# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2017-afr/1a034fa1-4bdc-4959-836f-cd0ef889bc84
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2017-afr/1a034fa1-4bdc-4959-836f-cd0ef889bc84)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

ee OWN Oded From hlaviso.com

=A basic education

¥ f\ + Department:
yi % Basic Education

UW REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
a WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 i"
iF u
ly u
" FEBRUARIE/MAART 2017 .
So ewe diewwantebececsenueeeeecn cesebeciwk wb aeeaee”

PUNTE: 150

TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en
'n addendum met 5 bylaes (6 bladsye).
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/Feb.—Mrt. 2017

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

L.

2

w

Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 1.1

BYLAE B vir VRAAG 2.1

BYLAE C vir VRAAG 3.1

BYLAE D vir VRAAG 3.2

BYLAE E vir VRAAG 5.1 en VRAAG 5.2

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders vermeld.

Toon ALLE bewerkings duidelik.

Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.

Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
vermeld.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V | 3 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS

VRAAG 1

1.1 Banke stuur van tyd tot tyd transaksiestate aan hul kliénte.

'n Uittreksel uit die bankstaat van 'n rekening by BBC Bank en TABEL 1, wat die
2016-prysgids vir transaksies by die bank toon, word in BYLAE A getoon.

Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.1.1 Definieer die term kredier, soos in die bankstaat gebruik.

1.1.2 Interpreteer die minusteken (—) wat by die twee saldobedrae gebruik is.

L.1.3 Bereken die ontbrekende waarde A.

1.1.4 Bepaal die totale salarisdeposito's vir hierdie staat.

1.1.5 1 Februarie 2016 was 'n Maandag.
Bepaal die getal weeksdae (naweke uitgesluit) wat deur die tydperk in die
bankstaat gedek word.

1.1.6 Bereken die kontantonttrekkingsfooi vir 'n bedrag van RS 490,00 wat by 'n
ander bank se OTM onttrek is.

L1.7 Noem of die debietorder wat op 15 Februarie 2016 gemaak is, intern of
ekstern was.

1.2 BBC Bank het twee verskillende rentekoerse vir vaste deposito's, afhangende van die

bedrag geld wat belé word. TABEL 2 hieronder toon die jaarlikse rentekoerse vir
verskillende bedrae wat belé word.

TABEL 2: JAARLIKSE RENTEKOERSE 2015/2016

BEDRAG BELE JAARLIKSE RENTEKOERS
Minder as R10 000 6.4%
Meer as R10 000 74%

[Aangepas uit www.standardbank.co.za]

Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.2.1

1.2.2

Kopiereg voorbehou

Mnr. Simmons het R9 500 op 1 Januarie 2015 in 'n BBC-bankrekening
belé.

Toon dat die finale bedrag in sy rekening na een jaar R10 108 sal wees.
Mor. Simmons het die bedrag van R10 108 vir 'n verdere ses maande belé.

Bepaal vervolgens die finale bedrag in sy rekening aan die einde van die
ses maande.

Blaai om asseblief

2)
(2)
3)
(2)

(3)

(2)

)

(4)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/Feb.—Mrt. 2017

NSS

1.3 | Die eienaar van 'n klein sakeonderneming neem huishulpe in diens.

TABEL 3 hieronder toon die minimum loontarief vir huishulpe wat in diens geneem is.

TABEL 3: MINIMUM LOONTARIEF VIR HUISHULPE WAT MEER AS
27 UUR PER WEEK WERK
MINIMUM LOONTARIEF (IN RAND)
1 Des. 2014 tot 30 Nov. 2015 | 1 Des. 2015 tot 30 Nov. 2016
Uurliks 10,59 - 11,44
Weekliks 476,55 514,80
Maandeliks 2 065,05 B

{Bron: www. labour.gov.za]

Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

13,1 Definieer die term inflasie.

1.3.2 Gebruik die minimum uurlikse tarief om te toon dat die minimum
weeklikse tarief in die tabel vir 'n 45 uur-werksweek is.

133 Bepaal die ontbrekende waarde B.

Jy mag die volgende formule gebruik:

Minimum maandelikse tarief =

x WwW

waar r = minimum weeklikse tarief

w = getal weke in 'n jaar

1.3.4 Die maatskappy het 15 huishulpe in November 2016 in diens geneem wat
elk 'n totaal van 40 uur vir vyf dae gewerk het.

(a) Bereken die totale minimum loon wat ELK van hierdie huishulpe vir

die vyf dae betaal moet word.

(b) Bepaal die werklike uurlikse tarief wat aan hierdie huishulpe betaal

Kopiereg voorbehou

is as elke huishulp 'n totale loon van R550,90 vir die vyf dae ontvang
het.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(3)

(2)

2)
[35]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS

VRAAG 2

2.1 Die program vir die velditems van 'n atletickbyeenkoms wat op 12 Februarie 2016

gehou is, word in BYLAE B getoon.

Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.

211 Daar word verwag dat dit 'n maksimum van 25 minute sal neem om die
laaste velditems op die program te voltooi.

Bepaal die totale tyd vanaf die begin van die byeenkoms tot aan die einde

van die laaste velditem. (4)
212 Bereken die verskil in massa tussen die spiese wat deur 'n 19-jarige seun en
'n 15-jarige seun gebruik word. (2)
2.1.3 Thabo, gebore in Januarie 1999, is 'n gewigstoot-atleet wat aan die
atletickbyeenkoms deelgeneem het.
Bepaal Thabo se ouderdom (in jaar) en dui ook sy item se tyd aan. (3)
2.2 Die atletickafrigter gebruik LMI(liggaamsmassa-indeks)-berekeninge om atlete raad

te gee oor geskikte diéte.
TABEL 4 hieronder toon die LMI en ooreenstemmende gewigstatus.

TABEL 4: LMI EN OOREENSTEMMENDE GEWIGSTATUS

GEWIGSTATUS
ONDER- | NORMALE] OOR- | LITERS
Gewic | GEwic | Gewic | YETSUGTIC | versueric
. &
i
{
EMI (in) 184 | 185-249 | 25-29,9 | 30-34,9 35+
kg/m‘)

Thabo is 6 voet, 3 duim lank en sy LMI is tans 33,9 kg/m’.
Die volgende herleiding mag gebruik word: 1 voet = 12 duim
(Bron: www.weightwatch.com]

Gebruik TABEL 4 en die inligting wat gegee is om die vrae wat volg, te beantwoord.
ZB. Noem Thabo se huidige gewigstatus. (2)

22:2 Thabo het sy afrigter se raad oor die dieet gevolg om 'n verlangde gewig
van 200 pond te bereik.

Bereken Thabo se nuwe LMI (afgerond tot die naaste heelgetal). gebaseer
op hierdie verlangde gewig.

Jy mag die volgende formule gebruik:

_ gewig in pond

LMI (kg/m’) = —=
(ke) (lengtein duim)?

x 703 (5)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 6 DBE/Feb.—Mrt. 2017

NSS

2:3 Die podium by die atletiekbyeenkoms vir die 1°, 2” en 3® plekke het bestaan uit
reghoekige blokke van verskillende hoogtes, met vierkantige basisse, soos in die skets
hieronder getoon.

(Bron: http://lumberjocks.com]

2.3.1

2.3.2

233

Kopiereg voorbehou

Bepaal die totale lengte (in meter) van die podium.

Die verhouding van die hoogtes van hierdie blokke (vir die 15*, 2" en 3°
plekke) is5:4:3.

Bepaal die ontbrekende waarde C.

Bereken die volume (in cm’) van die blok vir die 1“ posisie.

Jy mag die volgende formule gebruik:

Volume van 'n reghoekige prisma = lengte < breedte x hoogte

Die verf benodig vir die boonste oppervlak van die podium, word in
500 m0 silindriese blikke met 'n radius van 3,77 cm verkoop.

Bereken die hoogte (afgerond tot die naaste cm) van die silindriese blik.

Jy mag die volgende formule en herleiding gebruik:

Vol
Hoogte van silinder =e gebruik m= 3,142
1 x (radius)”

1£=1000 cm*

Blaai om asseblief

(2)

GQ)

(3)

(4)
[28]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 7 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 3
3.1 Lesogo werk in Lesotho. Sy beplan om vanaf Lesotho na Kaapstad te reis en om een nag

in Smithfield oor te bly om by haar vriendin te kuier. Die roetekaart vanaf Lesotho na
Kaapstad, saam met 'n inlegkaart, word in BYLAE C gegee.

Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord,

3.1.1

Lesogo reis vanaf Wepener in 'n suidwestelike rigting.
Noem die tweede dorp op die roetekaart waar sy sal verbyry.

Lesogo se vriendin het vir haar 'n stel aanwysings na die Bibas-restaurant
gegee. Gebruik die inlegkaart en voltooi die volgende aanwysings. Skryf
slegs die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende letter ((a)—(c)) in
jou ANTWOORDEBOEK neer.

e Vanaf die R701, draai (a) ... op die N6.

e Kort nadat jy by die polisiestasie verbygery het, draai links in (b) ...
-straat.

e Bibas sal aan jou (c) ... wees.

Noem die nasionale pad op die roetekaart wat nie op die inlegkaart getoon
word nie.

Identifiseer AL die provinsiale paaie wat gebruik kan word om naby die
Gariepdam te kom.

Noem die dorpe wat op die langste roete vanaf Wepener na Colesberg geleé
is, sonder om op die N1 te reis.

