# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2022-afr/c365eedc-11ee-4424-b0c8-04ae51b321e0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2022-afr/c365eedc-11ee-4424-b0c8-04ae51b321e0)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

2022

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye,
1 antwoordblad en 'n addendum met 4 bylaes.

Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/2022

SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te
beantwoord:

BYLAE A vir VRAAG 2.1
BYLAE B vir VRAAG 3.2
BYLAE C vir VRAAG 4.2
BYLAE D vir VRAAG 5.3

2.2 Beantwoord VRAAG 4.1.7 op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

2.3 Skryf jou sentrumnommer en cksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDBLAD voorsien is. Lewer die ANTWOORDBLAD saam
met jou ANTWOORDEBOEK in.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.

Toon ALLE bewerkings duidelik.

Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.

Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
vermeld.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 1
1.1 Yvette bestuur 'n klein besigheid vanaf die huis. Sy maak en verkoop kospakkies vir
leerders en lewer dit gedurende pouse by die skool af.
TABEL 1 toon die items per kospakkie en die onderskeie kospryse.
TABEL 1: KOSPRYS VAN DIE ITEMS
KOSPRYS ITEMKOSTE
(IN GROOT MAAT) (PER KOSPAKKIE)
100% vrugtesap 1 vrugtesap
24 per houer = R5,63
R135,00
Witbrood 2 snye brood
18 bruikbare snye =R1,55
R13,99
Snytjies kaas 1 snytjie kaas
54 snye per pak =RI1,57
R84,99
Appels 1 appel
«+. appels per sak = R2,87
R22,99
Jogurt 1 jogurt
in 6 per pak =R1,83
R10,99
Bae Lekkers 1 lekker
4 24 per pak =R3,54
R85,00
Polistireenhouer 1 polistireenhouer
75 houers per pak =R1,37
R102,95
[Aangepas uit www.checkers.com en www.takealot.com]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.1.1

1.1.2

1.1.3

1.1.4

Bereken die verkoopprys van EEN kospakkie.

Toon hoe die koste van EEN jogurt bereken is.

Bepaal die maksimum getal appels per sak.

Definieer die term wins in die gegewe konteks.

Toon dat die totale koste daarvan om EEN kospakkie te maak, R18,36 is.

Die wins wat Yvette per kospakkie maak, is R16,64.

Skryf neer, as 'n vereenvoudigde verhouding, die grootmaatprys van die

100%-vrugtesap tot die grootmaatprys van lekkers.

Kopireg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(2)
(2)

(2)
(2)

(3)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/2022
SS/NSS
1.2 Yvette se kospakkies het die volgende brood-/broodrolletjie-opsies om uit te kies:

e Witbrood (W), bruinbrood (B) of 'n broodrolletjie (R)
« Die brood of broodrolletjie kan gerooster (T) of nie gerooster (N) word nie.

Die diagram hieronder illustreer die verskillende opsies.

Gerooster —— WT
Witbrood <
Nie gerooster nie ——— WN
Gerooster —? (b)
Broodrolletjie
<= Nie gerooster nie = =§-——————-_ RN

Gerooster ——— BT

(a)

Nie gerooster nie ———— BN

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.2.1 Noem die tipe diagram wat hierbo geiilustreer word.
1.2.2 Voltooi ontbrekende byskrifte (a) en (b).

1.2.3 Skryf die totale getal uitkomste neer.

1.2.4 Bereken die getal geroosterdebrood-uitkomste.

Kopireg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(4)
(2)
(2)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/2022

SS/NSS

1.3 | 'n Maatskappy het die getal selfone wat in twee van hulle winkels verkoop is, aangeteken.
Die laaste 12 maande se data word hieronder gegee.

WINKEL A:
120 350 «©6360 =. 220 290) :160 250 210. 200 310 380— 380
WINKEL B:
180 260 440 380 180 400 230 320 420 210 170 ~~ 140

Die diagramme hieronder verteenwoordig die data vir elke winkel.

DATADIAGRAMME VIR WINKEL A EN WINKEL B:

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.3.1 Identifiseer die tipe diagram wat hierbo geteken is.
1.3.2 Skryf /KO volledig uit.

1.3.3 Noem die mediaan vir Winkel A.

1.3.4 Bereken die verskil tussen die maksimum en minimum waarde vir
Winkel B.

Kopireg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
2)
(2)

G3)
32]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 2
2.1 Bongiwe het haar heffingsrekeningstaat vir haar huureenheid vanaf Rango Property
Specialist ontvang.

