vigs-verwant was NIE.
4.3.5 Gedurende watter jare, voor 2012, was die persentasie Vigs-verwante
sterftes presies dieselfde, maar meer as 40%?
4.3.6 Noem die jare waartydens die getal geboortes meer as een miljoen een
honderd en agtien duisend was.
4.3.7 Bepaal die verhouding van die getal sterftes tot die getal geboortes

Kopiereg voorbehou

gedurende 2011.

Blaai om asseblief

(3)
(2)

(2)
G3)
Q)

(2)
[36]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/Feb.—Mrt. 2015

NSS

VRAAG 5

SA

Shaun moet vir sy dogter 'n nuwe skootrekenaar koop. Die skootrekenaar kos R9 247,95
(BTW ingesluit). Hy oorweeg dit om 'n persoonlike lening uit te neem.

Hy het die volgende persoonlikelening-betalingstabel by Easy Loans gekry:

TABEL 5: Persoonlikelening-betalingstabel (21% rente per jaar)
Lenings- | MAANDELIKSE BETALING VIR VERSKILLENDE TYDPERKE

bedrag 12 maande | 24 maande | 36 maande | 48 maande | 60 maande
R4 000 R936,43 R519,28 R384,42 R315,60 R276,76
R10 000 | R1 872,85 R1 038,55 R764,84 R613,21 R553.52

R20 000 R2 809,28 R1557,83 RI 147,27 R946,81 R830,27
R30 000 R3 745,70 R2 077,10 R1 529,69 | RI 262,42 R1 107,03

Die bedrae hierbo is benaderd en sal volgens rentekoersveranderinge wissel.

LET WEL:

e Die maandelikse paaiement sluit die maandelikse diensfooi van R75,00 en 'n
maandelikse balansbeskerming-versekeringsfooi van R20,50 uit.
e 'n Eenmalige aanvangsfooi van R350 is op nuwe lenings betaalbaar.

[Bron: www.wfs.co.za_

5.1.1 Bepaal hoeveel van sy eie fondse hy sal moet gebruik om die
skootrekenaar te koop as hy 'n persoonlike lening van slegs R4 000
uitneem.

5.1.2 Shaun besluit uiteindelik om 'n persoonlike lening van R10 000 te neem,

terugbetaalbaar oor drie jaar.
Bepaal:
(a) Die aanvangsfooi as 'n persentasie van die leningsbedrag

(b) Die totale maandelikse bedrag wat hy vir hierdie lening sal moet
betaal

(c) Die totale rente wat hy vir hierdie lening sal betaal

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)
(4)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

DBE/Feb.—Mrt. 2015

Wiskundige Geletterdheid/V 1 14
NSS
5.2 Shaun is van plan om 'n nuwe motor te koop. Hy ondersoek sy moontlike

Voertuigfinansiering te gebruik soos in die twee voorbeelde hieronder getoon:

Aanlyn-bankrekenaar vir Absolute Bank se Voertuigfinansiering:

© — Voertuigfinansieringrekenaar

Koste van motor 149 995,00 i Deposito/Inruilwaarde 25 000,00 o
Motorfinansiering benodig e Rentekoers 9,00 ©
Oorblywende bedrag (R) 0 — Oorblywende bedrag (%) ed
Leningstydperk (maande) 24

Aanvangsfooi (eenmalig) 1: 140,00 Maandelikse diensfooi 57,00

Maandelikse terugbetaling 5 819,44 Bereken €}

°

©  Voertuigfinansieringrekenaar

Koste van motor 149 995,00 & Deposito/Inruilwaarde 25 000,00 eo
Motorfinansiering benodig @ Rentekoers 9,00 &
Oorblywende bedrag (R) 0 © — Corblywende bedrag (%) 08
Leningstydperk (maande) 36

Aanvangsfooi (eenmalig) —_‘1 140,00 Maandelikse diensfooi 57,00
Maandelikse terugbetaling 4 068,06 Bereken ©

°

maandelikse paaiemente deur die aanlynrekenaar vir Absolute Bank

© Alle Rekenaars

© Alle Rekenaars

[Aangepas uit www.absa.co.za]

Gebruik die aanlynrekenaar-voorbeelde hierbo om die volgende te beantwoord:

5.2.1

5.2.2

n
NS
bo

Kopiereg voorbehou

Bereken die bedrag wat Shaun moet leen om die nuwe motor te koop.

Die totale maandelikse terugbetaling vir die lening oor 36 maande is
R146 450,16. Toon hoe hierdie totaal bepaal is.

Bereken die verskil in die maandelikse terugbetalings indien hy 'n lening
oor 36 maande in plaas van 24 maande neem.

Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 : Is DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
513) Marissa het 'n reghoekige foto met afmetings van Prent van fotoraam

5 duim x 7 duim.
Sy wil graag die foto raam.

Die binneafmetings van die raam soos langsaan
getoon, is 10 cm x 15 cm.

5.3.1 Herlei die afmetings van die foto na sentimeter indien
1 em = 0,394 duim.

5.3.2 Die foto pas nie presies in die raam in nie. Bepaal die minimum mate wat
sy van beide die lengte en die breedte van die foto sal moet afsny sodat dit
presies in die fotoraam kan inpas.

