# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2021-afr/2653e2b2-6ea1-4466-a8c6-5d8489e1a0e7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2021-afr/2653e2b2-6ea1-4466-a8c6-5d8489e1a0e7)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com_

oat basic education
1G), Deperinent,
CO REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

ear

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

FOC CE EEE ELEC EEC E COCO OCC CCCCEC CECE e >
it WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 4
ly i
Ty a
NOVEMBER 2021
- a”

SSS eee eee Pe PPP eee

PUNTE: 150

TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye,
1 antwoordblad en 'n addendum met 3 bylaes.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2021
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 2.2
BYLAE B vir VRAAG 3.2
BYLAE C vir VRAAG 4.3

2.2 Beantwoord VRAAG 4.2.2 op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDBLAD voorsien is. Lewer die ANTWOORDBLAD saam
met jou ANTWOORDEBOEK in.

3. Nommer die. antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in dic vraestel
gebruik is.

4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,

tensy anders aangedui.

6. Toon ALLE bewerkings duidelik.

7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
~ vermeld.

8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou : Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2021
NSS
VRAAG 1
1.1 TABEL 1 hieronder toon die brandstofprys (in Amerikaanse dollar) in ses
Afrika-lande op 05/06/2019 en 01/03/2021 met die wisselkoers per geldeenheid op
01/03/2021.
TABEL 1: BRANDSTOFPRYS (IN AMERIKAANSE DOLLAR) IN SES
AFRIKA-LANDE
LAND BRANDSTOFPRYS HUIDIGE DOLLAR-
IN VSA$ WISSELKOERS/GELDEENHEID
05/06/2019 | 01/03/2021 OP 01/03/2021
Suid-Afrika 1,04 1,061 R15,36
Angola 0,47 0,254 626,41 Angola kwanza
Zimbabwe 0,80 1,258 $1,258
Namibié 0,88 0,796 15,36 Namibiese dollar
Swaziland 0,86 0,87 15,35 Swazi lilangeni
Botswana 0,84 0,732 11,14 Botswana pula
[Aangepas uit www.globalpetrolprices.com]

Gebruik TABEL 1 om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.1.1

1.1.2

Kopiereg voorbehou

Bereken die verhoging in die brandstofprys vir Zimbabwe vanaf
05/06/2019 tot 01/03/2021.

Skryf die huidige wisselkoers van die Botswana pula tot die Amerikaanse
dollar in die volgende formaat neer:

1 Botswana pula = ... Amerikaanse dollar

Identifiseer die lande wat 'n daling in die brandstofprys vanaf 05/06/2019
tot 01/03/2021 getoon het.

Rangskik, in dalende orde, die brandstofprys in VSA$ vir 01/03/21.

Die waarskynlikheid om ewekansig 'n land te kies wat nie Suid-Afrika is
5

nie, is —.

6

Skryf hierdie waarskynlikheid in desimale vorm neer, afgerond tot DRIE
desimale plekke.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)
(2)

2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2021
NSS

1.2 | Die grafiek hieronder toon die energiebronne wat vir kook in verskillende provinsies gebruik word.

VERSKILLENDE ENERGIEBRONNE GEBRUIK VIR KOOK

| :
| 100 Te
90 Hil " |
Ul
00 |
e701 |
E 60 |= —
ee | =| a Ander
oe == =) oe
30] -

| i @ Paraffien
20 i} = |
10 F — = Q Gas |
Ey = 2 |
0 E ~— = er Gs Elektri- |
ro a a . = on g S siteit |

4 ni G > . Ln =
22 36 43 6 7: 3 |
z 8 =
& |
OO — BROVINSIES —

[Aangepas uit www.statssa.gov.za]

Gebruik die grafiek hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.2.1 Identifiseer die energiebron wat die meeste vir kook gebruik word. (2)
1.2.2 Noem die provinsie wat die meeste hout vir kook gebruik. (2)

1.2.3 Die prys van paraffien fluktueer. Op 3 Februarie 2021 was die prys

764,59 c/f.

