# Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-afr/41357435-8e66-451c-a50d-4f71f778bfb4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-afr/41357435-8e66-451c-a50d-4f71f778bfb4)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

=v basic education

(, 4] Fon Department:
Gh) Basic Education
SS LE, g

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
See oBoser or Te
i WISKUNDIGE GELETTERDHED V1 1
i" a
u
a NOVEMBER 2022 "
Soe
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n addendum met 2 bylaes.
Kopiereg voorbehou ' Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2022
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 2.1
BYLAE B vir VRAAG 4.2

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

4, Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.

6. Toon ALLE bewerkings duidelik.

7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.

8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 3 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 1

Ll Martha moet skooluniforms vir haar seun en dogter koop. Sy vergelyk die pryse van

drie verskillende winkels, soos in TABEL 1 hieronder getoon.

TABEL 1: KOSTE VAN SKOOLUNIFORMS BY DRIE VERSKILLENDE
WINKELS

ITEMS WINKEL A WINKEL B WINKEL C
Wit hemp R110,00 vir 2 R44,99 elk R110,00 vir 2
Grys romp R163,00 vir 2 R54,99 elk R130,00
Grys kortbroek R186,00 R39,99 R99,95
Grys skoolkouse R40,50 vir 2 pakke | _R18,99 per pak | R89,99 vir 3 pakke
Wit skoolkouse R85,00 vir 5 pakke | R11,99 per pak | R85,99 vir 5 pakke
Skoolskoene R349,00 R159,99 R170,00
(meisies)
Skoolskoene (seuns) R318,00 R169,99 R275,00
TOTAAL P --- -—

LET WEL:
Daar is twee paar kouse in elke pak.

[Aangepas uit: www.news24.com/fin24/money/education

Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.1.1

Kopiereg voorbehou

Identifiseer of die pryse wat in TABEL 1 gegee word numeriese of
kategoriese data is.

Rangskik, in stygende volgorde, al die pryse wat vir Winkel B gegee
word.

Noem die winkel wat die goedkoopste grys kortbroeke verkoop.

Bereken die prys vir 'n pak wit skoolkouse by Winkel C.

Bepaal die ontbrekende waarde P, indien Martha al die skoolitems koop
soos by Winkel A geadverteer.

Die waarskynlikheid dat Winkel C gekies word om al die skoolitems te
koop is 0,3333333333.

(a) Definieer die term waarskynlikheid in die gegewe konteks.

(b) Skryf hierdie waarskynlikheid neer as 'n persentasie tot die naaste
heelgetal afgerond.

Blaai om asseblief

(2)

2)
(2)
(3)

2)

Q)

2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2022
NSS
1.2 Een van die baie beleggingsopsies in Suid-Afrika is die stokvelopsie.

TABEL 2 hieronder toon twee stokvelplanne (Plan A en Plan B) oor 'n tydperk van

24 maande.

TABEL 2: TWEE STOKVELPLANNE

LIFT UNITED AFRICAN

= STOKVEL

Spaartydperk: 24 maande

Hoeveel wil jy maandeliks spaar?

Maandelikse bydrae: R2 500
Totale bedrag aan die einde van
24 maande: R74 286,84

PLAN A PLAN B
(MAANDELIKSE VASTE (EENMALIGE SPAARPLAN)
TERMYNPLAN)
Kies vir hoe lank jy wil spaar. Kies vir hoe lank jy wil spaar.

Spaartydperk: 24 maande

Hoeveel wil jy eenmalig spaar?

Eenmalige bedrag: R60 000
Totale bedrag aan die einde van
24 maande: R92 065,71

[Aangepas uit https://uasv.co.za]

Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

Bereken die rente verdien indien ‘n persoon oor die tydperk van

1.2.1 Definiecer belegging in die gegewe konteks.
1.2.2 Bereken die totale bydraes vir Plan A oor die tydperk van 24 maande.
1.2.3
24 maande in Plan B belé.
1.2.4

Bepaal hoeveel meer rente 'n persoon sal verdien deur in Plan B te belé in

vergelyking met Plan A oor dieselfde tydperk van 24 maande.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

2)
(2)

2)

