# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2018-afr/8ca907d5-c502-4f51-8c06-a59840fa450d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2018-afr/8ca907d5-c502-4f51-8c06-a59840fa450d)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downleaded-fromblovise.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12

et RSPR RR SRR RKTT RT RSS SSSR RRS
a
a WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 “
i
Uy au
7 NOVEMBER 2018 :
Oot ate le tet etal etetete atetetate stele atetetetctetetaratetatetatatatatetatatatatatatetatate
PUNTE: 150
TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 1 antwoordblad en
'n addendum met 3 bylaes.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te
beantwoord:

e = BYLAE A vir VRAAG 2.1
BYLAE B vir VRAAG 3.1
e BYLAE C vir VRAAG 4

2.2 Beantwoord VRAAG 5.2.7 op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die
ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

4, Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,

tensy anders aangedui.

6. Toon ALLE bewerkings duidelik.

7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.

8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018
NSs
VRAAG 1
Lt Happy Life Supermark het die volgende spesiale aanbiedinge vir die jaarlikse
Swart Vrydag in 2017 geadverteer.
2 £-bottels a mg
Fee Be, j
Coke, Sprite en Fanta Ariel
30% AFSLAG 50% AFSLAG
R11 elk R45 elk
: “ed pos
—— "
Sunlight Classic Liquifruit Weetbix
35% AFSLAG 45% AFSLAG 40% AFSLAG Spaar R20
R18 R15 elk R22 elk R44
Jacobs Airborne hth Gaviscon
Spaar R35 Spaar R25 Spaar R70 Spaar R30
R65 elk R30 per pak R250 R43
[Bron: www.checkers.co.za]
LET WEL:
e 1£=1000 me
e Afslag is reeds by AL die bedrae INGESLUIT.

Bestudeer die advertensie hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

LLL
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.1.5

2 t-bottels Fanta.

1.1.6

Kopiereg voorbehou

Skryf die getal dag/dae waarop hierdie pryse geldig is, neer.
Bereken die oorspronklike prys van hth voor die besparing.

Skryf die naam van die produk neer wat nou halfprys is.
Skakel 750 mé na liter om.

Bereken die totale prys van EEN 2 ¢-bottel CocaCola en TWEE

Rangskik AL die uitverkopingpryse in stygende orde.

Blaai om asseblief

Q)
2)
(2)
(2)

(2)
(2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 4 DBE/November 2018
NSS
1.2 Die prent hieronder is 'n skaaltekening van 'n T-hemp vir graad 12-leerders.
VOORKANT VAN T-HEMP AGTERKANT VAN T-HEMP

slaag
| Wiskundige
Geletterdheid

|
J

Skaal = 1:25

1.2.1 Bereken die getal letters wat nodig is om die slagspreuk op die voorkant
van die T-hemp te druk.

1.2.2 Skryf die temperatuur wat op die termometer getoon word, in °C neer.

1.2.3 Verduidelik die betekenis van die skaal in die tekening hierbo.

1.2.4 Meet die lengte van die agterkant van die T-hemp in mm, soos in die

tekening aangedui.

13 Die Twee Oseane-marathon en die Comrades-marathon is twee van die gewildste
ultramarathons in die wéreld.

TABEL 1 hieronder toon die datums, afstande en inskrywingsgeld van hierdie twee

marathons.

TABEL 1: TWEE OSEANE-MARATHON VS DIE COMRADES-MARATHON

TWEE OSEANE COMRADES
Datum (2017) 15 April 2017 4 Junie 2017
Afstand 56 km 89 km
Inskrywingsgeld R520,00 R460,00

[Aangepas uit www.capetownmagazine.com en www.news.comrades.com]

Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

13.1 Watter wedloop het eerste plaasgevind?
1.3.2 Watter een van die twee wedlope het die langste afstand gehad?
1.3.3 Bepaal die verskil tussen die inskrywingsgeld van die Twee Oseane-

marathon en die inskrywingsgeld van die Comrades-marathon.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

@)
Q)
(2)

(2)

(2)
(2)

(2)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018
NSS

1.4 Die Comrades-marathon-vereniging (CMA) het hul mediese statistiek vir die wedloop
wat op Sondag 4 Junie 2017 plaasgevind het, uitgereik.

