# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2017-memo-afr/616dcc3e-e4f6-4ed0-b107-8881fb99c59c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2017-memo-afr/616dcc3e-e4f6-4ed0-b107-8881fb99c59c)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

                                                  2017

                                       NASIENRIGLYNE

                                                                                      PUNTE: 150

                 SIMBOOL                        VERDUIDELIKING
                 M          Metode
                 MA         Metode met akkuraatheid
                 CA         Volgehoue akkuraatheid
                 A          Akkuraatheid
                 C          Herleiding
                 S          Vereenvoudiging
                 RT/RG/RD   Aflees van tabel/Aflees van grafiek/Aflees van diagram
                 SF         Vervanging in 'n formule
                 O          Opinie/Voorbeeld/Definisie/Verduideliking
                 R          Afronding
                 NPR        Geen penalisering vir afronding of weglaat van eenhede
                 AO         Slegs antwoord, volpunte

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                       2                                      DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

Vraag 1 [30 Punte] [SIEN TABLE OM TOTAAL AAN TE PAS TOT 30 / SEE
TABLE TO ADJUST TOTAL TO 30]
Vraag Oplossing                                                 Verduideliking                     O/V
               MA                                                                                 F
1.1.1    R8,70 × 40 = R348     A                               1MA vermenigvuldig met 40          V1
                                                                1A boks prys
                                                                AO
                                                                                     (2)
                                                                                                   F
1.1.2    'n Wins word gemaak wanneer die verkoopsprys meer                                         V1
         as die kosprys is. O                            2O verduideliking

                                  OF                                         OF
                                                      O
         'n Wins is die bedrag wat by die kosprys getel word.   2O verduideliking

                                  OF                                         OF
                                             O                2O verduideliking
         Maak meer geld as die kosprys.

                                  OF                                         OF
                                                      O       2O verduideliking
         Die positiewe verskil tussen inkomste en uitgawes.
                                                                             OF
                                  OF
                                                      O       2O verduideliking
         Inkomste is meer as die koste of uitgawes.
                                  OF                                         OF
                                                      O
         Ekstra geld verkry vanuit die verkoop van 'n produk,   2O verduideliking
                                                                                           (2)
                                                                (Aanvaar 'n korrekte
                                                                voorbeeld ter verduideliking)
                                                                                                   F
1.1.3    Bedrag = 40% × R435,04       MA                       1MA bereken 40% van                V1
                 = R174,016                                     R435,04
                 ≈ R174,02     A                               1A BTW-bedrag
                                                                AO
                                                                NPR
                                                                                             (2)
                                                                                                   F
1.1.4    Totale koste  M     RT                               1RT alle korrekte waardes          V1
(a)      = R10,04 + R8,70 + R20,66 + R6,73 + R29,99             1M optelling ten minste 3
                                                                korrekte waardes
         = R76,12 CA                                           1CA totaal
                                                                AO
                                                                                             (3)
                                                                                                   F
1.1.4                    R22 770 MA                            1MA korrekte deling                V1
(b)      Verkoopsprys =                                         1A verkoopsprys
                           230
                      = R99,00 A                               AO
                                                                                             (2)
Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                     3                                        DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

Vraag Oplossing                                                 Verduideliking                      O/V
         Hierdie vraag word nie gemerk nie, kandidate se                                            F
1.2.1    punte word aangepas                                                                        V1
         Let wel: SARS is die Suid Afrikaanse Inkomstediens
                                                                                                    F
1.2.2    R61 296      RT                                      2RT korrekte bedrag                 V1
                                                                                              (2)
                                                                                                    F
1.2.3    R542 096,76                                            1MA korrekte deling                 V1
                      MA
             12
         = R45 174,73 A                                        1A maandelikse salaris
                                                                AO
                                                                                              (2)
                                                                                                    F
1.2.4    Belastingkerf 4 RT                                   2RT korrekte belastingkerf          V1
                                                                                              (2)
         OF
         406 401 – 550 100 RT
         OF                                       RT
         96 264 + 36% van belasbare inkomste bo 406 400