2)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2022
NSS
1.3 Die grafiek hieronder toon (in sent/liter) die pryse van drie tipes brandstof vir die eerste
drie maande van 2022 in Gauteng.
BRANDSTOFPRYSE IN GAUTENG VIR DIE EERSTE
DRIE MAANDE VAN 2022
2 500 5
2 000 : /—
oF 1500 +—
3
5 1000 =
9
=
cy
n
500 —
0 i . T = 1
Jan-22 Feb-22 Mar-22
MAANDE
ODiesel O93LRP 095 ULP
LET WEL:
93 'LRP' = Loodvervangende petrol (‘Lead Replacement Petrol’)
95 'ULP' = Loodvrye petrol (' Unleaded Petrol’)

[Aangepas uit www.sapia.org.za
Gebruik die grafiek hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.3.1 Noem die tipe grafiek wat hierbo geteken is.
1.3.2 Identifiseer die tipe brandstof wat in Februarie 2022 die meeste gekos het.
1.3.3 Die prys van diesel in Maart 2022 was 1 955,28 c/€.

Skryf hierdie prys in rand per liter. Rond jou antwoord tot die
naaste RO,50 af.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(2)

(3)
BO}

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 2
2.1 BYLAE A toon 'n opsomming van Bomvana se Motor- en Huishoudelike
Versekeringspolis.

Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.1.5

Kopiereg voorbehou

Skryf die polisnommer van Bomvana se versekeringspolis neer.

Bepaal die onbrekende waarde A, die maandelikse premie vir die
VW Polo.

Bomvana kwalifiseer vir afslag op sy versekeringpremies omdat hy baie
items verseker het.

Bereken die persentasie afslag wat hy ontvang indien die totale
maandelikse premie voor afslag R2 450,36 was.

Bomvana was in Julie 2022 in 'n motorongeluk betrokke. Die kwotasie
vir die skade van die duikklopper was R43 520,00.

Bepaal die bedrag wat die versekeringsmaatskappy aan die duikkloppers
sal betaal.

Bereken die bedrag BTW wat by die maandelikse premie ingesluit is.

Die premie vir die Toyota Corolla is veel laer as dié van die VW Polo.
Gee EEN moontlike rede vir die groot verskil in die premiebedrag.
Bomvana betaal 'n MiHome-premie vir huishoudelike-inhoudsdekking ter
waarde van R200000. Nadat die huishoudelike inhoud vir

versekeringsdoeleindes geévalueer is, het hy nog 'n sitkamerstel gekoop.

Verduidelik hoe die aankoop van hierdie nuwe item die MiHome-inhoud-
premie sal affekteer.

Blaai om asseblief

(2)

(4)

(3)

2)

(3)

(2)

(2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1° 7 DBE/November 2022
NSS
2.2 Die sanitasietariewe vir Johannesburg en Kaapstad word in TABEL 3 getoon.

Johannesburg gebruik die oppervlakte van 'n erf om die sanitasierekening te bepaal.
Kaapstad gebruik 'n persentasie van die totale waterverbruik om die
sanitasierekening (op dieselfde manier as hoe hulle waterrekeninge bereken) te
bepaal.

TABEL 3 wys die tariewe van Johannesburg (BTW uitgesluit) en Kaapstad
(BTW ingesluit).

TABEL 3: SANITASIETARIEWE VIR JOHANNESBURG EN KAAPSTAD
JOHANNESBURG: SANITASIETARIEWE — HUISHOUDELIK

(BTW uitsl.)
6 | Tot en met 300 m*’ R228,06
¢ | Groter as 300 m’ tot 1 000 m* R443,96
¢ | Groter as 1 000 m’ tot 2.000 m? R671,63
4 | Groter as 2 000 m” R967,71

KAAPSTAD: SANITASIETARIEWE — HUISHOUDELIK (BTW insl.)