BYLAE A toon haar aangepaste rekeningstaat.

Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.1.1

2.1.2

2.1.3

Kopireg voorbehou

Skryf die verwysingsnommer neer wat Bongiwe moet gebruik wanneer sy
haar rekening betaal.

Gee EEN rede waarom verwysingsnommers gebruik word wanneer
betalings gemaak word.

Bereken die ontbrekende waarde A, wat uit die rekeningstaat weggelaat is.

Die totale bedrag betaalbaar vir hierdie faktuur is R2 340,73, 15% BTW
ingesluit.

Bereken die totale bedrag betaalbaar, BT W uitgesluit.

Bereken (tot TWEE desimale plekke afgerond) die standaardheffing vir
Junie 2021 as 'n persentasie van die bedrag betaalbaar op die rekeningstaat.

Skryf 'n moontlike paaiement-opsie neer wat Rango Property Specialist sal
aanvaar.

Blueberry Gardens het 49 eenhede in totaal.

Bereken die totale bedrag wat deur die korporatiewe liggaam ingevorder is
indien al 49 eenhede op 1 Julie 2021 hulle heffing-GSOD (‘CSOS’) betaal.

Die Blueberry Gardens korporatiewe liggaam het vanaf 1 Augustus 2021
die standaardheffing met 6,45% verhoog.

Bereken die nuwe standaardheffing na die verhoging.

Blaai om asseblief

2)

(2)
(2)

(2)

(4)

Q)

Q)

(4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/2022
SS/NSS
2.2 Bongiwe het 'n tweeling, Sandile en Sakhile, wat 'n privaat skool bywoon.

Die totale gelde betaalbaar per kind vir die skooljaar (Januarie tot November) is soos
volg:

Koste vir nasorg is R7 700 per skooljaar of R700 maandeliks.
Die eerste kind se skoolgeld is R2 793 per maand of R30 723 per skooljaar.
‘n 10%-afslag op skoolgeld word vir die tweede kind gegee.

‘n Verdere 7,5%-afslag word gegee indien skoolgeld teen 31 Januarie ten volle
betaal is.

e Die maandelikse vervoerkoste is R929.

[Aangepas uit http://www.schoolcommunicator.com]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.2.1 Bereken die totale vervoerkoste vir die tweeling vir 'n volle skooljaar. (3)
2.2.2 Bongiwe is van voorneme om op 30 Januarie die skoolgeld ten volle te
betaal.

Bepaal die totale bedrag geld wat Bongiwe in EEN skooljaar sal spandeer

sodat die tweeling die privaat skool kan bywoon, nasorg en vervoer

ingesluit. (8)
B2]

Kopireg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 3
3.1 TABEL 2 hieronder toon die geskatte provinsiale halfjaarlikse veegetalle (in duisende)
vir Augustus 2020 en Februarie 2021 vir die nege provinsies in Suid-Afrika.
TABEL 2: GESKATTE PROVINSIALE VEEGETALLE
(IN DUISENDE) IN SUID-AFRIKA (AUG. 2020 EN FEB. 2021)
GESKATTE VEEGETALLE (IN DUISENDE)
PROVINSIE Beeste | Skape | Bokke
Aug. '20 | Feb. '21 | Aug. '20| Feb. '21 | Aug. '20| Feb. '21
Wes-Kaap 466 466, 2.545) 2497 202 | 199
Noord-Kaap 419 418) 5 182 5079) 448 446
Vrystaat 2 054 2023) 4330 4362) 215 211
Oos-Kaap 3.050 3.059) 6 513 6 394) 1991 1 968
KwaZulu-Natal 2 380 2 320) 628 610) 662 651
Mpumalanga 1 248 1243) 1527 1508 78 76
Limpopo 860 850, A 192 902 909
Gauteng 246 246) 84 83 21 20
Noordwes 1576 1545) 596, 585) 651 641
Totaal 12299) 12170) 21310) 5170 § 121
{Aangepas uit www.dalrrd.gov.za}

Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.1.1

neer.

3.1.2
3.1.3

Die provinsiale gemiddelde getal skape is 2 400 444.

Skryf die provinsie met die tweede hoogste getal skape vir Februarie 2021

Bereken Oos-Kaap se geskatte totale getal vee vir Augustus 2020.

'n Plaasboer in Limpopo beweer dat die ontbrekende waarde A in die tabel
minder as 200 is.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of die plaasboer se bewering

geldig is.

3.2 Suid-Afrika se landbousektorverkope in 2019 het R317,6 miljard beloop.

BYLAE B toon die verspreiding van hierdie verkope asook 'n verdere verspreiding

van veeverkope na diere en produkte.

Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.2.1 Noem of die data wat op BYLAE B vertoon word, kategoriese of

numeriese data is.

3.2.2 Bepaal onbrekende waarde A.

3.2.3 Bereken, in miljoene, die werklike randwaarde van tuinbouverkope.

3.2.4 Gee 'n geldige rede waarom daar 'n kategorie vir ander vee onder diere is.
Kopireg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(3)

(7)

(2)
(2)
(3)

(2)
221)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 4

4.1 Die gemiddelde maandelikse kleinhandelprys vir lemoensap per liter in Kanadese

dollar (CAD) vir 2018 tot 2021 word op die ANTWOORDBLAD getoon. Die
werklike datawaardes vir elke maand in 2020 word ook aangedui.

Gebruik die grafieke op die ANTWOORDBLAD om die vrae wat volg, te

beantwoord.

4.1.1 Bereken (in CAD) die verskil in die prys van lemoensap in Januarie 2019
en in Februarie 2019.

4.1.2 Skryf die maand en jaar neer waarin die prys van lemoensap die laagste
was.

4.1.3 Noem die maand en jare waarin die prys van lemoensap presies dieselfde
was.

4.1.4 Bepaal die mediaan maandelikse prys van lemoensap vir 2020.

4.1.5 Beskryf die tendens van die prys van lemoensap vanaf Februarie 2018 tot
Julie 2018.

4.1.6 ‘n Ontleder het voorspel dat die prys van lemoensap vanaf Februarie 2021
tot Maart 2021 met 0,16 CAD sou daal.
Bepaal die jaar-tot-jaar-persentasieverhoging vanaf Maart 2020 tot
Maart 2021.
Jy kan die volgende formule gebruik:
Persentasieverhoging = Nuwe waarde— Ou waarde x 100%

Ou waarde
4.1.7 Die ontleder se voorspelling vir die prys van lemoensap vir die res van die

Kopireg voorbehou

jaar 2021 word in TABEL 3 hieronder getoon.

TABEL 3: VOORSPELDE PRYS VAN LEMOENSAP VIR 2021
Apr. | Mei | Jun. | Jul. | Aug. | Sep. | Okt. | Nov. | Des.
4,25 4,28 | 43 | 4,05 | 4,35 4,2 4,15 427 42

Gebruik die ANTWOORDBLAD om die lyngrafiek vir Maart 2021 tot
Desember 2021 te voltooi.

Blaai om asseblief

(3)

(2)

(2)
(4)

(2)

(5)

(4)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/2022
SS/NSS
4.2 John oorweeg om vanaf Toronto in Kanada na 6f Kaapstad 6f Ekurhuleni in
Suid-Afrika te verhuis.

BYLAE C wys 'n vergelyking van die watertariewe in sommige van die
metropolitaanse gebiede in Suid-Afrika.

John skat dat hy 'n gemiddeld van 45 k£ water per maand sal gebruik.

Gebruik BYLAE C om die vraag wat volg, te beantwoord.

John beweer dat, indien hy kies om in Kaapstad te woon, hy R3 600 per jaar meer sal
betaal in vergelyking met 'n persoon wat in Ekurhuleni woon wat ook 'n gemiddeld
van 45 k€ water per maand gebruik.

Toon, deur middel van berekeninge, of John se bewering KORREK is. (10)
[32]

Kopireg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 il DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 5

5.1 Shamila, 'n onderwyser by 'n plaaslike hoérskool, gaan aftree. Die geskatte waarde

van haar volle pensioenfondsvoordeel is R3 457 920,00.

Sy het twee opsies om te oorweeg wanneer sy aftree.

Opsie 1: Onttrek 'n derde van die volle pensioenfondsvoordeel.

Opsie 2: Onttrek 100% van haar volle pensioenfondsvoordeel.

TABEL 4 hieronder dui die belasting aan wat op aftreevoordele betaalbaar is.

TABEL 4: AFTREEVOORDEEL-BELASTINGTABEL
(1 Maart 2021 tot 28 Februarie 2022)

BELASBARE BELASTINGKOERSE (R)
INKOMSTE (R)
1-500 000 | 0% van belasbare inkomste
500 001-700 000 18% van belasbare inkomste bo 500 000
700 001-1 050 000 36 000 + 27% van belasbare inkomste bo 700 000
1.050 001 en hoér | 130 500 + 36% van belasbare inkomste bo 1 050 000

[Aangepas uit sars.gov.za}

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.1.1 Skryf Shamila se volle pensioenfondsvoordeel in woorde uit. (2)
5.1.2 Bepaal die bedrag geld wat Shamila kan onttrek indien sy Opsie 1 kies. (2)

$.1.3 Shamila besluit om Opsie 2 te kies omdat sy vir haar dogter, Suraya, wat
beplan om haar in Nieu-Seeland te hervestig, geld wil leen.