Die werklike afstand vanaf Smithfield na Bethulie is 72,9 km.

Bepaal die skaal van die kaart in die vorm 10: ...

3:2 Die diagram op BYLAE D verteenwoordig die stemproses en die uitleg van 'n
stemlokaal.

Bestudeer die diagram op BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.2.1

Kopiereg voorbehou

Bepaal die minimum getal verkiesingsbeamptes wat vir 'n stemlokaal
benodig word.

Noem die horlosierigting waarin die kiesers vanaf die ingangspunt tot by
die uitgangspunt sal beweeg.

Noem die tweede laaste punt wat 'n kieser by die stemlokaal sal besoek.

Blaai om asseblief

(2)

(3)

(2)

(3)

(3)

(4)

(2)

(2)

(2)
[23]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
VRAAG 4
41 Bestudeer die volgende vyf beskrywings:
A Die som van die datastelwaardes gedeel deur die getal data-items
B___ Die middelwaarde in die boonste helfte van die geordende datastel
C  Datawaardes wat in stygende of dalende volgorde gerangskik is
D___ Die middelwaarde in die onderste helfte van die geordende datastel
E Die middelwaarde van die geordende datastel

Noem watter EEN van die beskrywings hierbo elk van die volgende die BESTE
beskryf. Skryf slegs die letter (A—E) langs die vraagnommer (4.1.1-4.1.2) neer.

4.1.1

4.1.2

Kopiereg voorbehou

Mediaan (2)

Boonste kwartiel (2)

Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS
4.2 Die skoolgebaseerde assessering (SGA)-punte en persentasies van die tien leerders van

word in TABEL 5 hieronder voorgestel.

TABEL 5: SGA-PUNTE VIR WISKUNDIGE
2016 VAN DIE TIEN LEERDERS WAT DIE SWAKSTE

'n spesifieke skool wat in 2016 die swakste in Wiskundige Geletterdheid presteer het,

GELETTERDHEID VIR

PRESTEER HET
GETAL TOTALE WERKLIKE SGA-
LEERDER | ASSESSERINGSTAKE | PUNTE | PERSENTASIEPUNT
GESKRYF VERWERF (AFGEROND)

A 7 162 46
B 7 168 48
Cc 5 ~_ 18 34
D : 5 ~ 109 31
E 7 137 39
F 6 146 42
G 3 2 21
H 6 144 41
I 6 144 41
J 6 137 39

Inligting oor SGA-punte:
- Die totale punt vir elke taak is 50.

- Die werklike SGA-persentasiepunt word uit 'n maksimum van 350 punte bereken.

- Die SGA-persentasiepunte van kandidate wat geldige redes voorlé waarom 'n taak
nie geskryf is nie, sal aangepas word. Die herberekening van die SGA-
persentasiepunt sal slegs op die werklike take wat geskryf is, gebaseer word.

Gebruik TABEL 5 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.2.1 Bepaal die waarskynlikheid (as 'n persentasie) om willekeurig 'n leerder in
die tabel te kies wat al die assesseringstake geskryf het.

4.2.2 Bepaal die mediaan totale punt.

4.2.3 Skryf die modale werklike SGA-persentasiepunt neer.

4.2.4 Watter leerder het die laagste werklike SGA-persentasiepunt behaal?

4.2.5 Bereken die gemiddelde werklike SGA-persentasiepunt.

4.2.6 Leerder J het 'n geldige mediese sertifikaat voorgelé vir die dag waarop
hy sy een taak gemis het en kwalifiseer vir 'n aangepaste SGA-

persentasiepunt.

Bepaal hierdie leerder se aangepaste SGA-persentasiepunt.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

G3)
(G3)
(2)
(2)
(3)

Q)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V | 10 DBE/Feb.-Mrt. 2017
NSS
43 'n Gedeelte van die 2015 beraamde halfjaarlikse bevolkingskatting volgens ras, geslag en
ouderdom van die Republiek van Suid-Afrika (RSA) word in TABEL 6 hieronder
voorgestel. Die beraamde halfjaarlikse totale bevolking van Suid-Afrika vir 2015 was
54 957 764.
TABEL6: 2015 BERAAMDE HALFJAARLIKSE BEVOLKINGSKATTING
VOLGENS RAS, GESLAG EN OUDERDOM VAN RSA
KLEURLINGE INDIERS/ASIATE
OM. | MANLIK | VROULIK | TOTAAL | MANLIK | VROULIK | TOTAAL
04 214 854 211 302 426 156 50 222 48 486 98 708
5-9 216 858 213 809 430 667 49 265 47 800 97 065
10-14 217 286 214 494 431779 47 267 46 245 93 512
15-19 219989 | 217423 | 437412 | 49926 49 926 99 852
20-39 768 179 790 707 | 1558 886 | 246 359 220 927 467 286
40-59 540 749 610026 | 1150775 | 176079 168 398 344 477
60-79 148 759 216 786 365 544 65 156 83582 | 148 738 |
80+ 8 145 23 553 31 698 3 847 9363 | 13210
TOTAAL | 2 334 819 | 2 498 098 Y 688 118 674 730 | 1362 848
[Bron: Aangepas uit STATS SA-verslag, bl. 302]

Gebruik TABEL 6 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.3.1

4.3.2

Kopiereg voorbehou

Watter EEN van die volgende verteenwoordig die beraamde 2015
halfjaarlikse totale bevolking?