                                                         A                                        Plan
1.3.1    1 eenheid op die kaart is 200 eenhede in werklikheid   2A verduideliking                   V1
                                                                                              (2)
         OF
                                          A
         Die werklike een is 200 keer groter.
                                              A
         OF Die tekening is 200 keer kleiner
                                    C                                                              M
1.3.2    Omtrek = 4 cm + 2 cm + 4,25 cm + 2,55 cm M            1C herleiding                       V1
                 = 12,8 cm      CA                             1M tel 4 sye bymekaar
                                                                1CA omtrek
                                                                AO
                                                                                              (3)
           A                                                                                       D
1.4.1    Januarie 2015        A                                1A korrekte maand                   V1
                                                                1A korrekte jaar
         OF                                                                                   (2)
         01/2015     A
                                          A                                                       D
1.4.2    Die prys van koek het gedaal/afgeneem / geval / 2A beskrywing                              V1
         verminder
                                                                                              (2)
                                                                                                    D
1.4.3    100%        A                                        2A korrekte indeks                  V1
                                                                Geen penalisasie as %
                                                                weggelaat is.
                                                                Penaliseer indien indeks as
                                                                R100 gegee word
                                                                                           (2)
                                                                                          [28]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                      4                                    DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

VRAAG 2 [35 PUNTE]                                                Onderwerp Finansies
Vraag Oplossing                                                Verduideliking          V
                RT                                                                    V1
2.1.1 R8 060,27 + R600 = R8 660,27 A                          1RT beide waardes
                                                               korrek afgelees
                                                               1A balans
                                                               AO
                                                                                   (2)
                     M                                                                V1
2.1.2    R4 050,98 – R4 034,77 = R16,21 A                     1M aftrekking
                                                               1A rente
                                                               AO
                                                                                   (2)
                                                      A                              V1
2.1.3    Aanvaar enige rekeningnommer van 143260000 tot        2A moontlike nommer
         143269999
                                  OF
         Skryf slegs die VIER ontbrekende syfers                                        (2)
                                                                                              V1
2.1.4    Mdiso Khaile         A                              2A korrekte persoon
                                                                                        (2)
                                                                                              V1
2.1.5    0 OF geen A                                         2A korrekte getal
                                                                                        (2)
                                                                                              W
2.1.6    0 OF 0% OF onmoontlik           A                   2A korrekte                    V2
                                                               waarskynlikheid
                                                                                        (2)
                      M         A                                                           V1
2.1.7    R1,50 × 4 + R0,40 × 6 + R1,20 + R5,00 × 2 = R19,60    1M optelling van waardes
(a)                                                            1A korrekte waardes
                                                                                    (2)
                                                                                              V2
2.1.7                        R19,60 M                         1M deling deur 114%
(b)      Bedrag sonder BTW =       = R17,19
                             114%
                                                               1M aftrekking
         BTW-bedrag = R19,60 – R17,19 M
                        = R2,41   A                           1A BTW-bedrag

                                    OF                                    OF
                          M
                       14%                                     1M deling met 114%
         BTW bedrag =      × R19,60                            1M werk met verhouding
                      114% M
                        = R2,41   A                           1A BTW-bedrag
                                                               AO
                                                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                    5                                        DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

Vraag    Oplossing                                                  Verduideliking              O/V
                                                                                                V1
2.2.1    Diensfooie       A                                       2A korrekte item
                                                                                          (2)
                             M                                                                 V1
2.2.2    R4 253 219 duisend – R4 165 225 duisend                    1M aftrekking van
         = R87 994 duisend     A                                   korrekte waardes van
                                                                    table
                                                                    1A verskil in duisende
                                                                                        (2)
                    RT             A                                                          V1
2.2.3    R2 878 830 duisend = R2 878 830 000                        1RT korrekte
                             ≈ R2,9 miljard CA                     verwagte inkomste
                                                                    1A uitbreiding van
                                                                    bedrag
                                                                    1CA inkomste in
                                                                    miljard
                                                                    AO
                                                                                          (3)
                        M                         MA                                          V2
2.2.4    B = 4 253 219 – (794 866 + 2 694 542 + 34 044 + 211 526)   1M aftrekking
                                                                    1MA optelling van
           = R518 241         CA                                   korrekte waardes
                                                                    1CA waarde
                                                                    AO
                                                                                          (3)
                                                                                                V3
2.2.5    Totale inkomste             MA                            1MA optelling van
         = 716 603 + 2 227 636 + 51 027 + 519 604 + 312 290         korrekte waardes
         = 3 827 160 A                                             1A inkomste

         Totale uitgawes
         = 886 355 +34 657 + 481 980 + 71 180 + 1 780 120 + 238 +
         875 072                                                    1A uitgawes
                        A
         = 4 129 602