(a) Skryfneer (in rand) die koste van EEN liter paraffien. (2)

(b) Bepaal, tot die naaste rand, die koste van 12,5 € paraffien. Q)
1.2.4 Noem nog 'n vorm van energie, wat onder die kategorie 'Ander' kan val,

wat vir kook gebruik kan word. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2021
NSS
1.3 Die volgende vrae is uit die inligtingsblad van 'n maatskappy geneem:

A. Hoeveel uur per dag bestee jy aan lees?

B. Hoeveel bocke het jy in die afgelope 16 weke gelees?

C. Hoeveel boeke het jy in die afgelope 3 maande gekoop?

D. Was die boeke wat jy gekoop het hardebandkopieé of sagtebandkopieé?

E. Glo jy dat ons 15% BTW op boekpryse moet betaal?

[Aangepas uit www.developingquestions.co.za}

Bestudeer die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.3.1 Identifiseer die data-insamelingsinstrument wat gebruik is om die
inligting hierbo in te samel. (2)
1.3.2 Noem die volgende stap in die datasiklus nadat die instrument ingevul en
ingesamel is. (2)
1.3.3 Noem of die keuses wat vir vraag D gegee word kategoriese of numeriese
data verteenwoordig. (2)
1.3.4 Skryf die akroniem BTW volledig uit. (2)
1.3.5 Gee 'n voorbeeld van 'n besigheid wat die data hierbo bruikbaar sal vind. (2)

[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 2

2.1

Mev. Smith wil graag '‘n motor koop maar sy het nie die volle kontantbedrag nie.
Sy het TWEE betalingopsies vir TWEE verskillende motors afgelaai, soos in TABEL

2 hieronder getoon.

TABEL 2: BETALINGOPSIES VIR TWEE VERSKILLENDE MOTORS

ITEM

FORD FIGO

VW POLO

Kleinhandelprys/Kontantprys

(BTW ingestuit) R215 100 R220 300
Deposito 5% 0%
Maandelikse paaiement R2 999,00 R3 345,00
Reswaarde 30% R116 759
Maandelikse administrasie- :
geld (nie by maandelikse R69,00 2,08% van die

. : oe maandelikse paaiement
paaiement ingesluit nie)
Termynooreenkoms 72 maande 48 maande
BIW 15% 15%

[Aangepas uit www.vw.co.za en www. ford.co.za]

*Reswaarde is die laaste maand se betaling.

Gebruik TABEL 2 om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.1.1 Noem watter betalingopsie in TABEL 2 getoon word.

2.1.2
2.1.3

2.1.4

2.1.5

Kopiereg voorbehou

Bereken die depositobedrag vir die Ford Figo.

Skryf neer (in vereenvoudigde vorm) die verhouding van die
termynooreenkoms van die Ford Figo tot die VW Polo.

Watter EEN van die twee motors sal meer kostedoeltreffend wees ten
opsigte van maandelikse begroting?

Bereken die totale koste van die VW Polo indien die maandelikse
paaiement gedurende die kontraktydperk, behalwe vir die finale betaling,
dieselfde bly.

Jy kan die volgende formule gebruik:

Totale koste
= Totale waarde van maandelikse paaiement + administrasiegeld +
reswaarde

Mev. Smith het vir twee jaar R60 000 by 'n bank belé met saamgestelde
rente. In die eerste jaar het sy 'n rentekoers van 4,3% per jaar ontvang,
terwyl die rentekoers in die tweede jaar 5,1% per jaar was.

Mev. Smith het beweer dat sy aan die einde van die tweede jaar genoeg
geld sou hé om die reswaarde van die Ford Figo te betaal.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar bewering KORREK is.

Blaai om asseblief

(2)
(2)

(2)

(2)

(6)

(8)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/November 2021
NSS
2.2 BYLAE A toon 'n faktuur van die selfoonkontrakte wat deur mnr. Fortune uitgeneem

1S.

Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord

2.2.1
2.2.2
2.2.3
2.2.4

2.2.5

Kopiereg voorbehou

Noem hoeveel selfoonkontrakte op hierdie faktuur getoon word.

Noem die selfoonkontrak wat die duurste toestel toon.
Toon hoe die BT W-bedrag van R142,95 bereken is.

Bereken die ontbrekende waarde A.

Noem, in woorde, die waarskynlikheid om ewekansig 'n selfoonkontrak

te kies wat nie van ABC af is nie.

Blaai om asseblief

(2)
)
(2)
(2)

(2)
[32]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 3

3.1 Suid-Afrika is in die middel van 'n potensieel nat seisoen aangesien hewige reénval

steeds oor groot dele van die land val wat dus die land se watersituasie verbeter.

TABEL 3 toon die volle stoorkapasiteit en damvlakke as 'n persentasie van die volle
stoorkapasiteit op 5 April 2021 in verskillende provinsies in Suid-Afrika. Die

damvlaklesings word op dieselfde dag elke week geneem.