Begin van die wedloop: 05:30

Einde van die wedloop: 17:30

TABEL 2 toon die mediese statistick op die dag van die wedloop.

TABEL 2: MEDIESE STATISTIEK

Atlete wat weggespring het 17.031
Atlete wat die wedloop voltooi het 13 852
Atlete in die mediese tent behandel 400
Atlete in die hospitaal behandel 90
Atlete in die hospitaal opgeneem 40

[Aangepas uit http://www.runnersworld.co.za]

Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.4.1 Skryf die maksimum tyd wat atlete het om die Comrades-marathon te
voltooi, neer.

1.4.2 Noem of die mediese statistiek data diskreet of kontinu is.

1.4.3 Skryf die verhouding van atlete wat die wedloop begin teenoor atlete wat

dit voltooi, neer.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(2)

(2)
[32]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2018
NSS

VRAAG 2

2.1 BYLAE A toon die studenteklasgeldstaat vir Tamryn Abrahams, 'n tweedejaar-

Argitektuurstudent aan die Universiteit van Kaapstad (UK).

Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.1.1

2.1.2

2.1.3

2.1.5

2.1.6

2.1.7

Kopiereg voorbehou

Verduidelik die betekenis van die term rente met verwysing na die
studenteklasgeldstaat.

Skryf die saldo (rente uitgesluit), wat op die laaste dag van die vorige jaar
oorgedra is, neer.

Bereken die maandelikse rentekoers wat op die agterstallige klasgeld van
die vorige jaar gebruik is.

Skryf die kode en naam van die module/kursus wat die duurste is, neer.

Dui aan hoe die bedrag van R6 317,70 bereken is.

Bereken die totale bedrag wat teen hierdie rekening gedebiteer is vir die
kursusse wat in die 2017 akademiese jaar studeer is, rente op agterstallige

klasgelde ingesluit.

Noem die betalingsmetode wat gebruik is om geld na hierdie rekening oor
te dra.

‘n Familievriend het die saldo van R40 386,60 betaal op voorwaarde dat die
bedrag in gelyke maandelikse paaiemente terugbetaal sou word, rentevry.

Toon hoe die maandelikse paaiement van R8 077,32 bereken is indien die
eerste paaiement op 1 November 2017 en die laaste paaiement op
1 Maart 2018 verskuldig was.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

©)
(2)
(2)

(3)

@)

2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/November 2018
NSS
2.2 Die grafiek hieronder toon die uitwerking van inflasie vanaf 2015, terugwerkend vir 50 jaar.

1000
900
800
700
600
500
400
300
200
100

Koste in rand (R)

Hieronder is sekere Suid-Afrikaanse items en hul pryse vir die jare 1970 en 2015.

WAARDE VAN 'N TROLLIE WAT IN 2015 R1 000 GEKOS HET
R1 000,00

R701,00

|
|
|
|
| R557,00

R418,00
R291,00
R85,00
R14,00 26,00

1965 1975 1985 1995 2000 2005 2010 2015
Jaar

PRYS IN 1970 PRYS IN 2015
Spur-burger > RO,30 R62,90
Cheddamelt-biefstuk @D RO,50 R104,90
Ricoffy 750 g¢ = RO,25 R75,00
S
Nestlé-kondensmelk | RO,10 R19,00

[Bron: www. inflation.cu!

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.2.1
2.2.2
2.2.3

Verduidelik die term inflasie binne die gegewe konteks. (2)
Skryf die prys van 'n Spur-burger in 1970 neer. (2)

Bereken met hoeveel rand die koste van 'n trollie vanaf 2000 tot 2005
gestyg het. (3)

2.2.4 Bereken die persentasie styging van Ricoffy van 1970 tot 2015.

Jy

Persentasie styging =

2.2.5

Kopiereg voorbehou

kan die volgende formule gebruik:

nuwe bedrag — oorspronklike bedrag x 100 %
oorspronklike bedrag G3)

'n Cheddamelt-biefstuk is vir R104,90 teen 'n persentasie wins van 17,5%
verkoop. Bepaal die kosprys. (2)

Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2018
NSS
2.3 TABEL 3 hieronder toon die nasionale begroting en onderwysbegroting van Suid-
Afrika vir 2017/18.
TABEL3: NASIONALE BEGROTING EN ONDERWYSBEGROTING
VAN SUID-AFRIKA VIR 2017/2018
NASIONALE BEGROTING ONDERWYSBEGROTING
VAN SUID-AFRIKA (IN RAND) VAN SUID-AFRIKA (IN RAND)
Ekonomiese sake en 241,6 miljard | Basiese onderwys 216,7 miljard
landbou
Verdediging en 198,7 miljard | Universiteitsubsidies 31,6 miljard
openbare veiligheid
Gesondheid 187,5 miljard_| Onderwysadministrasie | 15,8 miljard
Algemene admin 70,7 miljard | Vaardigheids- 21,1 miljard
ontwikkeling-
heffingsinstellings
Plaaslike ontwikkeling | 195,8 miljard | Nasionale studente 15,3 miljard
en infrastruktuur finansiéle hulpskema
(NSFAS)
Skulddienskoste 162,4 miljard | Tegniese en 7,5 miljard
beroepsgerigte
onderwys en opleiding
Maatskaplike 180,0 miljard | Ander 12,5 miljard
beskerming
Onderwys 320,5 miljard
[Aangepas uit www.graphics24.com]

Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.3.1 Watter van die bedrae hieronder verteenwoordig die begrotings van

ekonomiese sake en landbou?

A 24 160 000

B_ 241 600 000 000

C 241 600 000

D_ 24 160 000 000 000

2.3.2 Verduidelik die term begroting in die konteks hierbo.

2.3.3 Skryf die item neer wat die derde meeste geld uit die onderwysbegroting

ontvang.

2.3.4 Bereken die persentasie van die totale onderwysbegroting wat aan die

NSFAS toegeken word.

2.3.5 Universiteitsubsidies beslaan omtrent 9,86% van die totale
onderwysbegroting. Beraam die gekombineerde begroting, as ‘n

persentasie, vir onderwysadministrasie en die NSFAS.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

2)
(2)

(2)

(3)

(2)
[41]

### Page 9

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2018
NSS

VRAAG 3

3.1 Liam en Amy beplan hul troue. Amy wil 'n vierlaag-rooifluweel-troukoek hé.

3.2

Kopiereg voorbehou

Downloaded from hlayiso.com

Sy moet nog tussen 'n silindriese of 'n reghoekige koek besluit, soos op BYLAE B
getoon.

Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Bepaal die totale hoogte van die silindriese koek in millimeter.
3.1.2 Die onderste (basis-) laag van die silindriese koek het 'n radius van 14 cm.
(a) Bepaal die deursnee van die onderste laag in cm.
(b) Bereken die volume (in cm?) van die onderste laag.
Jy kan die volgende formule gebruik:
Volume van 'n silinder = 1 x (radius) x hoogte, gebruik m= 3,142
3.1.3. Definieer die term omtrek.

3.1.4 Bereken die area (in cm”) van die bodem van die pan wat nodig is om die
boonste laag van die reghoekige koek te bak.

Jy kan die volgende formule gebruik:

Area = lengte x breedte

Tannie Abby gaan die troukoek bak. Sy gaan 'n resep in 'n resepteboek, wat in
Engeland gepubliseer is, gebruik.

LET WEL:
e =1kg=2,25 pond
e 1m meel =0,7 g meel

3.2.1 Tannie Abby benodig 3 en 'n halwe pond botter.
Bepaal die massa botter in kilogram.
3.2.2. Tannie Abby het slegs 'n kombuisskaal tot haar beskikking.

Indien tannie Abby 625 mf meel nodig het, bepaal die massa van die meel
in gram.