         A = R3 827 160 – R4 129 602 = – R302 442 CA               1CA bedrag
                             of (R302 442)
         Dit is 'n TEKORT CA                                       1CA tekort
                                                                                          (5)
                                                                                                V2
2.2.6    Persentasie verhoging
                  Verskil in vergoeding
         =                                  × 100%
           Oorspronklike begrote vergoeding
                                                                    1RT aflees van
                      RT
                                                                    korrekte waardes
           43 033 000 − 42 350 000          SF
         =                           × 100%                         1SF vervanging
                  42 350 000
                                                                    1CA % verhoging
          ≈ 1,613 % CA                                             AO
                                                                                          (3)
                                                                                         [35]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                        6                                    DBE/2017
                                           SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3 [28 PUNTE]                                               Onderwerp Meting
Vraag Oplossing                                                    Verduideliking              O/V
                                                                                               V1
3.1.1    B        A                                              2A korrekte letter

         OF                                                        OF

         325 × 325 × 325 A                                       2A afmetings
                                                                                         (2)
                            RT                                                                V2
3.1.2    Oppervlakte = 1 200 mm × 325 mm SF                       1RT korrekte afmetings
                      = 120 cm × 32,5 cm C                        1SF vervanging
                                                                   1C herleiding
                         = 3 900 cm2 CA                           1CA oppervlakte

                                      OF                           OF
                              RT                                  1RT korrekte afmetings
         Oppervlakte = 1 200 mm × 325 mm          SF              1SF vervanging

                        = 390 000 mm2      A                      1A oppervlakte

                                                                   1C herleiding
                        = 3 900 cm2     C
                                                                   AO
                                                                                         (4)
                                                                                               V1
3.1.3                                 24                           1M deel aantal houers
         Aantal houers op die grond =    = 12        M
                                      2                            met 2
                                                                   1M vermenigvuldig
         Oppervlakte benodig = 12 × 1 056,25 cm2 M                opp van 1 houer met
                             = 12 675 cm2 CA                      aantal houers in laag
                                                                   1CA oppervlakte

                                    OF                                       OF
                                  MA
         Totale oppervlakte = 1 056,25 cm2 × 24 = 25 350 cm2       1MA vermenigvuldig
                                                                   opp. met 24
                                 25 350 cm 2
         Oppervlakte benodig =                  M                 1M deel totale opp.
                                      2                            met 2
                                                                   1CA oppervlakte
                              = 12 675 cm2      CA                AO
                                                                                         (3)
                                                                                               V1
3.1.4    600 : 325     RT    A                                   1RT korrekte twee
                                                                   waardes
         = 24 : 13 S                                              1A verhouding
                                                                   korrekte orde
                                                                   1S vereenvoudiging
                                                                   AO
                                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                      7                                  DBE/2017
                                         SSE – Nasienriglyne

Vraag Oplossing                                                Verduideliking              O/V
                                                                                           V3
3.1.5    Volume = 1 500 mm × 475 mm × 462,5 mm SF             1SF vervanging
(a)             = 1,5 m × 0,475 m × 0,4625 m C                1C herleiding
                = 0,32953125 m3 CA                            1CA volume
                                       CA          M         1CA aftrekking
         Binnevolume = 0,32953125 m3 – 0,32953125 m3 × 9,36%   1M vermenigvuldig met
                      = 0,298687125 m3                         9,36%
                      ≈ 0,299 m3

                                    OF                                     OF

                                                                                           V3
3.1.5    Volume = 1 500mm × 475mm × 462,5mm SF                1SF vervanging
(a)             = 1,5 m × 0,475 m × 0,4625 m C                1C herleiding
                = 0,32953125 m3 CA                            1CA volume

         100% – 9,36% = 90,64% A                              1A aftrekking
                                         M                    1M vermenigvuldig met
         Binnevolume = 0,32953125 m3 × 90,64% ≈ 0,299 m3
                                                               90,64%
                                                                                  (5)
                                                                                           V1
3.1.5                          3
                              6 m MA                          1MA deling
(b)      aantal houers =
                            0,299 m 3
                               A                              1A vereenvoudiging
                         ≈ 20,066                              1R afronding
                         ≈ 20 R                               AO
                                                                                     (3)
                                                                                           V2
3.1.5    Volume benodig = 148 × 0,299                          1A totale volume
(c)                     = 44,252 A