TABEL 3: DAMVLAKKE IN VERSKILLENDE PROVINSIES OP

5 APRIL 2021
PROVINSIE | NETTOVSK | HIERDIE | VERLEDE | VERLEDE
(MILJOEN m3) WEEK WEEK JAAR
(%) (%) (%)
Oos-Kaap 1823 55 D 56
Vrystaat 15 657 100 99 77
Gauteng 128 100 101 101
KwaZulu-Natal 4 784 73 73 61
Limpopo 1 480 88 88 70
Mpumalanga 2.539 89 89 75
Noordwes 867 82 82 71
Noord-Kaap 147 102 105 95
Wes-Kaap 1 866 52 D 40

[Aangepas uit https://sawx.co,za/state-of-dams]

Netto VSK (miljoen m3) = netto volle stoorkapasiteit in miljoen kubieke meter

Gebruik TABEL 3 om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.1.1 Bepaal die datum waarop die damvlaklesing verlede week geneem is.

3.1.2 Skryf neer, in woorde, die werklike waarde van die netto VSK vir
Gauteng.

3.1.3 Identifiseer die provinsie wat vir verlede jaar die derde laagste

damvlakpersentasie gehad het.

3.1.4 Bepaal watter provinsie van verlede jaar tot hierdie week die grootste

persentasie verhoging in damvlakke gehad het.

3.1.5 Bereken die ontbrekende waarde D as die gemiddelde persentasie

stoorkapasiteit vir verlede week 83% was.

3.1.6 Bepaal, as 'n breuk, die waarskynlikheid om vir beide hierdie week en
verlede week ewekansig.'n provinsie te kies met damvlakke wat 100%

oorskry.

3.1.7 Bereken (in m5) die werklike netto VSK van Vrystaat vir verlede week.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)

(2)

(5)

(2)
(3)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 9 DBE/November 2021
NSS
3.2 In 'n gemiddelde middelklas-huishouding in Suid-Afrika kos 'n stort van 10 minute byna

R13 (van R1,30/min) as jy ‘n normale 15 liter/min-stortkop het. Deur na 'n lae-vloei-
stortkop te verander en storttyd na 6 minute te verminder, kan jy dit na
R4,20 per stort (of 70c/min) verminder.

Die grafiek op BYLAE B toon meer volledige inligting oor water- en energieverbruik
per stort vir 'n normale stortkop en 'n lae-vloei-stortkop.

WOORDELYS

SKETS VAN 'N
LAE-VLOEI-
STORTKOP

PRENTJIE VAN 'N
NORMALE
STORTKOP

‘n Lae-vloei-stortkop
verminder die
watervloeikoers.

Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.2.1

3.2.2

3.2.3

‘n Stort van vier minute gebruik 1,7 kWh. energie. 'n Stort van tien minute

gebruik 4,3 kWh energie.

Bereken die persentasie verhoging in kWh energie wat verbruik word om
‘n stort van 4 minute in vergelyking met 'n stort van 10 minute te neem.

Jy kan die volgende formule gebruik:

Persentasie verhoging =

kWh verbruik vir 10min kWh verbruik vir 4min

x100%

kWh verbruik vir 4 min

Gee EEN moontlike rede waarom jy iemand sal aanraai om eerder ‘'n
lae-vloei-stortkop as 'n normale stortkop te gebruik.

Bereken die omvang van die getal liter water verbruik gedurende 'n stort
van 2 minute en 'n stort van 8 minute as 'n normale stortkop gebruik word.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)

Q)

@)
[26]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V ! 10 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 4

4.1 Bobby woon in Indié en wil sy eie wegneemkosbesigheid begin, Sy spesialiteitsdis is

hoender-breyani. Al sy bestanddele sal in groot maat gekoop word.
Bobby beoog om 'n bord hoender-breyani teen tagtig roepees (Rs80) te verkoop.

TABEL 4 toon die geskatte koste van bestanddele gebruik om 8 borde hoender-

breyani te maak.

TABEL 4: GESKATTE KOSTE (IN Rs) VAN BESTANDDELE
GEBRUIK OM 8 BORDE BREYANI TE MAAK

Elke bord breyani sal in 'n weggooibare koshouer, wat Rs2,43 elk kos, verpak word.

PRODUK KOSTECIN Rs)
1 kg hoender 200
1 kg basmatirys 120
Masalapoeier 10
Ander bestanddele 62
[Aangepas uit www.quora.com]

WOORDELYS

PRENTJIE VAN 'N BORD BREYANI

Breyani is 'n gemengde rysdis
wat van speserye, rys en vleis
gemaak word.

Gebruik TABEL 4 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.1.1 Bepaal (in Rs) die prys van 520 g hoender.