(a) Shamila beweer dat die bedrag belasting wat sy op die geskatte
waarde van haar pensioenfonds van R3 457 920,00 gaan betaal, meer
as R1 000 000 is.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar bewering
KORREK is. (6)

(b) Die verhouding van die geskatte waarde van Shamila se volle

pensioen (voor belasting) tot haar dogter se lening is:
9,8798 : 1.

Bepaal, tot die naaste duisend rand, die bedrag wat haar dogter gaan
leen. (4)

(c) Suraya stem in om die geld teen 'n enkelvoudige rentekoers van 7,8%
per jaar te leen. Sy beplan om die totale bedrag met rente aan die
einde van 'n driejaarperiode terug te betaal.

Bepaal die totale bedrag wat sy na drie jaar sal moet terugbetaal. (4)

Kopireg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/2022
SS/NSS
5.2 Suraya het vasgestel dat die koste om 'n gesin van vier in Nieu-Seeland te hervestig,

5.3

ongeveer R280 000 is. Haar man is 'n entrepreneur en wil sy eie besigheid in
Nieu-Seeland begin. Suraya, wat 'n onderwyser is, sal 'n geskoolde migrant
residensiéle visum nodig hé, terwyl haar man 'n entrepreneursvisum sal nodig hé.

'n Geskoolde migrant residensiéle visum kos € 2 093 en 'n entrepreneursvisum kos
NZ$ 4 745.

TABEL 5 wys die wisselkoers vir geselekteerde lande op 3 September 2021.

TABEL 5: WISSELKOERS OP 3 SEPTEMBER 2021

VS-dollar $1 14,455516 ZAR
Euro €0,0581765 1 ZAR

Britse pond £1 20,01924 ZAR
Japannese jen ¥1 0,13156142 ZAR _
Nieu-Seelandse dollar NZ$0,0969907__| 1 ZAR

[Aangepas uit www.new-zealand-immigration en www.businesstech.co.za]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.2.1 Bepaal die wisselkoers van die Nieu-Seelandse dollar (NZ$) in terme van
die euro (€) op 3 September 2021 in die vorm 1 NZD: ...

5.2.2 Bereken (tot die naaste R100 afgerond) die totale koste van die twee
visums wat hulle op 3 September 2021 sal benodig.

Die grafieke op BYLAE D verteenwoordig die maandelikse wisselkoers vanaf
Julie 2020 tot Desember 2020 van die Chinese juan en die VS-dollar.

[Aangepas uit www.new-zealand-immigration en www. businesstech.co.za]

Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.3.1 Noem, met 'n rede, watter grafiek 'n Chinese burger sal gebruik om te
verduidelik dat sy land se geldeenheid oor die sesmaande-periode besig is
om teen die VS-dollar te versterk.

5.3.2 Dieselfde datastel is gebruik om Grafiek A en Grafiek B te skets.

Gee 'n GELDIGE rede waarom die grafieke verskillend lyk.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(4)

(6)

(3)

(2)
[33]

150

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/2022
SS/NSS

ANTWOORDBLAD
VRAAG 4.1.7

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER: |

Gemiddelde maandelikse prys van lemoensap in Kanada

4.6

a
—

Gemiddelde kleinhandelprys in Kanadese dollar

in
4
\ my 4
NN o
v o
—& |g?
ye -
3.9
32
JAN. FEB. MRT. APR. MEI JUN. JUL. AUG. SEP. OKT. NOV. DES.
=@= 2018 o1@- 2019 —— 2020 -*- 2021

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 May June 2022 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2022-addendum-afr/84e21148-2206-4345-8254-524a973a63c2) — Mathematical Literacy · Addendum · 2022 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-eng/f60c7f64-6e7b-4ec5-bb87-d57373a691f5) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2021-eng/f4502aa7-6e86-4659-8282-8e162043d7c2) — Mathematical Literacy · QP · 2021 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2018-afr/16c9ef0a-5152-4312-a116-287b11aef2fa) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2017-eng/6dee45f7-b7ff-4fb0-a25e-10904d465f34) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2016-afr/ee3669e1-ed02-42e4-a822-afd11f990fc3) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