                      44,252 m 3    M                         1M deling met 6 m3
         Trokvragte =
                         6 m3
                    = 7,375333...
                    ≈8      R                                 1R rond op

                                    OF                                     OF

                        148 M                                 1M werk met verhouding
         Trokvragte =                                          vanaf V3.1.5(b)
                         20
                      = 7,4 A                                 1A totale volume
                      ≈ 8 R                                   1R rond op
                                                               AO
                                                                                     (3)
                     A                                        1A radius                   V1
3.2.1    5 duim OF 5,25 duim
           1
           4
                                    A                         1A duim
                                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                       8                                     DBE/2017
                                          SSE – Nasienriglyne

Vraag Oplossing                                                 Verduideliking                  O/V
                                                                                                V2
3.2.2            Volume (in cm 3 )
         h= 1                         2
            4 × π × (middellyn in cm)

                    20 000 cm 3                                 1SF korrekte vervanging
         h= 1                           2
                                                    SF
            4 × 3,142 × (10 2 × 2,54 cm) C                     (20 000 en 10 12 )
                            1

               20 000 cm 3                                      1C herlei van duim na cm
           =
             558,717431cm 2
           ≈ 35,79 cm      CA                                  1CA hoogte
                                                                NPR
                                                                AO
                                                                                          (3)
                                                                                         [28]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                         9                                        DBE/2017
                                            SSE – Nasienriglyne

VRAAG 4 [23 PUNTE]
Vraag Oplossing                                                   Verduideliking                           O/V
                                                                                                           V2
4.1.1    Noordwes of NW          A                              2A rigting
                                                                                                     (2)
                                                   O                                                     V1
4.1.2    Dui die GRENS tussen Suid-Afrika en Botswana aan         2O verduideliking
                                                                  Aanvaar: grens / heining
                                                                                                     (2)
                                              A                                                           V1
4.1.3    Reis van Johannesburg na Zeerust via Koster en dan       1A Koster of N14 en
                A                  A                            1A Zeerust of N4
         van Zeerust na die Abjaterskop-hek                       1A Abjaterskop-hek of R49
         OF         A       A                                                                      (3)
         Ry met die N14, N4, draai op die R49 A
                              M                                                                           V1
4.1.4    Afstand = 221,2 km – (62,4 km + 88,1km) RT              1M aftrekking
                                                                  1RT korrekte afstande
                                 CA
                     = 70,7 km                                    1CA afstand
                                                                  AO
                                                                                                     (3)
                        A                M       CA                                                     V2
4.1.5    Via Koster: 70 km + 71,9 km + 35,2 km = 177,1 km         1A korrekte afstand
                                                                  1M optelling
                                                                  1CA afstand van kortste roete
                                                                  CA vanaf 4.1.3                     (3)
                                                                                                           V1
4.2.1    Linkerkant A                                           2A korrekte kant
                                                                                                     (2)
            MA RT                                               1RT 31 kothuis                           V2
4.2.2    3 × 31 = 93 CA                                          1MA vermenigvuldig met 3
                                                                  1CA aantal gaste
                                                                  AO
                                                                                                     (3)
                                                                                                           V2
4.2.3    Stap na ontvangs en loop tussen ontvangs en kothuis      1A verby ontvangs
         nommer 17 deur. A                                       1A verby ablusie
         Loop verby die ablusieblok.     A                       1A pad oorsteek
         Steek die pad oor na die swembad A                                     OF
                                   OF
         Draai regs in die pad in gaan verby die petrolstasie ,
         ontvangs en die winkel              A                   1A verby petrolstasie, ontvangs en
         Draai links in die pad in A                             winkel
         Loop reguit aan, die swembad sal aan jou regterkant      1A draai links in die pad in
         wees       A                                            1A swembad aan regterkant
                                                                                                   (3)
                                                                  1A teller                                P
                                   A
4.2.4                            2                                1A noemer                                V2
         P (nie 'n nagrit nie) =   of 66,67% of 0,67
                                 3 A                                                                (2)
                                                                                                    [23]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                          10                                      DBE/2017
                                             SSE – Nasienriglyne