VERBRUIK TARIEF VERHOGING VANAF
VORIGE
0-4,2 ke R16,03 perk€ | RO,66 verhoging per k€

4,2-7,35 kt R22,02 perk€ | RO,91 verhoging per k£
7,35—-24,5 ke R30,92 per k€ | R1,28 verhoging per kf
24,5-35 kf R48,65 per k€ | R2,01 verhoging per k€

[Aangepas uit www.pikitup.co.za en www.capetown.gov.za]

e\e\e\e

LET WEL: Sanitasie verwys na rioolwater wat uit die huishouding gedreineer word.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.2.1 Skryf neer, tot die naaste tien sent en BTW uitgesluit, die koste van
sanitasie in Johannesburg as 'n erf 175 mis.

2.2.2 Bereken die koste van 4,1 k€ sanitasie in Kaapstad voor die verhoging.

2.2.3 Mnr. Jones woon in Johannesburg en me. Brown woon in Kaapstad.

Beide besit 'n eiendom met 'n oppervlakte van 550 m? en elkeen het 'n
faktuur vir 22 k€ sanitasie ontvang.

Gebruik die tabel hierbo om die verskil in die koste van sanitasie vir die
twee eiendomme te bepaal.

2.2.4 Verduidelik hoe die tariefsisteem wat in Johannesburg gebruik word,
huiseienaars ten opsigte van waterverbruik bevoordeel.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(4)

(8)

(2)
[34]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 _ DBE/November 2022
NSS
VRAAG 3
3.1 TABEL 4 hieronder toon die aantal mense per provinsie wat by TWEE plekke werk,
naamlik Gewone Werkplek (GWP) en Werk Vanaf Die Huis (WVH) vir die laaste
kwartaal van 2020 en die eerste kwartaal van 2021.
TABEL 4: MENSE PER WERKPLEKKE PER PROVINSIE
LAASTE KWARTAAL EERSTE KWARTAAL
2020 2021
PROVINSIE (IN TIEN DUISENDE) (IN TIEN DUISENDE)
GWP WVH | Totaal | GWP WVH_ | Totaal
Wes-Kaap 147,7 21,7 169,3 150,8 18,4 169,2
Oos-Kaap 72,3 7,2 79,6 84,9 5,6 90,5
Noord-Kaap 24,2 0,5 24,7 23 0,5 23,5
Vrystaat 56,9 3,2 60,1 53,4 2,9 56,3
KwaZulu-Natal 199,9 9,4 209,3 193,1 9,5 202,6
Noordwes 46,4 2,4 48,8 51,3 3,1 54,4
Gauteng 342,4 36,6 379 365,9 33,1 399,0
Mpumalanga 93,8 5,8 99,6 98 5,7 103,7
Limpopo 91,4 6,3 97,7 95,6 4,7 100,3
TOTAAL 1075 --- 1168,1 | 1116 83,5 1199,5
[Aangepas uit: www.statssa.gov.za]}

Gebruik TABEL 4 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

Kopiereg voorbehou

Toon hoe die totale waarde van 83,5 vir Suid-Afrika bereken is.

Gee EEN rede waarom die waardes in die tabel van die werklike

werkplekwaardes sal verskil.

Skryf die aantal mense neer wat gedurende die eerste kwartaal van 2021

by hulle gewone werkplekke (GWP) in Gauteng gewerk het.

Gee EEN voorbeeld van 'n werk wat nie vanaf die huis gedoen kan

word nie.

Bereken die gemiddelde aantal mense in die WVH-kategorie in die laaste
kwartaal van 2020 vir Suid-Afrika.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)

(2)

(4)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V 1 9 . DBE/November 2022
NSS
3.2 Suid-Afrika se werkloosheidskoers het vanaf 34,4% in Kwartaal 2 na 34,9% in

Kwartaal 3 van 2021 gestyg.

Die getal werklose mense in Kwartaal 2 was 7,6 miljoen wat 183 000 minder is as in
Kwartaal 3.

Die grafiek hieronder toon die werkloosheidskoers vir die verskillende geslagte en die
totaal vir Suid-Afrika vir die eerste drie kwartale van 2021.

WERKLOOSHEIDSKOERS VIR DIE EERSTE DRIE KWARTALE VAN 2021
Kwartaal 3 TT TTT

1m

Kwartaal 2 NUTAUTUTT

TTT

Kwartaal 1 Ti

28% 30% 32% 34% 36% 38%
ORSA O Vroue & Mans

[Aangepas uit Statistics South Africa]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1 Skryf die kwartaal neer wat die hoogste koers van werklose mans toon.
3.2.2 Bereken die getal werklose mense in Kwartaal 3.