4.1.2

Bereken die totale koste om 'n bord hoender-breyani te maak en te verpak.

4.1.3 Bobby beweer dat hy meer as 50% wins op een bord hoender-breyani kan

maak.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering geldig is.

Die wisselkoers op 3 Maart 2021 tussen die Suid-Afrikaanse rand en die
Indiese roepee word in TABEL 5 hieronder gegee:

TABEL 5: WISSELKOERS

SUID-AFRIKAANSE RAND INDIESE ROEPEE (Rs)
(ZAR)
1 4,8346707
0,206839 1

[Aangepas uit www.xe.com]

Bepaal (in ZAR) die prys van masalapoeier.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblicf

(3)

(5)

(6)

(3)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 lL DBE/November 2021
NSS

4.2 Bobby het die idee om breyani te verkoop by sy niggie Janet gekry wat haar eie
wegneemkosbesigheid in Suid-Afrika het.

Janet se veranderlike koste om een bord hoender-breyani te maak, is R13,00.
Haar vaste koste beloop R600.

[Aangepas uit www.quora.com]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1 Janet gebruik die vergelyking hieronder om haar totale koste te bereken:
Totale koste = R600,00 + 13 p, waar p = getal borde.

Gebruik die vergelyking om die getal borde wat verkoop is, te bepaal
indien die totale koste R1 380,00 was. (4)

4.2.2 TABEL 6 hieronder toon Janet se totale koste en inkomste uit die verkoop
van verskillende getalle borde breyani.

TABEL 6: INKOMSTE EN KOSTE UIT DIE VERKOOP VAN
VERSKILLENDE GETALLE BORDE BREYANI
GETAL BORDE 0 10 30 50 70 90 100
INKOMSTE (R) 0 250 750_| 1250 | 1750 | 2250 | 2500
KOSTE (R) 600 730 | 990 | 1250 | 1510 | 1770 | 1900

Die inkomstegrafick is reeds op die aangehegte ANTWOORDBLAD
getrek.

Gebruik TABEL 6 en dieselfde assestelsel op die ANTWOORDBLAD om
nog 'n lyngrafiek te trek wat die koste van verskillende borde breyani
verteenwoordig. G)

4.2.3 Bepaal die minimum getal borde breyani wat Janet moet verkoop voordat
sy begin om 'n wins te maak. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2021
NSS
43 In Indié is toerisme belangrik vir die land se ekonomie en dit is besig om vinnig
te groei.

Die Travel and Tourism Competitiveness Report 2019 het Indié 34ste uit 140 lande op
die ranglys geplaas.

-BYLAE C dui die getal toeriste-aankomste in Indié aan asook die lande van waar
hierdie toeriste kom.

Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.

43.1 Skryf neer, as 'n desimaal, die waarskynlikheid dat 'n toeris wat uit 'n
‘Ander’ land kom, gekies sal word.

4.3.2 Noem die tendens in die aantal toeriste-aankomste in Indié vanaf 2015
tot 2019.

4.3.3 Vir 2019 was die totale getal toeriste-aankomste in Indié 10,93 miljoen.

Bobby beweer dat meer as 4 500 000 toeriste wat in 2019 Indié besoek het,
van Bangladesj afkomstig was.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering KORREK is.

4.3.4 Die sirkeldiagram toon die totale persentasie toeriste-aankomste in Indié vir
2019 as 99.8%.

Gee 'n geldige rede waarom hierdie waarde nie 100% is nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(4)

(2)
[35]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 5

5.1 | Marius, wat 64 jaar oud is, het 'n jaarlikse belasbare inkomste van R551 762,00 vir die

2019/20-belastingjaar verdien. Gedurende die 2019/20-belastingjaar was Marius nie 'n lid
van enige mediese fonds nie.

TABEL 7 hieronder toon die belastingtabel vir die 2019/20-belastingjaar.

TABEL 7: BELASTINGKOERSE VIR 2019/20-BELASTINGJAAR
(1 Mrt. 2019 tot 28 Feb. 2020)
BELASTING- | BELASBARE BELASTINGKOERSE (R)
KERF INKOMSTE (R)
1-195 850 18% van belasbare inkomste
195 851-305 850 | 35 253 + 26% van belasbare inkomste bo 195 850
305 851-423 300 | 63 853 + 31% van belasbare inkomste bo 305 850
423 301-555 600 | 100 263 + 36% van belasbare inkomste bo 423 300
555 601-708 310 | 147 891 + 39% van belasbare inkomste bo 555 600
708 311-1 500 00 | 207 448 + 41% van belasbare inkomste bo 708 310
1 500 001 en hoér | 532 041 + 45% van belasbare inkomste bo 1 500 00
[Aangepas uit www.sars.gov.za]

TABEL 8 hieronder dui die belastingkortings en mediese krediete vir die
2019/20-belastingjaar aan.