A Vier en vyftig miljoen, nege honderd vyf en sewentig duisend, sewe
honderd vier en sestig

B_ Vier en vyftig miljoen, nege honderd sewe en vyftig duisend, sewe
honderd vier en sestig

C_ Vier en vyfiig miljoen, nege honderd sewe en vyftig duisend, sewe
honderd ses en veertig

Identifiseer die ras- en ouderdomsgroep wat beide dieselfde getal mans en

vroue het.

Bereken die ontbrekende waarde Y.

Bepaal die waarskynlikheid (as 'n persentasie) om willekeurig 'n
kleurlingman uit die totale bevolking te kies.

Druk die verhouding (in eenvoudigste vorm) van die getal Asiatiese vroue
teenoor die getal Asiatiese mans uit.

Bereken die getal kleurlingvroue as 'n persentasie van die totale bevolking
teen die middel van 2015.

Watter ouderdomsgroep het die grootste getal mense?

Noem watter EEN van die volgende grafiese voorstellings die geskikste sal
wees om die data in TABEL 6 voor te stel:

A Sirkeldiagram

B  Staafgrafiek

C_ Spreidingsgrafiek

D_ Mond-en-snordiagram

Blaai om asseblief

(2)

(2)
(2)

(3)

(3)

(3)
(2)

(2)
[39]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 il DBE/Feb.—Mrt. 2017
NSS

VRAAG 5

5.1 BusinessTech vergelyk jaarliks die prys van 'n mandjie met uitgesoekte produkte van

vier vername supermarkte in Suid-Afrika.

TABEL 7 in BYLAE E toon die vergelykende pryse in Junie 2015 vir 'n mandjie met
15 uitgesoekte produkte van hierdie supermarkte.

Gebruik TABEL 7 op BYLAE E om die vrae wat volg, te beantwoord.

Sslel Watter EEN van die supermarkte bied die laagste totale prys vir die
mandjie met uitgesoekte produkte?

5.1.2 Bereken die ontbrekende waarde X.

$13 Bereken die verskil in prys van 'n 2 -Coke by Spar en Pick n Pay.

5.1.4 Bepaal hoeveel van die uitgesoekte produkte by Woolworths duurder as by
die ander supermarkte is.

5.1.5 Skryf die uitgesoekte produkte neer wat dieselfde by Checkers en Pick n
Pay kos.

5.1.6 Noem die uitgesoekte produk by Woolworths wat meer as dubbel die prys
by Spar is.

5.1.7 Bereken die verskil in die totale prys tussen die supermarkte met die
hoogste en laagste prys vir 2,5 kg hoender.

S22 Die vergelyking van die mandjies met produkte is afhanklik van die items wat

geselekteer is.

BusinessTech het 'n tweede mandjie met produkte gebruik waar al die items wat per
kg verkoop word, verwyder is. Die inligtingsgrafieke in BYLAE E illustreer die totale
prys van 'n mandjie met 15 produkte en die totale prys van 'n tweede mandjie met
produkte wat al die items wat per kg verkoop word, uitsluit.

Gebruik die inligtingsgrafieke in BYLAE E om die vrae wat volg, te beantwoord.

$2.1

5.2.2

5.2.3

Kopiereg voorbehou

Identifiseer die supermark met die tweede laagste prys vir die tweede
mandjie.

Noem die supermark waarvan die rangorde dieselfde gebly het vir beide
mandjies.

Bereken die grootste verskil in die totale pryse van die twee mandjies by
die supermarkte.

TOTAAL:

(2)
(2)
(2)

(2)

(3)

(2)

(5)

(2)
(2)
(3)

[25]

150

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 Feb March 2017 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2017-addendum-eng/b828849d-f10b-46a5-94ba-a1d02e2362c9) — Mathematical Literacy · Addendum · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2017-eng/6dee45f7-b7ff-4fb0-a25e-10904d465f34) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2018-eng/6c0c56a0-f44f-4358-8023-263b848e27d3) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng
- [Math Literacy P1 Feb March 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-feb-march-2016-eng/16f33fd5-19c3-4baf-877a-3cf0293c1ace) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2017-memo-afr/f1a174b7-550e-406f-b8b8-dbba7cef5288) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