VRAAG 5 [34 PUNTE]                                                 Onderwerp Data
Vraag Oplossing                                                        Verduideliking                      O/V
                                                                                                           V1
5.1.1    Vrystaat      A                                             1A korrekte provinsie
                                                                                                     (2)
                                                                                                           V1
5.1.2                                                                  1RT alle korrekte waardes
                          RT          M
         66 007 + 24 475 + 74 823 + 96 057 + 57 108 +34 936 +          1M optelling (min 8 prov.)
         8 972 + 26 194 + 36 451 = 425 023 CA                         1CA totale onderwysers
                                                                       AO
                                                                                                     (3)
                                                                                                           V2
5.1.3                                                                  1RT korrekte waardes
              RT                                                      1MA % berekening
          6 156
                × 100% MA
         25 720                                                        1CA % skole
                       CA                                             AO
         ≈ 23,93%                                                      NPR
                                                                                                     (3)
                                                                                                           V2
5.1.4              Totale aantal leerlinge                             1RT korrekte waardes
         LSV =                                                         1SF vervanging
                      Totale aantal skole
                   2 129 526 RT SF
                =                                                      1CA verhouding
                     2 649                                             AO
                ≈ 803,898 ≈ 804 CA
                                                                       NPR
                                                                                                     (3)
                                                                                                           V1
5.1.5    30,1     A                                                  2A modus
(a)                                                                                                  (2)
                   A                                                                                      V1
5.1.5    31,5 30,1 30,1 30,0 29,8 29,4 28,9 28,5 27,2 A               1A al die waardes
(b)                                                                    1A korrekte orde
                                                                                                     (2)
                                                                                                           V2
5.1.5                                                                  2A mediaan
(c)      29,8     A                                                  CA vanaf V5.1.5 (b)
                                                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                                                     11                                                              DBE/2017
                                                                        SSE – Nasienriglyne

Vraag    Oplossing                                                                                                  Verduideliking                                    O/V

5.1.6                                                    Onderwyser-Skoolverhouding in staatskole en
                                                              onafhanklike skole, per provinsie

                                         30                                       A
                                                                        28,2

                                         25                                                                                                                       A

           Onderwyser -Skoolverhouding
                                                                                                                                                                   22
                                                                                                                     A
                                         20                                                                          18,5                       A
                                                             17,5                                                                  A
                                                                                                          A                                     16,3
                                                                                       15,6                                        15,7
                                         15                                                                14

                                               11,5

                                         10

                                          5

                                          0

                                                                        Gauteng                           Limpopo
                                                                                       KwaZulu-Natal
                                               Ooskaap       Vrystaat
                                                                                                                                                 Noordwes
                                                                                                                      Mpumalanga
                                                                                                                                   Noordkaap
                                                                                                                                                                  Weskaap

                                                                                                       Provinsies

                                                                                                                                                                      V2
         6 × 1A vir elke korrekte staaf                                                                                                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1                  12                                DBE/2017
                                     SSE – Nasienriglyne

Vraag    Oplossing                                         Verduideliking                       O/V
         A                                                                                     V1
5.2.1    0,1 = 10% CA                                     1A identifisering van die
                                                           korrekte waarde
                                                           1CA skryf as 'n persentasie
                                                                                          (2)
                                                                                                V1
5.2.2        (a) R N OF N R A                            2A uitkoms by (a)

             (b) D L OF L D A                            2A uitkoms by (b)
                                                                                          (4)
                                                                                                P
5.2.3      RT 5     1                                     1A korrekte waarskynlikheid          V2
         0,05 =    =   CA                                 1A vereenvoudigde breuk
                100 20
                                                           AO

                                                                                          (2)
               RT                                                                              V1
5.2.4    1 562 × 0,8 = 1 249,6 CA                         1RT korrekte waarde
                     ≈ 1 249 of 1250 R                    1CA vereenvoudiging
                                                           1R ronding
                                                           AO
                                                                                          (3)
                                                                                         [34]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2017-eng/6dee45f7-b7ff-4fb0-a25e-10904d465f34) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-june-july-2015-memo-eng/8011ca4f-6eaa-424d-b4c0-3031bced554a) — Mathematical Literacy · Memo · 2015 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 May June 2017 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2017-addendum-afr/4fa78631-bfcb-4b69-9f0b-4688cfcc3123) — Mathematical Literacy · Addendum · 2017 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2017-eng/ef6b0f12-bbff-4920-9f1e-e1d888ec704b) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 Preparatory 2017 Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-preparatory-2017-addendum/7f11c155-2ec5-4b86-8d4d-fbd78927753d) — Mathematical Literacy · Addendum · 2017
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-addendum/f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd) — Mathematical Literacy · Addendum · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