3.2.3. Die koek moet teen 356 °F gebak word.
Bepaal teen hoeveel grade Celsius die oond gestel moet word.
Jy kan die volgende formule gebruik:

°C = (OF — 32°) + 1,8

Blaai om asseblief

(3)

(2)

GB)
2)

(2)

(2)

2)

(2)
[18]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2018
NSS

VRAAG 4

4.1 ‘n Parkwedloop ('Parkrun’') is 'n weeklikse 5 km-wedloop. 'n Groep drawwers het van
Upington na Springbok gereis om aan die weeklikse parkwedloop op Springbok deel
te neem.

BYLAE C toon 'n roetekaart van Upington na Springbok.

Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.1.1 Gee die algemene rigting van Upington na Springbok. (2)
4.1.2 Skryf die naam van die nasionale park naby Kamieskroon neer. (2)
4.1.3. Noem TWEE dorpe waardeur die drawwers op pad na Springbok sal ry,
indien hulle die N14 sou volg. @)
4.1.4 Identifiseer die tipe skaal wat op die kaart gebruik is. (2)
4.1.5 Gebruik die gegewe skaal om die werklike afstand (tot die naaste km) tussen
Upington en Springbok te bepaal. (4)
4.2 Die drawwers moet met hul aankoms in Springbok eers vir Joe, 'n mede-drawwer,

oplaai voordat hulle na die parkwedloop (B) kan gaan.

BYLAE C toon 'n straatkaart met die roete van waar jy Springbok (A) binnekom tot
by die parkwedloop (B).

Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1 Noem die straat waarmee hulle Springbok sal binnekom. (2)

4.2.2 Joe gee die volgende rigtingaanwysers na sy huis:

e Kom Springbok vanaf Upington binne.

e Draai regs in Uitspanstraat.

e — Draai links in Lukhofstraat.

e  Draai links in die eerste straat.

Gebruik die rigtingaanwysers hierbo om vas te stel in watter straat Joe bly. (2)
4.2.3 Noem die lodge naby die parkwedloop. (2)

4.2.4 Die afstand van Joe se huis tot by die parkwedloop is 2,34 km. Hulle reis
teen 'n gemiddelde spoed van 40 km/h.

Bepaal hoe lank dit hulle (in minute) sal neem om van Joe se huis tot by die
parkwedloop te kom.

Jy kan die volgende formule gebruik:

_ afstand

Tyd spoed (3)

4.2.5 29 van die 42 atlete wat aan die parkwedloop deelgeneem het, was vroulik.

Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n mansatleet uit hierdie groep
te kies. (2)
[24]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 1 DBE/November 2018
NSS

VRAAG 5

5.1 Gedurende sekere seisoene kan die wind in Suid-Afrika tot brande lei wat groot skade

kan aanrig. Die verliese as gevolg van brande vir die tydperk 2010 tot 2015 in Suid-
Afrika word in TABEL 4 hieronder getoon.

TABEL 4: VERLIESE VEROORSAAK DEUR BRANDE VIR DIE TYDPERK

2010 TOT 2015
2010 2011 2012 | 2013 | 2014 | 2015
Totale verlies in rand 1323 |2085,6| 3162 | 2158 | 1847 | 2732
(in miljoene)
BNI 2 608,5 | 2897,6 | 3066 | 3441 | 3694 | 3913

(in duisend miljoene)
Brandverliese as 'n %]| 0,05% 0,07% | 0,103% A 0,05% | 0,07%

van BNI

Getal brande 26,5 37,7 41,4 42,3 46,1 45,7
(in duisende)

Bevolking (afgerond) 49.9 51,7 52,2 52,9 53,5 54,3
(in miljoene)

[Aangepas uit http://www. fpasa.co.za]