5.4 TABEL 6 hieronder toon die ouderdoms- en geslagsgroepe van geregistreerde kiesers

vir die 2014 Suid-A frikaanse nasionale verkiesing.

TABEL 6: Totale geregistreerde kiesers volgens ouderdom en geslag vir die

2014 nasionale verkiesing

Ouderdomsgroep Vroulik Manlik TOTAAL
18 tot 19 351.555 297 686 649 241

20 tot 29 3.099 266 2 661 566 3.102 493

30 tot 39 3.220 425 2.953 490 6 173 915

40 tot 49 2 690 374 2 309 110 4.999 484

50 tot 59 2 107 405 1 680 275 3.787 680

60 tot 69 1 297 809 959 228 2 257 037

70 tot 79 738 443 416 302 1 154 745
80+ 419 257 160 003 579 260

TOTAAL 13.924 534 11 437 660 25 362 194

[Bron: www.clections.gov.za]

5.4.1

5.4.2

Kopiereg voorbehou

Skryf die modale ouderdomsgroep vir die geregistreerde vroulike kiesers
neer.

Bepaal die volgende:

(a) Die ouderdomsgroep wat die minste kans gehad het dat 'n kieser uit
die groep ewekansig gekies sou word vir 'n onderhoud op
verkiesingsdag

(b) Die waarskynlikheid dat 'n manlike kieser in die 30-tot-39-
ouderdomsgroep ewekansig uit al die geregistreerde kiesers gekies
sal word. Gee jou antwoord as 'n desimale breuk.

TOTAAL:

(2)

(2)

(3)
[32]

150

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

ANTWOORDBLAD

SENTRUMNOMMER: [_ [| | | | | | [|

EKSAMENNOMMER: Lt |] | | | { {[ | | | | J J

VRAAG 1.2.4

TABEL 1: Totale inkomste uit die verkoop van fudge

Aantal blokkies 0 4 10 | B_ | 20 | 24 | 36 | 50 |} 54

Totale inkomste (in rand) 0 10 | 25 | 30 | 50 { 60 | 90 | 125 | 135

Inkomste en uitgawes vir die maak van een kooksel fudge

140 1 ]
120
a |
a i
100
7 | [ aa : |
£ 1
g a Se Se 4.
= 80 | 1
on { | = = a a4
¢ | | |
3 7 Poy
x 14] = a ~
60 Fo TT
| iy a = t
“eo mp ae | _ |
oo LO | |
| i |
0 | | | |
0 10 20 30 40 50 60

Aantal blokkies fudge

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
BYLAE 1
VRAAG 1.1
SALARISSTROKIE
MAATSKAPPY SE NAAM TYDPERK | DATUM
HOERSKOOL EMOYA 08 31/10/2013
Posbus 0111
Willows
9320
Naam van Werknemer: Identiteitsnommer: Werknemernommer:
Mev. Eunice Mentoor 641028 0124 111 51111110
INKOMSTE
Beskrywing Ure Uurlikse tarief Bedrag
Basiese salaris 172,5 A R7 452,00
Oortyd gewerk
Ma—Vr. 0 75,80 R_ 0,00
Oortyd gewerk
Saterdae 0 120,45 R 0,00
Behuisingstoelaag R_ 500,00
BRUTO SALARIS R7 952,00
AFTREKKINGS
Beskrywing Bedrag
LBS-belasting R 393,00
WVF-bydrae R_ 79,52
Pensioenfondsbydrae R 596,40
TOTALE AFTREKKINGS R1 068,92
BELASBARE SALARIS R7 276,08
BESKIKBARE 18 NETTO R6 883,08
VERLOFDAE SALARIS
TOTALE TOTALE TOTALE TOTALE
BRUTO VERGOEDING LBS-BELASTING MEDIESEFONDS- PENSIOENFONDS-
BYDRAE BYDRAE
R63 616,00 R4 982,00 RO,00 R5 981,67

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1

DBE/Feb.—Mrt. 2015

NSS
BYLAE 2
VRAAG 3
i
& dh a0 f
i / a
=N6 = R48 =R701
Die simbool vir 'n Die simbool vir 'n Die simbool vir 'n
nasionale pad provinsiale pad plaaslike pad

LET WEL: Barkly West is Barkly-Wes

kilometres

Free State is Vrystaat

Ritchie/ Modderrivier

[7

Jacobsdal
708

te
\fonl 2

Philipstown

NORTHER
CAPES

COLESBERG *&

Kopiereg voorbehou

io "run » Z =

han
736] 0
—

N
SS Perdeberg
ea

\.

Boshof S
<>

Dealesville

‘| kilometers

135 | 225,

[Bron: www.aa.co.za]

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2015-memo-afr/75480c01-cf08-4fdc-94c1-0da6e42a6baa) — Mathematical Literacy · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (English) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-english-2015-preparatory-examination-question-paper/6cb0661c-9e1c-49bb-a37b-db7f3504733d) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2018-eng/6c0c56a0-f44f-4358-8023-263b848e27d3) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng
- [Math Literacy P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-feb-march-2016-eng/16f33fd5-19c3-4baf-877a-3cf0293c1ace) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-june-july-2015-memo-eng/8011ca4f-6eaa-424d-b4c0-3031bced554a) — Mathematical Literacy · Memo · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