SDI On) BW) pole

TABEL 8: BELASTINGKORTINGS EN MEDIESE KREDIETE VIR DIE
2019/20-BELASTINGJAAR

BELASTINGKORTING
Primér - R14 220
Sekondér (65 en ouer) R7 794
Tersiér (75 en ouer) R2 601
MEDIESE KREDIETE PER MAAND VIR MEDIESEFONDS-LEDE
Hooflid R310
Eerste afhanklike R310
Elke addisionele afhanklike R209

[Aangepas uit www.sars.gov.za]

Gebruik TABEL 7 en TABEL 8 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.1.1 Identifiseer die belastingkerf waarin Marius val, gebaseer op sy belasbare
inkomste.

5.1.2 Bereken die bedrag belasting wat Marius vir die 2019/20-belastingjaar
moet betaal.

5.1.3 Marius beweer dat indien hy een jaar ouer was, hy gedurende die
2019/20-belastingjaar meer as R600 maandeliks op belasting betaal, sou
gespaar het.

Verifieer, deur ALE berekeninge te toon, of sy bewering KORREK is.

5.1.4 Marius oorweeg om by 'n mediese fonds aan te sluit. Hy beplan om sy
vrou en twee kleinkinders in te sluit.

Bepaal die totale maandelikse mediese krediete waarvoor hy sal
kwalifiseer indien hy by 'n mediese fonds sou aansluit.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

6)

(6)

4)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 14 DBE/November 2021
NSS
5.2 Marius wil 'n nuwe skootrekenaar koop. Hy het die beskikbare data bestudeer van die

drie gewildste handelmerke van skootrekenaars wat in Suid Afrika verkoop word.

Die mond-en-snordiagramme hieronder toon (in persentasies) die verspreiding van die
markaandeel van die Samsung-, Apple- en Huawei-skootrekenaar-handelsmerke vanaf
die vierde kwartaal in 2019 tot die derde kwartaal in 2020.

MOND-EN-SNORDIAGRAMME WAT MARKAANDEEL
VAN DRIE SKOOTREKENAARHANDELSMERKE TOON

91S 24,5 22,85°
18,8 I Huawei H 23,5

146 15.7 17,75 18,75 i

4 — Samsung | __102

102 11,8 13,15. ~ 15,95

——— Apple | aad :

PLiVidEVELEdi dE ti lididiyigeyiy

MARKAANDELE IN PERSENTASIE

[Aangepas uit www.ide.com]

Gebruik die mond-en-snordiagramme hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.2.1 (a) Skryf die naam van die gewildste skootrekenaarhandelsmerk neer. (2)
(b) — Skryf, vervolgens, die 50° persentiel van die handelsmerk wat in
VRAAG 5.2.1(a) geidentifiseer is, neer. (2)
5.2.2 Bereken die  interkwartielvariasiewydte (IKV) van die Samsung-
handelsmerk. (4)
5.2.3 'n Data-ontleder beweer dat 75% van die datastel van Apple minder as 16%
was.
Verduidelik of sy bewering geldig is of nie. (2)

[27]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2021
NSS

ANTWOORDBLAD
VRAAG 4.2.2

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

BESIGHEIDSGRAFIEK VIR JANET SE BORDE BREYANI

2500 Inkomste
L
—— TS
mv A
|
7
vA
2000 of —|
- 7
7 vA
¥
[— vA
= WA
VA
1500 fp :
i —— _
a=) _| f |
E i vA
_ — —
g vA :
i)
& | 1000 = 4— -
£-
7
Y
yA j
500 fp = -
7
vA
7
7
vA —
7 =
0

0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

Getal borde breyani

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 Nov 2021 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2021-addendum-afr/7df99ec8-a07d-4bbf-8050-b43332aafdea) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2021-eng/f4502aa7-6e86-4659-8282-8e162043d7c2) — Mathematical Literacy · QP · 2021 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-eng/f60c7f64-6e7b-4ec5-bb87-d57373a691f5) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2021 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2021-addendum-eng/bb82e9dd-c716-4f8e-8bf9-d9b87abdfddd) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-afrikaans/bb93ab59-ebbf-4bfc-94fd-43fb313fe26a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-english/1141e20a-9cef-43c2-9fab-b805c645f238) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