3.2.3 Bepaal die verhoging in die persentasie werklose vroue vanaf Kwartaal 1
tot Kwartaal 3 in 2021.

3.2.4 Die werkloosheidskoers vir Kwartaal 2 was 34,4%.

Bepaal die getal mense wat in Kwartaal 2 in Suid-Afrika gewerk het.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2)
(3)

(3)

(4)
[24]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 10 : DBE/November 2022
NSS

VRAAG 4

4.1 Mnr. Louw, 53 jaar oud, het 'n jaarlikse belasbare inkomste van R495 602 vir die jaar

eindigende 28 Februarie 2022 verdien. Hy dra nie tot enige mediese fonds by nie.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.1.1 Die volgende formule kan gebruik word om die jaarlikse betaalbare
belasting voor korting, te bereken:

Jaarlikse betaalbare belasting voor korting
= R115 762 + [36% x (jaarlikse belasbare inkomste — 488 700)]

Gebruik hierdie formule om mnr. Louw se jaarlikse betaalbare belasting
voor korting te bereken. @G)

4.1.2 Mnr. Louw voel dat die maandelikse belastingtabel 'n makliker opsie vir
hom is om sy maandelikse betaalbare belasting te bereken.

TABEL 5 wys die maandelikse aftrekkings vir drie inkomstekategorieé vir
die jaar eindigende 28 Februarie 2022.

TABEL 5: MAANDELIKSE AFTREKKINGSTABEL VIR DRIE
INKOMSTEKATEGORIEE VIR DIE JAAR
EINDIGENDE 28 FEBRUARIE 2022

Maandelikse inkomste Belasting betaalbaar per
ouderdomsgroe
Jonger as 65 65-74 Ouer as 75
R41 241-R41 291 R8 473 R7 723 R7 473
R41 292-R41 342 R8 491 R7 741 R7 491
R41 343—R41 393 R8 510 R7 760 R7 510

Die maandelikse korting vir 'n persoon jonger as 65 jaar is R1 368,75.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of sy maandelikse belasting
volgens die maandelikse aftrekkingstabel korrek sal wees. (6)

4.1.3 Skryf die waarskynlikheid neer om 'n maandelikse belastingbedrag van.
R8 473 vir 'n persoon ouer as 75 jaar oud van hierdie tabel af te kies. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 Il DBE/November 2022

NSS

4.2 Die sirkeldiagramme op BYLAE B vergelyk die vyf voertuie wat vir 2021 die
topverkopers in Suid-Afrika, Amerika en Kanada is.

Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.2.1

4.2.2

4.2.3

4.2.4

4.2.5

4.2.6

4.2.7

Kopiereg voorbehou

Skryf neer, in woorde, die totale getal voertuie in Amerika verkoop.

Druk uit as 'n verhouding in die vorm __ : __ : __, die getal Toyota
RAV4's wat in Amerika, Kanada en Suid-Afrika onderskeidelik
verkoop is.

Skryf die mediaangetal van die voertuie wat in Suid-Afrika topverkopers
is, neer.

Bepaal die getal Ford F-reeks-voertuie wat in Kanada verkoop is.

Die interkwartielomvang vir die top 10-voertuie wat in Suid-Afrika
verkoop is, is 7 669 en die waarde van Kwartiel 1 is 11 408.

Bereken die waarde van Kwartiel 3.

Die inflasiekoers in 2021 vir Amerika was 7% en in 2020 was dit 1,4%.
Die prys van 'n Ford F-reeks-voertuig in 2022 is $32 332.

Daar word beweer dat die prys van die Ford F-reeks-voertuig in 2020
meer as $29 800 was.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie stelling geldig is.

Bepaal, as 'n persentasie, die waarskynlikheid om 'n Ram-bakkie in
Amerika te koop.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)
(3)

(4)

(6)

(G3)
33]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V1 . 12 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 5

5.1 Gedurende die 2008-2012-tydperk, het Suid-Afrika 'n gemiddelde groeikoers van net

meer as 2% aangeteken, hoofsaaklik as gevolg van die wéreldwye ekonomiese resessie.

Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap het gesamentlik aansienlik tot die land se
groei bygedra.

Die grafiek hieronder toon die bydraes van hierdie drie provinsies tot die verskillende
sektore.

BYDRAES VAN DRIE PROVINSIES TOT DIE LAND SE GROEI

—o Gauteng = +*-0-»Wes-Kaap = —o—KwaZulu-Natal

28% 4
24% —
20%
16%

12%

8% §—

4% ———

0% —— T T rs |

Finansies Vervoer Groothandel Landbou :
SEKTOR
[Aangepas uit www.statssa, gov.za]

LET WEL: 'n Wéreldwye ekonomiese resessie lei tot 'n daling in die land se ekonomie.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.1.1 Skryf die provinsie neer wat die meeste tot die groothandelsektor bygedra
het.

5.1.2 Die totale bedrag wat deur die drie provinsies tot landbou bygedra het, was
R8,3 miljard. Bepaal watter gedeelte van die bedrag Wes-Kaap bygedra het.

5.1.3 Identifiseer die sektor waarin KwaZulu-Natal 'n 12%-bydrae gemaak het.

5.1.4 Noem die sektor wat die grootste omvang het.

5.1.5 Noem EEN provinsie wat die mees betekenisvolle bydrae tot die groei van
die meeste van die sektore gemaak het.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2)

(4)
2)
(2)

(2)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/Vt 13 DBE/November 2022
NSS
5.2 Ryan is 'n Suid-Afrikaanse burger wat 'n maatskappy in Suid-Afrika besit en aandele in

‘n maatskappy in Kanada wil koop.
TABEL 6 toon die wisselkoers vir vyf lande op 17 Maart 2022.

TABEL 6: WISSELKOERS VIR VYF LANDE OP 17 MAART 2022

GELDEENHEID EENHEDE PER ZAR | ZAR PER EENHEID
Euro 0,060673 16,480
Britse pond 0,050862 19,662
Japannese jen 7,9596 0.12565
Kanadese dollar 0,084845 11,785
Russiese roebel 6,97481 0,143373

[Aangepas uit www.xe.com/currencyconverter]

LET WEL: 'n Aandeel is 'n eenheid van eienaarskap van 'n maatskappy.

Gebruik TABEL 6 om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.2.1 Identifiseer die geldeenheid wat die swakste teenoor die rand is.

5.2.2 Toon hoe die Russiese roebel van 0,143373 ZAR per eenheid bepaal is.

5.2.3 Ryan besluit om R1 230 000 in aandele in 'n Kanadese maatskappy te
belé.
Skakel R1 230 000 in Kanadese dollar (CAD) om.

5.2.4 Gee EEN rede waarom jy Ryan sal motiveer om in 'n Kanadese
maatskappy te belé.

5.2.5 Na 2 jaar en 8 maande het Ryan sy aandele verkoop en 'n finale bedrag

van R1 529 360 ontvang.

In Suid-Afrika sou Ryan 'n rentekoers van 8,1% vir 2 jaar en 8 maande,
jaarliks saamgestel, ontvang het.

Ryan beweer dat hy R14 000 meer op sy oorsese belegging in vergelyking
met ‘n moontlike Suid-Afrikaanse belegging ontvang het.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of Ryan se bewering geldig is.

Kopiereg voorbehou

TOTAAL:

Q)
(2)

(3)

@)

(8)
[29]

150

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-eng/f60c7f64-6e7b-4ec5-bb87-d57373a691f5) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2022 MG Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2022-mg-afr-eng/50ffcd59-e73a-428f-8797-2b851fe7b383) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT2022 English (Approved)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-sept2022-english-approved/5a64a94d-eb36-49e3-baaa-d90dae2dbde8) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 May June 2022 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2022-addendum-afr/84e21148-2206-4345-8254-524a973a63c2) — Mathematical Literacy · Addendum · 2022 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2021 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2021-addendum-afr/7df99ec8-a07d-4bbf-8050-b43332aafdea) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 ANSWER SHEET Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-answer-sheet-afr/7edf89e1-6840-4552-a300-80155544953c) — Mathematical Literacy · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