LET WEL: BNI — bruto nasionale inkomste

Bestudeer TABEL 4 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.1.1 Skryf die totale verlies in rand neer wat in 2011 deur brande veroorsaak is. (2)
5.1.2 Bereken die gemiddelde totale verlies in rand, wat deur brande in die
tydperk 2010 tot 2015 veroorsaak is. (3)
5.1.3 Identifiseer die maksimum getal brande vir die tydperk 2010 tot 2015. (2)
5.1.4 Bereken die waarde van A, die brandverlies as 'n persentasie van die BNI
vir 2013. Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 1 DBE/November 2018
NSS
5.2 TABEL 5 hieronder toon die kenmerke van die arbeidsmag van Suid-Afrika vir die
vierde kwartaal van 2017.
TABEL 5: KENMERKE VAN DIE ARBEIDSMAG IN SUID-AFRIKA IN 2017
(IN DUISENDE)
TOTALE | TOTALE EKONOMIES AKTIEF
ARBEIDS- NEA TOTAAL | Werkend | Werkloos
MAG
Oos-Kaap 4216 2071 2 145 1391 754
Vrystaat 1893 697 1196 806 390
Gauteng 10 059 3016 7043 4991 2 052
KwaZulu- 6 948 3 638 3310 2 513 797
| Natal
Limpopo 3 704 1941 1763 1417 346
Mpumalanga 2 878 1.130 1748 x 506
Noord-Kaap 790 349 441 321 120
Noordwes 2.534 1221 1313 999 314
Wes-Kaap 4507 1412 3 095 2 492 603
Suid-Afrika 37 529 15 475 22.054 16 172 5 882 |
[Aangepas uit www.statssa.co.za]
LET WEL: NEA — nie ekonomies aktief

Gebruik TABEL 5 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.2.1

5.2.2
5.2.3

5.2.4

5.2.5

5.2.6

5.2.7

5.2.8

Kopiereg voorbehou

Verduidelik die betekenis van die term werkloos in die konteks van die
tabel hierbo.

Bepaal die waarde van X, die getal mense wat in Mpumalanga werk

Noem EEN datainsamelingsinstrument wat gebruik kan word om die data
hierbo in te samel.

Bereken die persentasie mense in die Wes-Kaap wat NIE ekonomies aktief
(NEA) is NIE.

Skryf die verhouding van werkende tot werklose mense in Suid-Afrika in
die vorm ... : 1 neer.

Bepaal die waarskynlikheid (as 'n desimaal) om willekeurig 'n persoon in
die Vrystaat te kies wat NIE ekonomies aktief (NEA) is NIE.

Die grafiek op die ANTWOORDBLAD verteenwoordig die getal
ekonomies aktiewe mense in Suid-Afrika, sowel as diegene wat nie
ekonomies aktief (NEA) is nie. Die stawe vir ALLE ekonomies aktiewe
mense, en slegs die staaf vir mense in die Oos-Kaap wat NIE ckonomies
aktief is NIE, is geteken.

Gebruik die ANTWOORDBLAD om die grafieke van die res van die
provinsies te teken.

Bepaal die waarskynlikheid, as 'n vereenvoudigde breuk, om 'n provinsie te
kies waar minder as 350 000 mense werkloos is.

TOTAAL:

(2)
(2)

(2)
(3)
(2)

3)

(6)

(4)
[35]

150

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1

DBE/November 2018

NSS

ANTWOORDBLAD

VRAAG 5.2.7

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

GETAL EKONOMIES AKTIEWE EN NIE-EKONOMIES AKTIEWE

MENSE IN SUID-AFRIKA

12000

i

“|

ni TT 7 tT ia
Ty ssiatat ni iat
ten ~ ot a a J =

rr] al [

| i

| 4

L__| it |

(apuosinp uy) asuaw [eyoey

devy]-proon

| eéueyeundyy

, ododuny

TeeN-njnzeny

Suayney

, WeeyskIA,

| deey-sog

Provinsies

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 Nov 2018 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2018-addendum-afr/2f98465f-b263-49a7-9904-20314e5fa258) — Mathematical Literacy · Addendum · 2018 · Afr
- [Maths Lit P1 Gr12 QP Jun2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-jun2018-eng/bcdf260f-fbf7-4b40-8bb6-4570a7f4f90b) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2018-afr/16c9ef0a-5152-4312-a116-287b11aef2fa) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2018-eng/6c0c56a0-f44f-4358-8023-263b848e27d3) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-eng/f60c7f64-6e7b-4ec5-bb87-d57373a691f5) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng
- [Grade 12 NSC Maths Literacy Addendum X5 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-maths-literacy-addendum-x5-preparatory-2018-possible-answer/53070cf1-8c1b-4f26-9796-e1c032aaaa91) — Mathematical Literacy · Addendum · 2018

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
